Skip to content

Accounting Grade 10 P2 North West November 2019 QP (Afr)

Question paperAccountingGrade 10201910 pages

Grade 10 Accounting Paper 2 question paper from the North West November 2019 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 10 REKENINGKUNDE V2 NOVEMBER 2019 NOVEMBER 2018 PUNTE: 150 TYD: 2 ure Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye, 1 inligtingsblad en ‘n 9 bladsy antwoordeboek. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 2 NW/November 2019 NSS – Graad 10 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig deur en volg dit noukeurig. 1. Beantwoord AL die vrae. 2. ‘n Spesiale ANTWOORDEBOEK word verskaf waarin jy AL die vrae moet beantwoord. 3. 'n FORMULEBLAD vir finansiële aanwysers is by hierdie vraestel voorsien. Jy kan dit gebruik soos benodig. 4. Toon AL die bewerkings om deelpunte te verdien. 5. Jy mag ‘n nie-progammeerbare sakrekenaar gebruik. 6. Jy mag ‘n donker potlood of blou/swart ink gebruik om die vraestel te beantwoord. 7. ALLE bewerkings moet tot EEN desimale punt getoon word, waar van toepassing. 8. Skryf netjies en leesbaar. 9. Gebruik die inligting in die tabel hieronder as ‘n riglyn wanneer jy die vraestel beantwoord. Probeer om NIE daarvan af te wyk NIE. VRAAG 1: 10 punte; 10 minute Onderwerp: Hierdie vraag integreer: BTW en Etiek BTW konsepte Etiek VRAAG 2: 45 punte; 35 minute Onderwerp: Hierdie vraag integreer: Debiteureversoening Debiteureversoening Interne beheer VRAAG 3: 20 punte; 15 minute Onderwerp: Hierdie vraag integreer: Vastebateregister Vaste bates Interne beheer VRAAG 4: 30 punte; 25 minute Onderwerp: Hierdie vraag integreer: Voorraad Voorraad en Interne beheer VRAAG 5: 45 punte; 35 minute Onderwerp: Hierdie vraag integreer: Vervaardiging en Begroting Konsepte en berekeninge Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 3 NW/November 2019 NSS – Graad 10 VRAAG 1: BTW EN ETIEK (10 punte; 10 minute) 1.1 BTW Kies die woord/frase uit die gegewe lys om die stellings te voltooi. Skryf slegs die woord/frase langs die vraagnommer (1.1.1–1.1.6) in die ANTWOORDEBOEK neer. R500 000; direkte; uitset; 0%; indirekte; 14%; SAID; nulkoers; inset; vrygestel; R1 000 000; 15% 1.1.1 BTW is ‘n … stelsel van belasting. 1.1.2 In Suid Afrika is die standaardkoers vir BTW huidiglik … . 1.1.3 BTW betaalbaar op verkope word genoem BTW … . 1.1.4 Bruin brood is ‘n voorbeeld van ‘n item wat … is. 1.1.5 Items waarop BTW huidiglik nie belas word nie, staan bekend as … items. 1.1.6 ‘n Besigheid met ‘n omset van … of meer per jaar moet registreer as ‘n BTW verkoper. (6) 1.2 Etiek Mgluwa Handelaars het goedere met ‘n markwaarde van R18 000 van Ceta Verskaffers bestel. Die verkoopsdirekteur van Ceta Suppliers, Peter Slow, het aangebied om hierdie goedere aan Mgluwa Handelaars te verkoop vir R8 000 met die voorwaarde dat hulle nie ‘n faktuur uitreik nie. Lewer kommentaar op hierdie voorstel. Verskaf TWEE punte. (4) 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 4 NW/November 2019 NSS – Graad 10 VRAAG 2: VERSOENING (45 punte; 35 minute) Die inligting hieronder het betrekking op Sunshine Handelaars vir September 2019. GEVRA: 2.1 Stel ‘n korrekte Debiteurekontrolerekening vir September 2019 op deur van die foute en weglatings in ag te neem. Balanseer die rekening. (20) 2.2 Stel ‘n korrekte lys van Debiteure op vir 30 September 2019. (21) 2.3 Bespreek TWEE strategieë wat geïmplementeer kan word om debiteure aan te moedig om hul rekeninge op tyd te vereffen. (4) Nota: Toon alle berekeninge in hakies. INLIGTING: ALGEMENE GROOTBOEK VAN SUNSHINE HANDELAARS Dt DEBITEUREKONTROLE Kt 2019 01 Saldo a/b 21 370 2019 30 Bank en korting KOJ 24 380 Sep Sep toegestaan 30 Verkope DJ 31 920 Joernaal krediete AJ 580 Debiteure- DAJ 980 Bank (V/T) KBJ 600 afslag Joernaal AJ 820 Saldo o/d 29 530 debiete 55 090 55 090 2019 01 Saldo a/b 29 530 Okt Nota: Die boekhouer het sekere oorboekingsfoute gemaak na die Debiteurekontrole rekening. Lys van debiteure op 30 September 2019 DEBITEURE Debiet Krediet S. Taylor 6 500 P. Africa 7 480 G. Kruger 5 340 M. Ahmed 1 890 R. Dioka 6 760 P. Hlapa 800 T. Makobo 1 800 29 770 800 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 5 NW/November 2019 NSS – Graad 10 Foute en weglatings A. Die saldo van die Debiteurekontrolerekening op 1 September 2019 is foutief. Die lys van Debiteure toon ‘n kredietsaldo van R530, wat nie in berekening gebring is toe die opening saldo bereken is nie. B. ‘n Kwitansie uitgereik aan M. Ahmed vir R980 vir kontant ontvang was korrek geboekstaaf in die hulpjoernaal, maar is na haar rekening as R890 oorgeboek. C. Die totaal van die Debiteure-afslagkolom in die Debiteure-afslagjoernaal was onderbereken met R160. D. ‘n Inskrywing in verband met goedere teruggestuur deur T. Makobo met ‘n waarde van R300 was korrek geboekstaaf in die debiteure- afslagjoernaal, maar oorgeboek na die verkeerde kant van T. Makobo se rekening. E. Die Debiteuregrootboek toon ‘n kredietsaldo in die rekening van P. Hlapa, die bedrag moet oorgedra word na die Krediteuregrootboek. F. Op 28 September 2019 is R120 posgeld betaal uit die kleinkas namens ‘n debiteur G. Kruger. Geen inskrywing is in die boeke gedoen nie. G. P. Africa het R3 800 betaal op haar rekening nadat sy 5% korting ontvang het. Die betaling en korting is korrek geboekstaaf in die hulpboek maar die korting is nie oorgeboek na haar rekening nie. (Rond antwoord af tot naaste rand). 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 6 NW/November 2019 NSS – Graad 10 VRAAG 3: VASTE BATES (20 punte; 15 minute) Die inligting het betrekking op Manuel Handelaars vir die finansiële jaar wat op 28 Februarie 2019 geëindig het. GEVRA: 3.1 Bereken die waardevermindering op toerusting vir die jaar geëindig 28 Februarie 2019. (5) 3.2 Bereken die drawaarde (boekwaarde) van toerusting op 28 Februarie 2019. (4) 3.3 Jy word voorsien van 'n bladsy uit die Vastebateregister vir 'n voertuig- item (‘n Pick-up-Loader) in jou ANTWOORDEBOEK. Voltooi die bateregister. (5) 3.4 Gee EEN rede waarom ‘n vastebateregister 'n nuttige beheerinstrument vir vaste bates is. (2) 3.5 Nadat die finansiële state opgestel is, is daar gevind dat brandstof uitgawes met 80% verhoog het vanaf die vorige jaar. Die bestuurder wat aflewerings doen, neem die voertuig huistoe na werk. Noem TWEE interne kontrole maatreëls wat die eienaar in plek kan stel om die misbruik van die voertuig deur die drywer te verminder. (4) INLIGTING: A. Uittreksel uit voor-aansuiweringsproefbalans op 28 Februarie 2019: Balansstaatrekeninge-afdeling Debiet Krediet Grond en Geboue 150 700 Voertuie (kosprys) 150 000 Toerusting (kosprys) 33 000 Opgehoopte waardevermindering op voertuie 26 400 (1/3/2018) Opgehoopte waardevermindering op toerusting 12 500 (1/3/2018) B. Aansuiwerings en additionele inligting: Waardevermindering vir die jaar is soos volg:  Voertuie teen 20% per jaar op die verminderde saldo metode.  Toerusting teen 10% per jaar op kosprys.  Die eienaar het op 1 September 2018 toerusting ter waarde van R14 000 as kapitaal bygedra en korrek op hierdie datum in die boeke ingeskryf. 20 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 7 NW/November 2019 NSS – Graad 10 VRAAG 4: VOORRAAD (30 punte; 25 minute) Die inligting hieronder het betrekking op Booma Handelaars vir Maart 2019. Hulle gebruik die deurlopende voorraadstelsel om handelsvoorraad op te teken en te bestuur. Booma Handelaars handhaaf ‘n winsopslag van 40%. GEVRA: 4.1 Gebruik die volgende inligting en stel die Handelsvoorraadrekening op. Balanseer die rekening. (Rond bedrae af tot die naaste rand.) (24) 4.2 Beantwoord die volgende vrae: 4.2.1 Na ‘n fisiese voorraadopname op 31 Maart 2019, is die werklike waarde van die handelsvoorraad voorhande R1 400 minder as die saldo wat jy bereken het van die Handelsvoorraadrekening. Stel TWEE moontlike redes voor waarom hierdie bedrae van mekaar verskil. (4) 4.2.2 Die besigheid koop meer op kontant as op krediet aan. Bewys hierdie stelling deur bedrae (syfers) aan te haal om jou antwoord te staaf. (2) INLIGTING: A. Die totale voorraad in die stoorkamer het ‘n waarde van R4 500 op 1 Maart 2019. B. Totale kontantverkope vir Maart beloop R1 260. C. Totale kredietverkope vir Maart beloop R840. D. Totale kontantaankope van handelsvoorraad is R5 000. E. Totale kredietaankope van handelsvoorraad is R1 400. F. Totale debietnotas uitgereik vir handelsvoorraad teruggestuur gedurende Maart beloop R1 000. G. Die eienaar neem handelsvoorraad ter waarde van R2 000 vir eie gebruik. 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 8 NW/November 2019 NSS – Graad 10 VRAAG 5: VERVAARDIGING EN BEGROTING (45 punte; 35 minute) 5.1 VERVAARDIGING 5.1.1 Kies die regte term in die hakie. Skryf slegs die term langs die vraagnommer (5.1.1–5.1.3) in die ANTWOORDEBOEK neer. (a) Direkte arbeid en direkte materiaal wat in ‘n fabriek gebruik word is die totale (bo-/primêre) koste. (b) Die salaris van die fabriekskoonmaker is (direkte/indirekte) arbeidskoste. (c) Huur van ‘n gebou word as ‘n (vaste/veranderlike) koste beskou. (3) 5.1.2 Dan Malgas vervaardig en verkoop vlieërs aan kinders. Die verkoopprys per vlieër is R155. Hieronder is ‘n opsomming van al sy kostes vir Oktober 2019. Hy vervaardig 2 500 vlieërs gedurende Oktober. GEVRA: Bereken die volgende: (i) Direkte materiaalkoste per vlieër. (4) (ii) Totale fabrieksbokoste vir Oktober 2019. (5) (iii) Totale produksiekoste vir Oktober 2019 indien 2 500 vlieërs vervaardig word. (7) iv) Eenheidskoste per vlieër. (3) (v) Wat is die persentasie wins wat Dan ontvang per vlieër gedurende Oktober 2019 as die vlieërs teen R155 elk verkoop word? (vi) Verduidelik die verskil tussen vaste- en veranderlikekoste. (4) INLIGTING (4) Koste per vlieër Materiaal per vlieër R25 Hout per vlieër R5 Tou per vlieër R5 Lone om een vlieër te voltooi R50 Koste vir die maand Salaris van fabriekvoorman R5 000 Huur van fabriek R8 000 Water en elektrisiteit van die fabriek R2 500 Indirekte materiaalkoste R500 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 9 NW/November 2019 NSS – Graad 10 5.2 BEGROTINGS Verwys na die inligting met betrekking tot Mbolweni Handelaars se begroting en beantwoord die vrae wat volg. Kontantbegroting van Mbolweni Handelaars vir Januarie tot March 2020 KONTANT ONTVANGSTE JANUARIE FEBRUARIE MAART Kontantverkope 42 000 56 000 63 000 Kontant van debiteure 25 200 21 600 45 800 Kapitalebydrae 20 000 TOTALE ONTVANGSTES 67 200 77 600 128 800 KONTANT BETALINGS Kontantaankope van 3 000 4 000 4 500 voorraad Betalings aan krediteure 34 155 32 040 37 733 Onttrekkings 4 500 4 500 4 500 Paaiement op lening 10 000 Rente op lening 1 600 1 600 1 600 Advertensie 600 800 900 Salarisse en lone 2 000 2 000 2 160 TOTALE BETALINGS 45 855 44 940 61 393 Kontant oorskot/(tekort) 21 345 32 660 ? Bank beginsaldo 8 400 29 745 62 405 Bank eindsaldo 29 745 62 405 ? GEVRA: 5.2.1 Wat is die doel met die opstel van ‘n kontantbegroting? (2) 5.2.2 Noem TWEE items wat nie in ‘n kontantbegroting sal veskyn nie. (2) 5.2.3 Indien kontantverkope 60% van die totale verkope is, bereken die totale verkope vir Januarie. (5) 5.2.4 Bereken die kontant oorskot/(tekort) vir Maart. (3) 5.2.5 Bereken die banksaldo aan die einde van Maart. (3) 45 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 10 NW/November 2019 NSS – Graad 10 FORMULEBLAD GRAAD 10 Bruto wins 100 Bruto wins 100 Netto wins 100 × × × Verkope 1 Koste van Verkope 1 Verkope 1 Bedryfsuitgawes 100 Bedryfswins 100 × × Verkope 1 Verkope 1 Bedryfbates : Bedryfslaste (Bedryf bates – Voorraad) : Bedryfslaste Netto wins 100 × Eienaarsbelang 1 Totale Bates : Totale Laste Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 10 Accounting

View all