Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 10
NOVEMBER 2019
LEWENSWETENSKAPPE V2
NASIENRIGLYN
PUNTE : 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.
Skip to contentAll 2019 papers 





View all





Life Sciences Grade 10 P2 Eastern Cape November 2019 Memo
Grade 10 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2019 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 10 · Eastern Cape November · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 373.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Eastern Cape November 2019
Questions in this paper
- Question 1.1Biosphere to ecosystems
- Question 1.2Biosphere to ecosystems8 marks
- Question 1.3Biosphere to ecosystems6 marks
- Question 1.4Transport systems in mammals8 marks
- Question 1.5Biosphere to ecosystems8 marks
- Question 2.1Transport systems in mammals9 marks
Show all 13 questions
- Question 2.2Biosphere to ecosystems10 marks
- Question 2.3Support and transport systems: Plants16 marks
- Question 2.4Biosphere to ecosystems5 marks
- Question 3.1Biodiversity and classification9 marks
- Question 3.2History of life on earth14 marks
- Question 3.3History of life on earth9 marks
- Question 3.4History of life on earth8 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2019)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 D
1.1.2 B
1.1.3 A
1.1.4 A
1.1.5 B
1.1.6 C
1.1.7 B
1.1.8 A
1.1.9 D
1.1.10 C (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Geslote
1.2.2 Kapillêre
1.2.3 Algemene diastool
1.2.4 pH
1.2.5 Ektotermiese
1.2.6 Hiberneer
1.2.7 Tropiese vlak
1.2.8 Nitraat / NO2 (8 x 1) (8)
1.3 1.3.1 Geeneen
1.3.2 Slegs B
1.3.3 Beide A en B (3 x 2) (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) LEWENSWETENSKAPPE V2 3
1.4 1.4.1 A – Aorta
B – Pulmonêre arterie (longslagaar)
G – Halfmaanvormige klep / pulmonêre halfmaanvormige klep (3)
1.4.2 C en F (2)
1.4.3 Inferior vena cava (1)
1.4.4 D Septum (2)
1.5 1.5.1 (a) A – Ontbinding (1)
(b) B – Verbranding (1)
(c) C – Fossielbrandstof verbranding (1)
1.5.2 Selrespirasie (1)
1.5.3 60 + 60 + 1,1 + 8,4 + 90 – 120 – 90 = 9,5 miljard ton CO2 per
jaar (3)
1.5.4 Aardverwarming (1)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2019)
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 160 (3)
mm Hg
90
2.1.2 Hoog (1)
2.1.3 ʼn Tekort aan suurstofvoorsiening aan die brein
as gevolg van ʼn bloedklont of ʼn gebarste bloedvat (3)
2.1.4 Gevorderde ouderdom
Hoë bloeddruk
Hoë cholesterol
Rook
Diabeet (Enige 2)
(Merk slegs eerste TWEE) (2)
2.2 2.2.1 Nama Karoo (1)
2.2.2 Baie warm somers
Koue winters
Halfwoestyn met baie min reën (3)
2.2.3 Grasse
Klein struike
Bome SLEGS langs riviere (Enige 2) (2)
2.2.4 Voorsien klein insekte soos vlieë / krieke / sprinkane
om die verkleurmannetjie van kos te voorsien
OF
Voorsien ʼn bron van water
dus kan die verkleurmannetjie drink
OF
ʼn Verwarmer / termostaat of hou by hoë temperature
aangesien Karoo-dwergverkleurmannetjie aangepas is vir hoë
temperatuur / woon in die Nama Karoo-bioom.
OF
Plant ʼn klein plantjie / struik in die terrarium
om die verkleurmannetjie te kamoefleer (Enige 2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) LEWENSWETENSKAPPE V2 5
2.3 2.3.1 (a) Aantal Watsonia-blomme wat oopgegaan het (1)
(b) Ligintensiteit (1)
2.3.2 Gee die Watsonias dieselfde hoeveelheid water
OF
Dieselfde tipe grond / dieselfde hoeveelheid grond / tel knoppe op
dieselfde tyd van die dag (1)
2.3.3 Hy kon nog 5 potte Watsonias op die grasperk geplaas het
sonder enige skadu-net (2)
2.3.4 9−5
Persentasie toename = × 100
5
4
= × 100
5
= 80% (3)
2.3.5 Hoe hoër die ligintensiteit hoe meer blomknoppies sal oopgaan.
OF
Hoe laer die ligintensiteit hoe minder blomknoppies sal oopgaan (2)
2.3.6
Aantal blomknoppies wat oor vier weke in Oktober op
Watsonia-plante in vier verskillende houers, oopgaan
35
30
Aantal blomknoppies oop
25
20
15
10
5
0 1 (25% skadu) 2 (50% skadu) 3 (75% skadu) 4 (100%
skadu)
Houer getal
Puntetoekenning
Tipe
Opskrif
Byskrif (X en Y)
Skaal
Plotting 1–3 stawe korrek
Alle stawe korrek (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2019)
2.4 2.4.1 (a) Gras (1)
(b) Springbok / Sebra (1)
2.4.2 Daar sal minder roofdiere wees
Dit sou veroorsaak dat daar meer springbokke en sebras is
wat sal lei tot ʼn toename in die leeubevolking (3)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) LEWENSWETENSKAPPE V2 7
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Orde – Karnivora
Familie – Felidae (2)
3.1.2 Panthera uncia (kleinletter ‘u’) albei afsonderlik onderstreep (2)
3.1.3 Vyf / 5 (1)
3.1.4 Dit het selle met ʼn ware kern / DNS/DNA word deur ʼn
membraan omring organelle in die sitoplasma (1)
3.1.5 Voedingswyse – Heterotrofies
Metode van voortplanting – Geslagtelik (2)
3.1.6 Digotome sleutel / Biologiese sleutel / Verbale sleutel (1)
3.2 3.2.1 Senosoïese Kwaternêre (2)
3.2.2 190 + 140
= 165 MJG
2 (2)
3.2.3 Daar was ʼn vinnige toename in die aantal spesies op aarde (2)
3.2.4 Groot hoeveelhede stof en as na ʼn uitbarsting
kon die son se strale blokkeer
wat tot minder fotosintese gelei het
en dus minder O2 en voedsel
Dit kon ook die afkoeling van die atmosfeer veroorsaak het
Aangesien die dinosourusse nie kon aanpas
by die klimaatverandering nie, het hulle uitgesterf
(Enige 5 x 1) (5)
3.2.5 Die sesde / 6de massa-uitwissing *
Bedreigings vir biodiversiteit:
Habitatvernietiging
Plant van indringer- / uitheemse spesies
Besoedeling
Oorbenutting van hulpbronne
Oorbenutting van kunsmisstowwe en plaagdoders
Handel met bedreigde spesies
Stropery en jag (*verpligtend 1 + ENIGE 2 bedreigings)
(Merk slegs eerste TWEE bedreigings) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2019)
3.3 3.3.1 Gondwanaland (1)
3.3.2 Biogeografie (1)
3.3.3 Voëls wat nie kon vlieg nie, soos die rhea en volstruis, het
moontlik van ʼn gemeenskaplike voorouer ontwikkel
Wat op dieselfde kontinent/Gondwanaland gebly het
Beide voëls is van mekaar geskei
toe Suid-Amerika en Afrika van mekaar wegbeweeg het as
gevolg van kontinentale drywing (Enige 3) (3)
3.3.4 As ons oor tyd na die kontinente kyk, sal ons sien dat
die arktiese gebied nooit naby die Antarktiese gebied was nie
Aangesien albei van hulle vir koue aangepas is
kon hulle nie oorbeweeg nie want
die gematigde / tropiese / warm gebiede
tussenin het hulle van mekaar geskei
Dus het hulle afsonderlik (apart) van mekaar gebly (Enige 4) (4)
3.4 3.4.1 Nasionale erfenisterrein – Wieg van die mensdom
Grotte – Sterkfontein Grotte (2)
3.4.2 Dit skep werk
Dit is ʼn bron van inkomste (2)
3.4.3 Glossopteris (Korrekte naam)
Korrekte formaat (Hoofletter ‘G’ en onderstreep) (2)
3.4.4 Trilobiete (1)
3.4.5 Selakant (1)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) LEWENSWETENSKAPPE V2 9
AFDELING C
VRAAG 4
Fossielvorming
Die organisme (plant of dier) sterf
en word vinnig
met sediment bedek
óf op land
óf op die bodem van ʼn meer / rivier / see
Die sagte weefsel ontbind
as gevolg van bakterieë / mikro-organismes / ontbinders
terwyl die harde dele van die liggaam / bene / skulpe
behoue bly
Organiese materiaal word deur minerale vervang
Met verloop van tyd bou druk op die onderste sedimente op
namate meer sedimente versamel
Sedimente en bene verander in sedimentêre gesteente / skalie / kalksteen /
sandsteen Maks. 10 (10)
Relatiewe datering
Wetenskaplikes bestudeer die rotslae aan die bo- en onderkant van ʼn fossiel
Om dit met ander fossiele/geologiese gebeure te vergelyk
Omdat dit ons nie die presiese ouderdom van die fossiel gee nie
Wetenskaplikes kan ook fossiele wat geïndekseer is, gebruik om die ouderdom
van ander fossiele te bepaal.
wetend dat fossiele wat aan die onderkant aangetref word, ouer is
terwyl fossiele wat aan die bokant aangetref word jonger is
Dit is nie ʼn baie akkurate metode nie
Maks. 4 (4)
Ontdekking
Sedimentêre gesteentes word na die oppervlak gedruk
deur die beweging van die aarde / geologiese kragte / aardbewings / vulkane
/ plaatbeweging
Oor baie eeue / ʼn lang periode
word fossiele blootgestel as gevolg van erosie / of menslike aktiwiteite /
mynbou Maks. 3 (3)
Inhoud: (17)
Sintese: (3)
(20)
LET WEL: GEEN punte word toegeken vir antwoorde in die vorm van
vloeidiagramme, tabelle of diagramme nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2019)
ASSESSERING VAN DIE OPSTEL
Relevansie (R) Logiese volgorde (L) Omvattendheid (C)
Alle inligting wat verskaf Idees word gerangskik in ʼn Alle aspekte wat deur die
word is relevant tot die logiese volgorde. opstel vereis word, is
onderwerp. voldoende aangespreek.
Al die inligting wat Al die inligting rakende: Die volgende punte moet
aangebied word, is ten minste ingesluit
relevant tot: Fossielvorming wees:
Fossielvorming Hoe fossiele ontdek word Fossielvorming (F)
(7/10)
Hoe fossiele ontdek Relatiewe dateringsmetodes
word is logies gerangskik Relatiewe
dateringsmetodes (R)
Relatiewe (2/4)
dateringsmetodes
Hoe fossiele ontdek
Daar is geen irrelevante word (H) (2/3)
inligting nie
1 Punt 1 Punt 1 Punt
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Life Sciences Grade 10 P2 Eastern Cape November 2018 Memo

Memorandum
Life Sciences Grade 10 P2 Eastern Cape November 2017 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 10 P2 Eastern Cape November 2020 QP

Question paper
Life Sciences Grade 10 P2 Eastern Cape November 2017 QP

Question paper
Life Sciences Grade 10 P2 Eastern Cape November 2019 QP

Question paper
Life Sciences Grade 10 P2 Eastern Cape November 2019 QP
More from Grade 10 Life Sciences

Study guide
Gr10 Lewenswetenskappe OG studyguide LR

Study guide
Gr10 Life Sciences TG studyguide LR

Question paper and memo
Life Sciences Grade 10 KZN March Test 2026 Paper & Memo

Annual teaching plan
Gr 10 Life Sci ATP 2023 24

Question paper and memo
Life Sciences Grade 10 Eastern Cape June 2025 Paper & Memo

Question paper and memo