PROVINSIALE ASSESSERING
GRAAD 11
WISKUNDE V1
NOVEMBER 2024
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en 1 inligtingsblad.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2024 papers %20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--3a6596d1-46af-4766-9815-0901dee27aaa/v1-adfbe1db493891f7bb27/card.webp)

%20June%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8a92fc2a-58f8-4c91-9d87-bc71603b08cd/v1-dba1fb9c8f799115425e/card.webp)
%20November%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b933e467-3a29-4cbf-8117-6b05a4fc5378/v1-7951e468821e2fd2e054/card.webp)
%20June%202016%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ea1ce61-afcd-483b-a4fa-ea2b49b96e56/v1-75b0f6faeaad2e68d931/card.webp)
%20November%202016%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--e18ca4fc-229b-4d0b-8b3f-ec859a499bea/v1-733613b6c9260a7a3706/card.webp)
View all
_watermark--6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24/v1-597b2d50a403e6182085/card.webp)




Mathematics Grade 11 P1 North West November 2024 QP (Afr)
Grade 11 Mathematics Paper 1 question paper from the North West November Exam 2024 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematics · Grade 11 · North West November Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2024
- Exam period
- North West November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 640.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
North West November Exam 2024
- Paper 1Question paper
- Paper 2Question paperAddendum
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Wiskunde /V1 2 NW/November 2024
Graad 11
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy die vrae beantwoord.
1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.
2. Beantwoord AL die vrae.
3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.
4. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke ens. wat jy gebruik het om jou antwoorde te
bepaal, duidelik aan.
5. Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.
6. Jy mag ‘n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies)
gebruik, tensy anders vermeld.
7. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
8. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
9. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskunde /V1 3 NW/November 2024
Graad 11
VRAAG 1
1.1 Los op vir x :
1.1.1 𝑥 2 + 𝑥 = 12 (3)
1.1.2 3𝑥 2 − 2𝑥 − 6 = 0 (3)
1.1.3 √𝑥 + 7 − 1 = 𝑥 (6)
1.1.4 2 − 𝑥 > 𝑥 2 (4)
3
−
1.1.5 𝑥 4 =8 (3)
1.1.6 3𝑥+2 + 3−𝑥 = 10 (6)
1.2 Los gelyktydig vir x en y op indien:
𝑦 + 7 = 2𝑥 .............................................
en
𝑥 2 + 𝑥𝑦 + 𝑦 2 = 21 .....................................
(6)
1.3 Die volgende vergelyking word gegee: (𝑦 − 3)(𝑥 2 − 8)(5𝑥 + 2) = 0
Los op vir x indien:
1.3.1 𝑦 = 3 (1)
1.3.2 𝑦 ≠ 3 ; 𝑥 ∈ ℤ (1)
1.3.3 𝑦 ≠ 3 ; 𝑥 ∈ ℚ (1)
1.3.4 𝑦 ≠ 3 ;𝑥 ∈ ℝ (2)
[36]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskunde /V1 4 NW/November 2024
Graad 11
VRAAG 2
25𝑥−1
2.1 Vereenvoudig : (3)
52𝑥
𝑥 2 +2
2.2 Indien 𝑥 = √3 + 2 , bereken die waarde van . Gee die antwoord
𝑥−2
met ’n rasionale noemer sonder om ’n sakrekenaar te gebruik. (5)
2.3 5
Indien √10 = 3,162 bereken die waarde van √316,2 sonder om ’n
sakrekenaar te gebruik. (4)
[12]
VRAAG 3
Die volgende lineêre patroon word gegee: 8 ; 6 ; 4 ; ….
3.1 Watter term sal die eerste negatiewe term in hierdie patroon wees? (2)
3.2 Bepaal 𝑇𝑛 , die formule vir die nde term van die ry. (2)
3.3 Bepaal n indien 𝑇𝑛 = −2008. (2)
3.4 Hierdie lineêre patroon vorm die ry van eerste verskille van ’n kwadratiese
getalpatroon. T4 van die kwadratiese patroon is 58. Bepaal die eerste drie
terme van die kwadratiese getalpatroon. (3)
[9]
VRAAG 4
Gegee die volgende kwadratiese patroon : 75 ; 53 ; 35 ; 21 ; ...
4.1 Skryf die VYFDE term van die getalpatroon neer. (1)
4.2 Bepaal Tn , die nde term van die kwadratiese patroon. (4)
4.3 Watter term in die ry het ’n waarde van 131? (4)
4.4 Bepaal die maksimumwaarde van die volgende getalpatroon:
53 21
−15 ; − ; −7 ; − ; …. (4)
5 5
[13]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskunde /V1 5 NW/November 2024
Graad 11
VRAAG 5
5.1 Rekenaars word aangekoop vir R 300 000. Dit verminder in waarde soos
getoon in die diagram hieronder. Bepaal die koers waarteen die
waardevermindering bereken is.
300 000
Waarde
135 000
0 5 (3)
Jare
5.2 Pieter is ’n boer en hy het ’n wins van R3,5 miljoen gemaak. Hy besluit om ’n
nuwe trekker te koop vir R2 250 000 en hy belê die res van die geld. Hierdie
belegging moet gebruik word om die trekker oor 6 jaar te vervang.
5.2.1 Hoeveel geld het Pieter beskikbaar om te belê? (1)
5.2.2 Indien die gemiddelde inflasiekoers vir die volgende 6 jaar 4% per jaar
is, wat sal die beraamde koste van ’n nuwe trekker oor 6 jaar wees? (2)
5.2.3 Die ou trekker ondergaan waardevermindering teen ’n koers van
14% p.j. op die verminderde saldo metode. Bereken die waarde van die
ou trekker na 6 jaar. (3)
5.2.4 Pieter belê die bedrag bereken in 5.2.1 vir 6 jaar. Vir die eerste 4 jaar
verdien die belegging rente teen 9% p.j. maandeliks saamgestel en
daarna word dit verminder na 8,5% p.j. kwartaalliks saamgestel. Een
jaar voor die einde van die 6 jaar periode, moet Pieter R100 000 onttrek
vir onvoorsiene uitgawes. Neem aan dat die ou trekker na 6 jaar ingeruil
sal word vir die verminderde waarde om die nuwe trekker gedeeltelik te
finansier. Bepaal met behulp van die nodige berekeninge of Pieter
na 6 jaar genoeg geld van sy belegging sal hê om die trekker te vervang.
(6)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskunde /V1 6 NW/November 2024
Graad 11
VRAAG 6
Die grafieke van 𝑓(𝑥) = −𝑥 + 2 en 𝑔(𝑥) = −𝑥 2 − 4𝑥 + 12 is hieronder geskets. Die
grafieke sny mekaar by B en Q. A en B is die 𝑥-afsnitte van 𝑔. D is die draaipunt van 𝑔 .
F en E is die y-afsnitte van f en 𝑔 onderskeidelik.
6.1 Bepaal die lengte van AB. (4)
6.2 Bepaal die lengte van FE. (2)
6.3 Bereken die koördinate van die draaipunt, D. (3)
6.4 Bepaal die waardeversameling van g. (1)
6.5 Bepaal die gemiddelde gradiënt van g tussen D en B. (2)
6.6 Bereken die koördinate van Q. (4)
6.7 Vir watter waardes van x is 𝑓(𝑥) > 𝑔(𝑥) ? (2)
6.8 Vir watter waarde van k sal −𝑥 2 − 4𝑥 + 𝑘 = 0 twee gelyke wortels hê? (2)
6.9 Gebruik die grafiek om die volgende ongelykheid op te los: 𝑓(𝑥). 𝑔(𝑥) ≤ 0 . (2)
[22]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskunde /V1 7 NW/November 2024
Graad 11
VRAAG 7
𝑘
Die grafieke van: 𝑓(𝑥) = 𝑎 𝑥 en 𝑔(𝑥) = +𝑞 is hieronder geskets.
𝑥+𝑝
1
P (1 ; 3) is die punt waar f en g mekaar sny. Q (−2 ; 9) lê op sowel f as op die vertikale
asimptoot van g.
7.1 Bepaal:
7.1.1 die waarde van a. (2)
7.1.2 die vergelyking van g (4)
7.1.3 die definisieversameling van g (1)
7.2 Skryf die vergelyking van k(x) neer indien k die funksie is wat verkry word
deur f in die y-as te reflekteer en 2 eenhede afwaarts te transleer. (2)
7.3 Bepaal die waardeversameling van 𝑘. (1)
7.4 Bepaal die vergelyking van die simmetrie-as van g in die vorm y = mx + c,
indien m < 0 . (3)
7.5 Vir 𝑥 ≥ −2 , bepaal die x-waarde(s) waarvoor 𝑓(𝑥) ≥ 𝑔(𝑥) . (2)
7.6 Gebruik die grafiek om die volgende ongelykheid op te los:
2
1 ≥
𝑥+2 (3)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskunde /V1 8 NW/November 2024
Graad 11
VRAAG 8
’n Gholfbal word vanaf punt A na punt B geslaan. Die pad van die gholfbal word op die
kartesiese vlak geplaas sodat A op die y-as lê en B op die x-as.
Punt A is 30 m vertikaal bo die grond
Punt B is horisontaal 300 m vanaf A op grondvlak
Die pad van die gholfbal word gemodelleer deur 𝑦 = 𝑎𝑥² + 𝑏𝑥 + 𝑐
Die bal beweeg deur die punt (200; 30)
Bepaal die maksimum hoogte bo die grond wat die bal bereik. (5)
[5]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskunde /V1 9 NW/November 2024
Graad 11
VRAAG 9
Gegee: A en B is 2 verskillende gebeurtenisse.
P(A) = 0,5 ; P(B) = 0,3 ; P(A of B) = 0,7
9.1 Is die gebeurtenisse onderling uitsluitend? Motiveer met gepaste berekeninge. (3)
9.2 Teken ’n Venn-diagram wat die verskillende waarskynlikhede in die situasie
voorstel. (3)
9.3 Bereken P ( (nie A) of B ) (2)
9.4 Is die gebeurtenisse A en B onafhanklik? Motiveer met gepaste berekeninge. (4)
[12]
VRAAG 10
In ’n parkeerarea is 14 Volkswagen en 18 BMW motors geparkeer. Daar is geen ander
motors nie. Gedurende die middag word twee motors gesteel – een vroeg in die middag
en die ander een later.
10.1 Stel die situasie met ’n boomdiagram voor met waarskynlikhede op alle
vertakkings aangetoon. Toon ook moontlike uitkomste aan. (4)
10.2 Bepaal met behulp van die boomdiagram die waarskynlikheid dat:
10.2.1 beide gesteelde motors BMW’s is (2)
10.2.2 ten minste EEN Volkswagen gesteel sal word (2)
[8]
GROOTTOTAAL : 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskunde/V1 9 NW/November 2024
Graad 11
INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE GR11
b b 2 4ac
x
2a
A P(1 ni) A P(1 ni) A P(1 i) n A P(1 i ) n
x x2 y1 y 2
d ( x 2 x1 ) 2 ( y 2 y1 ) 2 M 1 ;
2 2
y 2 y1
y mx c y y1 m( x x1 ) m m tan
x 2 x1
a b c
In ABC: a 2 b 2 c 2 2bc. cos A
sin A sin B sin C
1
area ABC ab. sin C
2
xi x
n 2
x
x 2 i 1
n n
n( A)
P ( A) P(A or B) = P(A) + P(B) – P(A and B)
n S
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--3a6596d1-46af-4766-9815-0901dee27aaa/v1-adfbe1db493891f7bb27/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 11 P1 Gauteng June 2023 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2020 QP (Afr)
%20June%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8a92fc2a-58f8-4c91-9d87-bc71603b08cd/v1-dba1fb9c8f799115425e/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 11 P1 Gauteng June 2019 QP (Afr)
%20November%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b933e467-3a29-4cbf-8117-6b05a4fc5378/v1-7951e468821e2fd2e054/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 11 P1 Gauteng June 2018 QP (Afr)
%20June%202016%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ea1ce61-afcd-483b-a4fa-ea2b49b96e56/v1-75b0f6faeaad2e68d931/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 11 P1 Gauteng June 2016 QP (Afr)
%20November%202016%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--e18ca4fc-229b-4d0b-8b3f-ec859a499bea/v1-733613b6c9260a7a3706/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 11 P1 Gauteng November 2016 QP (Afr)
More from Grade 11 Mathematics

Memorandum
Mathematics Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2025 Memo
_watermark--6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24/v1-597b2d50a403e6182085/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 Memo

Question paper and memo
Mathematics Grade 11 Paper 2 KZN November 2025 Paper & Memo

Addendum
Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2024 Addendum

Memorandum
Mathematics Grade 11 Paper 2 Eastern Cape November 2024 Memo

Memorandum