Skip to content

Technical Sciences Grade 12 North West Mock 2019 QP (Afr)

Question paperTechnical SciencesGrade 12201917 pages

Grade 12 Technical Sciences question paper from the North West Mock Exam 2019 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 TEGNIESE WETENSKAPPE V2 SEPTEMBER 2019 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en 4 gegewensbladsye Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 2 NW/September 2019 NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDBOEK. 2. Begin ELKE vraag op ‘n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK. 3. Nommer die vrae korrek volgens die nommeringstelsel wat in die vraestel gebruik word. 4. Los EEN lyn oop tussen twee subvrae, bv. tussen VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2. 5. ‘n nieprogrameerbare sakrekenaar mag gebruik word. 6. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik. 7. Rond die FINALE numeriese antwoorde af tot ‘n minimum van TWEE desimale plekke. 8. Gee kort motiverings, besprekings ens. waar benodig. 9. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 3 NW/September 2019 NSS VRAAG 1: MEERVOUDIGE KEUSEVRAE Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die mees korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A-D) langs die vraagnommer (1.1-1.10) in die ANTWOORDBOEK neer, byvoorbeeld 1.2. B. 1.1 Watter een van die volgende is die algemene formule vir alkyne? A CnH2n B CnH2n + 2 C CnH2n – 2 D CnH2nO (2) 1.2 Watter EEN van die volgende koolwaterstowwe is versadig? A C3H6 B C4H6 C C3H8 D C4H8 (2) 1.3 Aan watter homoloë reeks behoort die onderstaande verbinding? A Alkane B Esters C Haloalkane D Karboksielsure (2) 1.4 Watter monomeer word gebruik om politeen te vervaardig? A Chloroeteen B Bromoeteen C Etaan D Eteen (2) Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 4 NW/September 2019 NSS 1.5 ‘n Sekere standaard elektrochemiese sel kan soos volg voorgestel word: Zn + Cu2+ → Zn2+ + Cu Watter EEN van die volgende tree op as reduseermiddel? A Cu2+ B Zn2+ C Cu D Zn (2) 1.6 Watter stellings is waar vir ‘n elektrochemiese sel? A Oksidasie vind plaas by die anode. B Reduksie vind plaas by die anode. C Oksidasie vind plaas by beide die katode en die anode. D Reduksie vind plaas by beide die katode en anode. (2) 1.7 Wat sal die onafhanklike veranderlike wees in ‘n eksperiment waar die pad van ‘n ligstraal deur ‘n glasprisma by verskillende invalshoeke ondersoek word? A Weerkaatsingshoek B Opkomendehoek C Invalshoek D Brekingshoek (2) 1.8 Wat is die invalshoek, waar die brekingshoek 90° is en die ligstraal beweeg van ‘n optiese meer digte medium na ‘n optiese minder digte medium? A Opkomendehoek B Grenshoek C Weerkaatsingshoek D Brekingshoek (2) Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 5 NW/September 2019 NSS 1.9 Die frekwensie van ‘n elektromagnetiese golf is 2 GHz en die golflengte is 1 cm. Die spoed van die golf sal gelyk wees aan: A 2× 106 × 0,01 B 2× 10-9 × 0,01 C 2× 10-6 × 0,01 D 2× 109 × 0,01 (2) 1.10 Watter elektromagnetiese radiasie word deur soldate in nagvisie toerusting gebruik om voorwerpe in die nag te kan sien? A Infrarooilig. B Ultravioletlig C Gammastrale D Sigbare lig (2) [20] Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 6 NW/September 2019 NSS VRAAG 2 2.1 Definieer die volgende terme: 2.1.1 Homoloë reeks (2) 2.1.2 Koolwaterstof (2) 2.2 Kyk na die volgende verbindings A en B en antwoord die onderstaande vrae: Skryf neer die: 2.2.1 Struktuurformule van die funksionele groep van verbinding B. (2) 2.2.2 Molekulêre formule van verbinding A. (1) 2.2.3 IUPAC naam van verbinding B. (2) 2.2.4 Die letter wat ‘n onversadigde verbinding voorstel. (1) 2.2.5 Homoloë reeks van verbinding A. (1) 2.3 Kyk na die volgende struktuur isomere: C D 2.3.1 Definieer die term struktuur isomeer. (2) 2.3.2 Watter tipe isomeer is verbindings C en D? (1) 2.3.3 Wat is die NAAM van die funksionele groep van verbinding D? (1) Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 7 NW/September 2019 NSS 2.3.4 Gee die algemene formule van hierdie verbindings. (1) 2.4 Teken die struktuurformule van 2–bromo –3–metielbutaan. (3) [19] VRAAG 3 Die graad 12 leerders het ‘n eksperiment uitgevoer waar hulle die kookpunte van verskillende verbindings (A–D) vergelyk het. Die resultate is in die onderstaande tabel aangeteken: MOLEKULÊRE VERBINDINGS KOOKPUNT (℃ ) MASSA (g•mol-1) A Propanoësuur 74 141 B Propanol 60 97 C Propaan 44 – 42 D Propeen 42 – 48 3.1 Definieer die term kookpunt. (2) 3.2 Die kookpunt van verbinding C is baie laer as die van verbinding A. Noem die tipe intermolekulêre kragte wat verantwoordelik is vir hierdie verskil in: 3.2.1 Verbinding A (1) 3.2.2 Verbinding C (1) 3.3. Is verbinding C ‘n gas of ‘n vloeistof by kamertemperatuur? (1) 3.4 Oorweeg die kookpunte van verbinding A en D. Gee ‘n rede vir hierdie verskil in kookpunte. In jou antwoord moet jy verwys na die TIPE & STERKTE VAN DIE INTERMOLEKULÊRE KRAGTE EN DIE ENERGIE WAT BENODIG WORD. (3) 3.5 Watter verbinding sal die hoogste dampdruk hê? (1) 3.6 Verduidelik jou antwoord in VRAAG 3.5. (2) 3.7 Verduidelik die neiging in die kookpunte van hierdie organiese verbindings. (2) [13] Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 8 NW/September 2019 NSS VRAAG 4 Die vloei diagram hieronder wys sekere reakies van buteen. C B A 4.1 Watter tipe addisie reaksies word voorgestel deur ELK van die volgende letters? 4.1.1 C (1) 4.1.2 A (1) 4.1.3 B (1) 4.2 C4H10 word gebuik in kombuis stowe. Die gas verbrand in die teenwoordigheid van volop suurstof. Skryf neer ‘n gebalanseerde molekulêre formule van die reaksie wat sal plaasvind. (3) 4.3 Gebruik STRUKTUURFORMULES en teken die gebalanseerde chemiese reaksie vir reaksie B. (5) 4.4 ‘N polimeer word hieronder gegee. 4.4.1 Definieer die term plastiek. (2) 4.4.2 Gee die NAAM van die polimeer wat hierbo gewys word. (1) [14] Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 9 NW/September 2019 NSS VRAAG 5 ‘n Elektrolitiese sel word gebruik om ‘n metaal lepel met silwer te elektroplateer soos onder aangedui. 5.1 Verduidelik wat elektroplatering beteken. (2) 5.2 Beskryf die energie omskakeling wat in hierdie tipe sel plaasvind. (2) 5.3 Is hierdie sel spontaan of nie-spontaan? (1) 5.4 Verduidelik jou antwoord in VRAAG 5.3. (2) 5.5 Gee die NAAM of FORMULE van die oksideermiddel. (1) 5.6 Wat is die doel van die battery in hierdie sel? (2) 5.7 Gee die NAAM of FORMULE van die elektroliet wat gebruik moet word in hierdie proses. (1) 5.8 Gee TWEE observasies wat gemaak kan word tydens hierdie proses. (2) [13] Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 10 NW/September 2019 NSS VRAAG 6 ‘n Galvaniese sel word opgestel soos in die diagram hieronder aangetoon: 6.1 Definieer galvaniese sel. (2) 6.2 Gee TWEE standaard toestande wat van toepassing is op hierdie sel. (2) 6.3 In watter rigting sal die elektrone vloei in die eksterne stroombaan? Skryf neer van die Zn ELEKTRODE NA DIE Cu ELEKTRODE of van die Cu ELEKTODE NA DIE Zn ELEKTRODE. (1) 6.4 Watter tipe reaksie is hierdie? (ENDOTERMIES of EKSOTERMIES). Verduidelik jou antwoord. (2) 6.5 Definieer die term reduksie. (2) 6.6 Skryf neer die: 6.6.1 Halfreaksie wat plaasvind by die anode. (2) 6.6.2 Selnotasie van hierdie sel. (3) 6.7 Bereken die emk van hierdie sel. (4) 6.8 Skryf TWEE funksies van die soutbrug neer. (2) 6.9 Hoekom sal KNO3 ‘n gepaste elektroliet wees om in die soutbrug te gebruik? (2) [22] Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 11 NW/September 2019 NSS VRAAG 7 7.1 Skryf die wette van weerkaatsing neer. (2) 7.2 Gee VIER eienskappe van ‘n beeld in ‘n vlakspieël. (4) 7.3 Skryf EEN woord vir die volgende stellings: 7.3.1 Die denkbeeldige lyn wat loodreg met die oppervlak van ‘n voorwerp is. (2) 7.3.2 Wanneer lig op ‘n growwe oppervlak skyn en weerkaats word in alle rigtings in. (2) 7.4 Wanneer wit lig deur ‘n driehoekige prisma geskyn word, word die volgende verskynsel waargeneem: Wit lig Glas prisma 7.4.1 Definieer dispersie. (2) 7.4.2 Watter kleur lig word die minste gebreek? (1) 7.4.3 Verduidelik jou antwoord in VRAAG 7.4.2 deur te verwys na golflengte. (2) 7.4.4 Watter kleur lig sal die kortste golflengte hê? (1) [16] Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 12 NW/September 2019 NSS VRAAG 8 8.1. Bestudeer die diagram hieronder wat breking/refraksie van lig in water verteenwoordig en beantwoord die volgende vrae. 8.1.1 Definieer die term refraksie/breking. (2) 8.1.2. Teken die DIAGRAM oor in jou antwoordeboek en benoem die diagram volledig, dui ook die verskillende mediums aan. (7) 8.1.3 Wat gebeur met die spoed van lig wanneer dit water binnedring? (1) 8.2 Gee die TWEE toestande vir totale interne weerkaatsing. (4) 8.3 Noem TWEE toepassings van totale interne weerkaatsing. (2) 8.4 ‘n Voorwerp wat 30 mm lank is word 50 mm voor ‘n konvekse lens met ‘n brandpuntafstand van 15 mm geplaas. Teken ‘n straaldiagram akkuraat, op skaal, om die posisie van die beeld te bepaal. (5) 8.5 Noem TWEE visuele defekte wat deur brille reggemaak kan word. (2) [23] Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 13 NW/September 2019 NSS VRAAG 9 9.1 Definieer elektromagnetiese golf. (2) 9.2 Elektromagnetiese golwe word in SEWE kategorieë verdeel afhangend van hul golflengte en frekwensie. Noem hulle volgens hulle dalende golflengtes. (2) 9.3 Watter radiasie word gebruik? 9.3.1 Vir die behandeling van vel kondisies. (1) 9.3.2 Vir kommunikasie en televisie. (1) 9.4 Bereken die frekwensie van lig, as die foton 3, 44 × 10-23 J energie het. (4) [10] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 14 NW/September 2019 NSS DATA VIR TEGNIESE WETENSKAPPE GRAAD 12 VRAESTEL 2 TABEL 1: FISIESE KONSTANTES NAAM SIMBOOL WAARDE Standaard druk 1,01 x 105 Pa Stadaard temperatuur 273 K/ 0° C Spoed van lig in ‘n vakuum c 3,0 x 108 m·s-1 Planck se konstante h 6,63 x 10-34 J·s TABEL 2: GOLWE, KLANK EN LIG of TABEL 3: FORMULES ° ° ° of ° ° ° of ° ° ° Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 15 NW/September 2019 NSS TABEL 4A: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE Halfreaksies (V) F2(g) + 2e− ⇌ 2F− + 2,87 Co3+ + e− ⇌ Co2+ + 1,81 H2O2 + 2H+ +2e− ⇌ 2H2O +1,77 MnO4 –+ 8H+ +5e− ⇌ Mn2+ + 4H2O + 1,51 Cℓ2(g) + 2e− ⇌ 2Cℓ− + 1,36 Cr2O7 + 14H++6e− 2– ⇌ 2Cr3+ + 7H2O + 1,33 O2(g) + 4H+ + 4e− ⇌ 2H2O + 1,23 MnO2+ 4H+ + 2e− ⇌ Mn2+ + 2H2O + 1,23 Pt2+ + 2e− ⇌ Pt + 1,20 Br2(ℓ) + 2e− ⇌ 2Br− + 1,07 NO3 + 4H+ + 3e− – ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96 Hg2+ + 2e− ⇌ Hg(ℓ) + 0,85 Ag+ + e – ⇌ Ag + 0,80 NO3 + 2H+ + e− – ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80 Fe3+ + e− ⇌ Fe2+ + 0,77 O2(g) + 2H+ + 2e− ⇌ H2O2 + 0,68 I2 + 2e− ⇌ 2I− + 0,54 Cu+ + e− ⇌ Cu + 0,52 Toenemende reduserende vermoë SO2 + 4H+ + 4e− ⇌ Toenemende oksiderende vermoë S + 2H2O + 0,45 2H2O + O2 + 4e− ⇌ 4OH− + 0,40 Cu2+ + 2e− ⇌ Cu + 0,34 SO4 + 4H+ + 2e− 2– ⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17 Cu2+ + e− ⇌ Cu+ + 0,16 Sn4+ + 2e− ⇌ Sn2+ + 0,15 S + 2H+ + 2e− ⇌ H2S(g) + 0,14 2H+ + 2e− ⇌ H2(g) 0,00 Fe3+ + 3e− ⇌ Fe − 0,06 Pb2+ + 2e− ⇌ Pb − 0,13 Sn2+ + 2e− ⇌ Sn − 0,14 Ni2+ + 2e− ⇌ Ni − 0,27 Co2+ + 2e− ⇌ Co − 0,28 Cd2+ + 2e− ⇌ Cd − 0,40 Cr3+ + e− ⇌ Cr2+ − 0,41 Fe2+ + 2e− ⇌ Fe − 0,44 Cr3+ + 3e− ⇌ Cr − 0,74 Zn2+ + 2e− ⇌ Zn − 0,76 2H2O + 2e− ⇌ H2(g) + 2OH− − 0,83 Cr2+ + 2e− ⇌ Cr − 0,91 Mn2+ + 2e− ⇌ Mn − 1,18 Aℓ3+ + 3e− ⇌ Aℓ − 1,66 Mg2+ + 2e− ⇌ Mg − 2,36 Na+ + e− ⇌ Na − 2,71 Ca2+ + 2e− ⇌ Ca − 2,87 Sr2+ + 2e− ⇌ Sr − 2,89 Ba2+ + 2e− ⇌ Ba − 2,90 Cs+ + e- ⇌ Cs - 2,92 K+ + e− ⇌ K − 2,93 Li+ + e− ⇌ Li − 3,05 Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 16 NW/September 2019 NSS TABEL 4B: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE Halfreaksies (V) Li+ + e- ⇌ Li - 3,05 K+ + e- ⇌ K - 2,93 Cs+ + e- ⇌ Cs - 2,92 Ba2+ + 2e- ⇌ Ba - 2,90 Sr2+ + 2e- ⇌ Sr - 2,89 Ca2+ + 2e- ⇌ Ca - 2,87 Na+ + e- ⇌ Na - 2,71 Mg2+ + 2e- ⇌ Mg - 2,36 Aℓ3+ + 3e- ⇌ Aℓ - 1,66 Mn2+ + 2e- ⇌ Mn - 1,18 Cr2+ + 2e- ⇌ Cr - 0,91 2H2O + 2e- ⇌ H2(g) + 2OH- - 0,83 Zn2+ + 2e- ⇌ Zn - 0,76 Cr3+ + 3e- ⇌ Cr - 0,74 Fe2+ + 2e- ⇌ Fe - 0,44 Cr3+ + e- ⇌ Cr2+ - 0,41 Cd2+ + 2e- ⇌ Cd - 0,40 Co2+ + 2e- ⇌ Co - 0,28 Toenemende oksiderende vermoë Ni2+ + 2e- ⇌ Ni - 0,27 Toenemende reduserende vermoë Sn2+ + 2e- ⇌ Sn - 0,14 Pb2+ + 2e- ⇌ Pb - 0,13 Fe3+ + 3e- ⇌ Fe - 0,06 2H+ + 2e- ⇌ H2(g) 0,00 S + 2H+ + 2e- ⇌ H2S(g) + 0,14 Sn4+ + 2e- ⇌ Sn2+ + 0,15 Cu2+ + e- ⇌ Cu+ + 0,16 – SO4 + 4H+ + 2e- ⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17 Cu2+ + 2e- ⇌ Cu + 0,34 2H2O + O2 + 4e- ⇌ 4OH- + 0,40 SO2 + 4H+ + 4e- ⇌ S + 2H2O + 0,45 Cu+ + e- ⇌ Cu + 0,52 I2 + 2e- ⇌ 2I- + 0,54 O2(g) + 2H+ + 2e- ⇌ H2O2 + 0,68 Fe3+ + e- ⇌ Fe2+ + 0,77 – NO3 + 2H+ + e- ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80 Ag+ + e- ⇌ Ag + 0,80 Hg2+ + 2e- ⇌ Hg(ℓ) + 0,85 – NO3 + 4H+ + 3e- ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96 Br2(ℓ) + 2e- ⇌ 2Br- + 1,07 Pt2+ + 2 e- ⇌ Pt + 1,20 MnO2+ 4H+ + 2e- ⇌ Mn2+ + 2H2O + 1,23 O2(g) + 4H+ + 4e- ⇌ 2H2O + 1,23 Cr2O7 –+ 14H+ +6e- ⇌ 2Cr3+ + 7H2O + 1,33 Cℓ2(g) + 2e- ⇌ 2Cℓ- + 1,36 – MnO4 + 8H+ + 5e- ⇌ Mn2+ + 4H2O + 1,51 H2O2 + 2H+ +2 e- ⇌ 2H2O +1,77 Co3+ + e- ⇌ Co2+ + 1,81 F2(g) + 2e- ⇌ 2F- + 2,87 Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 17 NW/September 2019 NSS TABEL 5: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Technical Sciences

View all