Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
NOVEMBER 2020
GRAAD 6
NATUURWETENSKAPPE EN
TEGNOLOGIE
TYD: 1½ uur
PUNTE: 60
12 bladsye
DISTRIK
NAAM VAN SKOOL
OBIS-NOMMER
NAAM EN VAN
GESLAG SEUN MEISIE
AFDELINGS A B C TOTAAL
Vrae 1 2 3 4 5 6 7
Puntetoekenning 10 5 5 5 5 21 9 60
Leerling se punte
b.o.
Skip to contentAll 2020 papers %20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8bee8074-58f7-4ba8-8f79-d4abcb414a5c/v1-9f370ef9a0bed4f07867/card.webp)
%20November%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7d88ff21-a7d2-4267-977c-90d048186f70/v1-6674148bd5bebbd9d599/card.webp)
%20November%202015%20Question%20Paper_hlayiso.com_--26054ea9-ee1b-4dc1-9839-b7701a24c512/v1-2adfcaf62b7cbd9e8813/card.webp)
%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--fb9a79ac-6a9e-447a-815b-6e0ea54c50f3/v1-78b55622c66a0b065725/card.webp)
%20November%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b9cc67df-d573-4340-b547-17b8466f319b/v1-e2cd99d922d03663ee64/card.webp)
%20November%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--629dca06-6c3e-4c86-a6ef-4621a3da96fd/v1-fe015c02145d8fc57393/card.webp)
View all%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--db456923-8c84-4b9d-a0f1-c339ff1175bf/v1-93e53c7991daab52e5ae/card.webp)


%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--d53ff5bd-b490-44a0-b4de-df3789415527/v1-f3aba9e7a6b38235e50a/card.webp)
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f36801d7-18b3-49ba-a578-223b3032d1dc/v1-65acf1a18f77d2849087/card.webp)
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5aa1e4e6-7bf6-4b02-a0d0-2ead828afec8/v1-b3535e57e3f1cbd20a6a/card.webp)
Natural Sciences and Technology Grade 6 2020 QP (Afr)
Grade 6 Natural Sciences and Technology question paper from the Gauteng November Exam 2020 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Natural Sciences And Technology · Grade 6 · Gauteng November Exam · 2020 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Natural Sciences and Technology
- Grade
- Grade 6
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2020
- Exam period
- Gauteng November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 596.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Gauteng November Exam 2020
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN 2
TEGNOLOGIE GRAAD 6
INSTRUKSIES
1. Beantwoord ALLE vrae op hierdie vraestel.
2. Lees die instruksies van elke vraag noukeurig deur voordat jy dit beantwoord.
3. Skryf netjies en leesbaar.
KENNISAFDELINGS
NATUURWETENSKAPPE ENERGIE EN VERANDERING
MATERIE EN MATERIALE
TEGNOLOGIE SISTEME EN BEHEER
Die vraestel bestaan uit AFDELING A, AFDELING B EN AFDELING C
AFDELING A: LAE ORDE AFDELING B: MIDDEL AFDELING C: HOË ORDE
VRAE/KOGNITIEWE ORDE VRAE/KOGNITIEWE VRAE/KOGNITIEWE
VLAK 1 VLAKKE 2, 3 & 4 VLAKKE 5 & 6
V1: Oplossing as spesiale V6: Oplossing, Elektriese V7: Vastestowwe,
mengsels, Opgeloste stroombane, Elektriese vloeistowwe en gasse,
stowwe, Mengsels en geleiers en isolators, Oplossing as spesiale
waterbronne, Proses vir Sisteme vir mengsels, Oplossing,
watersuiwering, Elektriese probleemoplossings, Mengsels en waterbronne,
stroombane, Elektriese Hoofstroom elektrisiteit Proses vir watersuiwering,
geleiers en isolators, Elektriese stroombane,
Sisteme vir Elektriese geleiers en
probleemoplossings, isolators Sisteme vir
Hoofstroom elektrisiteit probleemoplossings,
Hoofstroom elektrisiteit
V2: Elektriese stroombane,
Elektriese geleiers en
isolators, Sisteme vir
probleemoplossings,
Hoofstroom elektrisiteit,
Opgeloste stowwe
V3: Oplossing
V4: Waterbronne, Proses
vir watersuiwering,
Hoofstroom elektrisiteit,
Elektriese stroombane
V5: Oplossing, Elektriese
stroombane, Elektriese
geleiers en isolators,
Sisteme vir
probleemoplossings,
Hoofstroom elektrisiteit.
Totaal – 30 Totaal – 21 Totaal – 9
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN 3
TEGNOLOGIE GRAAD 6
AFDELING A
VRAAG 1
Maak ʼn kruis oor die letter wat die korrekte antwoord aandui.
1.1 In ʼn elektriese stroombaan word koperdraad normaalweg gebruik as ʼn … (1)
A geleier. B polêre toestel.
C omskakelaar. D bron van energie.
1.2 ʼn Mengsel van sand en water kan geskei word deur die … metode. (1)
A handsortering B ontbinding
C meganiese sortering D vestering/dekantering
1.3 ʼn Vleiland is belangrik want … (1)
A dit verwyder besoedeling uit B dit onderhou geen lewe nie.
die water.
C ons kan daarin swem. D dit behou geen water nie.
1.4 ʼn Elektriese stroombaan kan nog steeds werk sonder ʼn … wat daaraan
gekoppel is. (1)
A battery B geleier
C skakelaar D gloeilampie
1.5 Water kan besoedel word deur onopgeloste stowwe soos … (1)
A insekdoders. B kunsmis.
C seep. D olie.
1.6 ʼn Oplossing is versadig wanneer … (1)
A ʼn oplosmiddel maklik kan B ʼn oplosmiddel nie verder kan
oplos. oplos nie en die onopgeloste stof
oorbly in die bodem.
C ʼn oplosmiddel te stadig D ʼn oplosmiddel glad nie oplos nie.
oplos.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN 4
TEGNOLOGIE GRAAD 6
1.7 Indien ʼn elektriese koord beskadig is, wat moet jy doen voordat jy die toestel
gebruik? (1)
A Ignoreer die elektriese koord en B Gooi die toestel weg.
gebruik die toestel.
C Vra vir ouma om daarna te kyk. D Maak seker dat die koord
vervang word deur ʼn
gekwalifiseerde
persoon/tegnikus.
1.8 Watter van die volgende is nie-hernubare fossielbronne? (1)
A olie, natuurlike gas en steenkool B wind, son en steenkool
C steenkool, diesel en water D natuurlike gas, sout en sand
1.9 Eskom het ʼn probleem om voldoende elektrisiteit te voorsien as gevolg van … . (1)
A geen turbines om elektrisiteit op B ʼn tekort aan uniforms vir
te wek nie. personeel.
C ʼn tekort aan insulasiemateriaal. D onwettige verbindings wat die
sisteem oorlaai.
1.10 Elke sisteem vereis dat die energietoevoer werk. Batterye/selle voorsien …
energie vir ʼn sisteem om te werk. (1)
A hidrouliese B uitsette
C insette D sonkrag
[10]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN 5
TEGNOLOGIE GRAAD 6
VRAAG 2
Pas die stellings in KOLOM A met die korrekte woord in KOLOM B. Skryf slegs die
korrekte LETTER in KOLOM C langs die vraagnommer neer.
NB: 2.6 is ʼn voorbeeld wat alreeds vir jou voltooi is.
KOLOM A KOLOM B KOLOM C
2.1 ʼn Proses waarby ʼn vloeistof dreineer word A Kragopwekker 2.1 –
om ongewenste vastestowwe te verwyder
2.2 Twee of meer selle verbind aanmekaar B Filtrering 2.2 –
2.3 ʼn Masjien wat elektrisiteit voorsien wanneer C Sisteem 2.3 –
dit gedraai word
2.4 ʼn Siekte wat deur water oorgedra en versprei D Watergedra 2.4 –
word
2.5 Wanneer jy deur ʼn oplossing kan sien en E Deurskynend 2.5 –
daar is geen soliede stukkies sigbaar nie
2.6 Stowwe wat in ʼn vloeistof oplos F Battery 2.6 – G
G Oplossing
(5)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN 6
TEGNOLOGIE GRAAD 6
VRAAG 3
Lees die onderstaande stellings oor oplossings en beantwoord die vrae wat volg.
Die Gr. 6 klas van Amandla Primêre Skool het ʼn eksperiment uitgevoer om te
bepaal hoe die korrelgrootte van verskeie suikers (10 gram elk) die tempo van
oplossing van drie tipes suikers in 440 ml warm water (temperatuur – 60°C),
affekteer. Hul resultate is in die onderstaande tabel opgeneem:
Bekeretiket Stof Grootte van die Tempo van
korrel oplossing (Tyd in
sekondes)
A Versiersuiker Klein 12
B Strooisuiker Mediumgrootte 18
C Verkorrelde suiker Groot 30
3.1 Noem die oplosmiddel wat gebruik word? (1)
3.2 Watter veranderlike is verander? (1)
3.3 Gee een veranderlik wat dieselfde gehou is. (1)
3.4 Watter tipe suiker het die vinnigste opgelos? (1)
3.5 Noem een ander stof waarmee jy die suiker kan vervang?
(1)
[5]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN 7
TEGNOLOGIE GRAAD 6
VRAAG 4
Kies ʼn woord vanuit die onderstaande blokkie om elke sin te voltooi.
vestering slyk turbine insette proses uitsette
4.1 _______________ vind plaas wanneer jy ʼn mengsel van vuil water vir ʼn
tydperk laat staan totdat die swaarder stowwe na die bodem sink.
4.2 Die modderige stof wat in water gedurende die suiweringsproses gevind word,
is bekend as _______________ .
4.3 Stoom vanaf gekookte water draai ʼn _______________ en kragopwekker om
elektrisiteit te genereer.
4.4 ʼn Sisteem bestaan uit twee of meer dele wat saamwerk om ʼn spesifieke taak
te verrig. Wanneer ʼn komponent in ʼn stroombaan gaan en energie aan die
stroombaan verskaf dan sê ons dit voorsien _______________ energie.
Indien die energie beweeg, oorgedra of verander word, word dit
_______________ energie genoem. [5]
VRAAG 5
Gevallestudie: Die Slykdamme van
Ekurhuleni
In die dorp van Thema in Ekurhuleni,
woon sommige mense naby die ou
Vlakfontein myne. Die mense is
dankbaar vir behuising en het hard
gewerk om dit te bekom en dit in stand
te hou. Maar, in Thema neem baie
slyk-damme die afvalwater van die
myne op. Die suur in die water verander die poele na oranje, groen en blou.
Baie van die kinders in die woonbuurt speel op die walle van die damme.
Sommige swem selfs in die damme.
Vusi Thembekwayo is bekommerd. Hy besoek die inwoners om hulle oor die
gevare van die damme te waarsku. Die suurwater wat uit die myne in die
damme dreineer kan gesondheidsprobleme en dodelike siektes veroorsaak.
5.1 Wat is ʼn slykdam?
(1)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN 8
TEGNOLOGIE GRAAD 6
5.2 Noem TWEE probleme wat die sure vanuit die myne kan veroorsaak.
(1 x 2) (2)
5.3 Waarom verander die water in die poele na oranje, groen en blou?
(1)
5.4 Is die water vanuit die slykdamme gesond vir gebruik? Gee ʼn rede vir jou
antwoord.
(1)
[5]
TOTAAL AFDELING A: [30]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN 9
TEGNOLOGIE GRAAD 6
AFDELING B
VRAAG 6
6.1 Verduidelik die belangrikheid van ʼn ontwerpopdrag wanneer ʼn sisteem
ontwerp word om ʼn probleem op te los?
(2)
6.2 Gee die verskil tussen ʼn volledige stroombaan en ʼn onvolledige
stroombaan binne in ʼn stroombaan.
6.2.1 Volledige stroombaan:
(1)
6.2.2 Onvolledige stroombaan:
(1)
6.3 Wat is die funksie van ʼn skakelaar in ʼn stroombaan?
(1)
6.4 Wat is die verskil tussen suspensie en opgeloste afval?
6.4.1 Suspensie:
(1)
6.4.2 Opgeloste:
(1)
6.5 Verduidelik hoe die temperatuur van ʼn oplosmiddel die tempo van
oplossing affekteer.
(2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN 10
TEGNOLOGIE GRAAD 6
6.6 Rangskik die stappe van hoe elektrisiteit opgewek word in die korrekte
volgorde.
Stappe nie in die korrekte volgorde nie Stappe in die
korrekte volgorde
(Gebruik slegs die
letters )
A ʼn Elektriese stroombaan word deur ʼn sisteem Stap 1:
van elektriese transmissielyne en substasies na
ons wonings vervoer.
B Die kookwater voorsien stoom wat turbines laat Stap 2:
draai.
C By die kragstasie word steenkool tot ʼn poeier Stap 3:
fyngemaak.
D Die hitte wat vanaf brandende steenkool Stap 4:
genereer word, word gebruik om water in ʼn
groot ketel te kook.
E Die turbine is verbind aan ʼn kragopwekker wat Stap 5:
ʼn draadspoel gebruik om energie te produseer.
F Die fyn steenkool gaan dan binne in ʼn houer Stap 6:
waar dit verbrand word.
G Steenkool word vanaf die steenkoolmyn na die Stap 7:
kragstasie vervoer.
(7)
6.7 Teken ʼn stroombaandiagram van ʼn geslote stroombaan. Maak gebruik van
die onderstaande skets. Sluit al die komponente van die skets in.
Rubriek vir stroombaandiagram
Kriteria Punte
Battery 1
Twee gloeilampies 1
Geslote skakelaar 2
Koperdraad 1
Totaal 5
Teken jou stroombaandiagram hier.
(5)
TOTAAL AFDELING B: [21]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE EN 11
TEGNOLOGIE GRAAD 6
AFDELING C
VRAAG 7
Die Gr. 6 klas van Amandla Primêre Skool het ʼn eksperiment uitgevoer om te
bepaal hoe die korrelgrootte van verskeie suikers (10 gram elk) die tempo van
oplossing van drie tipes suikers in 440 ml warm water (temperatuur – 60°C),
affekteer. Hul resultate is in die onderstaande tabel opgeneem:
Beker etiket Stof Grootte van die Tempo van
korrel Oplossing (Tyd in
sekondes)
A Versiersuiker Klein 12
B Strooisuiker Mediumgrootte 18
C Verkorrelde suiker Groot 30
7.1 Teken ʼn staafgrafiek om die resultate van die bogenoemde ondersoek voor te stel.
TITEL:______________________
____________________________________
_______________________________________________
(6)
RUBRIEK VAN GRAFIEK
Kriteria Punte
x en y asse korrek geëtiketteer 2
Stawe korrek geplot 3
Titel van die grafiek 1
Totaal 6
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
7.2 Gee TWEE redes waarom die elektriese drade in ʼn elektriese stroombaan met
plastiek omhul is.
(2)
7.3 Sal jy sê dat dit belangrik is om te weet watter materiale geleiers is en watter
materiale isolators is? Gee ʼn rede om jou antwoord te staaf.
(1)
TOTAAL AFDELING C: [9]
TOTAAL: 60
EINDE
Study this subject
Recommended for this subject
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8bee8074-58f7-4ba8-8f79-d4abcb414a5c/v1-9f370ef9a0bed4f07867/card.webp)
Question paper
Natural Sciences and Technology Grade 6 2022 QP (Afr)
%20November%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7d88ff21-a7d2-4267-977c-90d048186f70/v1-6674148bd5bebbd9d599/card.webp)
Question paper
Natural Sciences and Technology Grade 6 2017 QP (Afr)
%20November%202015%20Question%20Paper_hlayiso.com_--26054ea9-ee1b-4dc1-9839-b7701a24c512/v1-2adfcaf62b7cbd9e8813/card.webp)
Question paper
Natural Sciences and Technology Grade 6 2015 QP (Afr)
%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--fb9a79ac-6a9e-447a-815b-6e0ea54c50f3/v1-78b55622c66a0b065725/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2023 Memo (Afr)
%20November%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b9cc67df-d573-4340-b547-17b8466f319b/v1-e2cd99d922d03663ee64/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2022 Memo (Afr)
%20November%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--629dca06-6c3e-4c86-a6ef-4621a3da96fd/v1-fe015c02145d8fc57393/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2022 Memo (Afr)
More from Grade 6 Natural Sciences and Technology
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--db456923-8c84-4b9d-a0f1-c339ff1175bf/v1-93e53c7991daab52e5ae/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2024 Memo (Afr)

Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2024 Memo

Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2024 Memo (Afr)
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--d53ff5bd-b490-44a0-b4de-df3789415527/v1-f3aba9e7a6b38235e50a/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2023 Memo (Afr)
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f36801d7-18b3-49ba-a578-223b3032d1dc/v1-65acf1a18f77d2849087/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences and Technology Grade 6 2022 Memo (Afr)
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5aa1e4e6-7bf6-4b02-a0d0-2ead828afec8/v1-b3535e57e3f1cbd20a6a/card.webp)
Memorandum