Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
TEGNIESE WISKUNDE VRAESTEL 1
SEPTEMBER 2019
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye, 2 antwoordblaaie en
‘n inligtingsblad wat uit 2 bladsye bestaan.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2019 papers 

%20X10%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b99bda7d-3d00-4105-af34-1832591135a2/v1-7e7229df9f259e7ae897/card.webp)
%20X05%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--cbb0fb77-f70d-4cd1-925b-b2239541992f/v1-95ef4fd5e7f208cc4955/card.webp)


View all





Technical Mathematics Grade 12 P1 North West Mock 2019 QP
Grade 12 Technical Mathematics Paper 1 question paper from the North West Mock Exam 2019 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Technical Mathematics · Grade 12 · North West Mock Exam · 2019. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Technical Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2019
- Exam period
- North West Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 1.9 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
North West Mock Exam 2019
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1 2 NW/September 2019
NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.
1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.
2. Beantwoord AL die vrae.
3. Antwoord VRAAG 3.3.1, VRAAG 5.1 en VRAAG 8.5 op die
ANTWOORDBLAAIE wat voorsien word. Handig die ANTWOORDBLAAIE in
saam jou ANTWOORDBOEK.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik
is.
5. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke ensovoorts wat jy gebruik het om die
antwoorde te bepaal, duidelik aan.
6. Volpunte sal nie noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word nie.
7. Jy mag ‘n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en ni-grafies)
gebruik, tensy anders aangedui.
8. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders aangedui.
9. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
10. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Draai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1 3 NW/September 2019
NSS
VRAAG 1
1.1 Los op vir x:
1.1.1 x 2 - 81 = 0 (2)
1.1.2 -2 x 2 - x = -4 (rond af tot TWEE desimale plekke). (4)
1.1.3 ( x - 3)( x + 5) £ 0 en stel jou oplossing op ‘n getallelyn voor. (3)
1.1.4 2 x + 2 + 2 x = 20 (4)
1.2 Los vir x en y gelyktydig op:
x 2 + 2 xy = 3 y 2 - 7 en 3x - y = 1 (6)
1.3 Die formule om temperatuur te bereken is:
5
C = ( F - 32 ) ; waar C grade in Celsius en F grade in Fahrenheit is.
9
1.3.1 Maak F die onderwerp van die formule. (2)
1.3.2 Bepaal die waarde van F as C, 35℃ is. (2)
1.4 Druk 100 as ‘n binêre getal uit. (2)
[25]
VRAAG 2
Die parabool word gedefineer deur f ( x) = x2 - 9 .
-9
2.1 Bepaal die wortels van die parabool. (2)
2.2 Bepaal dus die aard van die wortels van die parabool. (2)
[4]
Kopiereg voorbehou Draai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1 4 NW/September 2019
NSS
VRAAG 3
3.1 Vereenvoudig die volgende sonder die gebruik van ‘n sakrekenaar (wys ALLE
berekeninge):
12 x - 2 .2 x + 2
3.1.1 (5)
8 x . 3 x -4
3.1.2 72 ( 32 - 18 ) (3)
1
3.1.3 log 3 9 - log 5 1 + log 3 (4)
3
3.2 Bewys dat:
log x 27 + log x 9 - log x 3 2
= (5)
log x 729 3
3.3 Die gekonjugeerde van die komplekse getal is z = 3 + i .
3.3.1 Teken die komplekse getal ( z ) op die Argand diagram, op die
ANTWOORDBLAD wat voorsien word. (2)
3.3.2 Druk die komplekse getal in die polêre vorm z = r cisq uit. (6)
4-i
3.4 Los op vir x en y as: x + yi = (6)
3 + 2i
[31]
Kopiereg voorbehou Draai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1 5 NW/September 2019
NSS
VRAAG 4
k
4.1 Hieronder is die grafieke gedefinieer deur f ( x ) = + q en g ( x ) = a x . Die punt
x
B(-2; 4) lê op albei grafieke. Die grafiek van f ( x ) sny die x - as by A(x; 0).
4.1.1 Bepaal die waardes van a, q en k. (5)
4.1.2 Bepaal die lengte van OA. (2)
4.1.3 Skryf die waardeversameling van neer. (1)
4.1.4 As h ( x ) = f ( x ) – 2 , skryf die vergelyking van h ( x ) neer. (1)
Kopiereg voorbehou Draai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1 6 NW/September 2019
NSS
4.2 Die grafieke van x 2 + y 2 = r 2 en g ( x) = - x - 5 word gegee hieronder. A en B is
albei punte wat die sirkel en die reguitlyn sny, met A op die x - as en B op die
y - as .
4.2.1 Bepaal die waarde van r. (1)
4.2.2 Wat is die definisieversameling van die sirkel? (2)
4.2.3 Skryf die koördinate van A en B neer. (2)
4.2.4 Skryf die vergelyking van die sirkel neer, waar die waardeversameling
beperk is tot die positiewe y-waardes. (2)
[16]
VRAAG 5
5. Skets die grafiek van die volgende ellips 4 x 2 + 16 y 2 = 64 , op die
ANTWOORDBLAD wat voorsien word. (4)
[4]
Kopiereg voorbehou Draai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1 7 NW/September 2019
NSS
VRAAG 6
6.1 In Januarie 2016 was die beraamde bevolking van ‘n dorp 24 000, wat buite ‘n
chemiese aanleg gewoon het. Die aanleg is gesluit, waarna die bevolking met 18%
per jaar gedaal het met ‘n verminderde balans, aangesien inwoners na nabygeleë
stede verhuis het, opsoek na werk. Bereken die verwagte populasie aan die einde
van 2020. (3)
6.2 ‘n Bank bied ‘n nominale rentekoers van 8,5% p.a., daagliks saamgestel. Wat is
die effektiewe rentekoers vir die jaar en hoeveel rente sal jy verdien as jy
R5 000 deponeer in ‘n rekening, vir een jaar? (4)
6.3 Martin belê R40 000 in ‘n spaar rekening met ‘n rentekoers van 6,5% p.a.
maandeliks saamgestel. Na twee jaar, verander die rentekoers na 6% p.a.
kwartaalliks saamgestel. Martin moet R8 000 onttrek van die rekening, ses
maande later. Hoeveel geld sal in die rekening wees na vyf jaar? (9)
[16]
VRAAG 7
7.1 Bepaal die gemiddelde gradiënt van f ( x ) = x3 - 3 , tussen die punte A ( -1; -4)
en B(2;5) . (3)
7.2 Bepaal f '( x) deur EERSTE BEGINSEL te gebruik indien f ( x ) = -2 x 2 . (5)
7.3 Bepaal:
7.3.1
d
dx
( )
- x 4 + 2 x3 - 3 x 2 + 5x - 1 (4)
dy
7.3.2 if y = 2( x + 4) 2 (3)
dx
[15]
Kopiereg voorbehou Draai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1 8 NW/September 2019
NSS
VRAAG 8
Gegee: f ( x ) = - x3 + 2 x2 + 5x - 6
8.1 Bewys dat ( x - 1) ‘n faktor van f ( x) is. (2)
8.2 Bepaal al die x – koördinate van f ( x) . (5)
8.3 Bepaal die y – afsnit van f ( x) . (1)
8.4 Bepaal die koördinate van die draaipunte van f en rond af tot EEN desimale
plek. (5)
8.5 Skets die grafiek van f op die ANTWOORDBLAD verskaf. Toon AL die
afsnitte met die asse en die draaipunte duidelik aan. (5)
[18]
VRAAG 9
Die posisie van ‘n molekule in die heelal word gegee deur s ( t ) = 2t 3 - 4t 2 + 4 waar t
gemeet word in splitsekondes en s in nanometer.
9.1 Bepaal die spoed na 3 splitsekondes. (3)
9.2 Bepaal die versnelling na 1 splitsekonde. (2)
9.3 Bepaal die maksimum spoed van die molecule. (4)
[9]
Kopiereg voorbehou Draai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1 9 NW/September 2019
NSS
VRAAG 10
10.1 Bepaal die volgende integrale:
10.1.1 ò ( x 2 - 6 x - 5 ) dx (4)
æ 3ö
10.1.2 ò ç
ç x ÷÷ dx
(2)
è ø
10.2 Die grafiek hieronder verteenwoordig die funksie h( x) = - 3x2 + 3
y
-1 0 x
f
Bepaal die geskakeerde area wat begrens word deur die kromme gedefinieer
h( x) = -3x2 + 3 en die x - as tussen x = -1 en x = 0 . (6)
[12]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Draai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1 10 NW/September 2019
NSS
ANTWOORDBLAD
NAAM VAN LEERDER: ……….……………………………………………………..…….
VRAAG 3.3.1
Im
R
VRAAG 5.1
Kopiereg voorbehou Draai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1 11 NW/September 2019
NSS
ANTWOORDBLAD
NAAM VAN LEERDER: ……….……………………………………………………..…….
VRAAG 8.5
Kopiereg voorbehou Draai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1 12 NW/September 2019
NSS
INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE
- b ± b 2 - 4ac b 4ac - b2
x= x=- y=
2a 2a 4a
a x = b Û x = log a b , > 0, ≠ 1 > 0
A = P(1 + ni) A = P(1 - ni) A = P(1 - i) n A = P(1 + i) n
m
æ im ö
ieff = ç 1 + ÷ -1
ç m ÷
è ø
f ( x + h) - f ( x)
f / ( x ) = lim
h ®0 h
æ x + x y + y2 ö
d = ( x2 - x1 ) 2 + ( y2 - y1 ) 2 M çç 1 2 ; 1 ÷
è 2 2 ÷ø
y 2 - y1
y = mx + c y - y1 = m( x - x1 ) m= m = tan q
x 2 - x1
x2 y2
+ =1
a2 b2
a b c
In DABC: = = a 2 = b 2 + c 2 - 2bc. cos A
sin A sin B sin C
1
∆ = .
2
sin 2 q + cos 2 q = 1 1 + tan 2 q = sec 2 q cot 2 q + 1 = cos ec 2q
f ( x + h) - f ( x) x n +1
f / ( x ) = lim n
ò x dx = +C , n ¹ -1
h ®0 h n +1
1 x ax
ò x dx = ln( x) + C , x>0 ò a dx = ln a
+C , a>0
Kopiereg voorbehou Draai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1 13 NW/September 2019
NSS
p rad = 180°
ℎ = = 2 = 360° waar N = rotasiefrekwensie
ℎ = = waar D = diameter en
N = rotasiefrekwensie
s = rq waar r = radius en
q = middelpuntshoek in radiale
= = waar r = radius, s = booglengte en
q = middelpuntshoek in radiale
4h 2 - 4dh + x 2 = 0 waar h = hoogte van segment,
d = diameter van sirkel en
x = koordlengte
æo +o ö
AT = a ç 1 n + o2 + o3 + o4 + . . . + on -1 ÷
è 2 ø
waar a = gelyke dele,
oi = ith ordinate en
n = aantal ordinate
OF
AT = a ( m1 + m2 + m3 + . . . + mn ) waar a = gelyke dele
o +o
m1 = 1 2
2
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P1 North West Mock 2019 Memo

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P2 North West Mock 2019 QP
%20X10%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b99bda7d-3d00-4105-af34-1832591135a2/v1-7e7229df9f259e7ae897/card.webp)
Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2019 QP (Afr)
%20X05%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--cbb0fb77-f70d-4cd1-925b-b2239541992f/v1-95ef4fd5e7f208cc4955/card.webp)
Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2019 QP (Eng)

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2019 QP (Eng)

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2019 QP (Afr)
More from Grade 12 Technical Mathematics

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P2 2025 Memo

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P2 2025 Memo

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2025 Memo

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P2 NSC November 2025 Memo

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2025 QP (Afr)

Addendum