Downloaded from hlayiso.com
PROVINSIALE ASSESSERING
GRAAD 10
LEWENSWETENSKAPPE V2
NOVEMBER 2019
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 8 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2019 papers 





View all





Life Sciences Grade 10 P2 North West November 2019 Memo
Grade 10 Life Sciences Paper 2 memorandum from the North West November 2019 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 10 · North West November · 2019. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 10
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- North West November
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 8
- File size
- 463.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 8
This exam
North West November 2019
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 2 NW/November 2019
NSS – Graad 10 – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 A
1.1.2 C
1.1.3 C
1.1.4 D
1.1.5 C
1.1.6 D
1.1.7 C
1.1.8 B
1.1.9 B
1.1.10 D
(10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Suurstof
1.2.2 Biogeografie
1.2.3 Stikstof
1.2.4 Alien/uitheemse spesie
1.2.5 Radiometriese datering
1.2.6 Relatiewe datering
1.2.7 Lewende fossiel
1.2.8 Gondwanaland
1.2.9 Selakant
(9 x 1) (9)
1.3 1.3.1 Slegs A
1.3.2 Slegs B
1.3.3 Slegs A
1.3.4 Beide A en B
1.3.5 Slegs B
(5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Voedselweb (1)
1.4.2 ‘n Duidelik afgebakende gebied waar daar noue interaksie tussen
plante, diere en die omgewing is. (2)
1.4.3 (a) haas/muis (Enige 1) (1)
(b) valk (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 3 NW/November 2019
NSS – Graad 10 – Nasienriglyne
1.4.4
Valk/slang
haas/muis
veldblomme/gras
Voedselpiramide (4)
1.4.5 Dit is ‘n voedselbron vir hase en muise, hulle sal ‘n ander bron van
voedsel moet vind of emigreer. Dit sal die slang en valk ook
beïnvloed wat van hulle vir voedsel afhanklik is. Die voedselketting/
-web sal ineen stort.
OF
Die haas en muis sal eerste doodgaan
Dan is daar geen voedsel vir die slang en valk nie
Hulle sal ook doodgaan of emigreer. (Enige 2) (2)
(11)
TOTAAL AFDELING A: 50
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Die sirkulasie van water tussen die waterdamp in die atmosfeer
en die water op en onder die grond. (2)
2.1.2 Waterstof en suurstof (2)
2.1.3 Aspek, helling , hoogte bo seespieël (3)
2.1.4 Y (1)
2.1.5 - Y front suid
- suidelike hellings ontvang minder sonlig (2)
2.1.6 - die son verskaf stralingsenergie vir plante om te fotosinteer
- veroorsaak dat water verdamp om waterdamp te vorm
- warm vogtige lug styg in die atmosfeer waar kondensasie plaasvind (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 4 NW/November 2019
NSS – Graad 10 – Nasienriglyne
2.1.7 B - transpirasie - waterdamp styg in die atmosfeer
C - kondensasie - soos die waterdamp styg, koel dit af /
vorm waterdruppels
E - infiltrasie - water word deur die grond geabsorbeer en
dit filtreer deur die grond om die watertafel te bereik
(3 x 2) (6)
(20)
2.2 2.2.1 Die skielike dood van ‘n groot aantal species in ‘n kort tyd. (1)
2.2.2 (Aanvaar antwoorde tussen) 55 – 60 miljoen jaar gelede/mjg (2)
2.2.3 Permiese uitsterwing (1)
2.2.4 400 – 200 = 200 families
OF
400 – (210 tot 230) = (190 tot 170) families (3)
2.2.5 - Baie genera is totaal uitgewis gedurende die uitsterwing
- hulle nisse is oopgelaat /minder predatore
- hierdie nisse word gou deur ander genera spesies oorgeneem
- wat diversifiseer en nuwe genera deur natuurlike seleksie
vorm/spesies. (5)
(12)
2.3 2.3.1 Sinapsied (1)
2.3.2 Uitwendige oordrom /lê eiers Enige (1)
(Merk slegs die eerste antwoord)
2.3.3 Tande
Hare
Warmbloedige metabolisme
Liggaam van die grond opgelig Enige (2)
2.3.4 Vere /hol bene /vlerke/snawel Enige (2)
(Merk slegs die eerste twee antwoorde)
2.3.5 Klein tande/werwels in die stert/kloue aan voorste ledemate. Enige (1)
(Merk slegs die eerste twee antwoorde)
2.3.6 Vermiste skakel/oorgangsfossiel (1)
(8)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 5 NW/November 2019
NSS – Graad 10 – Nasienriglyne
VRAAG 3
3.1 3.1.1 - Dit tref gewoonlik die slagoffers in hul produktiewe jare
en verwyder sodoende die broodwinner uit gesinne
OF
- Wanneer dit nie noodlottig is nie, lei dit tot ongeskiktheid
en verarmingvan die familie. (2)
3.1.2 R8 biljoen per jaar (1)
3.1.3 - gesonde dieet
- laer inname van vetterige voedsel
- handhaaf ‘n gesonde massa /gewig
- oefening
- neem medikasie wat cholesterol verlaag
- hou op rook
(Merk slegs eerste vier) (4)
3.1.4 Hartaanval: wanneer die koronêre bloedvate verstop, sodat daar
nie genoeg bloed na die hartspier vloei nie. Die hartspierselle kan
doodgaan, en die persoon kan ‘n hartaanval kry. (2)
Beroerte: ‘n Bloedklont of gebarste bloedvat voorkom bloedvloei
na die brein. Die brein ervaar ‘n tekort aan suurstof, sodat die
weefsel beskadig of kan selfs doodgaan. (2)
(11)
3.2 3.2.1
H
36˚
108˚
112˚
104˚
T S P
Swart: 28/276 x 360o = 36o
Wit: 85/276 x 360o = 112°
Bruin: 81/276 x 360o = 104°
Indiër: 82/276 x 360o = 108°
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 6 NW/November 2019
NSS – Graad 10 – Nasienriglyne
Kriteria Punte toekenning
Berekeninge (B) om sektore te bepaal 4
Geskikte opskrif (O) 1
Korrekte tipe (T) grafiek 1
Sleutel (S) om sektore aan te dui 1
Sektore (P) korrek 1 punt = een tot drie korrekte
sektore getrek
2 punte = al vier sektore korrek
getrek
(9)
3.2.2 Wit Suid-Afrikaners (1)
(10)
3.3 3.3.1 2: Trikuspidale klep (1)
3: Regteratrium (1)
6: Longslagaar (pulmonêre arterie) (1)
3.3.2 Die bloed vanuit die linkerventrikel moet na die res van die liggaam
gepomp word
terwyl bloed vanuit die regterventrikel slegs na die longe
gepomp word. (2)
3.3.3 Atriale sistool
- spiere van atriums trek saarn terwyl
- die ventrikelspiere ontspanne bly
- suurstofarme/ gedeoksigineerde bloed word uit die regteratrium qeforseer
in die regterventrikel in
- suurstofryke/ geoksigineerde bloed word uit die linkeratrium
in die linkerventrikel in geforseer
- die bikuspidale en trikuspidale kleppe is oop terwyl
die halfmaanvormige kleppe toe is
(Enige 5) (5)
(10)
3.4 3.4.1 T
Woud bioom Sukkulente Karoo bioom
Hoë bome en struike/varings Geen hoë bome, net struike,
wyd verspreid
Stratums plante, struike, grasse. / Plantegroei vorm nie lae nie
Top laag, houtagtige struike, varings, plante is wyd verspreid
kruidagtige bolle
Blare is groot en plat / ontwikkel na Plantegroei baie dig/ geen
klimplante / epifiete in bome spasies tussen plante
(Tabel 1 + enige 2 x 2) (5)
3.4.2 (a) C - Fynbos (2)
(b) G- Savanna (2)
(9)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 7 NW/November 2019
NSS – Graad 10 – Nasienriglyne
AFDELING C
VRAAG 4
*Besoedeling (P):
Skadelike stowwe wat in die omgewing vrygestel word beïnvloed die
fisiese, chemiese en biologiese omgewing.
Dit affekteer plant- en dierelewe en ontwrig die voedselketting,
giftige stowwe kan siektes veroorsaak en organismes doodmaak,
bevolkings neem af/word bedreig /sterf uit.
Klimaatsverandering veroorsaak natuurrampe (orkane, tornado’s,
droogtes, tsunami’s, ens.) wat massavernietiging of uitsterwing kan
meebring.
(1 verpligtend* + enige 2) (3)
Bestuur:
Verminder – verminder die hoeveelheid afval wat die mens genereer.
Hergebruik – gebruik produkte ‘n paar keer.
Hersirkuleer – om afval in ‘n nuwe produk te omskep.
(Enige 2) (2)
*Habitatvernietiging deur mense (H):
Die totale habitat word vernietig,
die bevolkingsgrootte neem af,
organismes trek na ‘n ander gebied,
organismes word bedreig en staar uitsterwing in die gesig.
Oorbenutting gee aanleiding tot ’n daling in die bevolkingsgrootte.
(1 verpligtend* + enige 1) (2)
Bestuur:
Om die gebied te rehabiliteer
Om nie natuurlike hulpbronne te oorbenut nie en
Om beheermaatreëls soos lisensies en boetes in te stel.
(Enige 2) (2)
*Klimaatsverandering (C):
Klimaatsverandering as gevolg van osoonvermindering en aardverwarming
verminder fotosintese in plante en
laat plantegroei afneem en
voedselproduksie daal.
Vermindering in die aantal/soorte organismes veroorsaak
Ontwrigting in voedselkettings.
(1 verpligtend* + enige1) (2)
Bestuur:
Verminder die verbranding van fossielbrandstowwe.
Aanplant van bome.
Gebruik kernkrag, wind- en sonkrag.
(Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 8 NW/November 2019
NSS – Graad 10 – Nasienriglyne
*Indringing van uitheemse spesies (I):
Kompeteer met inheemse spesies aangesien daar nie natuurlike
vyande is om hul getalle in toom te hou nie.
Hulle plant vinnig voort en wen die kompetisie teen inheemse spesies.
Bevolkingsgrootte van inheemse spesies neem af,
spesies word bedreig/sterf uit.
(1 verpligtend* + enige 1) (2)
Bestuur:
Meganiese beheer - uitroei van uitheemse spesies deur afsaag,
ontwortel en brand van indringers.
Chemiese beheer - sommige chemiese stowwe is spesifiek en
selekteer slegs indringers om dood te maak.
Biologiese beheer - deur siekte veroorsakende organismes soos
fungi of insekte wat op die indringerplant voed om dit sodoende
te beheer.
Te veel insekdoders en kunsmis word gebruik.
Oorbenutting.
(Enige 2) (2)
ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
Kriteria Relevansie Logiese volgorde Volledigheid
(R) (L) (C)
Algemeen Alle inligting wat gegee Idees is in ‘n Beantwoord alle
is, is relevant vir die logiese/oorsaak- aspekte vereis deur
onderwerp gevolg volgorde die opstel in
gegee genoegsame
besonderhede
In die opstel Slegs inligting relevant Alle feite t.o.v Al VIER
tot die maniere waarop maniere waarop onderwerpe is
biodiversiteit deur die biodiversiteit deur deeglik beskryf:
mens bedreig word en die mens bedreig P = 4/5
hoe dit bestuur kan word en hoe dit H = 3/4
word, is gegee bestuur kan word, C = 3/4
is logies aangebied I = 3/4
Punte 1 1 1
Inhoud = 17
Sintese = 3
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOT TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Life Sciences Grade 10 P2 North West November 2019 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 10 P2 North West November 2019 QP (Afr)

Question paper
Life Sciences Grade 10 P2 North West November 2019 QP (Eng)

Memorandum
Life Sciences Grade 10 P1 North West November 2019 Memo

Memorandum
Life Sciences Grade 10 P1 North West November 2019 Memo

Memorandum
Life Sciences Grade 10 P2 Eastern Cape November 2019 Memo
More from Grade 10 Life Sciences

Study guide
Gr10 Lewenswetenskappe OG studyguide LR

Study guide
Gr10 Life Sciences TG studyguide LR

Question paper and memo
Life Sciences Grade 10 KZN March Test 2026 Paper & Memo

Question paper
Life Sciences Grade 10 P1 November Mock 2026 QP (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 10 P2 November Mock 2026 QP (Eng)

Question paper