Skip to content

Natural Sciences and Technology Grade 6 2016 Memo (Afr)

MemorandumNatural Sciences and TechnologyGrade 620165 pages

Grade 6 Natural Sciences and Technology memorandum from the Gauteng June Exam 2016 (Afrikaans), 5 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com 1 3 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD 6 NATUURWETENSKAP EN TEGNOLOGIE MEMORANDUM 5 bladsye Formatted: Font: Bold PROOFREAD DATE ___________ SIGNATURE _________________ PROOFREAD DATE ___________ SIGNATURE _________________ 1
Downloaded from hlayiso.com 13 MEMORANDUM Natuurwetenskap en Tegnologie Graad 6 AFDELING A VRAAGUESTION 1 1.1 C (1)√ 1.2 B (1) √ 1.3 A (1) √ 1.4 C (1) √ 1.5 D (1) √ (5) VRAAG 2 2.1 C (1) √ 2.2 E (1) √ 2.3 B (1) √ 2.4 F (1) √ 2.5 D (1) √ (5) VRAAG 3 3.1 inlê / pekel (1) √ 3.2 preserveer / bewaar / all 7 metodes (1) √ 3.3 oplos (1) √ 3.4 versadig (1) √ 3.5 oplosmiddel (1) √ (5) VRAAG 4 4.1.1 Suurstof (1) √ 4.1.2 Glukose suiker / stysel (1) √ 4.1.3 Koolsuurgas / water en minerale / ligenergie (enige een) (1) √ 4.2.1 Vastestof stofGas (1) √ 4.2.2 Vloeistof (1) √ (5) VRAAG 5 5.1 Plant (1) 5.2 Bok, Haas, Muis (1) √ 5.3 Jakkals of Wildekat (1) √ 5.4 Leeu/Valk (1) √ 5.5 Woud (1) √ (5) 2
Downloaded from hlayiso.com 13 MEMORANDUM Natuurwetenskap en Tegnologie Graad 6 AFDELING B VRAAG 6 6.1 √√Hoe jong mense hulle eetpatrone kan verander om gewig te verloor?  Hulle kan meer vessel eet.  Hulle moet ten minste vyf porsies groente en vrugte per dag eet.  Eet minder wegneemetes.  Drink baie water.  Hulle behoort ook elke dag te oefen.  Minder vetterige kos te eet.  Minder suiker  Gebalanseerde dieët Gee TWEE (2) punte vir enige twee antwoorde. (2) 6.2 Stappe oor hoe mense in Angola maniok verwerk, in die korrekte volgorde aangebied.  Leerders sal volpunte ontvang ongeag of hulle letters of sinne gebruik Stappe in die regte orde STAP 1: E. – Skil en week die maniok √ STAP 2: D – Kap en rasper maniok in klein stukkies √ STAP 3: F – Droog maniokstukke in die son √ STAP 4: A – Rasper droeë stukke maniok om fyn meel te maak√ STAP 5: B – Rooster maniokmeel√ STAEP 6: C – Stoor meel in sakke√ (6) [8] 3
Downloaded from hlayiso.com 13 MEMORANDUM Natuurwetenskap en Tegnologie Graad 6 VRAAG 7 7.1 VERGELYKING VAN MENGSELS SOUT EN WATER OLIE EN WATER Vaste stof (½) en Vloeistof (½) = Vloeistof (½) en VloestofVloeistof (1) (½) = (1) Oplosbaar (1) √ Onoplosbaar (1) √ Ja (1) √ Nee (1) √ (6) 7.2 √√Enige twee van die onderstaande antwoorde  Temperatuur / Hitte  Die korrelgrootte van die opgeloste stof  Roer en skud die mengsel  Aard van die stof (2) 7.3 √√ Jy kan chloor gebruik om enige kieme in die water dood te maak / chemikalieë Jy kan die water kook (Gee 2 punte vir enige korrekte antwoord) Bestraling (2) [10] 4
Downloaded from hlayiso.com 13 MEMORANDUM Natuurwetenskap en Tegnologie Graad 6 AFDELING C VRAAG 8 EVALUERING EN ANALISE 8.1 √Enige van die onderstaande antwoorde  Om kos eetbaar te maak  Verwerkte kos bly langer eetbaar  Kos se voedingswaarde verhoog. (1) 8.2 √ Enige van die onderstaande antwoorde  Voorsien ʼn habitat en teelaarde vir verskeie diere en plante  Bron van water vir plante en diere  Filtreeer die water om dit skoon te maak  Dit werk soos ʼn reuse spons wat water stoor en vloede voorkom tydens swaar reën  In droë seisoene help vleilande dat strome en riviere aanhou vloei.  Verstadig die vloei van water  Voorkom erosie (1) 8.3 √Tempo van oplossing by verskillende temperature. 8.3.1 √√√√ Elke konstruksie- lynkoördinaat van ʼndie lyndiagram word een (1) punt toegeken. (4) Tyd (sekondes) Formatted: Centered Temperatuur (°C) 8.3.2 Temperatuur (1) [7] TOTAAL: 50 5

Study this subject

More from Grade 6 Natural Sciences and Technology

View all