You're offline
Skip to content
Memorandum

NW-GR-10-LFSC-P1-AFR-MEMO-NOV-2019_hlayiso.com_.pdf

Subject: Life SciencesGrade 1020199 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 10 LEWENSWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2019 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 9 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V1 2 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 D 1.1.2 D 1.1.3 C 1.1.4 B 1.1.5 D 1.1.6 A 1.1.7 B 1.1.8 A 1.1.9 C (9 x 2) (18) 1.2 1.2.1 Optimum temperatuur 1.2.2 Epidermis 1.2.3 Spieël 1.2.4 Sekondêre groei/sekondêre verdikking 1.2.5 Stoma/huidmondjie 1.2.6 Sinoviale vloeistof /gewrigsvloeistof 1.2.7 Permanente weefsel 1.2.8 Femur 1.2.9 Immuniteit 1.2.10 Meristematiese weefsel (10) 1.3 1.3.1 Slegs A  1.3.2 Slegs B  1.3.3 Geeneen  1.3.4 Slegs B  1.3.5 Slegs A  1.3.6 Beide A en B  1.3.7 Slegs A (7 x 2) (14) 1.4 1.4.1 (a) Johan (1) (b) Hy het die minste eritrosiete/rooibloedselle met hemoglobien (1) 1.4.2 (a) Peter (1) (b) Die aantal trombosiete/bloedplaatjies is laag (1) 1.4.3 (a) Suzan  (1) (b) Sy het die meeste eritrosiete / die liggaam produseer meer eritrosiete by hoë hoogtes (1) 1.4.4 (a) Suzan (1) (b) Die aantal leukosiete is laag (1) (8) TOTAAL AFDELING A: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V1 3 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne AFDELING B VRAAG 2 2.1 2.1.1 B (1) 2.1.2 - Chloroplast is teenwoordig - Groot vakuool is teenwoordig - Selwand is teenwoordig - Geen sentrosoom Enige 3 (3) 2.1.3 (a) 1 (1) (b) 6 (1) 2.1.4 3 - Vakuool (1) 5 - Sentrosoom (1) 8 - Endoplasmiese retikulum / ER/kernmembraan (1) 2.1.5 Dit is waar selrespirasie plaasvind en energie vrygestel word (2) 2.1.6 Die bou van die nukleus/kern Rubriek vir die assessering van die skets KRITERIA PUNT Opskrif 1 Korrektheid van die diagram 1 Enige twee korrekte byskrifte 2 (4) (15) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V1 4 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne 2.2 2.2.1 (a) Melk (1) (b) Daar is geen nul waardes in enige kolom nie/melk bevat al die voedingstowwe wat in die tabel genoem word (1) 2.2.2 Botter (1) 2.2.3 Melk (1) 2.2.4 (a) Botter (1) (b) Spek (1) 2.2.5 1,8 ∕ 18  X 100 = 10 % (3) (9) 2.3 2.3.1 Potometer (1) 2.3.2 Om die tempo van transpirasie  te meet/te bepaal (2) 2.3.3 1 - Reservoir /inspuiting (1) 2 - Lugblasie (1) 3 - Water (1) 2.3.4 Lig die kapillêre buis vir ‘n paar sekondes uit die water uiten plaas dit terug, suigkrag van transpirasie sal bietjie lug insuig (2) 2.3.5 - Gebruik ‘n takkie met blare van ‘n plant wat besig is om te groei - Sny die takkie onder water af - Apparaat moet lugdig seël - Laat tyd toe dat die plant by die nuwe omgewing aanpas (1) (Merk slegs EERSTE een) 2.3.6 - Hoë ligintensiteit/direkte sonlig - Hoë temperatuur - Lae humiditeit/droë atmosfeer (enige 1 x 2) (Merk slegs EERSTE een) (2) (11) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V1 5 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne 2.4 2.4.1 Jacob (1) 2.4.2 (a) Ja (1) (b) Omdat die parfuum-molekule uiteindelik eweredig sal versprei en die hele kamer vuldeur die proses van diffusie (2) OF Die parfuum-molekule beweeg van ‘n hoë konsentrasie na ‘n lae konsentrasie en vul die kamer 2.4.3 Passiewe proses (1) (5) [40] VRAAG 3 3.1 3.1.1 Kutikula is ‘n wasagtige lagie wat water binne en buite hou (3) 3.1.2 (a) Xileem (1) (b) - Dwarswande is geperforeer /het openings, of is afwesig om aaneenlopende vloei van water toe te laat - Xileemvate het geen selinhoud nie /dood /hol om vryelike vloei van water toe te laat - Wande is met lignien versterk sodat die wande nie platgesuig word deur suigkrag van transpirasie  nie/ weerstaan/sodat water vryelik kan beweeg - Wande het stippels om die laterale vloei van water toe te laat - Dit is lank en silindries om aaneenlopende vloei van water te verseker (Merk slegs EERSTE twee) (2 x 2) (4) 3.1.3 Fotosintese (1) 3.1.4 Osmose/worteldruk/suigkrag van transpirasie (1) (10) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V1 6 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne 3.2 T Dikotiele wortel Dikotiele stingel Xileem en floëem kom in die stele/sentrale Xileem en floëem kom in vaatbondels silinder voor voor Xileem en floëem is afwisselend Xileem en floëem lê op dieselfde radius gerangskik / xileem lê in vorm van ‘n kruis /vaatbondels in ‘n sirkel gerangskik met floëem tussen die arms van die kruis Duidelike endodermis teenwoordig Endodermis is afwesig of nie duidelik sigbaar nie Wortelhare teenwoordig Wortelhare teenwoordig Murg afwesig Murg teenwoordig Tabel (1) Enige TWEE korrekte verskille (2 x 2) (4) (5) 3.3 3.3.1 A - Draai- /spilgewrig (1) B - Skarniergewrig (1) C - Glygewrig /skarniergewrig  (1) D - Bal-en-potjiegewrig (1) 3.3.2 ‘n Gewrig is ‘n plek waar een of meer bene bymekaar kom (2) (6) 3.4 3.4.1 B (1) 3.4.2 D (1) 3.4.3 A (1) 3.4.4 C (1) (4) 3.5 3.5.1 Emalje is die hardste deel van ‘n tand omdat dit die grootste hoeveelheid kalsiumsoute bevat (2) 3.5.2 (a) Tipe materiaal (1) (b) Samestelling (% droë massa) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V1 7 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne 3.5.3 Rubriek vir die assessering van die grafiek KRITERIA PUNTE Korrekte tipe grafiek, staafgrafiek (nie histogram 1 nie) (T) Opskrif met beide veranderlikes (C) 1 Opskrif vir beide X en Y-asse (insluitend eenheid) 1 Toepaslike skaal vir X (breedte van stawe en 1 spasies) en Y-asse (S) Plot van punte op die grafiek (P) 1: een tot vyf punte korrek geplot 2: al ses punte korrek geplot NB: - Indien verkeerde tipe grafiek geteken is, sal punte verloor word vir korrekte tipe en vir plot van punte. - Indien asse omgeruil is, sal punte verloor word vir opskrifte en korrekte skaal. (6) (10) 3.6 3.6.1 - Biologiese waspoeier bevat ensieme (1) 3.6.2 Ongeveer 37 ˚C (1) 3.6.3 - Hoë temperatuur veroorsaak dat die ensiem denatureer/vorm gewysig, en kan nie sy funksie verrig nie (2) 3.6.4 - Minder waspoeier /minder elektrisiteit word benodig (1) (5) [40] TOTAAL AFDELING B: 80 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V1 8 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne AFDELING C VRAAG 4 Wat is kanker? Kanker is die resultaat van onbeheerde seldeling /mitose van liggaamselle wat tot abnormale weefselgroei lei. Dit ontwikkel na ‘n gewas/tumors/vergroeisels/ swelsels. (3) Twee soorte gewasse/tumors Nie-kwaadaardige  tumor en ‘n kwaadaardige tumor By ‘n nie-kwaadaardige tumor, versprei die selle nie na ander dele van die liggaam nie Daarom is dit nie kankerselle nie By ‘n kwaadaardige tumor hou die selle nie op groei nie  Dit versprei en neem belangrike organe in Sommige kankerselle kan afbreek, die bloed- en limfstelsel  binnegaan En sodoende word die kankerselle na alle dele van die liggaam versprei (4) Oorsake van kanker Rook van sigarette Bestraling van die son, X-strale Sekere geprosesseerde voedsel bv. gemorskos, kos wat in vet /olie gebraai is (enige ander geskikte voorbeeld) Asbes Insekdoders Besoedelingstowwe bv. industriële afval, mynbou, motoruitlaatgasse (enige ander geskikte voorbeeld) (Enige 4) (4) Behandeling van kanker Biopsie – Wanneer ‘n stukkie weefsel verwyder en ondersoek word om vas te stel of dit kankeragtig is Chirurgie – Tydens ‘n operasie word die gewas verwyder voordat dit begin versprei Radioterapie – Behels die gebruik van bestraling/ hoë energie X-strale word gebruik om die kankerselle te vernietig Chemoterapie – Behels die gebruik van verskillende chemiese stowwe en medisyne om die kankerselle te vernietig Sutherlandia / Kankerbossie – Is ‘n inheemse plant wat gebruik kan word vir die behandeling van kanker (Enige 3 x 2) (6) Inhoud (17) Sintese (3) (20) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V1 9 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL Kriteria Uitbreiding Punt Relevansie Slegs inligting oor kanker, tipe gewasse, oorsake en 1 (R) behandeling is verskaf. (geen irrelevante inligting is genoem nie) Logiese volgorde Die inligting oor vorming van kanker, oorsake en 1 (L) behandeling daarvan is in ‘n logiese volgorde aangebied. Volledigheid Al die nodige feite oor kanker is genoem. 1 (C) Die volgende minimum punte moet behaal wees: - 5/7 vir die vorming van kanker en tipes gewasse - 3/4 vir die oorsake van kanker - 4/6 vir die behandeling van kanker TOTAAL AFDELING C: 20 GROOT TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 10 Life Sciences

Explore more published documents in this catalogue.

View all