Skip to content

Natural Sciences and Technology Grade 6 2022 Memo (Afr)

MemorandumNatural Sciences and TechnologyGrade 620227 pages

Grade 6 Natural Sciences and Technology memorandum from the Gauteng November Exam 2022 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2022 GRAAD 9 NASIENRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE 7 bladsye
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 AFDELING A VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1 C✓ 1.2 B✓ 1.3 B✓ 1.4 A✓ 1.5 A✓ 1.6 C✓ 1.7 B✓ 1.8 C✓ 1.9 B✓ [9] VRAAG 2: TERMINOLOGIE 2.1 Resistor/Weerstand✓ 2.2 Swaartekrag/gravitasiekrag ✓ 2.3 Skakelaar ✓ 2.4 Magma ✓ 2.5 Weerlig ✓ 2.6 Erts ✓ [6] VRAAG 3: PASSENDE ITEMS 3.1 E/Oopgroefmynbou ✓ 3.2 D/Mesopouse ✓ 3.3 F/Atmosfeer ✓ 3.4 C/Planetêre nebula ✓ 3.5 A/Puimsteen ✓ [5] TOTAAL AFDELING A: 20 2
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 AFDELING B VRAAG 4: KRAGTE 4.1 4.1.1 Om te ondersoek wat met twee soortgelyke stawe gebeur ✓ wat met dieselfde tipe lap gevryf word. ✓ OF Om statiese elektrisiteit te ondersoek ✓ deur vryf. ✓ OF Om te ondersoek of daar 'n krag van aantrekking of afstoot sal wees ✓ tussen twee glasstawe gevryf met dieselfde lap. ✓ (2) 4.1.2 Ladings (elektrone) beweeg (word oorgedra) ✓ van die lap na die staaf, wat dit negatief gelaai maak. ✓ OF Ladings word van die lap ✓ na die glasstaaf oorgedra. ✓ (2) 4.1.3 Die staaf op die retortstaander sal wegbeweeg ✓ van die staaf wat deur die hand gehou word. ✓ (Die staaf op die retortstaander sal afgestoot word./Hulle sal mekaar afstoot.) (2) 4.2 4.2.1 C✓D✓B✓A✓ (4) 4.2.2 Bly weg van bome af. ✓ Soek skuiling binne 'n gebou of motor. ✓ Bly weg van hoë plekke. Hurk in die kleinste, laagste moontlike posisie met jou voete bymekaar. (Aanvaar enige ander veiligheidsmaatreёl.) (Merk enige twee.) (2) 4.3 Gewig = Massa in kg x 9,8 N = 1 485 kg x 9,8 N ✓ = 14 553 ✓ N ✓ Aanvaar 14 850 ✓ N ✓ (3) [15] 3
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 VRAAG 5: SELLE EN ENERGIE, WEERSTAND 5.1 5.1.1 D✓ (1) 5.1.2 Battery ✓ (1) 5.1.3 Dit is 'n bron van (elektriese) energie.✓ (1) 5.1.4 3 ÷ 2 ✓ = 1,5 V ✓ (Gee twee punte as 'n leerder slegs 1,5 V geskryf het.) (2) 5.1.5 B✓ (1) 5.2 Temperatuur✓ van die weerstand. Tipe✓weerstand. Dikte✓van die weerstand. Lengte✓ van die weerstand. (Merk enige twee.) (2) 5.3 Temperatuur van die geleier: Hoe warmer die geleier, hoe hoër is die weerstand.✓ Tipe materiaal: Verskillende geleidende materiale het verskillende weerstande na 'n elektriese stroom.✓ Dikte van die geleier: Dunner drade het meer weerstand as dikker drade.✓ Lengte van die geleier: Langer drade het meer weerstand as korter drade.✓ (Merk enige twee.) (2) 5.4 5.4.1 Smeltdraad/Sekering ✓ (1) 5.4.2 Veranderlike weerstand OF Reostaat ✓ (1) 5.4.3 LED OF Gloeilamp ✓ (1) 5.5 Stroombreker/Smeltdraad of sekering /Spelbeskermers/Grondfoutonderbrekers ✓ (Aanvaar enige een.) (1) [14] 4
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 VRAAG 6: STROOMBAAN ELEKTRISITEIT 6.1 6.1.1 Voltmeter ✓ (1) 6.1.2 Gelyk aan ✓ (1) 6.1.3 V = Vx + Vy ✓ 3 = 2 + Vy ✓ Vy = 1V ✓ (3) 6.1.4 Gloeilamp Y sal uit/afgaan. ✓ As dit blaas, omdat gloeilamp X in serie gekoppel is, sal daar 'n gaping in die stroombaan wees. ✓ (2) 6.2 6.2.1 Nasienriglyne vir die skets van stroombaandiagram getrek. Beskrywing Punte Een sel 1  2 gloeilampe 2  In parallel verbind 1 Voltmeter in parallel 1 (4) 6.2.2 Bly dieselfde.  (1) 6.2.3 Voltmeter het hoë weerstand,  om dit parallel te verbind sal die totale weerstand in 'n stroombaan verlaag. OF Voltmeter het hoë weerstand,  as dit nie in parallel gekoppel is nie sal dit die meeste energie in 'n stroombaan opneem  (2) [14] 5
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 VRAAG 7: KOSTE VAN KRAGVERBRUIK 7.1 7.1.1 11,90  kWh OF 11,90 Eenhede (1) 7.1.2 Prys per eenheid = 30,00 ÷ 11,90  = R2,52  (2) 7.1.3 Koste = Krag X Tyd X Eenheidsprys OF Koste = Energie X Eenheidsprys = (0,06 X 24)  X 2,52  = 1,44  X 2,52  = R 3,63  = R3,63  (3) 7.1.4 Skakel elektriese toestelle af wat nie gebruik word nie.  Kook net die benodigde hoeveelheid water op 'n slag. Gebruik energiebesparende gloeilampe, bv., LED-gloeilampe. Installeer 'n sonkrag-geiser/tydtellers vir geisers (Enige relevante antwoord vir 1 punt.) (1) 7.2 7.2.1 Hulle gebruik albei stoom om die turbines te laat draai. (1) 7.2.2 In 'n kernkragstasie is die hittebron van die kernreaksie,  terwyl dit in 'n steenkoolkragstasie afkomstig is van die verbranding van steenkool.  OF 'n Kernkragstasie gebruik kernbrandstof soos uraan, torium, plutonium ens. as die bron van energie  maar 'n steenkoolkragstasie gebruik steenkool as die energiebron. (2) [10] VRAAG 8: INTERAKSIE VAN DIE AARDE SE SFERE 8.1 8.1.1 Litosfeer en Atmosfeer ✓ (Vulkane bars uit en skiet gasse en stof in die atmosfeer in.) (1) 8.1.2 Atmosfeer en Hidrosfeer ✓ (Water verdamp uit oseane en word damp in die atmosfeer.) (1) 8.1.3 Litosfeer en Hidrosfeer ✓ (Water erodeer grond.) (1) 8.2 A Stollingsgesteentes ✓ B Sedimentêre ✓ C Verwering van stollingsgesteentes, verdigting en sementasie ✓ D Hoë druk en uiterste hitte van stollings- en sedimentêre gesteentes ✓ E Sandsteen OF Skalie OF Kalksteen ✓ (5) 8.3 Hitte ✓ Koue ✓ Water ✓ Wind ✓ (Merk enige drie.) (3) 6
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 8.4 8.4.1 Kweekhuis ✓ (1) 8.4.2 Stralingsenergie/Hitte ✓ (1) 8.4.3 Die troposfeer ✓ (1) 8.4.4 Kweekhuis effek ✓ (1) 8.4.5 Die Aarde word warm (temperatuur word verhoog) en word bewoonbaar vir lewe. ✓ (1) [16] VRAAG 9: IMPAK VAN MYNBOU OP DIE OMGEWING 9.1 9.1.1 Steenkool ✓ (1) 9.1.2 % van moontlike nuwe goudmyne = 41 ÷ 192 x 100 ✓ = 21,4% ✓ (2) 9.1.3 Op die oppervlak ✓ (1) 9.1.4 'n Mengsel ✓ wat uit 'n verskeidenheid minerale bestaan ✓ OF Dit is 'n onsuiwer ✓ stof ✓ (1 punt vir mengsel en 1 punt vir rede.) (2) 9.1.5 Die verwydering van plante veroorsaak habitatverlies vir diere. ✓ OF Verwydering van grond of, lug of water, besoedeling van chemikalieë wat gebruik word. ✓ (Enige een.) (2) [8] VRAAG 10: GEBOORTE, LEWE EN DOOD VAN STERRE 10.1 Kernversmelting reaksies: Verander ligte elemente in swaarder elemente, ✓ stel baie energie in die proses vry. ✓ (2) 10.2 Die swaartekrag/gravitasie krag is te sterk. ✓ (1) [3] TOTAAL AFDELING B: 80 TOTAAL: 100 7

Study this subject

More from Grade 6 Natural Sciences and Technology

View all