Downloaded from hlayiso.com
PROVINSIALE ASSESSERING
REKENINGKUNDE V2
NOVEMBER 2019
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
MEMORANDUM
Hierdie nasieriglyne bestaan uit 8 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2019 papers 





View all




%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a/v1-72e5752a6c7b41803304/card.webp)
Accounting Grade 10 P2 North West November 2019 Memo (Afr)
Grade 10 Accounting Paper 2 memorandum from the North West November 2019 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 10 · North West November · 2019. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 10
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- North West November
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 8
- File size
- 395.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 8
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 2 NW/November 2019
NSS – Graad 10 – Nasienriglyne
VRAAG 1
1.1 BTW
indirekte
1.1.1
15%.
1.1.2
uitset.
1.1.3
nulkoers
1.1.4
vrygestel
1.1.5
R1 000 000
1.1.6
6
1.2 ETIEK
Lewer kommentaar op hierdie voorstel. Verskaf TWEE punte.
Enige TWEE geldige redes:
Belasting ontduiking/koop van gesteelde goedere is onwettig/
oneties.
Die uitreik van dokumente is belangrik vir interne.
kontroleprosesse/Dit is bedrog om nie ‘n faktuur uit te reik nie.
Onwettige aktiwiteite kan die beeld van die onderneming skaad
Afslaglimiete moet deur bestuur vasgestel word.(anders is dit
bedrog)
4
TOTALE PUNTE
10
Kopiereg voorbehou Blaai on asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 3 NW/November 2019
NSS – Graad 10 – Nasienriglyne
VRAAG 2
2.1 Stel ‘n korrekte Debiteurekontrolerekening vir September 2019 op deur
van die foute en weglatings in ag te neem. Balanseer die rekening.
ALGEMENE GROOTBOEK VAN SUNSHINE HANDELAARS
Dt DEBITEUREKONTROLE Kt
2019 01 Saldo a/b 20 840 2019 30 Bank en KOJ 24 380
Sep (21 370– Sep korting
530) toegestaan
30 Verkope DJ 31 920 Debiteure- DAJ 1 140
afslag
(980+160)
Bank KBJ 600 Joernaal AJ 580
(V/T) krediete
Joernaal AJ 1 620 Saldo o/d 29 000
debiete
(820+800
)
Kleinkas KKJ 120
55 100 55 100
2019 01 Saldo a/b 29 000
Okt
20
2.2 Stel ‘n korrekte lys van Debiteure op vir 30 September 2019.
DEBITEUR Debiet Krediet
S Taylor 6 500
P Africa (7 480– 200) een deel korrek 7 280
G Kruger (5 340+120) een deel korrek 5 460
M Ahmed (1 890–90) een deel korrek 1 800
R Dioka 6 760
P Hlapa (–800+800) een deel korrek 0
T Makobo(1 800–300–300) or (1 800– 1 200
600) een deel korrek
Bewerking 29 000 21
2.3 Bespreek TWEE strategieë wat geïmplementeer kan word om
debiteure aan te moedig om hul rekeninge op tyd te vereffen.
Enige TWEE geldige strategieë.
Voeg rente by agterstallige rekeninge.
Staan korting toe vir vroeë betaling.
Stuur gereeld rekeninge uit.
Volg agterstallige rekeninge op. 4
TOTALE PUNTE
45
Kopiereg voorbehou Blaai on asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 4 NW/November 2019
NSS – Graad 10 – Nasienriglyne
VRAAG 3
3.1 Bereken die waardevermindering op toerusting vir die jaar
geëindig 28 Februarie 2019.
Oud: R33 000 – R14 000 x 10/100 = R1 900 een deel korrek
Nuut: R14 000 x 10/100 x 6/12 = R 700 een deel korrek
R2 600 bewerking een deel korrek
OF
33 000 – 14 000 = 19 000 x 10/100 x 6/12 = 950 een deel korrek
33 000 x 10/100 x 6/12 = 1 650 een deel korrek
950 + 1 650 = 2 600 bewerking een deel korrek
5
3.2 Bereken die drawaarde (boekwaarde) van toerusting op
28 Februarie 2019.
R15 100 twee punte
R33 000 – (12 500 + 2 600 ) = R17 900 een deel korrek
Sien 3.1
4
3.3 BATEREGISTER
CAT Pick- Datum
BATE: 1 Desember 2016
up-Loaderaangekoop:
Waardevermin- 20% p.j. op
Kosprys: R110 000
deringsmetode verminderde saldo
REKORD VAN WAARDEVERMINDERING
Datum Waardever- Opgehoopte Drawaarde
mindering Waardever-
mindering
28 Feb 2018 26 400 83 600
28 Feb 2019 43 120 66 880
16 720 5
3.4 Gee EEN rede waarom ‘n vastebateregister 'n nuttige
beheerinstrument vir vaste bates is.
Enige EEN geldige rede:
Verifikasie van bates vir Balansstaat-doeleindes.
Kan fisies die bate items vergelyk/kontroleer met die bateregister.
Vinnige verwysingsbron van bate-item se geskiedenis indien dit
verkoop word.
2
Kopiereg voorbehou Blaai on asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 5 NW/November 2019
NSS – Graad 10 – Nasienriglyne
3.5 Noem TWEE interne kontrole maatreëls wat die eienaar in plek
kan stel om die misbruik van die voertuig deur die drywer te
verminder.
Enige TWEE geldige maatreëls:
Installeer ‘n opsporingsmeganisme.
Verduidelik die gedragskode aan die werknemers en die
prosedure indien die voertuig misbruik word.
Bestuurder moet ‘n rekord/verslag hou van kilometers wat gery
word.
4
TOTALE PUNTE
20
Kopiereg voorbehou Blaai on asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 6 NW/November 2019
NSS – Graad 10 – Nasienriglyne
VRAAG 4
4.1 Gebruik die volgende inligting en stel die Handelsvoorraad
rekening op. Balanseer die rekening.
ALGEMENE GROOTBOEK VAN BOOMA HANDELAARS
Dt HANDELSVOORRAAD Kt
2019 2019 Koste van KOJ
1 Saldo a/b 4 500 31 900
Mar Mar verkope
KBJ Koste van DJ
31 Bank 5 000 31 600
verkope
Krediteure Krediteure KAJ
31 KJ 1 400 31 1 000
kontrole kontrole
31 Onttrekkings AJ 2 000
31 Saldo o/d 6 400
10 900 10 900
April 1 Saldo a/b 6 400
24
4.2.1 Stel TWEE moontlike redes voor waarom hierdie bedrae van
mekaar verskil.
Enige TWEE relevante redes: deelpunte vir onvolledige antwoorde
Voorraad is uit die stoorkamer verwyder sonder die nodige
toestemming of dokumentasie/Voorraadbeheermaatreëls is nie
doeltreffend nie.
Voorraad is gesteel/Winkeldiefstal
Voorraad is bestel en vanaf ontvangde dokumentasie ingeskryf,
maar die items is nog nie fisies ontvang op 31 Mei 2018 nie.
4
4.2.2 Die besigheid koop meer op kontant as op krediet aan. Bewys
hierdie stelling deur bedrae (syfers) aan te haal om jou
antwoord te staaf.
Bank vanaf die KBJ (kontantaankope) aan die debietkant is
R5 000, terwyl Krediteurekontrole van die KJ (kredietaankope)
R1 400 is. 2
TOTALE PUNTE
30
Kopiereg voorbehou Blaai on asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 7 NW/November 2019
NSS – Graad 10 – Nasienriglyne
VRAAG 5
5.1 VERVAARDIGING
5.1.1 Primêre
(a)
Indirekte
(b)
Vaste
(c)
3
5.1.2 Bereken die volgende. Toon berekeninge duidelik.
BEREKENINGE ANTWOORD
(i) Direkte materiaalkoste per vlieër.
R35
25 + 5 + 5 een deel korrek
4
(ii) Totale fabrieksbokoste vir Oktober 2019.
R16 000
5 000 + 8 000 + 2 500 + 500 een deel korrek
5
(iii) Totale produksiekoste vir Oktober 2019
indien 2 500 vlieërs vervaardig word.
85 twee punte een deel korrek 228 500
(35 sien (i) bo + 50 ) x 2 500 = 212 500
+ sien (ii) bo 16 000 een deel korrek
7
(iv) Eenheidskoste per vlieër.
228 500 sien (iii) bo / 2500 91,40
Een deel korrek 3
(v) Wat is die persentasie wins wat Dan ontvang
per vlieër gedurende Oktober 2019 as die
vlieërs teen R155 elk verkoop word?
69.6% OR
155 – 91,40 x 100 70%
91,40 1 Een deel korrek
4
(vi) Verduidelik die verskil tussen vaste- en veranderlike koste.
Veranderlike koste verskil, afhangende van die hoeveelheid goedere
wat geproduseer word, bv. Grondstof.
Vaste koste bly konstant, ongeag die hoeveelheid goedere wat
geproduseer word, bv. huur.
4
Kopiereg voorbehou Blaai on asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 8 NW/November 2019
NSS – Graad 10 – Nasienriglyne
5.2 BEGROTINGS
5.2.1 Wat is die doel met die opstel van ‘n kontantbegroting?
Enige geldige rede:
Finansiële plan van verwagte ontvangstes en betalings.
Beplanning van die ontvangste en betalings vir 'n periode in die
toekoms.
Waardebepaling van verwagte ontvangste en betalings om
kontant te bestuur/beplan. 2
5.2.2 Noem TWEE items wat nie in ‘n kontantbegroting sal veskyn
nie.
Enige TWEE geldige antwoorde:
Waardevermindering
Oninbare skulde
Eienaar neem handelsvoorraad vir eie gebruik (onttrekkings)
Korting toegestaan
Korting ontvang
2
5.2.3 Indien kontantverkope 60% van die totale verkope is, bereken
die totale verkope vir Januarie.
42 000 x 100 /60 = 70 000 een deel korrek
5
5.2.4 Bereken die kontant oorskot/(tekort) vir Maart.
128 800 – 61 393 = 67 407 oorskot een deel korrek
3
5.2.5 Bereken die banksaldo aan die einde van Maart.
67 407 sien 5.2.4 + 62 405 = 129 812 een deel korrek
3
TOTALE PUNTE
45
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai on asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Accounting Grade 10 P2 North West November 2019 Memo (Eng)

Question paper
Accounting Grade 10 P2 North West November 2019 QP (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 10 P2 Eastern Cape November 2019 Memo (Eng)

Memorandum
Accounting Grade 10 P2 National November 2019 Memo (Afr)

Question paper
Accounting Grade 10 P1 North West November 2019 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 10 P1 North West November 2019 QP (Afr)
More from Grade 10 Accounting

Question paper and memo
Accounting Grade 10 Limpopo March Test 2026 Paper & Memo

Addendum
Accounting Grade 10 P1 November Mock Exam 2 2026 Addendum

Addendum
Accounting Grade 10 P2 November Mock Exam 2 2026 Addendum

Question paper and memo
Accounting Grade 10 Limpopo June 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Accounting Grade 10 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a/v1-72e5752a6c7b41803304/card.webp)
Addendum