Bowe ae ed am ver
ToT Pore Tt HES-ECOM
» > basic education
WE
¥ r Department:
(G) _ Basic Education
Sd REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
he eee mol cis baci = ea
a
" TEGNIESE WISKUNDE V2 "
i a
a a
7 NOVEMBER 2019 7
Vale aleletetetatatetetatet=rateta aturatateta"atels elev stala"otetete ate slele"alete sete.”
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 'n 2 bladsy-inligtingsblad.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
= ——— a a
Skip to contentAll 2019 papers 

%20X10%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--e074b94d-ced5-4fd8-97b9-ba255e268358/v1-0792aa311ffc366d5eaa/card.webp)
%20X05%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--efbb9322-ecc1-4dc6-aaec-d4c7303f61af/v1-37b53a19add56aacf7ba/card.webp)


View all





Technical Mathematics Grade 12 P2 NSC November 2019 QP (Afr)
Grade 12 Technical Mathematics Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2019 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.
Technical Mathematics · Grade 12 · NSC November Exam · 2019. Question paper, 17 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Technical Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2019
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 17
- File size
- 578.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 17
This exam
NSC November Exam 2019
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2 2 DBE/November 2019
NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.
1,
2.
Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae.
Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.
Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens., wat jy gebruik het om jou
antwoorde te bepaal, duidelik aan.
Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.
Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.
'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van hierdie vraestel ingesluit.
Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2 3 DBE/November 2019
NSS
VRAAG 1
Die gebou wat in die prentjie hieronder getoon word, het sykante in die vorm van vierhoeke.
Vierhoek ABDF beeld 'n syaansig van die gebou uit, in die Cartesiese vlak, met hoekpunte
A(-2; 8), B, D en F(-8 5-4).
A
Die skerphoek gevorm deur die x-asen BD is 76° en D=a
FD is parallel met die x-as.
(Die diagram is NIE volgens skaal geteken NIE.)
F-8;-4)/
Bepaal:
11 Die grootte van & (1)
1.2 Die lengte van AF (laat antwoord in vereenvoudigde wortelvorm) (2)
1.3 Die gradiént van BD (afgerond tot die naaste heelgetal) (2)
1.4 Die kodrdinate van die middelpunt van AF (2)
15 Vervolgens, die vergelyking van die loodregte halveerlyn van AF in die vorm
yo... (5)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2 4 DBE/November 2019
NSS
VRAAG 2
21 In die diagram hieronder is O (0; 0) die middelpunt van sirkel ABC met
A(— 4; — 3) en C(4; — 3).
Raaklyne PQ en MN raak die sirkel by B en A onderskeidelik.
Die vergelyking van raaklyn MN word gegee deur y = ~Ss -=
MN||PQ
ya
\
on
\B(xiy
—| 9 : |_| *
A(-4;-3 <—_— C(4;-3)
eee
N
2.1.1 Bepaal die vergelyking van die sirkel.
2.1.2 Skryf neer:
(a) Die koérdinate van B
(b) Die gradiént van PQ
2.1.3 Bepaal vervolgens die vergelyking van raaklyn PQ indie vorm y=...
2.2 Gegee die grafiek gedefinieer deur die vergelyking:
2.2.1
2.2.2
Kopiereg voorbehou
x? +8y"-32=0
x? y
sStayel
a pb
Laat jou antwoord in vereenvoudigde wortelvorm.
Druk die vergelyking uit in die vorm:
Skets vervolgens die grafiek op die assestelsel verskaf. Dui duidelik
ALLE snypunte met die asse aan.
Blaai om asseblief
Q)
qd)
a)
(2)
G)
[12]
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2 5 DBE/November 2019
NSS
VRAAG 3
3.1 Gegee: 0 = 20° en a = 32°
Bereken die numeriese waarde van:
3.1.1 sin 3a
2 —
312 sec O—-1
tana
3.2 Gegee die skets hieronder:
1
35° >*
| m
Bepaal die volgende in terme van m:
3.2.1 sin35°
3.2.2 cos ie tan 2
36 36
3.3 Gegee: 2cosO+sin@=0 vir @<[0°; 360°]
3.3.1 Toon dat die vergelyking hierbo as tan@ =— 2 uitgedruk kan word.
3.3.2 Bepaal vervolgens, of andersins, dic waarde(s) van @.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(1)
Q)
2)
6)
(2)
(4)
[16]
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2 DBE/November 2019
NSS
VRAAG 4
4.1 Vereenvoudig:
4.11 cot 28 — cose¢ 28 (1)
4.12 tan’ A- cosec”A — cos2z (5)
4.2 Gegee die identiteit:
cosec (180° + 8) - sin (360° — @) — [sin(1g0° + @)] °°" = cos 29
4.2.1 Skryf die numeriese waarde van sec 60° neer. Q)
4.2.2 Bewys vervolgens die identiteit. (5)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2 7 DBE/November 2019
NSS
VRAAG 5
Die grafieke hieronder verteenwoordig die krommes van funksie f en g onderskeidelik
gedefinieer deur f(x) =asinx en g(x)=-cosbx vir xe[ 0° ;180°].
R(21,5°; —0,7) en T is die snypunte van die krommes van f en g.
¥
2
1
&
0 45° 90° 135° 180° *
R (21,5°;-0,7
4 (21,5°;-0,7) a
I
-2
Gebruik die grafieke hierbo en beantwoord die volgende vrac.
5.1 Gee die periode van f. qd)
5.2 Bepaal die numeriese waardes van a en b. (2)
5.3 Skryf die koérdinate van T neer. Q)
5.4 Bepaal die waarde(s) van x waarvoor:
5.4.1 g(x)-f(x)>0 vir x e=[ 90°; 180°] (2)
f(x) :
5.4.2 ongedefinieer sal wees 2
(x) ig (2)
19]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2 DBE/November 2019
NSS
VRAAG 6
In die diagram hieronder verteenwoordig AB 'n vertikale toring. Mpolokeng staan by punt C
wat 150m weg van basis B van die toring is.
Die hoogtehoek van A vanaf C is 50°.
Mpolokeng loop dan 300 m op teen 'n opdraande pad na punt D.
BC is verleng na E sodanig dat BE L DE.
Punte A, B, C, D en E 1é op dieselfde vertikale vlak.
A
ACD= B > 90°
A
D
[| 50° c
B 150m Cc E
6.1 Bereken die afstand van AC. @)
62 Bepaal vervolgens die grootte van £, indien die oppervlakte van
. AACD = 3,3648 x 104m’, (5)
63 Bepaal vervolgens die afstand van AD. (4)
(12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2 DBE/November 2019
xs
VRAAG 7
71 Voltooi die volgende stelling:
Die lyn getrek vanaf die middelpunt van 'n sirkel na die middelpunt van 'n koord is ... ql)
72 In die diagram hieronder, is O die middelpunt van sirkel CADB.
CD is die middellyn van die sirkel.
CEDLAB met E op AB.
AB = 8 eenhede, OC = 5 eenhede, AC = As eenhede, EO = x eenhede en
A
DBE= 26,6°
e
_ ,
“a / 4 IN om
“ a * *
/ fi\ ON
/ ‘
f/f .\
= / §
/ AS /
/
/ |
/ fe]
ar, z \ J
\
\ f 4 /
AY _ | _ \,
\ E ET
|
ae '
D
7.21 Bepaal, met redes, die grootte van elk van die volgende hoeke:
@ 6 @)
® A (1)
(c) Bi (2)
7.22 Skryf neer, sonder om redes te gee, die lengte van:
(a) AE (1)
(b) ED in terme van x (1)
7.2.3 Bepaal vervolgens, of andersins, die numeriese waarde van x. (4)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2 10 DBE/November 2019
NSS
VRAAG 8
8.1 Voltooi die volgende stelling:
Die omtrekshoek wat deur die middellyn van die sirkel onderspan word, is ... qd)
8.2 In die diagram hieronder is O die middel van sirkel BCDE met middellyn BE,
AB is 'n raaklyn aan die sirkel by B.
BC en ED word verleng om by F te ontmoet.
CO || FE
ABF = 30°
A
8.2.1 Bepaal, met redes, die grootte van elk van die volgende hoeke:
@ CcBo (2)
(0) Ds (2)
© 61 Q)
(d) 0: @)
8.2.2 Toon, met redes, dat FC = FD (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2 I DBE/November 2019
NSS
VRAAG 9
9.1 Voltooi die volgende stelling:
As 'n lyn twee sye van 'n driehoek in dieselfde eweredige dele verdeel, dan is die
lyn... qd)
9.2 Die diagram hieronder toon sirkel DGF met middelpunt O met 'n radius van
6 eenhede.
OD en OF is verlengna B en C onderskeidelik.
BC is 'n raaklyn aan die sirkel by G.
OG en DF sny by E sodanig dat OGL DF.
OD: OB=3:5
a
fe)
D a F
E
Cc
B G
9.2.1 Toon, met redes, dat DF || BC. (3)
9.2.2 Bepaal:
(a) Die verhouding van BC : DF (2)
(b) Die lengte van EG (3)
(c) Die numeriese waarde van a oe @)
93 Toon, met redes, dat ADOE ||| ABOG. G3)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2 12 DBE/November 2019
NSS
VRAAG 10
10.1 Die prentjies hieronder toon 'n kruiwa en 'n vergroting van die kruiwa se wiel.
Die wiel bestaan uit 'n band en 'n velling (‘rim’) met 'n sirkelvormige opening in die
middel van die velling vir die as.
Band
Velling
(Rim')
Opening vir as
Die diagram langsaan toon dice Band
wiel van die kruiwa.
O is die gemene middelpunt
van die opening, die velling en
die band.
Koord MN van die velling is
ook 'n raaklyn aan die opening
by punt B.
Koord KL van die band is die
raaklyn van die velling by
punt A.
OBAC is 'n reguitlyn met C
‘n punt op die buitenste sirkel.
Velling
(‘Rim')
Cc
Die middellyn van die wiel is 40 cm.
Die hoeksnelheid van die roterende wiel, wanneer die kruiwa gestoot word, is
64x omwentelinge per minuut.
Die lengte van die radius van die opening is 1,5 cm.
10.1.1 Gee die lengte van BC.
10.1.2 Bepaal vervolgens die lengte van AB as die lengte van koord KL
32 em is.
10.1.3 Bereken die rotasiefrekwensie () van die roterende wiel.
10.1.4 Bepaal vervolgens die omtreksnelheid van die roterende wiel.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
qd)
6)
(3)
(4)
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2 13 DBE/November 2019
NSS
10.2 Die prentjie hieronder toon 'n wiel wat uit 'n rubberband en 'n velling (‘rim’) met
speke wat ewe ver uitmekaar gespasieer is, bestaan.
Die diagram beeld die wiel met O die middelpunt uit. OA en OB is twee radiusse
(speke) van die velling (‘rim’). Die lengte van 'n speek is 5,2 cm.
Velling
CRim')
1 Middel-
punt [oi \
10.2.1 Bepaal die grootte, in radiale, van skerphoek AOB. @)
10.2.2 Bepaal vervolgens, of andersins, (korrek tot EEN desimale plek) die
lengte van kleinboog AB. (3)
10.2.3 Bepaal vervolgens, of andersins, die oppervlakte (tot die naaste cm?) van
Kleinsektor AOB. (3)
[22]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2 14 DBE/November 2019
NSS
VRAAG 11
11.1 'n Onreélmatig gevormde gedeelte, soos in die prentjie hieronder getoon, is uit 'n
reghoekige ysterplaat, met 'n oppervlakte van 19,125 m” gesny. Die diagram langs
die prentjie beeld die onreélmatig gevormde gedeelte uit met een reguit sy, 7,5 m
lank, wat in 5 gelyke dele verdeel is.
jo
Pa DS 4
\ J
\ Y a
Ne
18m 2m 5b) 13m) 18m q
| 7.5m —»|
Die ses ordinate wat die gelyke dele verdeel: 1,8m;2m;5;1,3m;1,8m en g
11.1.1 Skryf die lengte (korrek tot EEN desimale plek) van 5 neer, as 5 die
vierkantswortel van die lengte van die tweede ordinaat van links af is. qd)
11.1.2 Bepaal vervolgens die lengte (korrek tot EEN desimale plek) van gq, as
die oppervlakte van die onreélmatig gevormde gedeelte tweederdes van
die oppervlakte van die ysterplaat is. (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2 1 DBE/November 2019
NSS
11.2 ‘n Kweekhuisstruktuur, soos in die diagram hieronder getoon, het 'n vorm wat 'n
kombinasie is van 'n reghoekige regte prisma en die helfte van 'n regte silinder.
Die lengte, breedte en hoogte van die reghoekige gedeelte van die kweekhuis is
onderskeidelik 3,5 m,10m en A.
Die volume van die reghoekige gedeelte van die kweekhuis is 70 m°.
Die volgende formules kan gebruik word:
Totale opperviakte van 'n regte silinder = 277? + 20rh
Oppervlakte van 'n reghoek = lengte x breedte
Volume van 'n regte prisma = (oppervlakte van die basis) x hoogte
11.2.1 Bepaal die hoogte (#) van die reghoekige prisma.
11.2.2 Skryf die lengte van die radius van die halfsilinder neer.
11.2.3 Toon of die totale buitenste oppervlakte van die kweekhuis minder as
120 m’ is.
TOTAAL:
Kopiereg voorbehou
(1)
()
(6)
[14]
150
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2 DBE/November 2019
NSS
INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE
eer bt vO? ~—4ac b _ 4ac—b?
x=-—
2a 2a » 4a
a =b &x=log,b, a>0,a#l enb>0
A=P(l+ni) A=P(1—ni) A=P(1-i)" A= P(1+i)"
im Lt SO)
f! (x)= tim
h->0
xt
ntl
fx"ae= +C , n#-1
x
flaveinx+c, — x>0 fatax=+c , a>0
x Ina
xX, +X. +
d=\(%, 4) +0,-¥,) (272, 4*72)
2741
y=mxtc y-y, =m(x-x) m m=tan@
%y~%|
2 12
S+%=1
a b
a b c
In AABC: = = 2724 2
sind sinB sinC a =b' +c —2be-cosA
Oppervlakte van AABC = Fab -sinC
sin? @+cos* 6 =1 1+ tan? @ = sec? @ cot? 6 +1=cosec”O
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2 DBE/November 2019
NSS
mrad = 180°
Hoeksnelheid = @=2mm=360n waar n = rotasiefrekwensie
Omtreksnelheid =v = aDn waar D = middellyn en n = rotasiefrekwensie
s=r0 waar r=radius en 6 = sentrale hoek in radiale
Oppervlakte van 'n sektor = = re waar r= radius, s = booglengte en
6 = sentrale hoek in radiale
4h? —4dh+x* =0 waar h=hoogte van segment, d= middellyn van sirkel en
x =lengte van koord
Ary =a(m +m +m +...+7%,) waar a= gelyke dele, mm = 102 en
n=aantal ordinate
OF
Ar =a 1204 oy +03 +04+.. +n] waar a = gelyke dele, 0;= i ordinaat en
n= aantal ordinate
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2019 QP (Eng)

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2019 QP (Afr)
%20X10%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--e074b94d-ced5-4fd8-97b9-ba255e268358/v1-0792aa311ffc366d5eaa/card.webp)
Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2019 QP (Eng)
%20X05%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--efbb9322-ecc1-4dc6-aaec-d4c7303f61af/v1-37b53a19add56aacf7ba/card.webp)
Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2019 QP (Eng)

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P2 North West Mock 2019 QP

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P2 NSC November 2023 QP (Afr)
More from Grade 12 Technical Mathematics

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P2 2025 Memo

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P2 2025 Memo

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2025 Memo

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P2 NSC November 2025 Memo

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2025 QP (Afr)

Addendum