Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
2015
GRAAD 6
NATUURWETENSKAPPE EN
TEGNOLOGIE
NAAM VAN LEERDER: ___________________________________________
GRAAD 6: _________
PUNTE: 50
TYD: 90 minute
10 bladsye
b.o.
Skip to contentAll 2015 papers 
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8bee8074-58f7-4ba8-8f79-d4abcb414a5c/v1-9f370ef9a0bed4f07867/card.webp)
%202020%20Exemplars%20Question%20Paper_hlayiso.com_--128af9a5-7cdc-4527-8699-0177bb16c296/v1-b28928e630946313624b/card.webp)
%20November%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7d88ff21-a7d2-4267-977c-90d048186f70/v1-6674148bd5bebbd9d599/card.webp)
%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--fb9a79ac-6a9e-447a-815b-6e0ea54c50f3/v1-78b55622c66a0b065725/card.webp)
%20November%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b9cc67df-d573-4340-b547-17b8466f319b/v1-e2cd99d922d03663ee64/card.webp)
View all%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--db456923-8c84-4b9d-a0f1-c339ff1175bf/v1-93e53c7991daab52e5ae/card.webp)


%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--d53ff5bd-b490-44a0-b4de-df3789415527/v1-f3aba9e7a6b38235e50a/card.webp)
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f36801d7-18b3-49ba-a578-223b3032d1dc/v1-65acf1a18f77d2849087/card.webp)
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5aa1e4e6-7bf6-4b02-a0d0-2ead828afec8/v1-b3535e57e3f1cbd20a6a/card.webp)
Natural Sciences and Technology Grade 6 2015 QP (Afr)
Grade 6 Natural Sciences and Technology question paper from the Gauteng November Exam 2015 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Natural Sciences And Technology · Grade 6 · Gauteng November Exam · 2015 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Natural Sciences and Technology
- Grade
- Grade 6
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2015
- Exam period
- Gauteng November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 396.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Gauteng November Exam 2015
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN 2
TEGNOLOGIE
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
NATUURWETENSKAPPE EN
TEGNOLOGIE
Tyd: 90 minute
Punte: 50
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit AFDELING A, AFDELING B en AFDELING C wat op die
voorgeskrewe inhoudsraamwerk in die KABV-dokument gebaseer is.
AFDELING A: DENKVLAK 1
VRAAG 1: Elektriese stelsels, hoofstroom-elektrisiteit, astronomie
VRAAG 2: Elektriese stelsels, astronomie
VRAAG 3: Elektriese stelsels, astronomie
VRAAG 4: Elektriese stelsels, astronomie
VRAAG 5: Elektriese stelsels
AFDELING B: DENKVLAK 2
VRAAG 6: Astronomie
VRAAG 7: Elektriese stelsels , hoofstroom-elektrisiteit
VRAAG 8: Ontwerpproses, astronomie
AFDELING C: DENKVLAK 3
VRAAG 9: Elektriese stelsels,
VRAAG 10: Hoofstroom-elektrisiteit
2. Antwoord AL DRIE afdelings volledig.
3. In die beantwoording van die vrae moet kandidate hul kennis, vaardighede en insig
gebruik.
4. ALLE vrae moet op die vraestel beantwoord word.
5. Skryf netjies en leesbaar.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN 3
TEGNOLOGIE
AFDELING A
MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
VRAAG 1
Trek ʼn kringetjie om die letter van die korrekte antwoord.
1.1 Wat is die simbool vir ʼn battery?
A
B
C
D (1)
1.2 Chemiese energie word verkry uit die …
A gloeilamp.
B skakelaar.
C sel.
D stroombaan. (1)
1.3 Geleiers is gewoonlik van … gemaak.
A metale
B skakelaars
C wol
D nie-metale (1)
1.4 ʼn … word gedraai om elektrisiteit op te wek.
A nie-metaal
B koeltoring
C kondensator
D turbine (1)
1.5 Dit neem … dae vir die aarde om een maal om die son te wentel.
A 360
B 365
C 365¼
D 365½ (1)
(5)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN 4
TEGNOLOGIE
VRAAG 2
WAAR OF ONWAAR
Lees die stelling en besluit of dit waar of onwaar is. Trek ʼn kringetjie om W vir waar en
O vir onwaar.
2.1 ʼn Battery is ʼn groep gekoppelde elektriese selle. W O (1)
2.2 Metale is gewoonlik goeie geleiers van elektrisiteit. W O (1)
2.3 Fossielbrandstowwe is oor duisende jare in die aardkors’ gevorm. W O (1)
2.4 Pluto is die kleinste planeet in ons sonnestelsel. W O (1)
2.5 Hidro-eletrisiteit word as ʼn hernubare (nie-opbruikbare) bron van energie
beskou. W O (1)
(5)
VRAAG 3
GEE EEN WOORD
Lees die sin en gee een woord om dit te verduidelik.
3.1 Die roete van ʼn hemelliggaam om ʼn ster
__________________________ (1)
3.2 ʼn Materiaal wat elektrisiteit kan gelei
__________________________ (1)
3.3 Aantrekkingskrag tussen die son en ʼn planeet
__________________________ (1)
3.4 Die gaslaag wat ʼn planeet omhul
__________________________ (1)
3.5 Die vier verste en grootste planete
__________________________ (1)
(5)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN 5
TEGNOLOGIE
VRAAG 4
AFPARING
Pas die woord in Kolom A by die SIN in Kolom B.
Skryf die letter in Kolom C.
Voorbeeld: C. Aarde 1. ________ is die enigste planeet met lewe. 1 = C
Kolom A Kolom B Kolom C
4.1 A. Energie 1. ʼn ... kan nie elektrisiteit gelei nie. 4.1 =
2. ... is d e grootste planeet in ons
4.2 B. Gloeilamp 4.2 =
sonnestelsel.
4.3 C. Venus 3. ... staan ook bekend as die aandster. 4.3 =
4.4 D. Skakelaar 4. Elektrisiteit is ʼn vorm van ... . 4.4 =
4.5 E. Jupiter 5. ... is ʼn bron van energie. 4.5 =
F. Geleier
G. Nie-geleier (5)
VRAAG 5
Bestudeer die volgende skets. Teken ʼn stroombaan-diagram met die korrekte simbole
volgens hierdie skets.
Af
(5)
TOTAAL AFDELING A: [25]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN 6
TEGNOLOGIE
AFDELING B
VRAAG 6
Skryf die name van die planete in op die diagram.
Son
Mercurius
_____________________
____
Aarde ONS SONNESTELSEL
_____________________
____
_____________________
____
_____________________
____
Uranus
(5)
_____________________
____
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN 7
TEGNOLOGIE
VRAAG 7
Kies enige TWEE elektriese toestelle. Gee die naam van die toestel (eerste kolom).
Waarvoor gebruik ons dit? (Tweede kolom). In die “Van” en “Na” kolom, watter soort
energie word omgeskakel en na wat word dit omgeskakel?
Waarvoor Energie-omskakeling
Naam van
gebruik ons Van Na
toestel
dit?
7.1
7.2
(8)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN 8
TEGNOLOGIE
VRAAG 8
Jy word die geleentheid gebied om die maan te besoek. Daar word van jou verwag om ʼn
vierwielvoertuig te ontwerp om jou te help om op die oppervlak van die maan te beweeg.
Skryf die verloop van die ontwerpproses in die korrekte volgorde in die onderstaande
tabel.
PROSES ANTWOORD
Kommunikeer 8.1
Vervaardig 8.2
Ondersoek 8.3
Evalueer 8.4
Ontwerp 8.5 (5)
TOTAAL AFDELING B: [18]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN 9
TEGNOLOGIE
AFDELING C
VRAAG 9
Kyk versigtig na die drie sketse (9.1–9.3) hieronder van ʼn stroombaan. Gee ʼn rede waarom die
gloeilampie nie wil brand nie. Skryf dit in by 9.1–9.3.
9.1 9.2
9.3
9.1
9.2
9.3
(3)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN 10
TEGNOLOGIE
VRAAG 10
Lees die onderstaande leesstukkie. Kyk na die grafiek en beantwoord die vrae.
Mnr en Mev Smit woon in die buurt Modder-Oos. Hulle bly in ʼn gemaklike huis. Hulle
gebruik verskillende elektriese apparate, soos in die grafiek genoem. Hulle elektriese
rekening is baie hoog.
10.1 Identifiseer die apparaat wat die meeste elektrisiteit gebruik.
________________________________________________________ (1)
10.2 Identifiseer die apparaat wat die minste elektrisiteit gebruik.
________________________________________________________ (1)
10.3 Wat is die totale kragverbruik (in Watt) van al die apparate wat in die huis
gebruik word?
________________________________________________________ (1)
10.4 Wat is die totale kragverbruik van die sekuriteitsligte?
________________________________________________________ (1)
TOTAAL AFDELING C: [4]
TOTAAL: 50
EINDE
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2015 Memo (Afr)
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8bee8074-58f7-4ba8-8f79-d4abcb414a5c/v1-9f370ef9a0bed4f07867/card.webp)
Question paper
Natural Sciences and Technology Grade 6 2022 QP (Afr)
%202020%20Exemplars%20Question%20Paper_hlayiso.com_--128af9a5-7cdc-4527-8699-0177bb16c296/v1-b28928e630946313624b/card.webp)
Question paper
Natural Sciences and Technology Grade 6 2020 QP (Afr)
%20November%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7d88ff21-a7d2-4267-977c-90d048186f70/v1-6674148bd5bebbd9d599/card.webp)
Question paper
Natural Sciences and Technology Grade 6 2017 QP (Afr)
%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--fb9a79ac-6a9e-447a-815b-6e0ea54c50f3/v1-78b55622c66a0b065725/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2023 Memo (Afr)
%20November%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b9cc67df-d573-4340-b547-17b8466f319b/v1-e2cd99d922d03663ee64/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2022 Memo (Afr)
More from Grade 6 Natural Sciences and Technology
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--db456923-8c84-4b9d-a0f1-c339ff1175bf/v1-93e53c7991daab52e5ae/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2024 Memo (Afr)

Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2024 Memo

Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2024 Memo (Afr)
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--d53ff5bd-b490-44a0-b4de-df3789415527/v1-f3aba9e7a6b38235e50a/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2023 Memo (Afr)
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f36801d7-18b3-49ba-a578-223b3032d1dc/v1-65acf1a18f77d2849087/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2022 Memo (Afr)
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5aa1e4e6-7bf6-4b02-a0d0-2ead828afec8/v1-b3535e57e3f1cbd20a6a/card.webp)
Memorandum