Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 10
NOVEMBER 2019
LEWENSWETENSKAPPE V1
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye .
Skip to contentAll 2019 papers 





View all





Life Sciences Grade 10 P1 Eastern Cape November 2019 Memo
Grade 10 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2019 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 10 · Eastern Cape November · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 459.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Eastern Cape November 2019
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2019)
BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN
LEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ʼn kronkellyn en dui
'maks'-punte in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis word en vyf gegee word
Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek / nie korrek is nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ʼn deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
Aanvaar indien die verskille / ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. As genoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis
word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer korrek
is, gaan voort om te krediteer.
9. Onherkenbare afkortings
Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
van die antwoord indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoord in die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde
nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.
11. Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
beteken nie of as dit buite konteks is.
13. Indien gewone name gegee word in terminologie
Aanvaar, mits dit by die memobespreking aanvaar is.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) LEWENSWETENSKAPPE V1 3
14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en
andersom)
Moenie krediteer nie.
15. As eenhede nie in mate aangedui word nie
Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede
aandui.
16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
verskillende maniere aangebied kan word.
17. Opskrif
Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ʼn opskrif hê.
18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
ʼn Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die
leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy / haar antwoorde
aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ʼn Nasiener wat
in die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld
vir alle amptelike tale.
19. Veranderinge aan die nasienriglyn
Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring
word sonder dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is
nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2019)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 B
1.1.2 D
1.1.3 B
1.1.4 C
1.1.5 B
1.1.6 C
1.1.7 D
1.1.8 D
1.1.9 B
1.1.10 B (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 chlorose
1.2.2 gliserol en vetsure
1.2.3 rooibloedselle
1.2.4 kloning
1.2.5 skeurbuik
1.2.6 immuniteit
1.2.7 mitochondria
1.2.8 chloroplaste
1.2.9 nanometer / mikrometer
1.2.10 potometer (10 x 1) (10)
1.3 1.3.1 Slegs A
1.3.2 Slegs A
1.3.3 Beide A en B (3 x 2) (6)
1.4 1.4.1 (a) IV Beenweefsel (2)
(b) I motoriese neuron (2)
(c) III gestreepte spier (2)
(d) II gesilieerde kolomepiteel (2)
1.5 1.5.1 Stowwe vervoer na alle selle van die liggaam (1)
1.5.2 rooibloedselle (1)
1.5.3 Vorm immuunstelsel wat die liggaam teen skadelike stowwe /
vreemde deeltjies verdedig (1)
1.5.4 Bloedplaatjies (1)
1.5.5 Bergingsweefsel (1)
1.5.6 Selrespirasie / fotosintese / gaswisseling (1)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) LEWENSWETENSKAPPE V1 5
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Mitose (1)
2.1.2 A – nukleolus (1)
B – chromatienetwerk / chromatien (1)
C – selmembraan (1)
2.1.3 Metafase (1)
2.1.4 RUBRIEK
Anafase
Chromosoom / chromatied
spoeldraad
Sentriool / sentrosoom
selmembraan
Opskrif (1)
Korrekte struktuur (S) (1)
1 korrekte byskrifte (1)
2.1.5 Geen groei sal in lewende organismes voorkom nie, geen herstel
van verslete weefsels of beskadigde weefsels nie, geen
ongeslagtelike voortplanting in eensellige organismes nie (Enige 2) (2)
2.2 2.2.1 Ragitis (1)
2.2.2 Soos die persoon oud word / namate die ouderdom toeneem, word
die been minder dig / swak (2)
2.2.3 Aanvaar reeks tussen 24–27 (2)
2.2.4 Gewigdraende oefeninge versterk beenmassa en maak dit sterker en
digter terwyl kalsiumryke voedsel minerale lewer wat sterk bene
opbou, wat veroorsaak dat die bene ʼn hoë digtheid het. (2)
2.2.5 Brein (1)
2.2.6 Beweging / Ondersteuning / Gehoor / Berging van minerale
(Enige 3) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2019)
2.3 Hidrostatiese skelet – algemeen by akwatiese diere / vloeistof gevul om
die hidrostatiese druk vir ʼn organisme te handhaaf / voorkom dat ʼn
organisme uitdroog / voorkom predasie (2)
Eksoskelet – buite die liggaam van ʼn dier geleë / bestaan uit chitien
vervellings soos die dier groei om groter liggaamstrukture toe te laat /
algemeen by insekte / by sommige diere bestaan dit uit ʼn dop (2)
Endoskelet – geleë aan die binnekant van ʼn dier, / bestaan gewoonlik uit
bene, kraakbeen / ondersteun verskillende liggaamsgroottes / bedek met die
vel / teenwoordig in groter diere soos soogdiere (2)
2.4 2.4.1 Diagram I – plantsel
Diagram II – diersel (2)
2.4.2 D – vakuool (2)
2.4.3 A – selmembraan
B – selkern
C – selmembraan (3)
2.4.4 Selektiewe membraan, dit laat water en minerale soute
deurgaan en voorkom dat groter molekules soos selorganelle
binnedring (3)
2.4.5 Vergroting = 15 mm / 0,015 mm = x 1 000 (3)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) LEWENSWETENSKAPPE V1 7
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Ongekontroleerde seldeling en groei (1)
3.1.2 Longkanker (1)
3.1.3 Radioterapie, chemoterapie, chirurgie (Enige 2) (2)
3.1.4
Die top vyf kankers en hul koste in Rand
280
240
200
160
kostes per R1000
120
80
40
0
Tipes kanker
Staafgrafiekrubriek
Tipe grafiek 1
Opskrif vir grafiek 1
Korrekte byskrif en skaal X-as 1
Korrekte etiket en skaal Y-as 1
Plotting van punte 1–4 stawe korrek geplot: 1
5 stawe korrek gestip : 2
TOTAAL 6 (6)
3.2 3.2.1 A – epidermis / epidermale weefsel (1)
B – parenchiemkorteks (1)
C – xileem (1)
D – wortelhaarsel (1)
3.2.2 - Dun wande wat deurlaatbaar is vir water is
- sonder kutikula op die wande wat dit meer deurlaatbaar vir
watermolekules maak;
- Groot vakuole voorsien ʼn groot oppervlakte vir die absorbering
van waterpotensiaal (Enige TWEE) (2 x 2) (4)
3.2.3 Stele / vaskulêre silinder (1)
3.2.4 Bergingsweefsel vir water, voedsel en minerale soute (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2019)
3.2.5 Dwarssnit van die wortel Dwarssnit van die stam
Bevat beide epidermis en Bevat slegs epidermis
endodermis
Vaskulêre silinder is gerangskik Vaskulêre silinder vorm stapels
om ʼn stele te vorm wat vaskulêre bondels genoem
word
Xileem is stervormig Xileem vorm bundels
Floëem is aan die buitekant van Floëem is aan die binnekant van
die vaskulêre silinder die vaatweefsel
(Enige 2 x 2) + T (5)
3.3 3.3.1 Toets 1 – Om te bepaal of proteïen teenwoordig is of nie (1)
Toets 2 – Om te toets vir die teenwoordigheid van verminderde
suikers (1)
3.3.2 (a) eierwit (1)
(b) sukrose-oplossing (1)
3.3.3 1. – Baksteenrooi / diep pers (1)
2. – Oranje-bruin (1)
3.3.4 Verhit die oplossing nie direk in die vlam nie / verhit die oplossing
in ʼn waterbad / sorg dat die proefbuis weg van die gesig af is / sorg
dat die vlam van die vuur af is as jy die spiritus in die Bunsen-
opnemer byvoeg. (Enige 2) (2)
3.3.5 - Vra die onderwyser toestemming om eksperimente uit te voer
- Versamel al die benodigde apparate om die toets uit te voer.
- Soek ʼn opgeleide / professionele persoon om teenwoordig te
wees tydens die toets.
- Kyk na alle veiligheidsmaatreëls soos noodhulpkissie
- Lees en volg die instruksies noukeurig voordat jy ʼn eksperiment
doen (Enige 3) (3)
3.3.6 Verhoog monstergrootte van voedsel / gebruik meer groepe
disakkariede / of proteïene
Herhaal / doen meer toetse (1)
3.3.7 Toets 1 – selmembraan / chromosome / bloed as hemoglobien /
vel (Enige 1) (1)
3.3.8 Toets 1 – groei / herstel verslete weefsel / vorm deel van
selmembrane / vervoer suurstof na die longe (Enige 1) (1)
Toets 2 – bron van benodigde energie / vorm dele van baie dele
van ʼn sel, bv. selwande / dien as gestoorde energie (Enige 1) (1)
TOTAAL AFDELING B: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) LEWENSWETENSKAPPE V1 9
AFDELING C
VRAAG 4
4.1 Aanpassing van ʼn blaar vir fotosintese
- Bestaan uit digverpakte mesofilweefsel van palisade (s) wat ʼn groot
aantal chloroplaste bevat (s) wat die produk van fotosintese is.
- Bevat styselkorrels wat stysel bêre (f).
- Bevat pigmentchlorofil (s) wat ligenergie vanaf die son vang (f) vir die
proses van fotosintese.
- Floeëm (s) vir voedselgeleiding (f) na alle dele van ʼn plant.
- Die sponsagtige parenchiemselle bevat ook chloroplaste om fotosintese te
help.(f).
- Xileem-weefsel (s) wat water en minerale soute vanaf die wortels na die
blare vervoer (f).
(5 x f)
(2 x s) (7)
Aanpassing van ʼn blaar vir transpirasie
- Het gewysigde selle van epidermale selle wat sluitselle genoem word (s)
wat die opening en sluiting beheer (f) van stomale porieë (s)
- wat die verlies van water in die vorm van verdamping moontlik maak (f)
(2 x f)
(1 x s) (3)
Aanpassing van ʼn blaar vir gaswisseling
- Stoma(ta)(s) maak inkomende suurstof moontlik en die vrystelling van
koolstofdioksied (f)
- sponsagtige mesofilweefsel met los verpakte parenchiemselle (s)
wat groot tussen-sellulêre lugruimtes bevat (s)
- vir maklike beweging van gasse (f) (3 x f)
(1 x s) (4)
Aanpassing van ʼn blaar vir guttasie
- Aan die rand van die blaar is daar spesiale strukture wat hidatodes genoem
word (s) wat oortollige water in die vorm van druppels uitstraal (f) wanneer
daar te veel waterdamp in die lug is, (f) Dit kom in die vroeë oggendure
voor (f)
(2 x f)
(1 x s) (3)
Inhoud: (17)
Sintese (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2019)
LET WEL: Geen punte word toegeken aan antwoorde in die vorm van
diagramme, tabelle of vloeidiagramme nie.
ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
Kriteria Relevansie (R) Logiese volgorde (L) Volledigheid (C)
Alle inligting Idees gerangskik in ʼn Alle aspekte wat in
verskaf is relevant logiese oorsaak / effek die opstelvraag
Algemeen ten opsigte van die volgorde. genoem is, is
vraag. suksesvol gedek.
Slegs inligting Logiese volgorde van Bevat voldoende
rakende die gebeure in die inligting oor alle
aanpassings, beskrywing van die aspekte van die
prosesse en struktuur en funksie blaarstruktuur,
funksies (f) van die van die blaar verskillende dele,
In hierdie blaarstruktuur (S) hul funksies en
opstel gepaardgaande
(Daar is geen prosesse, soos
irrelevante inligting (12 punte
nie.) funksies);
(5 punte
struktuur)
Punt 1 1 1 (3)
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Life Sciences Grade 10 P1 Eastern Cape November 2018 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 10 P1 Eastern Cape November 2020 QP

Question paper
Life Sciences Grade 10 P1 Eastern Cape November 2018 QP

Question paper
Life Sciences Grade 10 P1 Eastern Cape November 2019 QP

Question paper
Life Sciences Grade 10 P1 Eastern Cape November 2019 QP

Memorandum
Life Sciences Grade 10 P2 Eastern Cape November 2018 Memo
More from Grade 10 Life Sciences

Study guide
Gr10 Lewenswetenskappe OG studyguide LR

Study guide
Gr10 Life Sciences TG studyguide LR

Question paper and memo
Life Sciences Grade 10 KZN March Test 2026 Paper & Memo

Annual teaching plan
Gr 10 Life Sci ATP 2023 24

Question paper and memo
Life Sciences Grade 10 Eastern Cape June 2025 Paper & Memo

Question paper and memo