Downloaded from hlayiso.com
PROVINSIALE EKSAMEN
NOVEMBER 2023
GRAAD 6
NATUURWETENSKAPPE EN
TEGNOLOGIE
TYD: 1½ uur
PUNTE: 60
12 bladsye
DISTRIK
NAAM VAN SKOOL
EMIS-NOMMER
KLAS (bv. 6A)
NAAM EN VAN
GESLAG SEUN MEISIE
DATUM
AFDELING A B C TOTAAL
Vraag 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11
Punte toekenning 5 5 5 5 5 5 5 7 9 3 6 60
Leerder se punte
b.o.
Skip to contentAll 2023 papers %20Possible%20Answers_hlayiso.com_--fb9a79ac-6a9e-447a-815b-6e0ea54c50f3/v1-78b55622c66a0b065725/card.webp)
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8bee8074-58f7-4ba8-8f79-d4abcb414a5c/v1-9f370ef9a0bed4f07867/card.webp)
%202020%20Exemplars%20Question%20Paper_hlayiso.com_--128af9a5-7cdc-4527-8699-0177bb16c296/v1-b28928e630946313624b/card.webp)
%20November%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7d88ff21-a7d2-4267-977c-90d048186f70/v1-6674148bd5bebbd9d599/card.webp)
%20November%202015%20Question%20Paper_hlayiso.com_--26054ea9-ee1b-4dc1-9839-b7701a24c512/v1-2adfcaf62b7cbd9e8813/card.webp)
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--d53ff5bd-b490-44a0-b4de-df3789415527/v1-f3aba9e7a6b38235e50a/card.webp)
View all%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--db456923-8c84-4b9d-a0f1-c339ff1175bf/v1-93e53c7991daab52e5ae/card.webp)


%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f36801d7-18b3-49ba-a578-223b3032d1dc/v1-65acf1a18f77d2849087/card.webp)
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5aa1e4e6-7bf6-4b02-a0d0-2ead828afec8/v1-b3535e57e3f1cbd20a6a/card.webp)
%20November%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b9cc67df-d573-4340-b547-17b8466f319b/v1-e2cd99d922d03663ee64/card.webp)
Natural Sciences and Technology Grade 6 2023 QP (Afr)
Grade 6 Natural Sciences and Technology question paper from the Gauteng November Exam 2023 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Natural Sciences And Technology · Grade 6 · Gauteng November Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Natural Sciences and Technology
- Grade
- Grade 6
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2023
- Exam period
- Gauteng November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 628.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Gauteng November Exam 2023
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE 2
GRAAD 6
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings, A, B en C.
1. Beantwoord AL drie afdelings.
2. ALLE vrae moet op die vraestel beantwoord word in die spasies wat voorsien
word.
3. Skryf netjies en leesbaar.
STRINGE
NATUURWETENSKAPPE Energie en Verandering, Planeet Aarde en die Ruimte
TEGNOLOGIE Stelsels en beheer
Hierdie vraestel bestaan uit AFDELING A, AFDELING B EN AFDELING C.
AFDELING A: LAE ORDE AFDELING B: MIDDEL AFDELING C: HOË ORDE
VRAE/KOGNITIEWE VLAK 1 ORDE VRAE/KOGNITIEWE VRAE/KOGNITIEWE VLAK
VLAK (2 & 3) (4, 5 & 6)
V1: Elektriese stroombane V7: Hoe steenkool gevorm V10: Stelsels om die Maan
word? en Mars te verken
V2: Hoofstroomelektrisiteit; V8: Hoofstroomelektrisiteit, V11: Teleskope
Geleiers en isolators; koste van elektrisiteit,
Hernubare maniere om veilige gebruik van
elektrisiteit op te wek, elektrisiteit
Elektriese stroombane
V3: Teleskope, Stelsels om V9: Elektriese stroombane;
die Maan en Mars te Stroombaandiagramme
verken ; Die gebruik van
elektriese stroombane
V4: Stelsels om probleme op
te los
V5: Die Son, planete en
asteroïdes; Die rotasie
en rewolusie van die
Aarde; Teleskope
V6: Beweging van die Aarde
en Planete
Totaal – 30 Totaal – 21 Totaal – 9
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE 3
GRAAD 6
AFDELING A
VRAAG 1: ELEKTRIESE STROOMBANE
Bestudeer die onderstaande stroombaandiagram en beantwoord die volgende vrae.
1.1 Hoeveel selle is in die stroombaan? (1)
1.2 Wat is die funksie van die battery (of selle) in die stroombaan?
(1)
1.3 Het die stroombaan ʼn skakelaar? (1)
1.4 Noem die tipe uitsetenergie in die stroombaan. (1)
1.5 Watter toestel produseer die uitsetenergie in die stroombaan? (1)
[5]
VRAAG 2
Vier moontlike antwoorde word vir elk van die onderstaande vrae gegee. Lees elke
vraag en omkring die korrekte antwoord. bv. 2.6 A .
2.1 Watter van die volgende is ʼn voorbeeld van ʼn nie-hernubare energiebron wat
gebruik word om elektrisiteit op te wek?
A Sonkrag
B Hidro-elektriese krag
C ʼn Steenkool kragstasie
D Windkrag
2.2 Dele van ʼn elektriese stroombaan word ... genoem.
A toestelle
B stroombaandiagram
C koperdraad
D komponente
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE 4
GRAAD 6
2.3 Die hoof gebruik van steenkool tydens die opwekking van elektrisiteit is om ...
A die turbines te draai.
B die kragmaste te verhit.
C die water te verhit.
D die energie van die bewegende turbine te verander.
2.4 Watter van die volgende is NIE ʼn voorbeeld van ʼn fossielbrandstof NIE?
A Water
B Steenkool
C Natuurlike gas
D Olie
2.5 Hierdie toestel skakel elektriese energie na bewegingsenergie om.
A Gloeilamp
B Motor
C Gonser
D Battery
[5]
VRAAG 3: TELESKOPE, STELSELS OM DIE MAAN EN MARS TE VERKEN
Pas die nommer in KOLOM A by die letter in KOLOM B deur die korrekte letter in die
ANTWOORDKOLOM hieronder te skryf.
KOLOM A KOLOM B Antwoord
Bv. Satelliete A Sonder mense aan boord om die ruimtetuig te Bv. – G
bedryf
3.1 Sojourner B Die eerste robotverkenner wat op ʼn ander planeet 3.1
geland het
3.2 Teleskoop C Word gebruik om in die ruimte te kyk en 3.2
informasie te versamel
3.3 Onbeman D Die nuwe robotverkenner vir NASA 3.3
3.4 Ruimtetuig E Word gebruik om rots en grondmonsters te 3.4
versamel en foto’s te neem van die oppervlak van
die Maan en Mars
3.5 Curiosity F ʼn Voorwerp wat doelbewus in ʼn wentelbaan in die 3.5
ruimte gesit is [5]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE 5
GRAAD 6
VRAAG 4: DIE SONNESTELSEL
Dui aan of die volgendes stellings WAAR of ONWAAR is.
4.1 Mars staan ook bekend as die “Rooi Planeet”. (1)
4.2 Die grootste planeet in die sonnestelsel is Jupiter. (1)
4.3 Planete naaste aan die son word “binneste planete” genoem. (1)
4.4 Daar is 8 planete in die sonnestelsel. (1)
4.5 Die rotsagtige voorwerpe in die ruimte wat rondom die son wentel in die sone
tussen Mars en Jupiter word satelliete genoem. (1)
[5]
VRAAG 5
Voorsien die wetenskaplike naam/term vir elk van die volgende stellings.
Stelling Antwoord
5.1 Die beweging van een liggaam rondom ʼn ander een
in die ruimte
5.2 ʼn Rotsagtige liggaam wat rondom ʼn planeet reis
5.3 Die lyn wat deur die middelpunt van ʼn voorwerp
loop
5.4 ʼn Groot sirkelvormige gat met ʼn rand daarom
5.5 ʼn Instrument wat verrestaande voorwerpe vergroot
[5]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE 6
GRAAD 6
VRAAG 6: BYSKRIFTE VAN STRUKTURE
Verskaf byskrifte vir die dele van ʼn gloeilamp.
Kies die woorde van die woordbank hieronder om die korrekte byskrifte by die dele van
die gloeilamp te pas.
Elektriese kontak; Filament; Weerstandsdraad; Skroefdeel; Tungsten Filament
glaslamp
gas
6.1 _______________ (1)
6.2 _______________ (1)
6.4 _______________ (1)
6.3 _______________ (1)
6.5 _______________ (1)
[5]
TOTAAL AFDELING A: 30
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE 7
GRAAD 6
AFDELING B
VRAAG 7: FOSSIELE
Die onderstaande prente wys hoe steenkool gevorm word.
MOERAS WATER
300 Miljoen jaar gelede 100 Miljoen jaar gelede
Rotse
&
Afval
Afval
Dooie plante Steenkool
Herrangskik die onderstaande stappe in die korrekte volgorde om te wys hoe steenkool
gevorm word. Skryf slegs die LETTER neer om die korrekte volgorde te wys.
Verkeerde volgorde Korrekte volgorde
A Oor miljoene jare het verrotte plante versteen om
steenkool te word.
B Plante gebruik ligenergie van die son om te groei.
C Die son gee hitte-en ligenergie.
D Die plante vrek en ontbind.
E Lae van sand en modder word op die verrotte plante
neergelê oor miljoene jare. [5]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE 8
GRAAD 6
VRAAG 8: HOOFSTROOMELEKTRISITEIT
8.1 Koste van elektrisiteit.
Kagiso het ʼn tabel saamgestel om te wys hoeveel elektrisiteit sekere toestelle in sy
huis gebruik.
Toestel Elektrisiteit gebruik deur ʼn toestel (W)
Elektriese Stoof 8 000
Geiser 4 000
Televisie 340
Ketel 2 000
Yskas 150
(a) Verduidelik waarom die elektriese stoof en die geiser meer elektriese
energie gebruik as die televisie en die yskas.
(2)
(b) Stel TWEE maniere voor hoe Kagiso se familie elektrisiteit kan bespaar.
1
2 (2)
(c) Voorsien ʼn voorbeeld van ʼn hernubare energiebron waarvan Kagiso sy
familie kan vertel om in te belê.
(1)
8.2 Veilige gebruik van elektrisiteit.
Bestudeer die onderstaande prente en beantwoord die vrae wat volg.
(a) Verduidelik waarom kabels soos hierbo nie gebruik kan word nie.
(1)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE 9
GRAAD 6
(b) Indien jy ʼn elektrisiën was, watter veiligheidsmaatreël sou jy in plek gesit het
wanneer daar met ʼn blootgestelde draad gewerk moet word?
(1)
[7]
VRAAG 9: ELEKTRIESE STROOMBANE
Bestudeer die onderstaande prent van ʼn werklike stroombaan en beantwoord die vrae
wat volg.
9.1 Illustreer en benoem ʼn sroombaandiagram om die bostaande stroombaan in die
spasie hieronder voor te stel.
(4)
9.2 Illustreer ʼn stelseldiagram vir die bostaande elektriese stelsel in die onderstaande
spasies.
INSET PROSES UITSET
Elektriese ladings
_______________ beweeg deur die _______________
stroombaan
(2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE 10
GRAAD 6
9.3 Vergelyk die onderstaande stroombaandiagramme en beantwoord die volgende
vraag.
Stroombaan A Stroombaan B
Verduidelik watter stroombaan ʼn uitset sal lewer. Gee ʼn rede vir jou antwoord.
(3)
[9]
TOTAAL AFDELING B: 21
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE 11
GRAAD 6
AFDELING C
VRAAG 10: STELSELS OM DIE MAAN EN MARS TE VERKEN
10.1 Bespreek kortliks TWEE maniere hoe die “Lunar Roving Vehicle” (LRV)
ruimtevaarders gehelp het met hul wetenskaplike ontdekkings.
1
2
(2)
10.2 Maak ʼn gevolgtrekking hoekom die LRV verkenners Mars toe gestuur word in
plaas van ruimtevaarders.
(1)
[3]
VRAAG 11: TELESKOPE
Lees die onderstaande stuk en beantwoord die vrae wat volg.
Die Square Kilometer Array (SKA)
Suid-Afrika het agt jaar lank voorberei om gasheer te wees van die wêreld se grootste
teleskoop. Die ander land wat die SKA wil gasheer, is Australië.
Ons het ʼn baie goeie gebied in Suid-Afrika. Die SKA radioteleskoop sal baie antennas
en skottels in verskeie gebiede hê. Dit sal informasie stuur na die sentrale rekenaar om
ʼn beeld te produseer.
Die hoofsentrum sal in die Karoo wees, met ander sentrums weg van mense en weg van
FM uitsendings af, asook selfoon torings om versteurings te voorkom.
Die SKA sal 50 keer meer sensitief wees en 10 000 keer vinniger wees as enige ander
teleskoop om ʼn opname van die ruimte te neem.
Die teleskoop sal swartgate, sterre en sterrestelsels of bande van sterre kan waarneem.
Dit sal goed vir die ekonomie en werkvoorsiening wees.
11.1 Bespreek in breë trekke watter faktore wetenskaplikes sal oorweeg indien hul ʼn
hoofsentrum vir die bou van ʼn teleskoop wil identifiseer.
(2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE 12
GRAAD 6
11.2 Stel TWEE redes voor waarom die SKA beter as ander teleskope sal wees.
1
2
(2)
11.3 Daar word van jou vereis om ʼn teleskoop te maak vir die NWT Wetenskap
Uitstalling. Jou onderwyser gee vir jou ʼn handdoekrol en die bodem van ʼn
glasbottel. Bespreek hoe die bodem van die glasbottel sal help om ʼn teleskoop te
maak.
(2)
[6]
TOTAAL AFDELING C: 9
TOTAAL: 60
EINDE
Study this subject
Recommended for this subject
%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--fb9a79ac-6a9e-447a-815b-6e0ea54c50f3/v1-78b55622c66a0b065725/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2023 Memo (Afr)
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8bee8074-58f7-4ba8-8f79-d4abcb414a5c/v1-9f370ef9a0bed4f07867/card.webp)
Question paper
Natural Sciences and Technology Grade 6 2022 QP (Afr)
%202020%20Exemplars%20Question%20Paper_hlayiso.com_--128af9a5-7cdc-4527-8699-0177bb16c296/v1-b28928e630946313624b/card.webp)
Question paper
Natural Sciences and Technology Grade 6 2020 QP (Afr)
%20November%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7d88ff21-a7d2-4267-977c-90d048186f70/v1-6674148bd5bebbd9d599/card.webp)
Question paper
Natural Sciences and Technology Grade 6 2017 QP (Afr)
%20November%202015%20Question%20Paper_hlayiso.com_--26054ea9-ee1b-4dc1-9839-b7701a24c512/v1-2adfcaf62b7cbd9e8813/card.webp)
Question paper
Natural Sciences and Technology Grade 6 2015 QP (Afr)
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--d53ff5bd-b490-44a0-b4de-df3789415527/v1-f3aba9e7a6b38235e50a/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2023 Memo (Afr)
More from Grade 6 Natural Sciences and Technology
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--db456923-8c84-4b9d-a0f1-c339ff1175bf/v1-93e53c7991daab52e5ae/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2024 Memo (Afr)

Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2024 Memo

Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2024 Memo (Afr)
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f36801d7-18b3-49ba-a578-223b3032d1dc/v1-65acf1a18f77d2849087/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2022 Memo (Afr)
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5aa1e4e6-7bf6-4b02-a0d0-2ead828afec8/v1-b3535e57e3f1cbd20a6a/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2022 Memo (Eng)
%20November%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b9cc67df-d573-4340-b547-17b8466f319b/v1-e2cd99d922d03663ee64/card.webp)
Memorandum