Skip to content

Accounting Grade 10 P1 North West November 2019 QP (Afr)

Question paperAccountingGrade 10201910 pages

Grade 10 Accounting Paper 1 question paper from the North West November 2019 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 10 REKENINGKUNDE V1 NOVEMBER 2019 PUNTE: 150 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye, ‘n 6 bladsy antwoordeboek en ʼn formuleblad. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 2 NW/November 2019 NSS – Graad 10 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig deur en volg dit noukeurig. 1. Beantwoord AL die vrae. 2. ‘n Spesiale ANTWOORDEBOEK word verskaf waarin jy AL die vrae moet beantwoord. 3. ‘n FORMULEBLAD vir die finansiële aanwysers is aan die einde van die vraestel vir jou verskaf. Jy mag dit gebruik indien jy wil. 4. Toon AL die bewerkings om deelpunte te verdien. 5. Jy mag ‘n nie-progammeerbare sakrekenaar gebruik. 6. Jy mag ‘n donker potlood of blou/swart ink gebruik om die vraestel te beantwoord. 7. ALLE bewerkings moet tot EEN desimale punt getoon word, waar van toepassing. 8. Skryf netjies en leesbaar. 9. Gebruik die inligting in die tabel hieronder as ‘n riglyn wanneer jy die vraestel beantwoord. Probeer om NIE daarvan af te wyk NIE. VRAAG 1: 30 punte; 25 minute Onderwerp van die vraag: Hierdie vraag integreer: Begrippe AARP-Rekeningkunde Begrippe Rekeningkundige vergelyking Rekeningkundige vergelyking VRAAG 2: 55 punte; 45 minute Onderwerp van die vraag: Hierdie vraag integreer: Jaareinde aansuiwerings Inkomstestaat Inkomstestaat van ’n eenmansaak VRAAG 3: 40 punte; 30 minute Onderwerp van die vraag: Hierdie vraag integreer: Begrippe Balansstaat en notas Jaareinde aansuiwerings Balansstaat en notas VRAAG 4: 25 punte; 20 minute Onderwerp van die vraag: Hierdie vraag integreer: Begrippe Ontleding en vertolking Berekening van finansiële aanwysers Vertolking van finansiële aanwysers Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 3 NW/November 2019 NSS – Graad 10 VRAAG 1: BEGRIPPE EN REKENINGKUNDIGE VERGELYKING (30 punte; 25 minute) 1.1 AARP-BEGINSELS Kies ʼn term uit KOLOM B wat by die beskrywing in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A–E) langs die vraagnommer (1.1.1–1.1.5) in jou ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.6 G. (5) KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Hierdie beginsel beteken dat die A Historiesekoste- persoon wat die boeke opstel sal aanneem beginsel dat die onderneming in die nabye toekoms sal voortgaan om handel te dryf. B Besigheidsenteits- beginsel 1.1.2 Die inkomste gegenereer gedurende ʼn sekere finansiële periode en die uitgawes aangegaan om die inkomste te genereer vir die periode moet albei in ag geneem word C Omsigtigheids- in die spesifieke finansiële periode. beginsel 1.1.3 Volgens hierdie beginsel hoef inligting wat nie belangrik is nie en wat nie die besluitnemingsproses gaan beïnvloed nie, D Wensenlikheids- nie in die finansiële state getoon te word beginsel nie.(bv. Skoonmaakmiddels kan as Diverse uitgawes beskou word.) 1.1.4 Vaste bates aangekoop word aangeteken in E Paringsbeginsel die Bate-rekening en reflekteer die bedrag wat elke bate oorspronklik gekos het. F Lopende saak 1.1.5 Geld wat verlore is deur diefstal van beginsel handelsvoorraad sal afgeskryf word, al is daar ʼn baie goeie moontlikheid dat ons die geld in die toekoms sal terug kry. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 4 NW/November 2019 NSS – Graad 10 1.2 ONTLEDING VAN TRANSAKSIES Die transaksies verskyn in die boeke van Leo Winkels. Die besigheid handhaaf ’n bruto winsopslag van 50% op kosprys. GEVRA: Ontleed die volgende transaksies volgens die opskrifte wat in die ANTWOORDBOEK voorsien is. (25) Aanvaar dat die Banksaldo vir al die transaksies gunstig is. Voorbeeld: Die eienaar neem goedere vir persoonlike gebruik, R500. TRANSAKSIES: 1.2.1 Leo winkels betaal hul rekening/skuld van R 3 000 aan ʼn krediteur. 1.2.2 ’n Debiteur stuur goedere, kosprys R500 terug aan die besigheid. 1.2.3 Koop handelsvoorraad kontant, R14 000 minus 8% handelskorting. 1.2.4 ‘n Krediteur belas die onderneming met R25 se rente op die agterstallige rekening wat Leo Winkels vergeet het om betyds te betaal. 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 5 NW/November 2019 NSS – Graad 10 VRAAG 2: INKOMSTESTAAT (55 punte; 45 minute) Die inligting hieronder is geneem uit die boeke van RAV Verspreiders. Die finansiële jaar eindig op 28 Februarie 2019. Die winsopslag persentasie wat deur RAV Verspreiders gebruik word, is 75%. GEVRA: Stel die Inkomstestaat van RAV Verspreiders vir die jaar geëindig 28 Februarie 2019 op. (55) INLIGTING: Vooraansuiweringsproefbalans van RAV Verspreiders op 28 Februarie 2019 Debiet Krediet Balansstaatrekeninge-afdeling Kapitaal 784 490 Onttrekkings 403 860 Lening: DEF Bank (18% p.j.) 235 000 Grond en geboue 910 000 Toerusting 140 000 Opgehoopte waardevermindering op toerusting 52 000 Handelsvoorraad 16 500 Debiteurekontrole 20 720 Bank 55 500 Krediteurekontrole 135 000 Nominale rekeninge-afdeling Verkope 875 000 Koste van verkope 400 000 Debiteure-afslag 13 000 Lone 20 300 Kommissie-inkomste 8 400 Salarisse 95 250 Huurinkomste 37 100 Korting toegestaan 800 Korting ontvang 880 Versekering 9 800 Bankkoste 1 210 Oninbare skulde 2 300 Telefoon 12 560 Water en elektrisiteit 11 700 Skryfbehoeftes 10 800 Diverse rekeninge 3 570 2 127 870 2 127 870 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 6 NW/November 2019 NSS – Graad 10 Aansuiwerings en addisionele inligting: A. Kommissie van R4 000 is nog nie deur die onderneming ontvang nie. B. Die telefoonrekening vir Februarie 2019 is nog nie aangeteken nie, R1 450. C. Voor die voorraadopname maak die onderneming ’n donasie van goedere aan ’n plaaslike crèche, wat vir R1 400 verkoop kon word. Geen inskrywing is van die transaksie gemaak nie. D. Die fisiese voorraadopname op 28 Februarie 2019 het aan die lig gebring dat die volgende voorhande is:  Handelsvoorraad R15 500  Skryfbehoeftes R460 E. ’n Debiteur wat R1 200 skuld, word insolvent verklaar. ’n Dividend van 40 sent in die rand is ontvang en aangeteken. Die res moet as oninbaar afgeskryf word. F. ’n Bedrag van R2 000 word ontvang van B. Ben, ’n debiteur wie se rekening die vorige jaar as oninbaar afgeskryf is. Die Debiteurekontrolerekening asook die rekening van B. Ben is gekrediteer. Herstel die fout. G. Die bankstaat vir Februarie is ontvang nadat die Vooraansuiwerings- proefbalans opgestel is. Die volgende moet aangesuiwer word:  Geweierde tjek, R2 000. Dit was vir die vereffening van die rekening van H. Heidi vir R2 040.  Rente op gunstige banksaldo, R480.  Bankkoste, R183 H. Die versekeringsbedrag sluit ’n jaarlikse premie van R2 160 in wat op 1 Julie 2018 betaal is. I. Die huur het met R400 per maand vanaf 1 November 2018 toegeneem. Die huur vir Maart 2019 is ontvang en gedeponeer. J. Rente op 'n lening van DEF Bank is nog nie aangeteken nie. Rente word gekapitaliseer. Die leningstaat is ontvang van DEF Bank en reflekteer die volgende: Saldo op 1 Maart 2018 270 000 Terugbetalings deur die jaar 85 000 Rente ? Saldo op 28 Februarie 2019 235 000 K. Waardevermindering op toerusting word bereken teen 10% p.j. op die kosprysmetode. Nuwe toerusting is op 1 September 2018 vir R24 000 aangekoop. Die transaksie is geboekstaaf. 55 VRAAG 3: BEGRIPPE EN NOTAS TOT DIE BALANSSTAAT Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 7 NW/November 2019 NSS – Graad 10 (40 punte; 30 minute) 3.1 Toon aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. 3.1.1 Bedryfsbates sluit items in wat na verwagting binne een jaar in (1) kontant omgeskakel kan word. 3.1.2 Nie bedryfslaste sluit skuld in wat binne een jaar vereffen word. (1) 3.1.3 Krediteure vir salarisse en SAID (LBS) sal onder bedryfsbates (1) verskyn. 3.2 Thabo Sepere besit ‘n skoenwinkel met die naam Thabo skoene. Jy word voorsien van ‘n uittreksel uit die Na-aansuiweringsproefbalans op 30 September 2019. Die boekhouer het nog nie alle aansuiwerings in berekening gebring nie. Let wel: Die Netto wins vir die jaar is R774 300. GEVRA: Gebruik die proefbalans sowel as die addisionele inligting om die volgende op 30 September 2019 op te stel: 3.2.1 Voorraad (4) 3.2.2 Handels- en ander ontvangbares (5) 3.2.3 Eienaarsbelang (7) 3.2.4 Handels- en ander betaalbares (6) 3.2.5 Staat van finansiële posisie (Balansstaat) (15) UITTREKSEL UIT NA-AANSUIWERINGSPROEFBALANS VAN THABO SKOENE OP 30 SEPTEMBER 2019 Balansstaatrekeninge-afdeling Debiet Krediet Kapitaal (01 Oktober 2018) 1 036 470 Onttrekkings 33 870 Handelsvoorraad 105 000 Vaste Bates 1 933 000 Debiteurekontrole 80 500 Vaste Deposito 649 350 Lening: ASA 120 000 SAID (LBS) 4 600 Opgelope inkomste (rente op vaste deposito) 8 700 Opgelope uitgawes (rente op lening) 5 500 Verbruiksgoedere voorhande (skryfbehoeftes) 900 Bank 710 000 Wisselgeld 8 500 Kleinkas 5 000 Krediteurekontrole 55 000 AANSUIWERING WAT NOG NIE IN BEREKENING GEBRING IS NIE: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 8 NW/November 2019 NSS – Graad 10 A. Thabo Sepere het ‘n voertuig ter waarde van R100 000 op 1 Januarie 2019 na die besigheid oorgeplaas. Dit is nog nie geboekstaaf nie. B. Op 30 September 2019, nadat die fisiese voorraadopname gedoen is, het Thabo skoene met ‘n kosprys van R2 000 vir sy persoonlike gebruik geneem. Dit is nog nie geboekstaaf nie. C. Daar word jaarliks ‘n paaiement van R20 000 op die lening by ASA terugbetaal op 31 Desember. D. Die huur-inkomsterekening toon ‘n totaal van R102 000. Dit sluit drie maande se huur in wat vooruitontvang is. E. Daar is R950 te veel versekering betaal. Hierdie bedrag moet teen die bedrag verskuldig in die volgende jaar, verreken word. F. ‘n Bedrag van R500 is verkeerdelik teen die debiteurekontrolerekening gekrediteer. Hierdie bedrag is van C. Els, ‘n debiteur wie se rekening reeds in 2017 as oninbaar afgeskryf is, ontvang. 40 VRAAG 4: VERTOLKING VAN FINANSIËLE INLIGTING Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 9 NW/November 2019 NSS – Graad 10 (25 punte; 20 minute) Gebruik die inligting vir Beatle Bailey en beantwoord die volgende vrae. Na-afsluitingsproefbalans op 30 Junie 2019 2018 Vaste Bates 222 664 203 804 Vaste Deposito: ABSA (10%) 45 000 45 000 Voorraad 54 070 42 120 Handels- en ander ontvangbares 34 700 25 328 Kontant en kontantekwivalente 1 650 6 200 Eienaarsbelang 271 430 180 000 Verbandlening: Eerste Bank (15% p.j) 60 000 120 000 Handels- en ander betaalbares 26 654 22 452 Addisionele inligting: Koste van verkope 600 000 Bedryfsuitgawes 158 000 Netto wins 130 000 GEVRA: 4.1 Bereken Verkope as die onderneming ʼn winsopslag van 50% op kosprys gebruik. (2) 4.2 Bereken die opbrengs op gemiddelde eienaarsbelang. Behoort die eienaar tevrede te wees met die opbrengs? Gee ʼn rede vir jou antwoord. (6) 4.3 Bereken die bedryfskapitaalverhouding vir 2019. (5) 4.4 Bereken die vuurproefverhouding vir 2019. (4) 4.5 Bereken die graad van solvensie vir 30 Junie 2019. (8) 25 TOTAAL 150 GRAAD 10 REKENINGKUNDE FINANSIËLE AANWYSERS FORMULEBLAD Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 10 NW/November 2019 NSS – Graad 10 Bruto wins X 100 _ _Bruto wins____ X 100 Netto wins voor belasting X 100 Verkope 1 Koste van verkope 1 Verkope 1 Bedryfsuitgawes X 100 Bedryfswins X 100 Verkope 1 Verkope 1 Bedryfsbates : Bedryfslaste (Bedryfsbates – Voorraad) : Bedryfslaste (Handels- en ander ontvangbares + Kontant en kontantekwivalente) : Bedryfslaste __Netto wins__ X 100 Totale bates : Totale laste Eienaarsbelang 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 10 Accounting

View all