Downloaded from hlayiso.com
PROVINSIALE ASSESSERING
GRAAD 10
REKENINGKUNDE V1
NOVEMBER 2019
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in
die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie).
Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in memo vir komponente
of bewerkings, dra hierdie nie die metode punt van die finale antwoord ook nie.
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te
differensieer.
7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe
syfer getoon word nie. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die
redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word.
8. 'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en een deel korrek.
Let wel: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees of per memo.
9. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek. Waar metodepunte toegeken word vir een
deel korrek, moet die nasiener die redelikheid van die antwoord ondersoek en ten minste een deel
korrek, voor die punt toegeken word. As ‘n syfer ‘n metodepunt verdien het word dit beskou ‘een deel
korrek’
10 In bewerkings, moet nie punte toeken nie vir bewerking as teller en noemer omgeruil is – hierdie is
ook van toepassing op verhoudings.
11. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met 'n .
12. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf.
13. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 6 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2019 papers 





View all




%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a/v1-72e5752a6c7b41803304/card.webp)
Accounting Grade 10 P1 North West November 2019 Memo (Afr)
Grade 10 Accounting Paper 1 memorandum from the North West November 2019 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 10 · North West November · 2019. Memorandum, 6 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 10
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- North West November
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 6
- File size
- 376.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 6
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1 2 NW/November 2019
NSS – Graad 10 - Nasienriglyne
VRAAG 1
1.1 AARP BEGINSELS
1.1.1 F
1.1.2 E
1.1.3 D
1.1.4 A
1.1.5 C
5
1.2 REKENINGKUNDIGE VERGELYKING
ALGEMENE GROOTBOEK BEDRAG VERGELYKING
R
Rekening Rekening B E L
Gedebiteer Gekrediteer
Vb. Onttrekkings Handelsvoorraad 500 – – 0
1.2.1 Krediteurekontrole Bank 3000 - 0 -
1.2.2 Debiteure-afslag Debiteurekontrole 750 – – 0
Koste van verkope
Handelsvoorraad
500 + + 0
1.2.3 12 880 +
Handelsvoorraad Bank 0 0
-
1.2.4 Rente op
agterstallige
rekening Krediteurekontrole 25 0 – +
of Rente uitgawe
of Rente betaal
25
TOTALE PUNTE
30
VRAAG 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1 3 NW/November 2019
NSS – Graad 10 - Nasienriglyne
RAV VERSPREIDERS
INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEëIDNIG OP 28 FEBRUARIE 2019
Verkope (875 000 – 13 000) een deel korrek 862 000*
Koste van verkope (400 000)
Bruto wins berekening 5 462 000*
Ander inkomste berekening 49 280
Kommissie-inkomste (8 400 + 4 000) 12 400*
Huurinkomste (37 100 – 3 100) 34 000*
Korting ontvang 880
Oninbare skulde verhaal / ingevorder 2 000
Bruto bedryfsinkomste berekening 14 511 280
Bedryfsuitgawes berekening (183 223)
Lone 20 300
Salarisse 95 250
Water en elektrisiteit 11 700
Diverse uitgawes 3 570
Korting toegestaan (800– 40) 760*
Versekering (9 800 – 720) 9 080*
Bankkoste (1 210 + 183) 1 393*
Oninbare skulde (2 300 + 720) 3 020*
Telefoon (12 560+ 1 450) 14 010*
Skryfbehoeftes (10 800– 460) 10 340*
Donasies 800
Handelsvoorraadtekort (16 500– 800–15 500)
Sien donasies 200*
Waardevermindering (11 600 + 1 200) of
(5 800 + 7 000) 12 800*
Bedryfswins berekening 29 328 057
Rente-inkomste 480
Wins voor rente uitgawe berekening 328 537
Rente-uitgawe (235 000 + 85 000 - 270 000) (50 000)*
Netto wins vir die jaar berekening 7 278 537
* bewerking een deel korrek
TOTALE PUNTE
55
VRAAG 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1 4 NW/November 2019
NSS – Graad 10 - Nasienriglyne
3.1 BEGRIPPE: Staaf WAAR of ONWAAR
3.1.1 3.1.2 3.1.3
Waar Onwaar Onwaar
3
3.2 NOTAS TOT DIE BALANSSTAAT:
3.2.1 VOORRAAD
Handelsvoorraad (105 000 – 2 000) 103 000
Verbruiksgoedere voorhande 900
103 900 4
3.2.2 HANDELS EN ANDER ONTVANGBARES
Debiteurekontrole ( 80 500 + 500) 81 000
Vooruitbetaalde Uitgawes 950
Opgelope Inkomste 8 700
90 650 5
3.2.3 EIENAARSBELANG
Saldo begin van die jaar 1 036 470
Netto wins vir die jaar 774 300
Byvoegings gedurende die jaar 100 000
Onttrekkings (33 870 + 2 000) (35 870)
1 874 900 7
3.2.4 HANDELS- EN ANDER BETAALBARES
Krediteurekontrole 55 000
Korttermyn deel van lening *(sien 3.2.5 kan daar voorkom) 20 000
Vooruitontvange Inkomste 20 400
Opgelope Uitgawes 5 500
SAID (LBS) 4 600
*85 500 105 500 6
3.2.5 BALANSSTAAT OP 30 SEPTEMBER 2019
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1 5 NW/November 2019
NSS – Graad 10 - Nasienriglyne
BATES Nota R
NIE-BEDRYFSBATES 2 582 350
Vaste bates 1 933 000
Vaste Deposito 649 350
BEDRYFSBATES 208 050
Handels en ander ontvangbares 90 650
Voorraad 103 900
Kontant en kontant ekwiwalente 13 500
( 8500 + 5000)
TOTALE BATES 2 790 400
EKWITEIT EN LASTE
EIENAARSBELANG 1 874 900
Kapitaal 1 874 900
Nie-bedryfslaste 100 000
Lening (120 000 - 20 000) 100 000
BEDRYFSLASTE 815 500
Handels en ander betaalbares 105 500
of (105 500 – *20 000) = 85 500
Huidige deel van lening * 20 000 (sien 3.2.4)
Oortrokke bank 710 000
TOTALE EKWITEIT EN LASTE 2 790 400
15
TOTALE PUNTE
40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1 6 NW/November 2019
NSS – Graad 10 - Nasienriglyne
VRAAG 4
4.1 Bereken Verkope as die onderneming ʼn winsopslag van 50% op kosprys
gebruik.
100
600 000 X 150 = 900 000 2
4.2 Bereken die opbrengs op gemiddelde eienaarsbelang.
_______130 000________ 100
½ (271 430 + 180 000) X 1
=57.6%
Behoort die eienaar tevrede te wees met die opbrengs? Gee ʼn rede vir jou
antwoord.
6
Ja, dit is baie meer as ander beleggings soos die Vaste Deposito 10%
4.3 Bereken die bedryfskapitaalverhouding vir 2019.
54 070 + 34 700 + 1650 : 26 654
90 420 : 26 654
3.4 : 1
5
4.4 Bereken die vuurproefverhouding vir 2019.
(90 420 – 54 070)
34 700 + 1 650 : 26 654
36 350 : 26 654
1.4 : 1
4
4.5 Bereken die solvensieverhouding vir 2019.
222 664 + 45 000 + 54 070 + 34 700 + 1 650 : 60 000 + 26 654
358 084 : 86 654
4.1 : 1
8
Een deel korrek
TOTALE PUNTE
25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Accounting Grade 10 P1 North West November 2019 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 10 P1 North West November 2019 QP (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 10 P2 North West November 2019 Memo (Eng)

Memorandum
Accounting Grade 10 P2 North West November 2019 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 10 P1 Eastern Cape November 2019 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 10 P1 National November 2019 Memo (English)
More from Grade 10 Accounting

Question paper and memo
Accounting Grade 10 Limpopo March Test 2026 Paper & Memo

Addendum
Accounting Grade 10 P1 November Mock Exam 2 2026 Addendum

Addendum
Accounting Grade 10 P2 November Mock Exam 2 2026 Addendum

Question paper and memo
Accounting Grade 10 Limpopo June 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Accounting Grade 10 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a/v1-72e5752a6c7b41803304/card.webp)
Addendum