Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
JUNIE 2017
GRAAD 6
NATUURWETENSKAPPE EN
TEGNOLOGIE
DISTRIK
NAAM VAN SKOOL
EMIS NOMMER
KLAS (bv. 6A)
VAN
NAAM
GESLAG: SEUN DOGTER
TYD: 1 uur 30 minute
PUNTE: 50
11 bladsye
b.o.
Skip to contentAll 2017 papers %20June%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--1dc83f6d-20ef-4f95-88ff-2a480b60dbd5/v1-d93266e1947bdd24836a/card.webp)
%20November%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7d88ff21-a7d2-4267-977c-90d048186f70/v1-6674148bd5bebbd9d599/card.webp)
%20June%202022%20Question%20Paper(1)_hlayiso.com_--a76df668-a552-4d08-848e-94158a2fd408/v1-e5c62b2001081bb4cc56/card.webp)


%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--db456923-8c84-4b9d-a0f1-c339ff1175bf/v1-93e53c7991daab52e5ae/card.webp)
View all

%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--d53ff5bd-b490-44a0-b4de-df3789415527/v1-f3aba9e7a6b38235e50a/card.webp)
%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--fb9a79ac-6a9e-447a-815b-6e0ea54c50f3/v1-78b55622c66a0b065725/card.webp)
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f36801d7-18b3-49ba-a578-223b3032d1dc/v1-65acf1a18f77d2849087/card.webp)
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5aa1e4e6-7bf6-4b02-a0d0-2ead828afec8/v1-b3535e57e3f1cbd20a6a/card.webp)
Natural Sciences and Technology Grade 6 Gauteng June 2017 QP
Grade 6 Natural Sciences and Technology question paper from the Gauteng June Exam 2017 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Natural Sciences And Technology · Grade 6 · Gauteng June Exam · 2017 · Afrikaans. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Natural Sciences and Technology
- Grade
- Grade 6
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2017
- Exam period
- Gauteng June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 641.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
Gauteng June Exam 2017
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
2
Graad 6
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
TYD: 1 uur 30 minute
PUNTE: 50
INSTRUKSIES
1. Beantwoord ALLE vrae.
2. Skryf netjies en leesbaar.
3. Lees deur alle instruksies voordat jy die vrae beantwoord.
4. Alle vrae moet op die vraestel beantwoord word.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
3
Graad 6
INHOUD VAN VRAESTEL
KENNISAFDELING
NATUURWETENSKAPPE LEWE EN LEWENDE DINGE, MATERIE EN MATERIALE
TEGNOLOGIE VERWERKING
Hierdie vraestel bestaan uit AFDELING A, AFDELING B en AFDELING C.
AFDELING A: LAE-ORDE- AFDELING B: AFDELING C: HOË
VRAE / KOGNITIEWE VLAK 1 MIDDELORDE-VRAE/ ORDE VRAE /
KOGNITIEWE VLAKKE KOGNITIEWE
2&3 VLAKKE 4,5 & 6
V 1 Fotosintese, Voeding, V 6 Ekostelsels en Voedselverwerking,
Voedingstowwe in voedsel, voedselwebbe, Proses Voedingstowwe
Voedselverwerking, om water te suiwer.
Mengsels, Oplossings as
spesiale mengsels.
V 2 Voedingstowwe in voedsel, V 7 Vastestowwe,
Ekostelsels en vloeistowwe en gasse
voedselwebbe, Oplossings
as spesiale mengsels.
V 3 Vastestowwe, vloeistowwe
en gasse. Voeding,
Ekostelsels, voedselwebbe.
V 4 Voedingstowwe, Vleilande,
Oplossings as spesiale
mengsels
V 5 Oplossings as spesiale
mengsels
Totaal=25 Totaal=18 Totaal=7
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
4
Graad 6
AFDELING A
VRAAG 1
MEERVOUDIGEKEUSIGE-VRAE
Omsirkel die letter met die korrekte antwoord.
1.1 Wat noem ons die proses wat plante gebruik om glukosesuiker te vervaardig?
A Voedselketting
B Fotosintese
C Sonenergie
D Vervaardigers (1)
1.2 Watter bron van voedsel voorsien ons met goeie sig en gesonde vel?
A Lewer
B Eiers
C Lemoene en Suurlemoene
D Wortels (1)
1.3 Watter mineraal vervaardig rooi bloedselle?
A Kalsium
B Sink
C Yster
D Natrium (1)
1.4 Watter metode kan gebruik word om ʼn mengsel van grondboontjies en
rosyntjies te skei?
A Handsortering
B Sifting
C Filtrering
D Oorgieting (1)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
5
Graad 6
1.5 Tydens watter metode van verwerking word van bakterieë en gis gebruik
gemaak om voedsel te verwerk?
A Droging
B Sout
C Fermentasie
D Pekel (1)
(5)
VRAAG 2
WAAR OF ONWAAR VRAE
Is die volgende stellings Waar of Onwaar?
STELLINGS WAAR OF
ONWAAR
2.1 ʼn hipotese is ʼn stelling wat ʼn moontlike antwoord op ʼn vraag
verskaf.
2.2 Koolhidrate is voedsel vir energie.
2.3 Plante is verbruikers en hulle kan hulle eie voedsel maak.
2.4 Water is ʼn lewende organisme in ʼn rivier-ekosisteem.
2.5 Kristallisasie is ʼn metode wat gebruik word om ʼn oplossing
te skei waar die oplossmiddel verdamp om kristalle van die
opgeloste stof agter te laat.
(5)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
6
Graad 6
VRAAG 3
PAAR ITEMS
Pas die stelling in KOLOM A met die korrekte woord in KOLOM B. Skryf slegs die
korrekte LETTER in Kolom C langs die nommer.
Byvoorbeeld: 3.6 Voedsel wat gebruik word vir die groei en herstel van liggaamsdele.
3.6=g (proteïene)
Kolom A Kolom B Kolom C
3.1 Alle dinge wat ruimte beslaan en massa besit A Ontbinders 3.1 =
3.2 Vaste afvalstowwe word met moeite deur die B Oplossing 3.2 =
liggaam afgeskei
3.3 Baie voedselkettings wat aan mekaar C Hardlywigheid 3.3 =
gekoppel word
3.4 Organismes wat dooie plante en diere afbreek D Materie 3.4 =
3.5 ʼn Oplossing waar ʼn stof nie langer deur die E Voedselweb 3.5 =
oplosmiddel geskei kan word nie
F Versadig
(5)
VRAAG 4
INVULVRAE
Gee een woord om die volgende stellings te verduidelik.
STELLINGS ANTWOORDE
4.1 Siekte wat kan ontstaan as gevolg van ʼn tekort aan
vitamien C in die dieet
4.2 Die plek waar ʼn plant of dier leef
4.3 ʼn Gebied wat die meeste van die jaar met vlak water
bedek is
4.4 ʼn Opgeloste stof wat weer in soliede kristalle verander
4.5 Wanneer ʼn stof nie in water kan oplos om ʼn oplossing
te vorm nie
(5)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
7
Graad 6
VRAAG 5
BENOEM STRUKTURE
Bestudeer die mengsel van suiker en water in die figuur hieronder.
(a)
(b) (c)
5.1 Benoem die dele A tot C.
5.1.1 A–
5.1.2 B–
5.1.3 C– (3)
5.2 Watter stof is die oplosmiddel in die mengsel?
(1)
5.3 Watter stof is die opgeloste stof in die mengsel?
(1)
(5)
TOTAAL AFDELING A: 25
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
8
Graad 6
AFDELING B
VERSTAAN EN TOEPASSING VAN WETENSKAP EN TEGNOLOGIE.
VRAAG 6
TEKEN-EN-RANGSKIKVRAE
6.1 Toon deur middel van pyltjies aan hoe lewende en nie-lewende dinge
interafhanklik is.
Gebruik die volgende lewende en nie-lewende dinge in hakies voorsien.
(Muis, Sprinkaan, Uil, Son, Gras )
Energie → Produsente → Primêre verbruiker → Sekondêre verbruiker → Tersiêre
Verbruiker
(5)
6.2 Verduidelik wat met die verbruikers kan gebeur sonder die produsente.
(2)
6.3 Watter van die diere in die voedselketting hierbo is ʼn karnivoor?
(1)
(8)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
9
Graad 6
6.4 Rangskik die stappe oor hoe munisipale water gesuiwer word voordat dit gebruik
kan word.
Stappe nie in die korrekte volgorde nie Stappe in korrekte
volgorde (GEBRUIK
SLEGS LETTERS)
A. In die uitsakkingtenk, sak vastestowwe soos grond STAP 1:
en klein klippe na die bodem van die tenk.
B. In die chloortenk, vernietig die chloor alle STAP 2:
oorblywende kieme in die water.
C. Water word uit die dam gepomp. STAP 3:
D. Voorsiening: Die water word na ʼn bergingstenk STAP 4:
gepomp en met pype na huise, skole, hospitale en
ander verbruikers vervoer.
E. Filtrering: Die filterbed verwyder baie klein STAP 5:
deeltjies uit die water.
F. Sifting: Die water gaan deur ʼn groot sif en groot STAP 6:
stowwe soos blare bly agter op die sif.
(6)
VRAAG 7
7.1 VERGELYK DIE DEELTJIES VAN VASTESTOWWE, VLOEISTOWWE, EN
GASSE
EIENSKAPPE VAN RANGSKIKKING VAN BEWEGING
DEELTJIES DEELTJIES
VASTESTOWWE 7.1 7.3
VLOEISTOWWE Deeltjies is minder styf gepak 7.4
maar verder van mekaar as in
vastestowwe.
GASSE 7.2 Deeltjies beweeg in
alle rigtings
(4)
TOTAAL AFDELING B: 18
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
10
Graad 6
AFDELING C
VRAAG 8
EVALUERING EN ANALISE
8.1 Noem EEN (1) rede waarom ons voedsel verwerk.
(1)
8.2 ANALISE VAN VRAE
Jou vriend wil graag gewig verloor. Hy vergelyk die etikette op twee blikkies
voedsel.
Botterbone Tamaties
Voedselgroepe in elke 100 g Voedselgroepe in elke 100 g
Energie 348 KJ Energie 70 KJ
Proteïene 6g Proteïene 1g
Vette 0.6 g Vette 0.1 g
Koolhidrate 14 g Koolhidrate 3g
Vesel 5.8 g Vesel 0.5 g
8.2.1 Watter voedsel sou die beste wees vir hom om te eet?
(1)
8.2.2 Gee EEN (1) rede vir jou antwoord in Vraag 8.2.1.
(1)
8.2.3 Watter van hierdie voedselsoorte is beter om te eet vir hardlywigheid?
(1)
8.2.4 Gee EEN (1) rede vir jou antwoord in Vraag 8.2.3.
(1)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
11
Graad 6
8.2.5 Watter voedsel is die beste om te eet vir ʼn aktiewe tiener?
(1)
8.2.6 Verskaf EEN (1) rede vir jou antwoord in Vraag 8.2.5.
(1)
(7)
TOTAAL AFDELING C: 7
TOTAAL: 50
EINDE
Study this subject
Recommended for this subject
%20June%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--1dc83f6d-20ef-4f95-88ff-2a480b60dbd5/v1-d93266e1947bdd24836a/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2017 Memo (Afr)
%20November%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7d88ff21-a7d2-4267-977c-90d048186f70/v1-6674148bd5bebbd9d599/card.webp)
Question paper
Natural Sciences and Technology Grade 6 2017 QP (Afr)
%20June%202022%20Question%20Paper(1)_hlayiso.com_--a76df668-a552-4d08-848e-94158a2fd408/v1-e5c62b2001081bb4cc56/card.webp)
Question paper
Natural Sciences and Technology Grade 6 Gauteng June 2018 QP

Question paper
Natural Sciences and Technology Grade 6 Gauteng June 2016 QP

Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2017 Memo (Afr)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--db456923-8c84-4b9d-a0f1-c339ff1175bf/v1-93e53c7991daab52e5ae/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2024 Memo (Afr)
More from Grade 6 Natural Sciences and Technology

Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2024 Memo

Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2024 Memo (Afr)
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--d53ff5bd-b490-44a0-b4de-df3789415527/v1-f3aba9e7a6b38235e50a/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2023 Memo (Afr)
%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--fb9a79ac-6a9e-447a-815b-6e0ea54c50f3/v1-78b55622c66a0b065725/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2023 Memo (Afr)
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f36801d7-18b3-49ba-a578-223b3032d1dc/v1-65acf1a18f77d2849087/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2022 Memo (Afr)
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5aa1e4e6-7bf6-4b02-a0d0-2ead828afec8/v1-b3535e57e3f1cbd20a6a/card.webp)
Memorandum