Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
NOVEMBER 2018
GRAAD 6
NATUURWETENSKAPPE EN
TEGNOLOGIE
DISTRIK
SKOOL NAAM
OBIS NOMMER
KLAS (bv. 6A)
VAN
NAAM
GESLAG: SEUN DOGTER
TYD: 1½ uur
PUNTE: 50
10 bladsye
b.o.
Skip to contentAll 2018 papers %20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--12997d6d-38cc-4ead-bae4-4fe6729cb28b/v1-e20cb92d23f3437d9133/card.webp)
%20November%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b9cc67df-d573-4340-b547-17b8466f319b/v1-e2cd99d922d03663ee64/card.webp)
%20November%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--629dca06-6c3e-4c86-a6ef-4621a3da96fd/v1-fe015c02145d8fc57393/card.webp)



View all%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--1ca439c0-a364-4e4d-b039-d42961531cbf/v1-51cd9dd0f8d7b9b31a58/card.webp)


%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--557f246f-4bed-4e5f-813d-a0a1f12f9eee/v1-181af48b9c57fb208dde/card.webp)
%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b78298a3-2cca-4917-b5c9-4368f59a28ed/v1-13563b8212fff3562806/card.webp)
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5aa1e4e6-7bf6-4b02-a0d0-2ead828afec8/v1-b3535e57e3f1cbd20a6a/card.webp)
Natural Sciences and Technology Grade 6 2018 Memo (Afr)
Grade 6 Natural Sciences and Technology memorandum from the Gauteng November Exam 2018 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Natural Sciences And Technology · Grade 6 · Gauteng November Exam · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Natural Sciences and Technology
- Grade
- Grade 6
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- Gauteng November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 457.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN 2
TEGNOLOGIE GRAAD 6
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
TYD: 1½ uur
PUNTE: 50
INSTRUKSIES
1. Beantwoord ALLE vrae.
2. Skryf netjies en leesbaar.
3. Lees deur alle instruksies voordat jy die vrae beantwoord.
4. Alle vrae moet op die vraestel beantwoord word.
INHOUD VAN DIE VRAESTEL
KENNISAFDELINGS
ENERGIE EN VERANDERING
NATUURWETENSKAPPE
PLANEET AARDE EN DIE RUIMTE
TEGNOLOGIE STELSELS EN BEHEER
Die vraestel bestaan uit AFDELING A, AFDELING B en AFDELING C
AFDELING A: AFDELING B: AFDELING C:
LAE-ORDE-VRAE / MIDDEL-ORDE VRAE / HOË-ORDE VRAE /
KOGNITIEWE VLAK 1 KOGNITIEWE VLAKKE 2, 3 KOGNITIEWE VLAKKE 5 & 6
&4
V1: Elektriese stroombane; V4: Elektriese Stroombane; V5: Sisteme om in die ruimte te
Elektriese geleiers en isolators; Bewegings van die maan; kyk; Stelsels wat gebruik word
Stelsels om probleme op te los. Sisteme om in die ruimte te om die Maan en Mars te
Hoofstroomelektrisiteit; Die kyk. ondersoek; Bewegings van die
sonnestelsel; Bewegings van die Aarde en Planete; Bewegings
maan; Sisteme om in die ruimte van die Maan.
te kyk.
V2: Elektriese stroombane; Die
sonnestelsel; Bewegings van die
Aarde en die Planete.
V3: Stelsels om probleme op te
los; Hoofstroom-elektrisiteit;
Bewegings van die Aarde en
Planete en Sisteme om in die
ruimte te kyk; Stelsels wat
gebruik word om die Maan en
Mars te ondersoek.
Totaal = 25 Totaal = 18 Totaal = 7
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN 3
TEGNOLOGIE GRAAD 6
AFDELING A
VRAAG 1: MEERVOUDIGE-VRAE
Maak ʼn kruisie (X) langs die letter van die korrekte antwoord.
1.1 ʼn Battery / Sel het:
A Drie terminale B Twee terminale
C Een terminaal D Geen terminaal nie
1.2 Steenkool word gebruik in die opwekking van elektrisiteit. Die hoofdoel van
steenkool tydens die opwekking van elektrisiteit is om ...
A die turbines te beweeg. B die maste te verhit.
C die water te verhit. D die magnete te verhit.
1.3 In ʼn elektriese stroombaan, word koperdrade gewoonlik gebruik as ...
A omsetters. B bronne van energie.
C geleiers. D uitsettoestelle.
1.4 ʼn Motor is ʼn voorbeeld van ʼn ...
A poolstelsel. B nie-kernenergietoestel.
Geen een van bogenoemde
C kernenergietoestel. D
nie.
1.5 Een van die volgende is NIE ʼn voorbeeld van ʼn fossielbrandstof NIE.
A Water B Steenkool
C Natuurlike gas D Olie
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN 4
TEGNOLOGIE GRAAD 6
1.6 Watter planeet is bekend as ‘die rooi planeet’?
A Mars B Aarde
C Jupiter D Saturnus
1.7 Die Maan se revolusie-tydperk rondom die Aarde is ...
A ongeveer 28 dae. B ongeveer 1 dag.
C ongeveer 1 jaar. D ongeveer 28 jaar.
1.8 Wat is die grootste voorwerp in ons Sonnestelsel?
A Die aarde B Jupiter
C Die asteroïed-gordel D Die Son
1.9 ʼn Voertuig wat op die Maanoppervlak beweeg, word ʼn Maan ... genoem.
A kar B wiel
C rover D fiets
1.10 ʼn Instrument wat ons toelaat om in die ruimte te kyk om inligting te bekom,
word ʼn ... genoem.
A teleskoop B kamera
C lens D satelliet
(10)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN 5
TEGNOLOGIE GRAAD 6
VRAAG 2
Pas die stellings in Kolom A by die korrekte woord in Kolom B. Skryf die LETTER in
Kolom C langs die nommer.
Voorbeeld: 2.6 Die laag van gas rondom ʼn planeet ______. 2.6 = H (Atmosfeer)
KOLOM A KOLOM B KOLOM C
2.1 ʼn Komponent wat die vloei van ʼn stroom in ʼn elektriese A. Kragopwekker 2.1 =
stroombaan beheer
2.2 Twee of meer dele wat saam werk B. Asteroïdes 2.2 =
2.3 ʼn Masjien wat elektrisiteit maak wanneer dit gedraai C. Sonnestelsel 2.3 =
word.
2.4 Klein rotsagtige voorwerpe wat die son omwentel in die D. Geleier 2.4 =
sone tussen Mars en Jupiter.
2.5 Al die planete, mane en ander voorwerpe wat om die E. Skakelaar 2.5 =
son beweeg
F. Turbine
G. Stelsel
(5)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN 6
TEGNOLOGIE GRAAD 6
VRAAG 3
3.1 Voltooi die onderstaande tabel.
Toestel / Elektriese Bron van Bruikbare
Insetenergie
stroombaan energie uitsetenergie
3.1.1 3.1.2 3.1.3
3.1.4 3.1.5 3.1.6
(6)
3.2 Gee die betekenis van die volgende konsepte.
Konsep / Terminologie Betekenis / Verduideliking
3.2.1 Gravitasie
3.2.2 Wentelbaan
3.2.3 Optiese teleskoop
3.2.4 Ruimtevaarder
(4)
[25]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN 7
TEGNOLOGIE GRAAD 6
AFDELING B
VRAAG 4
4.1 Vergelyk die onderstaande stroombaandiagramme en beantwoord die vrae wat
daarop volg.
STROOMBAAN A STROOMBAAN B
VRAE STROOMBAAN A STROOMBAAN B
Is die skakelaar
OOP of TOE? (2)
4.1.1 __________________ 4.1.2 __________________
Sal die
gloeilampie(s) in
die stroom 4.1.3 __________________ 4.1.4 __________________
BRAND/GLOEI?
(Ja / Nee) (2)
Is dit 'n Voltooide of
Onvoltooide
stroombaan? (2) 4.1.5 __________________ 4.1.6 __________________
(6)
4.2 Vergelyk die bronne van energie.
Bron van energie
Hidro-elektriese krag 4.2.1
Sonenergie 4.2.2
(2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN 8
TEGNOLOGIE GRAAD 6
4.3 Verduidelik die verskil tussen Rotasie en Wenteling.
4.3.1 Rotasie
4.3.2 Wenteling
(2)
4.4 Verduidelik wat kan gebeur as ʼn asteroïede met die maan bots.
______________________________________________________________ (1)
4.5 Rangskik die vervaardigingsvolgorde in die maak van ʼn rover.
Stappe nie in korrekte volgorde nie Stappe in die korrekte
volgorde
(GEBRUIK SLEGS
LETTERS)
A. Sny en vorm Stap 1:
B. Versiering en Versterking Stap 2:
C. Meet en Merk Stap 3:
D. Verbind dele (Wiele, asse en onderstel) Stap 4:
(4)
4.6 Teken die elektriese stroombaan oor en gebruik 'n stroombaandiagram in die tabel
hieronder.
Elektriese stroombaan Stroombaandiagram
ALKALIES Grootte AA 1.5V
GLOEILAMPIE
SKAKELAAR
ALKALIES Grootte AA 1.5V
(3)
[18]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN 9
TEGNOLOGIE GRAAD 6
AFDELING C
VRAAG 5
5.1 Bestudeer die onderstaande Mars rover en beantwoord die vrae wat daarop
volg.
Stel redes voor vir die
volgende spesifikasies op die Doel
Mars rover.
5.1.1 Kamera
5.1.2 Kompas
5.1.3 Antenna
(3)
5.2 Mane gee nie hulle eie hitte en lig af nie maar hulle kan gesien word vanaf die Aarde.
Hoe gebeur dit?
_____________________________________________________________ (1)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN 10
TEGNOLOGIE GRAAD 6
5.3 Bestudeer die onderstaande table oor die rotasie, wenteling en temperature van
die planete in ons Sonnestelsel, en beantwoord die vrae wat volg.
Planeet Lengte van die jaar Lengte van ʼn dag Gemiddelde
Temperatuur
Mercurius 88 Aarde-dae 58 Aarde-dae -180 °C tot +430 °C
Venus 225 Aarde-dae 243 Aarde-dae 453 °C
Aarde 365.242 Aarde-dae 24 uur -13 °C tot 37 °C
Mars 687 Aarde-dae 25 uur -123 °C tot 7 °C
Jupiter 12 Aarde-dae 10 uur -153 °C
Saturnus 29 Aarde-dae 10 uur -185 °C
Uranus 84 Aarde-dae 18 uur -214 °C
Neptunus 164 Aarde-dae 19 uur -225 °C
5.3.1 Wat is die lengte van ʼn dag of nag op Mars? ________________ (1)
5.3.2 Watter planeet is die koudste? Wat is die temperatuur op daardie
planeet?
____________________________________________________ (1)
5.3.3 Gee redes vir jou antwoord op Vraag 5.3.2.
_____________________________________________________ (1)
[7]
TOTAAL: 50
EINDE
Study this subject
Recommended for this subject
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--12997d6d-38cc-4ead-bae4-4fe6729cb28b/v1-e20cb92d23f3437d9133/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2018 Memo (Afr)
%20November%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b9cc67df-d573-4340-b547-17b8466f319b/v1-e2cd99d922d03663ee64/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2022 Memo (Afr)
%20November%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--629dca06-6c3e-4c86-a6ef-4621a3da96fd/v1-fe015c02145d8fc57393/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2017 Memo (Afr)

Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2015 Memo (Afr)

Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2018 Memo
More from Grade 6 Natural Sciences and Technology
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--1ca439c0-a364-4e4d-b039-d42961531cbf/v1-51cd9dd0f8d7b9b31a58/card.webp)
Question paper
Natural Sciences and Technology Grade 6 Gauteng June 2024 QP

Question paper
Natural Sciences and Technology Grade 6 2024 QP

Question paper
Natural Sciences and Technology Grade 6 2024 QP (Afr)
%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--557f246f-4bed-4e5f-813d-a0a1f12f9eee/v1-181af48b9c57fb208dde/card.webp)
Question paper
Natural Sciences and Technology Grade 6 Gauteng June 2023 QP
%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b78298a3-2cca-4917-b5c9-4368f59a28ed/v1-13563b8212fff3562806/card.webp)
Question paper
Natural Sciences and Technology Grade 6 2023 QP (Afr)
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5aa1e4e6-7bf6-4b02-a0d0-2ead828afec8/v1-b3535e57e3f1cbd20a6a/card.webp)
Memorandum