Skip to content

Technical Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2019 QP (Afr)

Question paperTechnical MathematicsGrade 12201914 pages

Grade 12 Technical Mathematics Paper 1 question paper from the NSC November Exam 2019 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
ad fram aviicn cam sake ey basic education SE ¥ A a\» | Department: (O) Basic Education NA REPUBLIC OF SOUTH AFRICA NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Pee oer ine | eee ee ee r TEGNIESE WISKUNDE V1 1" o io i 7 NOVEMBER 2019 7 Vo tutatele otetatatate aya a fatatetetatatafatatatatate me afatetatate stefetetatetateiateyatora® PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye, 1 antwoordblad en 'n 2 bladsy-inligtingsblad. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Tegniese Wiskunde/V1 Downloaded from hlayiso.com DBE/November 2019 NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy die vrae beantwoord. 1. 2. 10. 11. Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae. Beantwoord AL die vrae. Beantwoord VRAAG 4.1.5 op die ANTWOORDBLAD wat verskaf is. Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die spasies wat op die ANTWOORDBLAD verskaf is en lewer die ANTWOORDBLAD saam met jou ANTWOORDEBOEK in. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vracstel gebruik is. Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het om jou antwoorde te bepaal. Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE. Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tensy anders genoem. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders genoem. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. 'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V1 VRAAG 1 1.1 1.2 13 1.4 1.5 Die prentjie hieronder toon die geboé vliegbaan van 'n vliegtuig. Die vliegbaan, soos aangedui deur die pyltjies, is in die vorm van ‘n parabool en word gedefinieer deur die vergelyking: 3 DBE/November 2019 NSS N “a NN 7 Pal a ~wY ie, ov 8 = 2x? — — p(x) = 2x rT \ Geboé Vliegbaan \ 7 1.1.1 Faktoriseer p(x) volledig. 1.1.2 Los vervolgens op vir x as p(x) =0 Los op vir x in ELK van die volgende: 1.2.1 (Bx-5)(x+2) =-13 1.2.2 (4—x)(x +3) <0 Los op vir x en y as: waar xe {Komplekse getalle} y=3x-8 en x? -xy+ yy’? =39 Die volgende formule verteenwoordig die verwantskap tussen die spanning, die stroom en die impedansie in 'n wisselstroomkring: V = IxZ Waar: V = Spanning (in volt) I = Stroom (in ampére) Z = Impedansie (in ohm) 1.4.1 Druk I as die onderwerp van die formule uit. 1.4.2 Bepaal vervolgens in vereenvoudigde vorm die waarde van I (in ampére) as: Vereenvoudig: 101, x 11, Kopiereg voorbehou V=7i en Z=3-i Blaai om asseblief (2) Q) (6) (3) (6) () (5) 2) [25]
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V 1 4 DBE/November 2019 NSS 2.1 Gegee: oy Bepaal die waarde(s) van p sodanig dat G soos volg sal wees: 2.1.1 Ongedefinicerd qd) 2.1.2 Gelyk aan nul qd) 2.2 Bepaal vir watter waarde(s) van k dic vergelyking x? —k+4=5x reéle wortels sal hé. (5) [7] VRAAG 3 8 3.1 Vereenvoudig: (-2 a ) (2) 3.2 Los op vir x: log, (3x-2)+ log, 0,5 =3 (4) 3.3 Indien log2=a en log3=5, bepaal die waarde van log.f0,6 in terme van aen b. (5) 3.4 Die spanning (V) in 'n wisselstroomkring word deur die Argand-diagram hieronder verteenwoordig. \ Imaginére as 240° T an > Reéle as ' i 2 i 1 yiit------------- 3.4.1 Gebruik die Argand-diagram hierbo om die spanning in die vorm V=r(cos6@+ isin@) neer te skryf. (1) 3.4.2 Druk vervolgens, of andersins, V in reghoekige vorm uit. Los jou antwoord in vereenvoudigde wortelvorm. (3) 3.5 Bepaal die numeriese waardes van m en n as m+ni=2(6- 4i)— (- 7%) 2) [17] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V 1 VRAAG 4 5 DBE/November 2019 NSS 4.1 Gegee funksies k en q wat onderskeidelik deur k(x) =(x-5)(x+3) en q(x)= Ry gedefinieer word. x 4.1.1 Kopiereg voorbehou Skryf die x-afsnitte van k neer. Bepaal die x-afsnit van g. Bepaal die kodrdinate van die draaipunt van k. Skryf die vergelykings van die asimptote van q neer. Skets die grafieke van k en q op dieselfde assestelsel wat op die ANTWOORDBLAD verskaf is. Dui duidelik die asimptote, die afsnitte met die asse, asook die kodrdinate van enige draaipunte aan. Blaai om asseblief () 2) (3) (2) (7)
4.2 6 NSS PQx)=- yr? =x? en h(x)=a"+d_ gedefinicer word. T is die snypunt van p en h. A(-1 ; -2) is'n punt op h. Die asimptoot van h word deur die stippellyn aangedui. Ay Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V 1 DBE/November 2019 Geskets hieronder is die grafieke van p en ht wat onderskeidelik deur 4.2.1 4.2.2 4.2.3 4.2.4 4.2.5 4.2.6 Kopiereg voorbehou Skryf die numeriese waarde van d neer. Toon dat h(x) = (5) -4 Bepaal vervolgens die koérdinate van T. Skryf dic waardeversameling (terrein) van p neer. ————+4 vu Bepaal vervolgens die definiérende vergelyking w(x) van funksie w, sodanig dat w die refleksie van p in die x-as is. Bepaal vir watter waardes van x sal h(x) < p(x) Blaai om asseblief (1) (2) (2) (1) (2) (2) [25]
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V 1 7 DBE/November 2019 NSS VRAAG 5 5.1 ‘n Klein ingenieursonderneming het 'n nuwe sweismasjien aangekoop. Die waarde 5.2 5.3 van die sweismasjien het jaarliks oor 'n periode van 5 jaar verminder, soos in die grafiek hieronder getoon. Grafiek wat die jaarlikse waarde van dic sweismasjien verteenwoordig 12000 4 TEE Coo Bedrag in rand Getal jare _ Gebruik die grafiek hierbo om die volgende vrae te beantwoord: 5.1.1 Skryf die waarde van die sweismasjien neer toe dit nuut was. 5.1.2 Bereken die jaarlikse konstante persentasie verminderingskoers ‘n Werktuigkundige van Model X-motors het 'n datablad gekry wat toon dat 200 Model X-motors gedurende 2009 deur die werkswinkel gediens is. Die jaarlikse saamgestelde groeikoers van die getal Model X-motors wat deur hierdie werkswinkel gediens word, is 3,5% per jaar. Bepaal, deur ALLE berckeninge te toon, die jaar waarin 273 Model X-motors deur die werkswinkel gediens is. Anita het beplan om oor 8 jaar 'n vragmotor vir haar maatskappy aan te koop en het besluit om 'n beleggingsrekening oop te maak om voorsiening vir die aankoop van die vragmotor te maak. Sy het 'n aanvangsbedrag van R293 000 in die rekening gedeponeer. Aan die einde van 2 jaar het Anita 'n verdere deposito van R95 000 in die rekening gemaak. Die rentekoers vir die eerste 4 jaar was 6,7% per jaar, kwartaalliks saamgestel, en vir die oorblywende periode was die rentekoers 7,5% per jaar, maandeliks saamgestel. Die geprojekteerde waarde van die vragmotor aan die einde van 8 jaar sal R660 580 wees. Bepaal, deur ALLE berekeninge te toon, of haar belegging genoeg fondse sal akkumuleer sodat sy aan die einde van die 8 jaar-beleggingsperiode die vragmotor sal kan aankoop. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief qd) 3) (5) (8) {17]
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V 1 8 DBE/November 2019 NSS VRAAG 6 6.1 Bepaal f’(x) deur EERSTE BEGINSELS te gebruik as f(x) =5- 3 6.2 Bepaal die volgende: 6.2.1 f' (x) as f(x) =a? -0,5x? —x7 622 py [x( vr +2)] 6.3 Gegee: xy + 2x° = 7x° 6.3.1 Maak y die onderwerp van die vergelyking. dy 6.3.2 Bepaal vervolgens —. ax 6.4 ‘n Fabriek wat glocilampe vervaardig, maak 'n daaglikse wins P(x) in rand vir x aantal gloeilampe wat vervaardig word. Die formule om die fabriek se daaglikse wins te bereken, word deur P(x) =0,8x? — 200x gegee, waar x>0. Bereken: 6.4.1 Die daaglikse wins indien 300 gloeilampe op een dag vervaardig word 6.4.2 Die getal gloeilampe wat vervaardig word, wat 'n nul daaglikse wins sal oplewer 6.4.3 Die veranderingstempo van die daaglikse wins met betrekking tot die getal glocilampe vervaardig, indien 200 gloeilampe vervaardig word Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 6) (3) (4) 2) (2) qa) (2) (3) [22]
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V1 9 NSS VRAAG 7 DBE/November 2019 ‘Die skets hieronder verteenwoordig dic grafieke van funksies g en f wat onderskeidelik deur &(x)=9x+18 en f(x)=x> +x? +ex+d_ gedefinieer word. SG ; 0) en R is die draaipunte van f. T isdie y-afsnit van beide f en g. Q isdie x-afsnit van beide f en g. ay | R | / J. / z Pre cet —T ° SG : 0) ’ 7A Bepaal die koérdinate van Q en T. 7.2 Toon dat b=—4, c=-3 en d= 18. 73 Bepaal vervolgens die kodrdinate van R. 7.4 Bepaal: TAL Die vergelyking van die raaklyn aan die kromme van funksie f by punt R 742 Die waardes van x waarvoor g(x) >0 74.3 Die waardes van x waarvoor f' (x) <0 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief G3) (3) (6) (1) Q) 2) [15]
Tegniese Wiskunde/V1 1 Downloaded from hlayiso.com DBE/November 2019 NSS VRAAG 8 ‘n Houer bestaan uit 'n regte silindriese deel en 'n hemisferiese deel aan die bokant, soos in die prent en diagram hieronder getoon. Die radius van beide vorme is x cm en die totale hoogte van die houer is (66 - 2x) cm. (66-2x) cm 8.1 8.2 8.3 8.4 Die volgende formule mag gebruik word: Volume van 'n regte silinder = xr? h Volume van 'n sfeer = far Skryf, in terme van x, die hoogte van die silindriese deel van die houer neer. Toon dat die formule vir die totale volume (in cm’) van die houer gegee word deur: V = 667x" — fax! Bereken vervolgens die waarde van x wat die totale volume van die houer sal maksimeer. Bepaal vervolgens die maksimum totale volume van die houer. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (1) (3) (4) (2) [10]
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V1 DBE/November 2019 NSS VRAAG 9 9.1 Bepaal die volgende integrale: 9.1.1 [mx?de — waar p 4-1 9.1.2 io 2 x 9.2 Die skets hieronder toon die gearseerde begrensde oppervlakte van die kromme van die funksie wat deur g(x) = - 4 gedefinieer word, waar x > 0. x 4 _ 1,4 3,5 - x 0 _ | > a, Bepaal (met ALLE berekeninge getoon) die gearseerde oppervlakte wat deur die kromme en die x-as tussen die punte begrens word, waar x =1,4 en x=3,5. TOTAAL: Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V 1 DBE/November 2019 NSS INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE _-b+Vb? -4ac b y= fae? x=-— 2a 2a 4a a@=b &x=log,b, a>0,a¥lenb>0 A=P(1+ni) A=P(1—ni) A= P(l-i)" A=P(1+i)” ie =(1+B)"-1 f! (x)= lim f(x+h)- f(x) h>0 h ttl fx"exe= +0. , ne ntl a ftar=inx+c, x>0 fatax=- +0 > a>0 x Ina d= (xx) +0,-»,) M22, 212%2) yomx+c y-y =m(x-x,) =2 m=tan8 X27 % 2 2 5+%=1 a b a b c AARC. nA sinB sinC & = b +c? —2be-cosd Oppervlakte van AABC = jab ‘sinc sin? @+cos*@ =] 1+ tan” @ = sec? 9 cot” 8+1=cosec?0 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V1 DBE/November 2019 NSS mrad = 180° Hoeksnelheid = @ = 22m =360°n waar n = rotasiefrekwensie Omtreksnelheid =v = Dn waar D = middellyn en n = rotasiefrekwensie s=r0 waar r=radiusen @ = sentrale hock in radiale rs_°O Oppervlakte van 'n sektor 37 waar r= radius, s = booglengte en @ = sentrale hoek in radiale Ah? —4dh+x? =0 waar h=hoogte van segment, d= middellyn van sirkel en x = lengte van koord + Ar =a(m +mz+m3+.. +m) waar a= gelyke dele, my = OL 7 en n=aantal ordinate OF +0, At -4( 4 5 4+ 09 +03 -+04+.. +091) waar a= gelyke dele, 0;=i* ordinaat en n= aantal ordinate Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V1 NSS ANTWOORDBLAD DBE/November 2019 SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER VRAAG 4.1.5 y att Soe ee a a a aa > 4 1 0 L _ i i) Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Technical Mathematics

View all