Skip to content

Natural Sciences and Technology Grade 6 2023 Memo (Afr)

MemorandumNatural Sciences and TechnologyGrade 620237 pages

Grade 6 Natural Sciences and Technology memorandum from the Gauteng June Exam 2023 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2023 GRAAD 6 NASIENRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE 7 bladsye
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE GRAAD 6 ASSESSERINGSRAAMWERK AFDELING A PUNTE VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 5 VRAAG 2: PASITEMS 5 VRAAG 3: WAAR OF ONWAAR 5 VRAAG 4: DIAGRAM EN BYSKRIFTE 5 VRAAG 5: EEN WOORD/WETENSKAPLIKE TERME 10 VRAAG 6: BENOEM/DEFINIEER/LYS 30 AFDELING B PUNTE VRAAG 7: GEVALLESTUDIE/VERDUIDELIK/VOORSPEL/GEE 'N VOORBEELD 5 VRAAG 8: GEBRUIK VAN KENNIS/RANGSKIK 5 VRAAG 9: VERGLYK/VERDUIDELIK/TEKEN 7 VRAAG 10: DIFFERENSIEER 4 21 AFDELING C PUNTE VRAAG 11: VERDUIDELIK/STEL VOOR 3 VRAAG 12: BESPREEK/VERSKAF 'N REDE 4 VRAAG 13: BESPREEK 2 9 TOTAAL 60 2
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE GRAAD 6 AFDELING A VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE PUNTE 1.1 A 1 1.2 A 1 1.3 D 1 1.4 B 1 1.5 C 1 [5] VRAAG 2: PASITEMS 2.1 F 1 2.2 A 1 2.3 E 1 2.4 B 1 2.5 C 1 [5] VRAAG 3: WAAR OF ONWAAR 3.1 WAAR  1 3.2 WAAR  1 3.3 WAAR  1 3.4 ONWAAR  1 3.5 ONWAAR  1 [5] 3
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE GRAAD 6 VRAAG 4: DIAGRAM EN BYSKRIFTE PUNTE 4.1 Beker  1 4.2 Sand en watermengsel  1 4.3 Filtreerpapier  1 4.4 Tregter  1 4.5 Gesuiwerde water  1 [5] VRAAG 5: EEN WOORD 5.1 Oplossing  1 5.2 Opgeloste stof  1 5.3 Oplosmiddel  1 5.4 Onoplosbaar  1 5.5 Versadigde oplossing  1 [5] VRAAG 6: ONDERSOEK 6.1 Teeblare  1 6.2 Warm water/water  1 6.3 ʼn Stof wat nie kan oplos nie.  1 6.4 sifting/filtrering/handsortering/afsakking en dekantering (Enige 2)  2 [5] TOTAAL AFDELING A: 30 4
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE GRAAD 6 AFDELING B VRAAG 7: GEVALLESTUDIE PUNTE 7.1 Raak daaraan gewoond om ʼn gesonde ontbyt te eet. Eet gebalanseerde maaltye eerder as kitskos. Drink water eerder as koeldranke. Wees meer aktief, bv. stap om die blok of neem deel aan ʼn sport by die skool. ( Twee punte vir elke pasbare antwoord) 2 7.2 Thomas sal ly aan oorgewig/obesiteit  en hy sal ly aan verskillende siektes as gevolg van sy swak dieet.  (Twee punte vir elke pasbare antwoord) 2 7.3 Diabetes/Hardlywigheid/Tandbederf/Hoë bloeddruk/Eetversteurings  (Enige een) 1 [5] VRAAG 8: RANGSKIK IN DIE KORREKTE ORDE Stap 1 – C  1 Stap 2 – A  1 Stap 3 – B  1 Stap 4 – E  1 Stap 5 – D  1 [5] VRAAG 9: VERGELYK PARTIKELS 9.1 Vaste stof – Partikels is naby aanmekaar gepak/vaste patroon.  Vloeistof – Partikels is ʼn klein bietjie meer gespasieer. Partikels kan langs mekaar beweeg.  Gas – Partikels is ver van mekaar – nie ʼn vaste patroon nie.  3 9.2 Jy kan die kos wat kook ruik van die ander kamer, want die stoom van die kos styg en dit is ʼn gas.  Dit versprei in die lug rondom jou, omdat dit baie hitte- energie het van die kookproses.  2 9.3 Gas  1 9.4  (partikels moet ver uitmekaar geteken word) 1 [7] 5
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE GRAAD 6 VRAAG 10: VERGELYK EN DIFFERENSIËRING PUNTE 10.1 Smelt: Stowwe smelt wanneer hitte bygevoeg word.  Oplos: Wanneer die partikels van een stof tussen die partikels van ʼn ander stof versprei.  2 10.2 Mengsels – Wanneer twee stowwe bymekaar gevoeg word en maklik geskei kan word, word ʼn mengsel gevorm.  Oplossings – Wanneer ʼn stof opgelos het in ʼn ander stof en ʼn oplossing het gevorm.  2 [4] TOTAAL AFDELING B: 21 6
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE GRAAD 6 AFDELING C VRAAG 11: VERDUIDELIK/STEL VOOR PUNTE 11.1 Koolhidrate verskaf energie aan die liggaam.  1 11.2 Bymiddels word bygevoeg om kleur/geur te verbeter asook om die kos te preserveer.  1 11.3 Dit kan kinders hiperaktief maak./Sommige kinders is allergies vir hierdie chemikalieë.  1 [3] VRAAG 12: VERSKAF REDES 12.1 (a) Kan veroorsaak word deur onoplobare stowwe soos olie en plastiek.  (b) Kan deur oplosbare stowwe soos seep en kunsmis veroorsaak word.  (c) Kan deur kieme van die toiletafval veroorsaak word. 3 12.2 Mense, plante en diere benodig skoon water om te oorleef./Diere soos visse, benodig skoon water as ʼn habitat.  (Enige gepaste antwoord.) 1 [4] VRAAG 13: VERDUIDELIK Warmer temperature het meer energie  daarom bots die partikels vinniger teen mekaar.  2 [2] TOTAAL AFDELING C: 9 TOTAAL: 60 7

Study this subject

More from Grade 6 Natural Sciences and Technology

View all