You're offline
Skip to content
Question paper

Gr 6 NTS (Afrikaans) November 2017 Question Paper hlayiso.com

Subject: Natural Sciences And TechnologyGrade 6201710 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2017 GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE DISTRIK SKOOL EMIS-NOMER KLAS (bv. 6A) VAN NAAM GESLAG: SEUN DOGTER TYD: 1 uur 30 minute PUNTE: 50 10 bladsye b.o.
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE 2 Graad 6 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE TYD: 1 uur 30 minute PUNTE: 50 INSTRUKSIES: 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Skryf netjies en leesbaar. 3. Lees die instruksies van elke vraag voordat jy dit beantwoord. 4. Beantwoord AL die vrae op die vraestel. b.o.
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE 3 Graad 6 INHOUD VAN VRAESTEL KENNISAFDELING NATUURWETENSKAPPE ENERGIE EN VERANDERING DIE PLANEET AARDE EN DIE RUIMTE TEGNOLOGIE SISTEME EN KONTROLE  Die vraestel bestaan uit : AFDELING A, AFDELING B en AFDELING C AFDELING A : LAE-ORDE AFDELING B : MIDDEL- AFDELING C : HOË-ORDE VRAE / KOGNITIEWE VLAK 1 ORDE VRAE/ KOGNITIEWE VRAE/KOGNITIEWE VLAKKE 2,3 & 4 VLAKKE 5 & 6 V1: Elektriese stroombane, V6: Bewegings van die aarde V8: Die Sonnestelsel, elektriese geleiers en isolators en die planete, Sisteme om Bewegings van die Maan, en die Sonnestelsel probleem op te los. Hoofstroom elektrisiteit Hoofstroomelektrisiteit V2: Elektriese stroombane, V7: Beweging van die Aarde Hoofstroom elektrisiteit. Die en Planete, Bewegings van Sonnestelsel. Bewegings van die Maan die Aarde en Planete V3: Hoofstroom elektrisiteit. Elektriese geleiers en isolators. Beweging van die Aarde en Planete en stelsels om die ruimte te ondersoek V4: Stelsels om probleem op te los V5: Elektriese stroombane Totaal: 25 Totaal: 18 Totaal: 7 b.o.
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE 4 Graad 6 AFDELING A VRAAG 1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE: Omsirkel die letter met die korrekte antwoord. 1.1 Dele van n Elektriese stroombaan word ... genoem. A toestelle B stroombaan-diagramme C koper drade D komponente (1) 1.2 Noem die toestel wat elektriese energie omsit in bewegingsenergie. A Gloeilamp B Motor C Gonser D Battery (1) 1.3 Watter EEN van die volgende materiale is ʼn goeie geleier van elektrisiteit? A Koperdraad B Hout C Plastiek D Rubber (1) 1.4 Die planete wentel rondom die son in ʼn pad wat ʼn ... genoem word. A asteroïedegordel B sonnestelsel C baan D rotasie (1) 1.5 Rotsagtige ruimtevoorwerp wat om die son wentel in die sone tussen Mars en Jupiter. A Meteorïed B Komeet C Maan D Asteroïede (1) (5) b.o.
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE 5 Graad 6 VRAAG 2 PASITEMS Pas die stellings in KOLOM A by met die korrekte woord in KOLOM B. Skryf dan die korrekte LETTER in KOLOM C langs die nommer. Voorbeeld: 2.6. Die vloei van elektrisiteit ___________. 2.6: G (Stroom) KOLOM A KOLOM B KOLOM C 2.1 Materiale wat ʼn elektriese stroom deurlaat A Atmosfeer 2.1 2.2 Elektrisiteit wat geproduseer word deur B Hernubaar 2.2 lopende water 2.3 Energiebron wat nie opverbruik of vervang C Hidro-elektriese 2.3 kan word nie krag 2.4 Die laag gas rondom ʼn planeet D Rotasie 2.4 2.5 Die beweging van ʼn objek in die ruimte E Geleiers 2.5 rondom sy eie as F Nie-hernubare (5) VRAAG 3: EEN WOORD ANTWOORDE Gee die korrekte woord vir elk van die volgende beskrywings. Stellings Antwoorde 3.1 'n Masjien wat die energie van ʼn turbine omskakel in elektrisiteit 3.2 ʼn Onderbroke stroombaan 3.3 Een volledige omwenteling van die aarde rondom die son 3.4 'n Instrument wat mense toelaat om die ruimte te ondersoek om inligting te bekom 3.5 Wetenskaplikes wat die ruimte en objekte in die ruimte bestudeer (5) b.o.
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE 6 Graad 6 VRAAG 4 BENAMING VRAE Bestudeer die onderstaande produk en beantwoord die vrae wat daarop volg. Vrae Antwoorde 4.1 Wat word die produk genoem? (1) 4.2 Waar kom die inset energie vandaan? (1) 4.3 Noem die uitsetkomponent. (1) 4.4 Wat word die uitsetenergie genoem? (1) 4.5 Wat word die komponent genoem waarmee ons die komponent beheer? (1) 4.6 Waarvoor word die produk gebruik? (1) (6) b.o.
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE 7 Graad 6 VRAAG 5 BENOEM STRUKTURE Bestudeer die onderstaande stroombaan-diagram en benoem A, B, C en D. A B D C 5.1 Komponent A: (1) 5.2 Komponent B: (1) 5.3 Komponent C: (1) 5.4 Komponent D: (1) (4) AFDELING A: 25 b.o.
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE 8 Graad 6 AFDELING B VRAAG 6 BEGRIP EN TOEPASSING VAN WETENSKAP EN TEGNOLOGIE 6.1 Verduidelik waarom ons dag en nag op Aarde het. (2) 6.2 Bestudeer die stappe oor hoe elektrisiteit in ʼn kragstasie gemaak word en herrangskik die onderstaande tabel in die korrekte orde deur slegs die letter langs die korrekte stap te skryf. Pas die stappe in die regte volgorde, bv. Stap 7 = G Stappe nie in die regte volgorde nie Stappe in die regte volgorde ( GEBRUIK SLEGS LETTERS) A. Stoom draai die turbines Stap 1: B. Elektrisiteit beweeg in kraglyne oor lang afstande Stap 2: na huise en ander plekke C. Transformators verander die spanning Stap 3: D. Steenkool brand en verhit die water in ʼn groot Stap 4: kookpot E. Turbines draai ʼn kragopwekker, die Stap 5: kragopwekker maak elektrisiteit F. Warm water verander in stoom Stap 6: (6) b.o.
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE 9 Graad 6 6.3 Skets ʼn diagram om die Maan, Aarde en die Son voor te stel. Dui met pyltjies die beweging van die Maan en die Aarde aan. Benoem die diagram korrek. (4) VRAAG 7 VERGELYKING VAN DIE VERSKILLE TUSSEN DIE AARDE EN DIE MAAN Planete en PLANETE EN Hoe lank neem Hoe lank neem dit om sterre in ons STERRE waarom dit om een een REVOLUSIE te sonnestelsel dit wentel ROTASIE te voltooi? voltooi? DIE AARDE 7.1 Die Aarde wentel om die __________(1) 7.3 ______ure (1) 7.5 ________ dae (1) DIE MAAN 7.2 Die Maan wentel om die 7.6 _____ maand(e) (1) __________ (1) 7.4 ______ dae (1) (6) AFDELING B: 18 b.o.
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE 10 Graad 6 AFDELING C VRAAG 8 EVALUEER EN ANALISEER 8.1 Verskaf EEN rede waarom die aarde geskik is vir lewende dinge. (1) 8.2 Stel EEN manier voor om elektrisiteit te bespaar wanneer die elektriese geiser gebruik word. (1) 8.3 Waarom gebruik elektrisiëns rubberhandskoene? (1) 8.4 Analiseer die elektriese stroombane hieronder en beantwoord die vrae wat (4) daarop volg: Gloeilampie Diagram aan (Ja of Rede waarom die gloeilampie lig sal verskaf nee) of nie lig sal verskaf nie AFDELING C: 7 TOTAAL: 50 EINDE

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 6 Natural Sciences And Technology

Explore more published documents in this catalogue.

View all