Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2)
SEPTEMBER 2019
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye 4 gegewensblaaie en ‘n
GRAFIEKPAPIER.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2019 papers 





View all





Physical Sciences Grade 12 P2 North West Mock 2019 QP (Afr)
Grade 12 Physical Sciences Paper 2 question paper from the North West Mock Exam 2019 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.
Physical Sciences · Grade 12 · North West Mock Exam · 2019. Question paper, 19 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Physical Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2019
- Exam period
- North West Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 19
- File size
- 784.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 19
This exam
North West Mock Exam 2019
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paper · EngQuestion paper · AfrMemo
- Other filesQuestion paper
Questions in this paper
- Question 1Organic Compounds and Macromolecules20 marks
- Question 2Organic Compounds and Macromolecules12 marks
- Question 3Organic Compounds and Macromolecules13 marks
- Question 4Organic Compounds and Macromolecules11 marks
- Question 5Rate and Extent of Reactions16 marks
- Question 6Chemical Equilibrium16 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskap/V2 2 NW/September 2019
NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Skryf jou naam in die toepaslike ruimte op die ANTWOORDEBOEK neer.
2. Hierdie vraestel bestaan uit TIEN vrae. Beantwoord VRAAG 5.2.3 op die
aanehegte GRAFIEKPAPIER. Beantwoord AL die vrae in die
ANTWOORDEBOEK.
3. Begin ELKE vraag op ‘n nuwe bladsy in die ANTWOORDEBOEK.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
5. Laat een reël oop tussen twee subvrae, byvoorbeeld tussen
VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2.
6. Jy mag ‘n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
7. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.
8. Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge.
9. Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot ‘n minimum van TWEE desimale
plekke af.
10. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ensovoorts waar nodig.
11. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.
12. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskap/V2 3 NW/September 2019
NSS
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer (1.1–1.10) in die
ANTWOORDEBOEK neer,
byvoorbeeld 1.11 D.
1.1 Watter EEN van die volgende verbindings is versadigd?
A CH3CH(CH3)CH3
B CH3CH2CHCH2
C CH3CHCHCH3
D CH3C(CH3)2CHCH2 (2)
1.2 Watter EEN van die volgende paar verbindings is FUNKSIONELE isomere?
A Metanol en metanal
B Butaan en 2-metielpropaan
C Propan-1-ol en propan-2-ol
D Propanoësuur en metieletanoaat (2)
1.3 Die struktuurformule vir ‘n organiese verbinding is as volg:
H H H
H C C C Cl
Cl H
H C H
H
Watter EEN van die volgende is die korrekte IUPAC naam van hierdie
verbinding?
A 2,4-dichloro-2- metielpropaan
B 1,3 -dichloro-3-metielpropaan
C 1,3-dichlorobutaan
D 2,4-dichlorobutaan (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskap/V2 4 NW/September 2019
NSS
1.4 Watter EEN van die volgende is die EMPIRIESE FORMULE van
1,2-dichloroetaan?
A CHCℓ
B CH2Cℓ
C CHCℓ2
D C2H4Cℓ2 (2)
1.5 In watter EEN van die volgende oplossings sal die metaal ioon verplaas word
deur die lood (Pb)? Wenk: Gebuik die reduksiepotensiaaltabel om jou
antwoord te bepaal.
A Magnesiumnitraat
B Sinknitraat
C Silwernitraat
D Kaliumnitraat (2)
1.6 In ‘n chemiese reaksie, is die verskil tussen die potensiële energie van die
produkte en die potensiële energie van die reaktante, gelyk aan die …
A verandering in entalpie van die reaksie.
B tempo van die reaksie.
C aktiveringsenergie van die reaksie.
D totale potensiële energie van die deeltjies. (2
1.7 Die oplossing met die LAAGSTE konsentrasie H+ ione indien volledige
ionisasie plaasvind, is ...
A 0,4 dm3 van ‘n 1 mol.dm-3 H2SO4 oplossing.
B 0,4 dm3 van ‘n 1 mol.dm-3 HCℓ oplossing.
C 0,4 dm3 van ‘n 1 mol.dm-3 CH3COOH oplossing.
D 1 dm3 van ‘n 1 mol.dm-3 HCℓ oplossing.
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskap/V2 5 NW/September 2019
NSS
1.8 Oorweeg die volgende ewewigskonstantes vir dieselfde reaksie by twee
verskillende temperature:
298 K : Kc = 0,03
318 K : Kc = 0,005
Watter EEN van die volgende is KORREK?
REAKSIEWARMTE OPBRENGS VAN PRODUKTE
INDIEN TEMPERATUUR
VERHOOG
A ∆H>0 Verhoog
B ∆H<0 Verlaag
C ∆H>0 Verlaag
D ∆H<0 Bly dieselfde
(2)
1.9 Oorweeg die reaksie voorgestel deur die volgende gebalanseerde
vergelyking:
Cu(s) + 2Ag+(aq) → Cu2+(aq) + 2Ag(s)
In bostaande reaksie is Cu(s) die …
A oksideermiddel en word gereduseer.
B oksideermiddel en word geoksideer.
C reduseermiddel en word gereduseer.
D reduseermiddel en word geoksideer. (2)
1.10 Die NPK verhouding van ‘n 20 kg sak kunsmis is 4:3:2(40). Die
persentasie fosfor in die sak is:
A 8,89%
B 13,33%
C 17,78%
D 6,67% (2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskap/V2 6 NW/September 2019
NSS
VRAAG 2 (Begin op ‘n nuwe bladsy.)
2.1 Definieer die term funksionele groep van organiese verbindings, (2)
2.2 Die IUPAC naam van ‘n organiese verbinding is 3,4-dimetielpentan-2-oon.
Vir hierdie verbinding, skryf neer die:
2.2.1 Homoloë reeks waaraan dit behoort (1)
2.2.2 Struktuurformule (3)
2.3 Bestudeer die organiese verbindings voorgestel deur die letters A tot C
hieronder:
A CH3COCH2CH3
B C
H H Cℓ Br H H H H
H C C C C C H H C C C C C H
H H H H H H
H C H H C H
H H
Skryf neer die:
2.3.1 Algemene formule vir verbinding C (1)
2.3.2 Sruktuurformule van die verbinding wat ‘n funksionele isomeer van
verbinding A is (2)
2.3.3 IUPAC naam van verbinding B (3)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskap/V2 7 NW/September 2019
NSS
VRAAG 3 (Begin op ‘n nuwe bladsy.)
Die dampdrukke van reguitketting alkane en reguitketting alkohole word vergelyk,
tesame met hulle molekulêre massa in die onderstaande tabel:
(Verbindings A, B, C en D)
VERBINDINGS DAMPDRUK MOLEKULÊRE MASSA
(kPa) (g·mol-1)
A Propaan 853,16 44
B Butaan 112 58
C Propan-1-ol 2,4 60
D Butan-1-ol 0,1 74
3.1 Die dampdrukke van verbinding C en D word vergelyk. Skryf neer die:
3.1.1 Onafhanklike veranderlike. (1)
3.1.2 Afhanklike veranderlike. (1)
3.2 Verduidelik die verskil in die dampdruk tussen die alkaan en die alkohol
wat elk VIER koolstofatome per molekule het, deur te verwys na die TIPE
intermolekulêre kragte, in elke verbinding. (4)
3.3 Verbinding B het ‘n isomeer.
3.3.1 Gee die struktuurformule vir die isomeer. (2)
3.3.2 Gee die IUPAC naam van die isomeer in VRAAG 3.3.1. (2)
3.3.3 Benoem die TIPE isomeer. Kies uit KETTING,
POSISIONELE OF FUNKSIONELE isomeer. (1)
3.4 Watter EEN van verbindings A tot D het die hoogste kookpunt?
Verduidelik jou antwoord. (2)
[13]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskap/V2 8 NW/September 2019
NSS
VRAAG 4 (Begin op ‘n nuwe bladsy.)
Onderstaande vloeidiagram toon die stappe wat ‘n leerder volg om but-1-een na
but-2-een te verander. I, II en III verteenwoordig die tipe reaksies.
But-1-een I Verbinding X II Verbinding Z
(Hoofproduk) CH3CH(OH)CH2CH
III
But-2-een
4.1 Verbinding X vorm indien but-1-een met HCℓ(g) reageer.
Skryf neer:
4.1.1 TWEE reaksietoestande vir hierdie reaksie (2)
4.1.2 IUPAC naam van verbinding X (2)
4.2 Benoem die tipe reaksies voorgestel deur
4.2.1 I (1)
4.2.2 II (1)
4.2.3 III (1)
4.3 Verbinding Z is omgeskakel na but-2-een in die teenwoordigheid van
gekonsentreerde swawelsuur, in ‘n warm waterbad.
4.3.1 Is verbinding Z ‘n PRIMÊRE, SEKONDÊRE of TERSIÊRE
alkohol? Verduidelik jou antwoord. (3)
4.3.2 Waarom word verbinding Z in ‘n waterbad verhit? (1)
4.4 Polimerisasie kan plaasvind deur addisie– of kondensasie reaksies. Die
herhalende eenhede van twee polimere, A en B, word hieronder getoon:
O
A C O C n
B C C
n
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskap/V2 9 NW/September 2019
NSS
4.4.1 Verduidelik wat ‘n kondensasie-polimeer is? (2)
4.4.2 Watter eenheid A of B, is ‘n kondensasie polimeer? (1)
4.4.3 Gee die molekulêre formule van die monomeer van polimeer B. (1)
[15]
VRAAG 5 (Begin op ‘n nuwe bladsy.)
5.1 Hieronder is die Maxwell-Boltzmann verspreidingskurwe van die kinetiese
energie van molekule by twee verskillende temperature.
A
B
Aantal molekule
Ea Kinetiese Energie
5.1.1 Wat word deur die area onder beide grafieke, A en B, regs van EA
voorgestel? (1)
5.1.2 Watter EEN van die grafieke, A of B,stel die reaksie voor wat by
‘n hoër temperatuur plaasvind? (1)
5.2 ‘n Groep leerders gebruik die reaksie tussen ‘n oormaat soutsuur en
magnesium om die invloed van een van die faktore wat reaksietempo
beϊnvloed, te ondersoek. Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie is as
volg:
Mg(s) + 2HCℓ(aq) →MgCℓ2(aq) + H2(g)
Twee eksperimente word uitgevoer. In Eksperiment 1 word 5 g magnesium lint
gebruik, en in Eksperiment 2 word 5 g magnesium poeier gebruik. Die volume
waterstofgas in elke eksperiment word gemeet. Die resultate verkry is vervat in die
volgende tabelle:
EKSPERIMENT 1: Gebruik Mg lint
TYD (minute) 0 0,5 1,0 1,5 2,0 2,5 3,0 3,5 4,0
Volume H2 versamel in cm3 0 15 25 30 33 35 35 35 35
EKSPERIMENT 2: Gebruik Mg poeier
TYD (minute) 0 0,5 1,0 1,5 2,0 2,5 3,0 3,5 4,0
3
Volume H2 versamel in cm 0 23 30 33 35 35 35 35 35
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskap/V2 10 NW/September 2019
NSS
5.2.1 Vir hierdie ondersoek, gee die:
(a) Ondersoekende vraag (2)
(b) Gekontroleerde veranderlikes (2)
5.2.2 Verwys na die tabel vir eksperiment 1. Verduidelik waarom die
volume H2 konstant bly na 2,5 minute. (1)
5.2.3 Plot TWEE lyngrafieke van die volume H2 versamel teenoor tyd vir
eksperimente 1 en 2 op dieselfde assestelsel. Benoem grafieke 1 en 2
duidelik. (4)
5.2.4 Watter EEN van die eksperimente, 1 of 2, het ‘n hoër reaksietempo? (1)
5.2.5 Verduidelik jou antwoord in VRAAG 5.2.4 in terme van die botsingsteorie. (3)
5.2.6 Bepaal die reaksietempo vir die vorming van H2 gas in Eksperiment 1
vir t = 0 min tot t = 0,5 minute. (3)
[18]
VRAAG 6 (Begin op ‘n nuwe bladsy.)
Koolstofdioksied reageer met koolstof in ‘n geslote sisteem om koolstofmonoksied
(CO) te vorm volgens die volgende gebalanseerde vergelyking:
CO2(g) + C(s) + hitte ⇌2CO(g)
6.1 Verduidelik die term geslote sisteem. (2)
6.2 Is bostaande reaksie EKSOTERMIES of ENDOTERMIES? Gee ‘n
rede vir jou antwoord. (2)
Aanvanklik is ‘n onbekende hoeveelheid koolstofdioksied blootgestel aan warm
koolstof by 800°C in ‘n verseëlde 2 dm3 houer. Die ewewigskonstante, KC, vir hierdie
reaksie is 14. By ewewig is gevind dat 168 g koolstofmonoksied teenwoordig is.
6.3 Hoe sal die konsentrasie van die produk by ewewig vergelyk met dié van
die reaktante? Kies uit GROTER AS, KLEINER AS of DIESELFDE.
Gee ‘n rede vir jou antwoord. (Geen berekeninge is nodig nie.) (2)
6.4 Bereken die aanvanklike hoeveelheid (in mol) CO2(g) in die houer. (9)
6.5 Indien meer koolstof by ‘n konstante temperatuur bygevoeg word, hoe sal
dit die opbrengs van CO(g) by ewewig beϊnvloed? Kies uit VERHOOG,
VERLAAG of BLY DIESELFDE. (1)
[16]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskap/V2 11 NW/September 2019
NSS
VRAAG 7 (Begin op ‘n nuwe bladsy.)
‘n Monoprotiese suur HY ioniseer volledig as opgelos word in water. Die
konsentrasie van die hidroksiedione [OH-] in die oplossing is 1 x 10 -11mol·dm-3.
7.1.1 Definieer ‘n suur in terme van die Brønsted-Lowry teorie. (2)
7.1.2 Definieer die term monoprotiese suur. (2)
7.1.3 Is HY ‘n STERK of SWAK suur? Gee ‘n rede vir jou antwoord. (2)
7.1.4 Bereken die volgende:
(a) Die konsentrasie van die hidroniumione [H3O+],in die oplossing (3)
(b) Die pH van die oplossing (3)
‘n Monster natriumkarbonaat (Na2CO3) word opgelos in water.
7.2. Skryf neer:
7.2.1 Vergelyking vir die hidrolise van die karbonaatioon (CO32-) in
water (3)
7.2.2 Die formule van die gekonjugeerde suur van die karbonaatioon
(CO32-) (1)
4,24 g natriumkarbonaat (Na2CO3) word opgelos in water. Die oplossing word
geneutraliseer deur 250 cm3 soutsuuroplossing (HCℓ) volgens die volgende
gebalanseerde vergelyking:
Na2CO3(s) + 2HCℓ(aq)→2NaCℓ(aq) + CO2(g) + H2O(ℓ)
7.2.3 Bereken die konsentrasie van die HCℓ oplossing. (6)
[22]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskap/V2 12 NW/September 2019
NSS
VRAAG 8 (Begin op ‘n nuwe bladsy.)
‘n Standaard elektrochemiese sel word opgestel. Die netto gebalanseerde
vergelyking word hieronder getoon.
Ba(s) + 2I-(aq) → Ba2+(aq) + 2I-(aq)
As die sel in werking is onder standaardtoestande, word chemiese energie
omgeskakel na elektriese energie.
8.1 Watter tipe elektrochemiese sel is dit? (1)
8.2 Skryf neer die:
8.2.1 Oksidasie-halfreaksie wat plaasvind in hierdie sel (2)
8.2.2 Rigting waarin die elektrone vloei? Kies uit JODIUM NA BARIUM
halfsel of van BARIUM NA JODIUM halfsel (1)
8.2.3 Selnotasie van hierdie sel (3)
8.3 Bereken die emk van hierdie sel. (4)
8.4 Is die selreaksie spontaan of nie-spontaan? Gee ‘n rede vir jou
antwoord. (2)
8.5 Hoe sal die voltmeterlesing in VRAAG 8.3 beϊnvloed word indien
die konsentrasie van die barium ione [Ba2+(aq)] verhoog word?
Kies uit VERHOOG, VERLAAG of BLY DIESELFDE. (1)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskap/V2 13 NW/September 2019
NSS
VRAAG 9 (Begin op ‘n nuwe bladsy.)
In die onderstaande simplistiese skets word koolstofelektrodes gebruik tydens die
elektrolise van ‘n gekonsentreerde natriumchloried oplossing.
D E
D E
Gekonsentreede
NaCℓ(aq)
9.1 Defineer die term elektrolise. (2)
9.2 Skryf neer die:
9.2.1 Halfreaksie wat plaasvind by elektrode E (2)
9.2.2 NAAM of FORMULE van die gas vrygestel by elektrode D (1)
9.2.3 Gebalanseerde vergelyking vir die netto (totale) selreaksie. (3)
[8]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskap/V2 14 NW/September 2019
NSS
VRAAG 10 (Begin op ‘n nuwe bladsy.)
Ammoniak is ‘n belangrike kunsmisstof en word op groot skaal in die industrie
vervaardig.
10.1 Vir die industriële bereiding van ammoniak, skryf neer die:
10.1.1 NAAM van die proses waartydens ammoniak vervaardig word (1)
10.1.2 NAAM van die katalisator wat in hierdie proses gebruik word (1)
10.1.3 Gebalanseerde chemiese proses (3)
10.1.4 FORMULES van twee kunsmisstowwe wat uit ammoniak berei
word (2)
10.2 ‘n Boer produseer spinasie op sy plaas en wil kunsmis gebruik wat groen
blare sal bevorder. Hy moet kies tussen die volgende beskikbare
kunsmisstowwe:
Kaliumchloried, kaliumwaterstoffosfaat en ammoniumnitraat.
10.2.1 Watter EEN van die kunsmisstowwe sal die beste keuse wees? (2)
10.2.2 Bereken die persentasie massa STIKSTOF in ammoniumnitraat. (3)
[12]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskap/V2 15 NW/September 2019
NSS
DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12
PAPER 2 (CHEMISTRY)
GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
VRAESTEL 2 (CHEMIE)
TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES
NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE
Standard pressure
Standaarddruk
pq 1,013 x 105 Pa
Molar gas volume at STP
Vm 22,4 dm3∙mol-1
Molêregasvolume by STD
Standard temperature
Standaardtemperatuur Tq 273 K
Charge on electron
e -1,6 x 10-19 C
Lading op elektron
Avogadro’s constant
NA 6,02 x 1023 mol-1
Avogadro-konstante
TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES
m N
n= n=
M NA
n m V
c= or/of c= n=
V MV Vm
c a v a na
= pH = -log[H3O+]
c b v b nb
Kw = [H3O+][OH-] = 1 x 10-14 at/by 298 K
E θcell = E θcathode - E θanode / E θsel = E θkatode - E θanode
or/of
E θcell = E θreduction - E θoxidation / E θsel = E θreduksie - E θoksidasie
or/of
E θcell = E θoxidising agent - E θreducing agent / E θsel = E θoksideermi ddel - E θreduseermi ddel
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskap/V2 16 NW/September 2019
NSC
TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18
(I) (II) (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII)
Atomic number
1 KEY/SLEUTEL Atoomgetal 2
2,1 H He
1 4
29
3 4 Electronegativity Symbol 5 6 7 8 9 10
1,0 Li 1,5 Be Elektronegatiwiteit 1,9 Simbool 2,0 B 2,5 C 3,0 N 3,5 O 4,0 F Ne
7 9 Cu 11 12 14 16 19 20
11 12 13 14 15 16 17 18
Na Mg Approximate relative atomic mass Aℓ Si P S Cℓ Ar
0,9 1,2 1,5 1,8 2,1 2,5 3,0
23 24 Benaderde relatiewe atoommassa 27 28 31 32 35,5 40
19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36
0,8 K 1,0 Ca 1,3 Sc 1,5 Ti 1,6 V 1,6 Cr 1,5 Mn 1,8 Fe 1,8 Co 1,8 Ni 1,9 Cu 1,6 Zn 1,6 Ga 1,8 Ge 2,0 As 2,4 Se 2,8 Br Kr
39 40 45 48 51 52 55 56 59 59 63,5 65 70 73 75 79 80 84
37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54
0,8 Rb 1,0 Sr 1,2 Y 1,4 Zr Nb 1,8 Mo 1,9 Tc 2,2 Ru 2,2 Rh 2,2 Pd 1,9 Ag 1,7 Cd 1,7 In 1,8 Sn 1,9 Sb 2,1 Te 2,5 I Xe
86 88 89 91 92 96 101 103 106 108 112 115 119 122 128 127 131
55 56 57 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86
Cs Ba La Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tℓ Pb Bi Po At Rn
0,7 133 0,9 137 139 1,6 179 181 184 186 190 192 195 197 201 1,8 204 1,8 207 1,9 209 2,0 2,5
87 88 89
0,7 Fr 0,9 Ra Ac
226
58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71
Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu
140 141 144 150 152 157 159 163 165 167 169 173 175
90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103
Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr
232 238
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskap/V2 17 NW/September 2019
NSS
TABEL 4A: STANDAARD REDUKSIE POTENSIALE
Half-reactions/Halfreaksies θ
E (V)
- -
F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87
Co3+ + e- ⇌ Co2+ + 1,82
-
MnO 4 + 8H + 5e-
2+
⇌
+
Mn + 4H2O + 1,52
Cℓ2(g) + 2e- ⇌ 2Cℓ - + 1,36
2- - 3+
⇌
+
Cr2O 7 + 14H + 6e 2Cr + 7H2O + 1,33
+ - 2+
MnO2+ 4H + 2e ⇌ Mn + 2H2O + 1,28
O2(g) + 4H + 3e-
+
⇌ 2H2O + 1,23
Br2(ℓ) + 2e- ⇌ 2Br- + 1,06
-
Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
NO 3 + 4H+ + 3e- ⇌ NO(g) + 2H 2O + 0,96
Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
+ -
Ag + e ⇌ Ag + 0,80
+ 2e-
2+
Hg ⇌ Hg(ℓ) + 0,78
-
NO 3 + 2H + e-
+
⇌ NO2(g) + H2O + 0,78
3+ - 2+
Fe + e ⇌ Fe + 0,77
O2(g) + 2H+ + 2e- ⇌ H 2O2 + 0,68
I2 + 2e- ⇌ 2I- + 0,54
+ -
Cu + e ⇌ Cu + 0,52
SO2 + 4H + 2e-
+
⇌ S + 2H2O + 0,45
2H 2O + O2 + 4e- ⇌ 4OH - + 0,40
+ 2e-
2+
Cu ⇌ Cu + 0,34
2-
SO 4 + 4H + 4e- ⇌
+
SO2(g) + 2H2O + 0,17
2+ - +
Cu +e ⇌ Cu + 0,16
Sn + 2e-
4+ 2+
⇌ Sn + 0,15
S + 2H + 2e-
+
⇌ H 2S(g) + 0,14
+ -
2H + 2e ⇌ H 2(g) 0,00
+ 3e- - 0,04
3+
Fe ⇌ Fe
+ 2e- - 0,13
2+
Pb ⇌ Pb
Sn 2+
+ 2e- ⇌ Sn - 0,14
-
- 0,25
2+
Ni + 2e ⇌ Ni
+ 2e- - 0,28
2+
Co ⇌ Co
+ 2e- - 0,40
2+
Cd ⇌ Cd
+ e- - 0,41
3+ 2+
Cr ⇌ Cr
-
- 0,44
2+
Fe + 2e ⇌ Fe
Cr + 3e- - 0,74
3+
⇌ Cr
Cr + 2e- - 0,74
2+
⇌ Cr
+ 2e- - 0,76
2+
Zn ⇌ Zn
- -
2H 2O + 2e ⇌ H 2(g) + 2OH - 0,83
+ 2e- - 1,18
2+
Mn ⇌ Mn
Aℓ3+ + 3e- ⇌ Aℓ - 1,66
+ 2e- - 2,37
2+
Mg ⇌ Mg
-
+
Na + e ⇌ Na - 2,71
+ 2e- - 2,87
2+
Ca ⇌ Ca
+ 2e- - 2,90
2+
Ba ⇌ Ba
K + e- - 2,92
+
⇌ K
-
- 3,04
+
Li + e ⇌ Li
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskap/V2 18 NW/September 2019
NSS
TABEL 4B: STANDAARD REDUKSIE POTENSIALE
Half-reactions/Halfreaksies θ
E (V)
Li + e-
+
⇌ Li - 3,04
K + e- - 2,92
+
⇌ K
-
- 2,90
2+
Ba + 2e ⇌ Ba
+ 2e- - 2,87
2+
Ca ⇌ Ca
Na + e- - 2,71
+
⇌ Na
Mg + 2e- - 2,37
2+
⇌ Mg
+ 3e- - 1,66
3+
Aℓ ⇌ Aℓ
+ 2e- - 1,18
2+
Mn ⇌ Mn
2H 2O + 2e- ⇌ H 2(g) + 2OH- - 0,83
+ 2e- - 0,76
2+
Zn ⇌ Zn
-
- 0,74
2+
Cr + 2e ⇌ Cr
Cr3+ + 3e- ⇌ Cr - 0,74
+ 2e- - 0,44
2+
Fe ⇌ Fe
+ e- - 0,41
3+ 2+
Cr ⇌ Cr
-
- 0,40
2+
Cd + 2e ⇌ Cd
Co + 2e-
Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
- 0,28
Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
2+
⇌ Co
Ni + 2e- - 0,25
2+
⇌ Ni
Sn + 2e- - 0,14
2+
⇌ Sn
Pb + 2e- - 0,13
2+
⇌ Pb
+ 3e- - 0,04
3+
Fe ⇌ Fe
2H + 2e-
+
⇌ H 2(g) 0,00
S + 2H + 2e-
+
⇌ H 2S(g) + 0,14
-
Sn 4+
+ 2e ⇌ Sn2+ + 0,15
+ e-
2+ +
Cu ⇌ Cu + 0,16
2-
SO 4 + 4H + 4e- ⇌
+
SO2(g) + 2H2O + 0,17
+ 2e-
2+
Cu ⇌ Cu + 0,34
- -
2H 2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40
SO2 + 4H + 2e-
+
⇌ S + 2H2O + 0,45
Cu + e-
+
⇌ Cu + 0,52
I2 + 2e- ⇌ 2I- + 0,54
+ -
O2(g) + 2H + 2e ⇌ H 2O2 + 0,68
+ e-
3+ 2+
Fe ⇌ Fe + 0,77
-
NO 3 + 2H + e-
+
⇌ NO2(g) + H2O + 0,78
2+ -
Hg + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,78
+ -
Ag + e ⇌ Ag + 0,80
-
NO 3 + 4H+ + 3e- ⇌ NO(g) + 2H 2O + 0,96
Br2(ℓ) + 2e- ⇌ 2Br- + 1,06
+ -
O2(g) + 4H + 3e ⇌ 2H2O + 1,23
MnO2+ 4H + 2e-
+ 2+
⇌ Mn + 2H2O + 1,28
2- - 3+
⇌
+
Cr2O 7 + 14H + 6e 2Cr + 7H2O + 1,33
Cℓ2(g) + 2e- ⇌ 2Cℓ - + 1,36
-
MnO 4 + 8H+ + 5e-
2+
⇌ Mn + 4H2O + 1,52
3+ - 2+
Co + e ⇌ Co + 1,82
F2(g) + 2e- ⇌ 2F- + 2,87
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskap/V2 19 NW/September 2019
NSS
ANSWER SHEET/ANTWOORDBLAD
NAME/NAAM: GRADE/GRAAD 12:
QUESTION 5.2.3/VRAAG 5.2.3
Hand in the ANSWER SHEET with your ANSWER BOOK.
Handig hierdie ANTWOORDBLAD saam met jou ANTWOORDBOEK in.
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 2 North West Mock 2019 Memo

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 NSC November 2019 QP (Afr)

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 North West Mock 2025 QP

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2019 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2019 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 2 NSC November 2019 Memo
More from Grade 12 Physical Sciences

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 2 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo Mock 2025 Memo

Question paper