Downloaded from hlayiso.com
PROVINSIALE EKSAMEN
NOVEMBER 2022
GRAAD 6
NASIENRIGLYNE
NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
6 bladsye
Skip to contentAll 2022 papers %20November%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b9cc67df-d573-4340-b547-17b8466f319b/v1-e2cd99d922d03663ee64/card.webp)
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8bee8074-58f7-4ba8-8f79-d4abcb414a5c/v1-9f370ef9a0bed4f07867/card.webp)
%20November%202018%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f4d7eb11-3eff-473e-82c3-a9f3acdde340/v1-389f8c7627d2de00b4c0/card.webp)


%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b78298a3-2cca-4917-b5c9-4368f59a28ed/v1-13563b8212fff3562806/card.webp)
View all%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--1ca439c0-a364-4e4d-b039-d42961531cbf/v1-51cd9dd0f8d7b9b31a58/card.webp)


%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--557f246f-4bed-4e5f-813d-a0a1f12f9eee/v1-181af48b9c57fb208dde/card.webp)
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5aa1e4e6-7bf6-4b02-a0d0-2ead828afec8/v1-b3535e57e3f1cbd20a6a/card.webp)
%20June%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--0ae5ddfc-4460-442a-9b30-1abff2e9f123/v1-117f763ff0ada51937a9/card.webp)
Natural Sciences and Technology Grade 6 2022 Memo (Afr)
Grade 6 Natural Sciences and Technology memorandum from the Gauteng November Exam 2022 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.
Natural Sciences And Technology · Grade 6 · Gauteng November Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 6 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Natural Sciences and Technology
- Grade
- Grade 6
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- Gauteng November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 6
- File size
- 286.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 6
This exam
Gauteng November Exam 2022
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
MERKRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE EN
TEGNOLOGIE GRAAD 6
AFDELING A
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE PUNTE
1.1 A ✓ 1
1.2 D ✓ 1
1.3 C ✓ 1
1.4 C ✓ 1
1.5 D ✓ 1
1.6 D ✓ 1
1.7 A ✓ 1
[7]
VRAAG 2: GEE 'N TERM
2.1 Rotasie ✓ 1
2.2 Omwenteling/Rewolusie ✓ 1
2.3 24 uur ✓ 1
2.4 Dag en nag ✓ 1
2.5 365 ¼ dae ✓ 1
[5]
VRAAG 3: WAAR OF VALS
3.1 Vals ✓ 1
3.2 Vals ✓ 1
3.3 Waar ✓ 1
3.4 Waar ✓ 1
3.5 Waar ✓ 1
[5]
VRAAG 4: BYPASSENDE ITEMS
4.1 C ✓ 1
4.2 E ✓ 1
4.3 B ✓ 1
4.4 A ✓ 1
4.5 D ✓ 1
[5]
VRAAG 5: ETIKETTERING VAN STRUKTURE
5.1 5.1.1 Mercurius ✓ 1
5.1.2 Aarde ✓ 1
5.1.3 Jupiter ✓ 1
5.1.4 Uranus ✓ 1
5.1.5 Neptunus ✓ 1
5.2 A Gloeilampie ✓ 1
B Oop skakelaar/Skakelaar ✓ 1
C Battery/2 selle ✓ 1
[8]
TOTAAL AFDELING A: 30
2
Downloaded from hlayiso.com
MERKRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE EN
TEGNOLOGIE GRAAD 6
AFDELING B
VRAAG 6: VOLGORDE PUNTE
6.1 6.1.1 Ondersoek ✓ 1
6.1.2 Ontwerp ✓ 1
6.1.3 Maak ✓ 1
6.1.4 Evalueer ✓ 1
6.1.5 Kommunikeer ✓ 1
6.2
Elektriese lading
Elektriese Hitte vanaf die
beweeg deur die
energie vanaf verwarmer verhit die
stroombaan en
hoofstroom ✓ vertrek/kamer ✓
verander na hitte ✓
3
[8]
VRAAG 7: TEKENING EN ETIKETTERING PUNTE
Maan
Aarde Son
• 2 punte vir die pyltjies wat die Maan se draai om die Aarde aanwys
• 2 punte vir die pyltjies wat die Aarde se draai om die Son aanwys
• Die grootte van die Maan moet kleiner as die grootte van die Aarde wees. Die
grootte van die Aarde moet kleiner as die grootte van die Son wees. 4
[4]
3
Downloaded from hlayiso.com
MERKRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE EN
TEGNOLOGIE GRAAD 6
VRAAG 8: HERNUBARE EN NIE-HERNUBARE ENERGIE PUNTE
8.1 8.1.1 Water ✓ 1
8.1.2 Hernubaar ✓ 1
8.1.3 Nie-hernubaar ✓ 1
8.2 Enige gepaste antwoord.
Hieronder is ʼn lys van geskikte antwoorde wat oorweeg mag word.
Daar word verwag dat die leerders slegs EEN antwoord/sin onder “voordeel” en
die “nadeel” kolomme op die tabel moet voltooi.
Energiebron Voordeel Nadeel
Windturbines Is ʼn hernubare bron van energie ✓ Geraasbesoedeling ✓
Is ʼn suiwer/skoon bron van Beperkte areas met gepaste
energie✓ windspoed ✓
Lae bedryfskostes om elektrisiteit Onvoorspelbare
op te wek ✓ weerstoestande ✓
Sonenergie Is ʼn hernubare bron van energie ✓ Duur/Duur om te installeer ✓
Lae/Minimale onderhoudswerk ✓ Onvoorspelbare
Verlaag elektrisiteitsrekeninge ✓ weerstoestande ✓
Hidro- Is ʼn hernubare bron van energie ✓ Duur/Te duur om te bou ✓
elektrisiteit Veilig vir die omgewing/ Nie altyd veilig nie ✓
Besoedeling vry ✓ Mag droogte of
Betroubare/Konstante oorstromings/vloede veroorsaak ✓
energiebron ✓ Kan mense/gemeenskappe
verplaas ✓ 6
[9]
TOTAAL AFDELING B: 21
AFDELING C
VRAAG 9: GELEIERS EN NIE-GELEIERS
9.1 9.1.1 Plastiek is ʼn nie-geleier en sal jou beskerm teen ʼn elektriese
skok/Doodskok. ✓ 1
9.1.2 Om veilig met elektrisiteit te werk sodat jy nie geskok/doodskok word nie ✓ 1
9.1.3 Enige TWEE vanaf die onderstaande lys.
- Kook slegs genoegsame water wat jy vanaf die ketel benodig./Moenie ʼn
vol ketel onnodig kook nie. ✓
- Gebruik energiebesparende gloeilampe.✓
- Moenie ligte en elektriese toestelle aan los terwyl hul nie in werking is
nie.✓
- Gebruik groot potte op die groot plate en klein potte op die klein plate.✓
- Moenie die deur van die yskas onnodig oopmaak nie.✓
- Insuleer die plafon van jou huis.✓
- Installeer/Maak gebruik van sonkrag vir geisers/warmwatertoestelle ✓ 2
4
Downloaded from hlayiso.com
MERKRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE EN
TEGNOLOGIE GRAAD 6
9.2 9.2.1 Onwettige skakelings is gevaarlik omdat dit brande kan veroorsaak./Mense
kan doodskok/Kan mense se dood of beserings veroorsaak. ✓
Enige gepaste antwoord. 1
9.2.2 Mense is arm en kan nie elektrisiteit bekostig nie✓
Enige gepaste antwoord. 1
[6]
VRAAG 10: TELESKOPE EN DIE SONNESTELSEL
10.1 ʼn Teleskoop is ʼn instrument wat voorwerpe op ver afstande vergroot ✓ en
maak dat hul baie nader voorkom. ✓ 2
10.2 Die planete en ander hemeliggame in die sonnestelsel wat rondom die son
wentel. ✓ 1
[3]
TOTAAL AFDELING C: 9
Totaal: 60
NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
ASSESSERINGSRAAMWERK
GRAAD 6 NOVEMBER EKSAMEN – 2022
TYDPERK: 1½ ure
AFDELING A PUNTE
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 7
VRAAG 2: GEE ʼn TERM 5
VRAAG 3: WAAR OF VALS 5
VRAAG 4: BYPASSENDE ITEMS 5
VRAAG 5: ETIKETTERING VAN STRUKTURE 8
SUBTOTAAL [30]
AFDELING B PUNTE
VRAAG 6: VOLGORDE 8
VRAAG 7: TEKENING, ETIKETTERING EN ILLUSTREER 4
VRAAG 8: IDENTIFISEER, VERGELYK 9
SUBTOTAAL [21]
VRAAG C PUNTE
VRAAG 9: BESPREEK, GEE ʼn REDE, GEVALLESTUDIE/ONDERSOEK
6
VRAAG 10: BESPREEK, GEE ʼn REDE 3
SUBTOTAAL [9]
TOTAAL: 60
5
Downloaded from hlayiso.com
MERKRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE EN
TEGNOLOGIE GRAAD 6
INHOUD VERSPREIDING UITEENGESIT VOLGENS OMSENDBRIEF 2 VAN 2022, BYLAE B
VRAAGNOMMER KWARTAAL 3: INHOUD PUNTETOEKENNING KWARTAAL 4: INHOUD PUNTETOEKENNING
1 Elektrisiteit 5 Sistyeme nodig om na die 2
hemelruim te kyk
2 Beweging van die Aarde 5
3 Energie en verandering 5
4 Geleiers en Nie-Geleiers 5
5 Stroombaandiagram 3 Sonnestelsel 5
6 Inset, Proses, Uitset 3 Maankarretjie 5
7 Beweging van die Aarde 4
8 Energie en verandering 9
9 Geleiers en Nie-geleier 6
10 Sisteme nodig om na die 3
hemelruim te kyk
Totaal vir Kwartaal 3 36 Totaal vir Kwartaal 4 Inhoud 24
Inhoud
6
Study this subject
Recommended for this subject
%20November%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b9cc67df-d573-4340-b547-17b8466f319b/v1-e2cd99d922d03663ee64/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2022 Memo (Afr)
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8bee8074-58f7-4ba8-8f79-d4abcb414a5c/v1-9f370ef9a0bed4f07867/card.webp)
Question paper
Natural Sciences and Technology Grade 6 2022 QP (Afr)
%20November%202018%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f4d7eb11-3eff-473e-82c3-a9f3acdde340/v1-389f8c7627d2de00b4c0/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2018 Memo (Afr)

Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2017 Memo (Afr)

Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2015 Memo (Afr)
%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b78298a3-2cca-4917-b5c9-4368f59a28ed/v1-13563b8212fff3562806/card.webp)
Question paper
Natural Sciences and Technology Grade 6 2023 QP (Afr)
More from Grade 6 Natural Sciences and Technology
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--1ca439c0-a364-4e4d-b039-d42961531cbf/v1-51cd9dd0f8d7b9b31a58/card.webp)
Question paper
Natural Sciences and Technology Grade 6 Gauteng June 2024 QP

Question paper
Natural Sciences and Technology Grade 6 2024 QP

Question paper
Natural Sciences and Technology Grade 6 2024 QP (Afr)
%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--557f246f-4bed-4e5f-813d-a0a1f12f9eee/v1-181af48b9c57fb208dde/card.webp)
Question paper
Natural Sciences and Technology Grade 6 Gauteng June 2023 QP
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5aa1e4e6-7bf6-4b02-a0d0-2ead828afec8/v1-b3535e57e3f1cbd20a6a/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2022 Memo (Eng)
%20June%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--0ae5ddfc-4460-442a-9b30-1abff2e9f123/v1-117f763ff0ada51937a9/card.webp)
Question paper