Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
NOVEMBER 2017
GRAAD 6
NATUURWETENSKAPPE EN
TEGNOLOGIE
MEMORANDUM
6 bladsye
Afdeling A (25)
Vraag 1 5
Vraag 2 5
Vraag 3 5
Vraag 4 6
Vraag 5 4
Afdeling B (18)
Vraag 6 12
Vraag 7 6
Afdeling C (7)
Vraag 8 7
TOTAAL 50
1
Skip to contentAll 2017 papers %20November%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7d88ff21-a7d2-4267-977c-90d048186f70/v1-6674148bd5bebbd9d599/card.webp)
%20June%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--1dc83f6d-20ef-4f95-88ff-2a480b60dbd5/v1-d93266e1947bdd24836a/card.webp)
%20November%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b9cc67df-d573-4340-b547-17b8466f319b/v1-e2cd99d922d03663ee64/card.webp)
%20November%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--629dca06-6c3e-4c86-a6ef-4621a3da96fd/v1-fe015c02145d8fc57393/card.webp)
%20November%202018%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f4d7eb11-3eff-473e-82c3-a9f3acdde340/v1-389f8c7627d2de00b4c0/card.webp)

View all%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--1ca439c0-a364-4e4d-b039-d42961531cbf/v1-51cd9dd0f8d7b9b31a58/card.webp)


%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--557f246f-4bed-4e5f-813d-a0a1f12f9eee/v1-181af48b9c57fb208dde/card.webp)
%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b78298a3-2cca-4917-b5c9-4368f59a28ed/v1-13563b8212fff3562806/card.webp)
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5aa1e4e6-7bf6-4b02-a0d0-2ead828afec8/v1-b3535e57e3f1cbd20a6a/card.webp)
Natural Sciences and Technology Grade 6 2017 Memo (Afr)
Grade 6 Natural Sciences and Technology memorandum from the Gauteng November Exam 2017 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.
Natural Sciences And Technology · Grade 6 · Gauteng November Exam · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 6 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Natural Sciences and Technology
- Grade
- Grade 6
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2017
- Exam period
- Gauteng November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 6
- File size
- 281.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 6
This exam
Gauteng November Exam 2017
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
MEMORANDUM GRADE 6
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWSYS
PROVINSIALE EKSAMEN
NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
MEMORANDUM
AFDELING A TOTAAL: 25 PUNTE
VRAAG 1
1.1 D (1)
1.2 B (1)
1.3 A (1)
1.4 C (1)
1.5 D (1)
(5)
VRAAG 2
2.1 E (1)
2.2 C (1)
2.3 F (1)
2.4 A (1)
2.5 D (1)
(5)
VRAAG 3
3.1 Kragopwekker (1)
3.2 Oop / geslote stroombaan (1)
3.3 Revolusie (1)
3.4 Teleskoop (1)
3.5 Sterrekundiges (1)
(5)
2
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
MEMORANDUM GRADE 6
VRAAG 4
4.1 Flitslig (1)
4.2 Battery (1)
4.3 Gloeilampie (1)
4.4 Lig en hitte energie (1)
4.5 Skakelaar (1)
4.6 Om lig te verskaf / Skakel aan en af / Om die volledige kring te breek
of te voltooi (1)
(6)
VRAAG 5
5.1 Gloeilampie (1)
5.2 Sel (1)
5.3 Skakelaar / Skakelaar aan /oop (1)
5.4 Draad / Geleier (1)
(4)
AFDELING A: 25
3
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
MEMORANDUM GRADE 6
AFDELING B
VRAAG 6
6.1 Waarom ons dag en nag op die Aarde ondervind.
Tydens Rotasie ondervind die deel van die Aarde wat na die Son wys
dag en die teenoorgestelde kant ondervind nag.
Tydens Rotasie is ʼn deel van die Aarde wat na die Son wys in daglig
en die deel wat weg van die Son wys is in donkerte en dis nag daar. (2)
6.2 Hoe elektrisiteit in ʼn kragstasie gemaak word.
Stap 1: D – Steenkool brand en verhit die water in ʼn groot kookpot. (1)
Stap 2: F – Warm water verander in stoom. (1)
Stap 3: A – Stoom draai die turbines. (1)
Stap 4: E – Turbines draai ʼn kragopwekker, die kragopwekker maak elektrisiteit. (1)
Stap 5: C – Transformators verander die spanning. (1)
Stap 6: B – Elektrisiteit beweeg in kraglyne oor lang afstande na huise en ander
plekke. (1)
(6)
4
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
MEMORANDUM GRADE 6
6.3 Skets ʼn diagram wat die Maan, Aarde en die Son voorstel. Dui met pyltjies aan hoe
die Aarde, Maan en Son Beweeg. Benoem die diagram korrek.
Maan
Aarde Son
(4)
2 punte vir die pyltjies wat aandui hoe die Maan om die Aarde beweeg.
2 punte vir die pyltjies wat aandui hoe die Aarde om die Son beweeg.
Die Maan moet kleiner as die Aarde wees en die Aarde moet kleiner as die Son
wees.
VRAAG 7
AARDE MAAN
7.1 Son (1) 7.2 Aarde (1)
7.3 24 Ure (1) 7.4 28 dae (1)
7.5 365 ¼ dae (1) 7.6 Een (1) maand (1)
(6)
AFDELING B: 18
5
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
MEMORANDUM GRADE 6
AFDELING C
VRAAG 8
8.1 Waarom die Aarde geskik is vir lewende dinge (1)
Die Aarde het ʼn Atmosfeer wat dit teen die skadelike sonligstrale beskerm.
Die Aarde het suurstof vir respirasie.
Die Aarde het ʼn geskikte temperatuur.
Die Aarde het al die eienskappe om lewe te ondersteun soos water, energie,
gasse (suurstof, stikstof en koolstofdioksied), grond en die regte temperatuur.
Ken een (1) punt toe vir enige van bogenoemde antwoorde.
8.2 Maniere om energie te bespaar tydens die gebruik van die elektriese
geiser (1)
Skakel die geiser af nadat jy gebad het / wanneer jy die huis verlaat.
Gebruik eerder die stort as om te bad.
Moenie die warm kraan laat druip nie / Maak die druppende kraan van die geiser
toe.
Bedek die geiser met swart / silwer lap.
Ken een (1) punt toe vir enige van die bogenoemde antwoorde.
8.3 Om elektriese skok te voorkom. (1)
8.4 Analise van die elektriese stroombane.
Ligte aan Rede waarom dit lig verskaf /
Diagram
( ja/nee ) nie lig verskaf nie
Ja ʼn Voltooide stroombaan
Vloei van die elektriese stroom
deur die stroombaan
Nee Een gedeelte van die draad is
aan die glas verbind. Glas is
nie ʼn geleier van elektrisiteit
nie. Geen stroom gaan deur
die gloeilampie nie.
(4)
AFDELING C: 7
TOTAAL: 50
6
Study this subject
Recommended for this subject
%20November%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7d88ff21-a7d2-4267-977c-90d048186f70/v1-6674148bd5bebbd9d599/card.webp)
Question paper
Natural Sciences and Technology Grade 6 2017 QP (Afr)
%20June%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--1dc83f6d-20ef-4f95-88ff-2a480b60dbd5/v1-d93266e1947bdd24836a/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2017 Memo (Afr)
%20November%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b9cc67df-d573-4340-b547-17b8466f319b/v1-e2cd99d922d03663ee64/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2022 Memo (Afr)
%20November%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--629dca06-6c3e-4c86-a6ef-4621a3da96fd/v1-fe015c02145d8fc57393/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2022 Memo (Afr)
%20November%202018%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f4d7eb11-3eff-473e-82c3-a9f3acdde340/v1-389f8c7627d2de00b4c0/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2018 Memo (Afr)

Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2015 Memo (Afr)
More from Grade 6 Natural Sciences and Technology
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--1ca439c0-a364-4e4d-b039-d42961531cbf/v1-51cd9dd0f8d7b9b31a58/card.webp)
Question paper
Natural Sciences and Technology Grade 6 Gauteng June 2024 QP

Question paper
Natural Sciences and Technology Grade 6 2024 QP

Question paper
Natural Sciences and Technology Grade 6 2024 QP (Afr)
%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--557f246f-4bed-4e5f-813d-a0a1f12f9eee/v1-181af48b9c57fb208dde/card.webp)
Question paper
Natural Sciences and Technology Grade 6 Gauteng June 2023 QP
%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b78298a3-2cca-4917-b5c9-4368f59a28ed/v1-13563b8212fff3562806/card.webp)
Question paper
Natural Sciences and Technology Grade 6 2023 QP (Afr)
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5aa1e4e6-7bf6-4b02-a0d0-2ead828afec8/v1-b3535e57e3f1cbd20a6a/card.webp)
Memorandum