You're offline
Skip to content
Question paper

191124NW 6 NWTEG MG AFR

Subject: Natural Sciences And TechnologyGrade 620245 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE & TEGNOLOGIE NOVEMBER 2024 NASIENRIGLYNE PUNTE: 60 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 5 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Natuurwetenskappe en Tegnologie 2 NW/November 2024 Graad 6 – Nasienriglyne AFDELING A VRAAG 1 ANTWOORD 1.1 1.1.1 C 1.1.2 A 1.1.3 D 1.1.4 B 1.1.5 D 1.1.6 D 1.1.7 B 7 1.2 1.2.1 Nasionale Kragnetwerk  1.2.2 Fossielbrandstowwe  1.2.3 Battery  1.2.4 Curiosity-maantuig  1.2.5 Krater  5 1.3 1.3.1 B  1.3.2 C  1.3.3 A  1.3.4 F  8 TOTAAL AFDELING A: 20 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Natuurwetenskappe en Tegnologie 3 NW/November 2024 Graad 6 – Nasienriglyne AFDELING B VRAAG 2 2.1 2.1.1 a) Nee  b) Nee c) Ja  3 2.1.2 Stroombaan A en B is nie gekoppel nie.  (A het ‘n opening tussen die negatiewe kant van die sel en die gloeilamp. B het slegs een kant van die draad wat vanaf die positiewe kant van die sel gekoppel is). C is ‘n volledige stroombaan wat die vloei van elektrisiteit toelaat.  2 *(merk enige relevante verduideliking) 2.1.3 Lig and hitte 2 2.2 2.2.1 *(Geen punt vir 1 sel of 1 gloeilamp 5 2 gloeilampe geteken nie) a) Muntstuk  2.3 2.3.1 b) Rubber  2 2.3.2 Watter van die 6 materiale is elektriese geleiers of isoleerders?  2 2.2.3 3 materiale is geleiers en 3 is isoleerders.  Nie aanvaar nie Hipotese - Nie alle materiale is isoleerders nie 3 [19] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Natuurwetenskappe en Tegnologie 4 NW/November 2024 Graad 6 – Nasienriglyne VRAAG 3 3.1 3.1.1 Elektriese stowe en geisers is toestelle wat hoë kragverbruik het agv elemente wat verhit moet word en daarom benodig hulle meer energie om hitte op te bou. ✓ Toestelle wat vir verhitting gebruik word gebruik meer elektrisiteit en daarom is hulle duurder om te gebruik. ✓ 2 3.1.2 A. Gebruik ‘n gasstoof. ✓ B. Gebruik ‘n sonkrag-geiser. ✓ 2 3.1.3 Sonkrag-energie ✓ 1 [5] TOTAAL AFDELING B: 24 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Natuurwetenskappe en Tegnologie 5 NW/November 2024 Graad 6 – Nasienriglyne AFDELING C VRAAG 4 4.1 4.1.1 a) Jupiter b) Saturnus 2 4.1.2 Aarde 1 4.1.3 3 planete met Gids om grafiek te aantal mane van elk merk Opskrif met planete 15 13 en die aantal mane Aantal mane y-as & x-as  10 Korrekte tekening van 5 elke staaf.  2 1 0 *Geen punte as Earth Mars Neptune grafieke verkeerd geteken is 5 VRAAG 5 5.1 5.1.1 Southern African Large Telescope or (SALT) 1 5.1.2 2025 – 20 = 2005 * (merk enige wiskundige berekening wat die korrekte antwoord aandui) 3 5.1.3 Lense en groot spieël 2 5.2 Aarde wentel in sy eie wentelbaan om die Son en die Maan wentel ook in sy eie wentelbaan maar om die Aarde. 2 TOTAAL AFDELING C: 16 GROOTTOTAAL: 60 Kopiereg voorbehou

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 6 Natural Sciences And Technology

Explore more published documents in this catalogue.

View all
191124NW 6 NWTEG MG AFR | Hlayiso