Downloaded from hlayiso.com
PROVINSIALE EKSAMEN
JUNIE 2022
GRAAD 6
NATUURWETENSKAPPE EN
TEGNOLOGIE
TYD: 1½ uur
PUNTE: 60
12 bladsye
DISTRIK:
SKOOL SE NAAM:
NAAM EN VAN:
KLAS (bv. 6A): SEUN MEISIE
AFDELINGS A B C TOTAAL
Vrae 1 2 3 4 5 6&7 8&9
Punte Toekenning 5 5 5 5 10 21 9 60
Leerder se Punte
b.o.
Skip to contentAll 2022 papers %20June%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--2aa2dfd6-f2d4-4fe9-9758-6d7f68649da0/v1-df362774a26265337051/card.webp)
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f36801d7-18b3-49ba-a578-223b3032d1dc/v1-65acf1a18f77d2849087/card.webp)
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5aa1e4e6-7bf6-4b02-a0d0-2ead828afec8/v1-b3535e57e3f1cbd20a6a/card.webp)
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8bee8074-58f7-4ba8-8f79-d4abcb414a5c/v1-9f370ef9a0bed4f07867/card.webp)
%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--13a22cef-6e79-4045-83d6-3b0f455c2d67/v1-17a30e3d11e45bb62094/card.webp)
%20June%202022%20Question%20Paper(1)_hlayiso.com_--a76df668-a552-4d08-848e-94158a2fd408/v1-e5c62b2001081bb4cc56/card.webp)
View all%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--db456923-8c84-4b9d-a0f1-c339ff1175bf/v1-93e53c7991daab52e5ae/card.webp)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--35044224-b72d-494e-8733-d2b64be44a8b/v1-93577655c5a3376bd655/card.webp)



%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--d53ff5bd-b490-44a0-b4de-df3789415527/v1-f3aba9e7a6b38235e50a/card.webp)
Natural Sciences and Technology Grade 6 Gauteng June 2022 QP
Grade 6 Natural Sciences and Technology question paper from the Gauteng June Exam 2022 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Natural Sciences And Technology · Grade 6 · Gauteng June Exam · 2022. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Natural Sciences and Technology
- Grade
- Grade 6
- Document type
- Question paper
- Year
- 2022
- Exam period
- Gauteng June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 655.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Gauteng June Exam 2022
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE 2
GRAAD 6
INSTRUKSIES
1. Beantwoord AL die vrae op die vraestel.
2. Lees die instruksies van elke vraag noukeurig voordat jy die vrae beantwoord.
3. Skryf netjies en leesbaar.
KENNISAFDELINGS
NATUURWETENSKAPPE MATERIE EN MATERIALE
TEGNOLOGIE STELSELS EN BEHEER
Die vraestel bestaan uit AFDELING A, AFDELING B EN AFDELING C
AFDELING A: LAE ORDE AFDELING B: MIDDEL AFDELING C: HOË ORDE
VRAE/KOGNITIEWE ORDE VRAE/KOGNITIEWE VRAE/KOGNITIEWE
VLAK 1 VLAKKE 2, 3 & 4 VLAKKE 5 & 6
V1: Fase van materie en V6: Versadigde oplossings; V8: Tempo van oplossing
mengsels Mengsels en oplossings
V2: Oplossing as spesiale V7: Tempo van oplossing V9: Vleilande
mengsels
V3: Oplossings as spesiale
mengsels
V4: Fase van materie,
Mengsels, Tempo van
oplossing, Opgeloste en
onopgeloste stowwe,
Waterbesoedeling
V5: Opgeloste stowwe en
Tempo van Oplossing
Totaal – 30 Totaal – 21 Totaal – 9
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE 3
GRAAD 6
AFDELING A
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Lees elke vraag noukeurig. Sirkel die korrekte antwoord, byvoorbeeld 1.1.6 A .
1.1 Waterdamp is ʼn voorbeeld van watter fase van materie?
A Vastestof
B Vloeistof
C Gas
D Vloeistof en gas (1)
1.2 Watter van die volgende karaktereienskappe verteenwoordig NIE die
rangskikking van ʼn VASTESTOF partikel nie?
A Die partikels is in ʼn reëlmatige patroon gerangskik.
B Die partikels is ver uitmekaar.
C Spasies tussen die partikels is baie klein.
D Die partikels bly in ʼn vaste patroon. (1)
1.3 Wat noem ons die proses wanneer ʼn vloeistof na ys verander?
A Waterdamping
B Kondensasie
C Smelt
D Vries (1)
1.4 Watter van die volgende is NIE ʼn mengsel van ʼn VASTESTOF en ʼn
VASTESTOF NIE?
A Sout en sand
B Olie en water
C Tee blare en suiker
D Grondboontjies en bone (1)
1.5 Watter metode van die skeidingsproses is die beste manier om tee en tee blare
te skei?
A Handsortering
B Sifting
C Filtering
D Afsakking (1)
[5]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE 4
GRAAD 6
VRAAG 2: BYPASSENDE ITEMS
Pas KOLOM A met KOLOM B. Skryf slegs die korrekte letter in die antwoord tabel
neer.
KOLOM A KOLOM B
2.1 Suiker A Die vloeistof waarin iets opgelos word
2.2 Onoplosbaar B Wanneer twee of meer stowwe gekombineer
word
2.3 Oplosmiddel C Iets wat nie opgelos kan word nie
2.4 Oplosmiddel mengsel D Oplosbaar
2.5 Versadigde E Wanneer ʼn opgeloste stof weer na soliede
kristalle verander
2.6 Kristallisasie F Wanneer ʼn oplossing nie meer die opgeloste
stof verder kan op los nie
2.1 2.2 2.3 2.4 2.5 2.6
D [5]
VRAAG 3: WAAR EN VALS
Dui aan in die voorsiende spasies of die volgende sinne WAAR of VALS is.
3.1 Sand en water is ʼn mengsel van twee vastestowwe. (1)
3.2 ʼn Sif laat toe dat kleiner partikels deurgelaat word en die
groter partikels opgevang word. (1)
3.3 Sout en suiker kan deur handsortering geskei word. (1)
3.4 Stowwe wat in ʼn vloeistof oplos word ʼn oplossing genoem. (1)
3.5 Sand en water is ʼn voorbeeld van ʼn oplossing. (1)
[5]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE 5
GRAAD 6
VRAAG 4: FASE VAN MATERIE EN DIE TEMPO VAN OPLOSSING
Voorsien die wetenskaplike naam/term vir elkeen van die volgende stellings en skryf
die antwoord in die voorsiende spasie neer.
STELLING ANTWOORD
4.1 Die vloeistof waarin ʼn stof opgelos word
4.2 Hoe vinnig of stadig iets plaasvind
4.3 Om toe te laat dat ʼn stof wat gemeng is met ʼn vloeistof
tot op die bodem afsak
4.4 Alle dinge wat massa het en spasie opneem
4.5 Verandering van ʼn vloeistof na ʼn gas (5)
VRAAG 5: OPLOSSINGS EN TEMPO VAN OPLOSSING
Hieronder is ʼn oplossing van kopersulfaat en water. Gebruik die prent om die
volgende vrae te beantwoord.
A
B
C
5.1 Definieer die term oplossing.
(2)
5.2 Etiketteer die dele A, B en C
A
B
C (3)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE 6
GRAAD 6
5.3 Noem die opgeloste stof in die oplossing.
(1)
5.4 Noem die oplosmiddel in die oplossing.
(1)
5.5 Hoe sal jy die oplossing skei?
(1)
5.6 Daar is drie faktore wat die tyd affekteer van hoe lank dit neem om ʼn opgeloste
stof in ʼn oplosmiddel op te los. Vermeld enige TWEE.
5.6.1 (1)
5.6.2 (1)
[10]
TOTAAL AFDELING A: 30
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE 7
GRAAD 6
AFDELING B: VERSTAAN EN TOEPASSING VAN NATUURWETENSKAPPE
EN TEGNOLOGIE
VRAAG 6
6.1 Lees die onderstaande gevallestudie en beantwoord die volgende vrae.
Sipho wou ondersoek instel van hoe lank dit sal neem om ʼn versadigde
oplossing met die volgende te bereik:
1. Sout
2. Sjokolade
3. Meel
4. Suiker
5. Olie
Hy beplan om ʼn teelepel op ʼn slag in ʼn koppie water by te voeg, die oplossing te
roer en daarna te sien of hy nog van die opgeloste stof moet byvoeg.
6.1.1 Hoe sal hy weet wanneer die oplossing versadig is?
(1)
6.1.2 Sipho besluit om die water in elke beker te verhit. Hoekom dink jy het hy
dit gedoen?
(1)
6.1.3 Watter stowwe sal nie vir Sipho se eksperiment werk nie? Dui aan
waarom dit nie sal werk nie.
(1)
6.2 In die onderstaande spasie, illustreer en etiketteer ʼn mengsel van water en olie.
(2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE 8
GRAAD 6
6.3 Differensieer tussen sifting en oorgieting.
Sifting -
(1)
Oorgieting -
(1)
6.4 Vergelyk mengsels
Vergelyk die mengsels van suiker en water, en olie en water deur die
onderstaande tabel te voltooi.
Mengsels Fase van materie Oplosbaar of Is die mengsel ʼn
(Vastestof, Onoplosbaar? oplossing?
Vloeistof, Gas) (Ja/Nee)
Suiker ____________ (1)
en en ____________ (1) ____________ (1)
Water vloeistof
Olie ____________ (1)
en en ____________ (1) ____________ (1)
Water ____________ (1)
(7)
[14]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE 9
GRAAD 6
VRAAG 7: TEMPO VAN OPLOSSING
Graad 6 leerders van Mzimhlophe Primêre Skool het ʼn eksperiment uitgevoer waarby
hulle die invloed van die roering van ʼn sout en wateroplossing op die tempo van
oplossing, ondersoek. Hulle het twee bekers gebruik wat elk 125 ml water bevat. ʼn
Teelepel sout word by elke beker bygevoeg. Een beker word geroer, terwyl die ander
beker nie geroer word nie.
Roerstaaf
Beker
Sout
partikels
Oplossing wat nie Oplossing wat geroer is
geroer is nie
7.1 Stel voor wat sal gebeur wanneer ʼn teelepel sout by elke beker bygevoeg word,
en jy slegs een van die oplossings roer.
(1)
7.2 Identifiseer TWEE faktore wat dieselfde in albei bekers gebly het.
7.2.1 (1)
7.2.2 (1)
7.3 Identifiseer EEN faktor wat verskillend in die eksperiment was.
(1)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE 10
GRAAD 6
7.4 Bestudeer die onderstaande tabel wat die tempo van oplossing in ʼn geroerde en
nie-geroerde oplossing wys. Beantwoord die vrae wat volg.
Mengsel wat nie Mengsel wat geroer
geroer word word
Tyd wat dit neem om op te los 60 15
(sekondes)
7.4.1 Gebruik ʼn potlood om ʼn staafgrafiek te konstrueer deur die informasie
van die bostaande tabel te gebruik. Gebruik die onderstaande ruit. (2)
60
50
Tyd (sekondes)
40
30
20
10
0
Roer Sonder om te roer
Faktor
7.4.2 Wat was die gevolgtrekking vir hierdie eksperiment?
(1)
[7]
TOTAAL AFDELING B: 21
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE 11
GRAAD 6
AFDELING C ANALISERING EN EVALUERING VAN DIE TEMPO VAN
OPLOSSING, EN VLEILANDE
VRAAG 8
Bestudeer die onderstaande grafiek wat die tempo van oplossing van verskillende
stowwe by verskillende tye aanwys. Beantwoord die vrae wat volg.
Tempo van Oplossing
400
350
300
Tyd in Sekondes
250
200
150
100
50
0
11 cup Sugar
koppie suiker 11 Teaspoon
teelepel fynFine
soutSalt 1 1 Teaspoon
teelepel Roughsout
growwe Salt 1 1Panado
Panado tablet
Tablet
Stowwe
Stowwe
8.1 In jou opinie, watter stof het die vinnigste opgelos? (1)
8.2 Gee EEN rede waarom daar ʼn groot verskil is in die tyd wat dit geneem het
tussen die oplossing van fyn sout teenoor die oplossing van growwe sout.
(1)
8.3 As jy oorweeg hoe lank dit geneem het vir die Panado tablet om op te los,
verduidelik wat jy kan doen om die Panado tablet vinniger te laat oplos.
(2)
8.4 Hoekom dink jy het die suiker die langste geneem om op te los?
(1)
[5]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 9
9.1 Stel TWEE redes voor waarom jy voel dat vleilande belangrik is.
(2)
9.2 Bespreek kortliks hoe vleilande vernietig word.
(2)
[4]
TOTAAL AFDELING C: 9
TOTAAL: 60
EINDE
Study this subject
Recommended for this subject
%20June%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--2aa2dfd6-f2d4-4fe9-9758-6d7f68649da0/v1-df362774a26265337051/card.webp)
Question paper
Natural Sciences and Technology Grade 6 Gauteng June 2022 QP
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f36801d7-18b3-49ba-a578-223b3032d1dc/v1-65acf1a18f77d2849087/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2022 Memo (Afr)
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5aa1e4e6-7bf6-4b02-a0d0-2ead828afec8/v1-b3535e57e3f1cbd20a6a/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2022 Memo (Eng)
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8bee8074-58f7-4ba8-8f79-d4abcb414a5c/v1-9f370ef9a0bed4f07867/card.webp)
Question paper
Natural Sciences and Technology Grade 6 2022 QP (Afr)
%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--13a22cef-6e79-4045-83d6-3b0f455c2d67/v1-17a30e3d11e45bb62094/card.webp)
Question paper
Natural Sciences and Technology Grade 6 Gauteng June 2023 QP
%20June%202022%20Question%20Paper(1)_hlayiso.com_--a76df668-a552-4d08-848e-94158a2fd408/v1-e5c62b2001081bb4cc56/card.webp)
Question paper
Natural Sciences and Technology Grade 6 Gauteng June 2018 QP
More from Grade 6 Natural Sciences and Technology
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--db456923-8c84-4b9d-a0f1-c339ff1175bf/v1-93e53c7991daab52e5ae/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2024 Memo (Afr)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--35044224-b72d-494e-8733-d2b64be44a8b/v1-93577655c5a3376bd655/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2024 Memo (Eng)

Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2024 Memo

Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2024 Memo (Afr)

Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2024 Memo (Eng)
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--d53ff5bd-b490-44a0-b4de-df3789415527/v1-f3aba9e7a6b38235e50a/card.webp)
Memorandum