Skip to content

Natural Sciences and Technology Grade 6 Gauteng June 2016 QP

Question paperNatural Sciences and TechnologyGrade 620169 pages

Grade 6 Natural Sciences and Technology question paper from the Gauteng June Exam 2016 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD 6 NATUURWETENSKAP EN TEGNOLOGIE DISTRIK NAAM VAN SKOOL EMIS KLAS (bv. 6A) VAN NAAM GESLAG: SEUN MEISIE TYD: 1 uur 30 minute PUNTE: 50 9 bladsye b.o.
Downloaded from hlayiso.com Natuurwetenskap en Tegnologie Graad 6 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NATUURWETENSKAP EN TEGNOLOGIE TYD: 1 uur 30 minute PUNTE: 50 INSTRUKSIES 1. Beantwoord AL drie afdelings. 2. Skryf netjies en leesbaar. 3. Lees die instruksies van elke vraag voor jy antwoord. 4. Alle vrae moet op die vraestel beantwoord word. INHOUD VAN DIE VRAESTEL. STRINGE NATUURWETENSKAP DIE LEWE EN LEWENDE MATERIE EN MATERIALE TEGNOLOGIE VERWERKING Die vraestel bestaan uit AFDELING A, AFDELING B en AFDELING C. AFDELING A : LAERORDE VRAE / AFDELING B : MIDDELORDE VRAE / AFDELING C : HOËRORDE VRAE / KOGNITIEWE VLAK 1 KOGNITIEWE VLAK 2 KOGNITIEWE VLAK 3 V1 Voedingswaarde in voedsel en V6: Voeding en voedselverwerking V8: Voedselverwerking, mengsels mengsels waterbronne en oplossing. V2: Voeding en oplossings as V7: Mengsels, oplossings en spesiale mengsels prosesse om water te suiwer V3: Voedselverwerking en oplossings as spesiale mengsels V4: Fotosintese, vaste stowwe, vloeistowwe en gasse V5: Ekosisteme en voedselwebbe Totaal = 25 Totaal = 18 Totaal = 7 b.o.
Downloaded from hlayiso.com Natuurwetenskap en Tegnologie Graad 6 3 AFDELING A VRAAG 1 MEERVOUDIGE KEUSE VRAE Trek ʼn sirkel om die letter (A – D) van die korrekte antwoord. 1.1 Watter kos help om energie te voorsien? A Vleis B Eiers C Aartappels D Wortels (1) 1.2 Melk is kos vir groei en herstel, dit bevat … A koolhidrate. B proteïne. C vette en olies. D vitamiene. (1) 1.3 ʼn Mineraal wat ons tande en bene sterk maak. A Kalsium B Yster C Sink D Natrium (1) 1.4 Vitamiene C voorkom ʼn siekte genaamd … A diabetes. B ragitis. C skeurbuik. D anemie. (1) 1.5 Die beste metode om grondbone en gedroogde bone te skei is ... A sifting. B uitsinking. C filtrering. D per hand. (1) [5] b.o.
Downloaded from hlayiso.com Natuurwetenskap en Tegnologie Graad 6 4 VRAAG 2 OOREENSTEMMENDE ITEMS Pas die stelling in Kolom A by die korrekte woord in Kolom B. Skryf die korrekte LETTER in Kolom C langs die nommer. Voorbeeld: 2.6 Vaste stof wat in vloeistof oplos ______ 2.6=G (opgeloste stof) Kolom A Kolom B Kolom C 2.1 Die regte hoeveelheid voedsel vanuit die A. Oplosmiddel 2.1 = verskillende voedselgroepe. 2.2 Ongemak tydens die uitskeiding van vaste afval uit B. Oplossing 2.2 = die liggaam. 2.3 Mengsel waarin soliede deeltjies oplos in vloeibare C. Gebalanseerde 2.3 = deeltjies en verdwyn dieet 2.4 ʼn Opgeloste stof verander weer in soliede kristalle D. Vesel 2.4 = 2.5 Verhoed hardlywigheid E. Hardlywigheid 2.5 = F. Kristallisasie [5] VRAAG 3 TERMINOLOGIE IN VRAE Lees die onderstaande stellings en gee een woord om dit te verduidelik. Stellings Antwoorde 3.1 Die gebruik van asyn of soutwater om voedsel langer te laat hou. 3.2 Om voedsel langer te laat hou sonder dat dit bederf. 3.3 Wanneer ʼn stof in water kan oplos om ʼn oplossing te vorm. 3.4 Wanneer ʼn oplossing nie meer opgeloste stof kan hou nie. 3.5 Vloeistof waarin ʼn stof oplos. [5] b.o.
Downloaded from hlayiso.com Natuurwetenskap en Tegnologie Graad 6 5 VRAAG 4 BENAMING VAN STRUKTURE 4.1 Bestudeer die struktuur oor hoe fotosintese plaasvind. Skryf jou antwoorde in die spasies daarvoor gelaat onder die prent. Ligenergie Suurstof Koolsuurgas Glukose (suiker) WATER EN MINERALE 4.1.1 ______________________________ word vrygestel. (1) 4.1.2 Blare maak _______________________________________. (1) 4.1.3 ___________________________________ word opgeneem. (1) 4.2 Gee die regte naam vir die fases hieronder. Definieer die Fases van Materie A B C 4.2.1 Fase A: ______________________________________________ (1) 4.2.2 Fase B: ______________________________________________ (1) [5] b.o.
Downloaded from hlayiso.com Natuurwetenskap en Tegnologie Graad 6 6 VRAAG 5 IDENTIFISEER DINGE 5. Bestudeer die voedselweb hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Leeu Jakkals Bok Wilde kat Valk Haas Uil Groen Plant Slang Producer Muis Voedselweb in ʼn Woud 5.1 Benoem ʼn produsent in die voedselweb. ________________________________ (1) 5.2 Noem EEN (1) herbivoor in die voedselweb. _____________________________ (1) 5.3 Noem EEN (1) dier wat hase eet. ______________________________________ (1) 5.4 Die naam van ʼn tersiêre verbruiker in die voedselweb. _____________________ (1) 5.5 In watter omgewing vind die voedselweb plaas? __________________________ (1) [5] TOTAAL AFDELING A: 25 b.o.
Downloaded from hlayiso.com Natuurwetenskap en Tegnologie Graad 6 7 AFDELING B VRAAG 6 VERSTAAN EN TOEPASSING VAN WETENSKAP EN TEGNOLOGIE 6.1 Verduidelik TWEE maniere waarop jong mense hulle eetgewoontes kan verander om gewig te verloor. _________________________________________________________________ _________________________________________________________________ (2) 6.2 Lees die gevallestudie hieronder oor hoe maniok verwerk word en beatwoord die vrae wat volg. Maniok is ʼn stapelvoedsel in Angola. Die mense van Angola verwerk die maniokwortel om te gebruik as ʼn voedselbron in tye van droogte en voedseltekort. Om maniokmeel te maak, skil die vrouens en kinders eers die wortel en week dit in water. Volgende kap en rasper hulle die wortels in klein stukkies. Hulle droog dit dan in die son en rasper dit weer om ʼn fyn meel te maak. Die mans rooster die meel oor ʼn vuur op plat metaalpanne en stoor dit in sakke. Die maniokwortel kan ook gefermenteer word en in ʼn pasta gemaak word, wat in piesangblare toegedraai en gekook word. Rangskik die stappe van hoe mense in Angola maniok verwerk in die korrekte volgorde. Stappe nie in die regte orde nie Stappe in die regte orde (GEBRUIK SLEGS LETTERS) A. Rasper droë stukke maniok om fyn meel te maak. STAP 1: B. Rooster maniokmeel STAP 2: C. Stoor meel in sakke STAP 3: D. Kap en rasper maniok in klein stukkies STAP 4: E. Skil en week maniok STAP 5: F. Droog maniokstukke in die son STAP 6: (6) [8] b.o.
Downloaded from hlayiso.com Natuurwetenskap en Tegnologie Graad 6 8 VRAAG 7 VERGELYKING VAN MENGSELS 7.1 Vergelyk die mengsels van sout en water met olie en water deur die tabel hieronder te voltooi. (6) MENGSELS Fases van materie (2) Oplosbaar / Is ʼn mengsel ʼn oplossing? (2) (Vaste stof, vloeistof of Onoplosbaar (2) (Ja / Nee) gas) SOUT EN ___________________ (½) WATER en _______________ (½) OLIE EN ___________________ (½) WATER en _______________ (½) 7.2 Gee TWEE (2) faktore wat die tempo van oplossing kan beïnvloed. ________________________________________________________________ (1) ________________________________________________________________ (1) 7.3 Verduidelik hoe jy kieme in water kan vernietig om die watetr suiwer te maak. ________________________________________________________________ ________________________________________________________________ ________________________________________________________________ (2) [10] TOTAAL AFDELING B: 18 b.o.
Downloaded from hlayiso.com Natuurwetenskap en Tegnologie Graad 6 9 AFDELING C VRAAG 8 EVALUERING EN ANALISE 8.1 Gee EEN (1) rede hoekom kos verwerk word. (1) ________________________________________________________________ 8.2 Stel EEN (1) rede voor waarom vleilande belangrik is in natuurlike ekosisteme. (1) ________________________________________________________________ 8.3 Bestudeer die tabel hieronder wat ons vertel van die tempo van oplossing by verskillende temperature. Temperatuur (°C) 10 20 30 40 Tyd (T) 50 30 20 10 8.3.1 Gebruik ʼn potlood om ʼn lyndiagram te trek om die inligting in die tabel voor te stel. Doen dit op die grafiek hieronder. (4) Tyd (sekondes) Temperatuur (°C) 8.3.2 Identifiseer die onafhanklike veranderlike vanaf die grafiek. __________________________________________________________ (1) [7] TOTAAL AFDELING C: [7] TOTAAL: 50 EINDE

Study this subject

More from Grade 6 Natural Sciences and Technology

View all