Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2016
FISIESE WETENSKAPPE V1
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye insluitend 2 gegewensblaaie.
Skip to contentAll 2016 papers %20November%202016%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--c449db0b-bbf2-408d-a0c5-2cc8d7a28b49/v1-549924409c73eacd123a/card.webp)



%20June%202016%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--91bc2d21-0fb6-44a8-8053-f5fcb970d501/v1-1d784eaec15fe575fedb/card.webp)
%20November%202016%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8454255e-2150-492d-97bc-699c6f2996d8/v1-f8004d74d9512485d858/card.webp)
View all





Physical Sciences Grade 11 P1 Eastern Cape November 2016 QP
Grade 11 Physical Sciences Paper 1 question paper from the Eastern Cape November 2016 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.
Physical Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November · 2016 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Physical Sciences
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2016
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 1.1 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
Eastern Cape November 2016
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 FISIESE WETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2016)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Skryf jou NAAM en VAN in die toepaslike spasie op jou ANTWOORDE-
BOEK.
2. Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae. Beantwoord AL die vrae in die
ANTWOORDEBOEK.
3. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy in die ANTWOORDEDEBOEK.
4. Nommer die vrae korrek volgens die nommeringstelstel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
5. Laat EEN reël oop tussen twee subvrae, byvoorbeeld tussen VRAAG 2.1 en
VRAAG 2.2.
6. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
7. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.
8. Jy word aangeraai om die aangehegde GEGEWENSBLAAIE te gebruik.
9. Toon ALLE formules en substitusie in ALLE bewerkings.
10. Rond jou finale numeriese antwoord af tot ʼn minimum van TWEE desimale
plekke.
11. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ensovoorts, waar nodig.
12. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) FISIESE WETENSKAPPE V1 3
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Vier opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Elke vraag het
slegs EEN korrekte antwoord. Kies die antwoord en skryf slegs die letters (A–D) langs
die vraagnommer (1.1–1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.11 E.
1.1 ʼn Seun gooi ʼn tennisbal vertikaal opwaarts in die lug. By die maksimum
hoogte is die bal se…
A potensiële energie ʼn maksimum.
B potensiële energie ʼn minimum.
C meganiese energie nul.
.
D kinetiese energie ʼn maksimum. (2)
1.2 ʼn Leerder stoot ʼn blok met massa M teen ʼn konstante snelheid met ʼn stok oor
ʼn ruwe horisontale oppervlak met ʼn krag F wat ʼn hoek van 30° met die
horisontaal maak (FIGUUR 1). Die vrye-liggaam diagram hieronder toon al die
kragte wat op die blok inwerk.
30º
FA
M
FIGUUR 1
FN
Ff
Fg FA
Watter EEN van die volgende dui die KORREKTE verwantskap tussen die
grootte van die horisontale kragte in die vrye-liggaam diagram?
A Ff = FA
B Ff = FA sin300
C Ff = FA cos300
D Ff = FA cos600 (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 FISIESE WETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2016)
1.3 Vier stroombane met drie identiese weerstande wat in verskillende posisies
gekoppel is, word hieronder getoon. Watter EEN van die volgende
stroombane sal die grootste stroom deur ammeter A deurlaat?
A B
C D
(2)
1.4 Die resultant van al die kragte wat inwerk op ʼn voorwerp is nul indien die
voorwerp …
A versnel.
B vertraag.
C teen ʼn konstante snelheid teen die helling afgly.
D om ʼn sirkel teen ʼn konstante snelheid beweeg. (2)
1.5 Watter van die volgende waarnemings van alledaagse aktiwiteite verwys NIE
na Newton se Derde Bewegingswet NIE?
A ʼn Swemmer is in staat om vorentoe te beweeg in ʼn swembad.
B ʼn Vuurpyl sweef in die ruimte.
C ʼn Vuurpyl word aangedryf die ruimte in.
D ʼn Uil klap sy vlerke om aan te hou vlieg. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) FISIESE WETENSKAPPE V1 5
1.6 Twee weerstande van 3 Ω en 6 Ω onderskeidelik word gekoppel soos in
die skets hieronder getoon. Die interne weerstand van die battery is
weglaatbaar klein. Die verhouding van I1 : I2 van die elektriese stroom in
die weerstande is:
I2 I1
6Ω 3Ω
A 1:1
B 1:2
C 2:1
D 1:4 (2)
1.7 Twee kragte van groottes 11 N en 5 N onderskeidelik, werk gelyktydig op ʼn
voorwerp in. Watter EEN van die volgende KAN NIE die resultant van die
twee kragte wees NIE?
A 5N
B 16 N
C 6N
D 9N (2)
1.8 ʼn Seun staan op ʼn balkon en luister na ʼn vrou wat op die onderverdieping
sing. Hy kan nie die vrou sien nie. Die hoofverskynsel wat toelaat dat die
seun die klank hoor is ...
A transmissie.
B weerkaatsing.
C breking.
D defraksie. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 FISIESE WETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2016)
1.9 Die diagram hieronder verteenwoordig twee klein sfere wat aan geïsoleerde
toutjies aan die plafon hang. Sfeer Q het ʼn lading dubbel so groot as die
lading op sfeer P. Die sfere word ʼn afstand van 60 cm van mekaar geplaas,
soos hieronder getoon en die elektrostatiese krag tussen hulle is F. Indien
die afstand tussen die sfere verdubbel word na 120 cm, is die elektrostatiese
KRAG (F) wat sfeer P nou op sfeer Q uitoefen …
60 cm
P Q
+1C +2C
A ¼ F.
B ½ F.
C 2 F.
D 4 F. (2)
1.10 In die diagram hieronder beweeg ʼn staafmagneet relatief tot ʼn spoel. Die
geïnduseerde stroom in die spoel is in die rigting soos aangetoon. Die
magneet ...
A is stilstaande.
B nader die spoel met ʼn noordpool.
C induseer ʼn elektriese veld rondom die spoel.
D nader die spoel met ʼn suidpool. (2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) FISIESE WETENSKAPPE V1 7
VRAAG 2 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Die diagram hieronder toon ʼn tou en ʼn katrolsisteem van ʼn toestel wat gebruik word
om ʼn 122,5 kg houer teen ʼn konstante snelheid opwaarts te lig. Aanvaar dat die toue
lig en onelasties is en dat die katrolle wrywingloos is.
T1 T2
30º 60º
122,5 kg
2.1 Bereken die gewig van die houer. (3)
2.2 Die houer beweeg opwaarts teen ʼn konstante snelheid soos aangetoon
hierbo.
2.2.1 Teken ʼn vektordiagram van al die kragte wat op die houer inwerk en
dui ook al die hoeke aan wat in die diagram voorkom. (5)
2.2.2 Bepaal die groottes van die kragte T1 en T2. (7)
2.3 Die houer beweeg opwaarts teen ʼn konstante snelheid:
2.3.1 Wat sê hierdie stelling vir ons in verband met die kragte wat op die
houer inwerk? (2)
2.3.2 Watter EEN van Newton se wette ondersteun jou antwoord in
VRAAG 2.3.1? (2)
[19]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 FISIESE WETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2016)
VRAAG 3 (Begin op ʼn nuwe bladsy)
ʼn Houer met ʼn massa van 5 kg word langs ʼn horisontale oppervlak gestoot oor ʼn
afstand van 4 m in ʼn oostelike rigting na punt P deur ʼn konstante krag van 25 N, soos
getoon in die diagram hieronder. Die kinetiese wrywings-koëffisiënt tussen die houer
en die oppervlakte is 0,40.
N
W O
25 N 5 kg 4m P S
3.1 Teken ʼn kragte-diagram en toon AL die kragte wat op die 5 kg houer inwerk. (4)
3.2 Skryf Newton se Tweede Bewegingswet neer in woorde. (2)
3.3 Bereken die grootte van die:
3.3.1 Normaalkrag wat op die 5 kg houer inwerk (4)
3.3.2 Wrywingskrag wat op die 5 kg houer inwerk (3)
3.4 Toon met behulp van berekeninge dat die houer na regs versnel. (4)
[17]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) FISIESE WETENSKAPPE V1 9
VRAAG 4 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
ʼn Voorwerp met ʼn massa van 3 kg hang aan ʼn ligte, onelastiese tou oor ʼn wrywinglose
katrol. Die tou is aan ʼn 5 kg houer vasgeheg. Die houer word oor ʼn rowwe oppervlak
getrek met ʼn krag, FA, van 36 N en beweeg teen ʼn konstante snelheid.
FA
T2 30º
5 kg
T1
3 kg
4.1 4.1.1 Teken ʼn vrye-liggaamdiagram van die kragte wat op die 3 kg voorwerp
inwerk. (2)
4.1.2 Bepaal die grootte van die spanningskrag op die 3 kg voorwerp. (4)
4.2 Teken ʼn vrye-liggaamdiagram van AL die kragte wat op die 5 kg houer inwerk. (5)
4.3 Wat is die grootte van die spanning, T2 op die 5 kg houer? (1)
4.4 Bereken die wrywingskrag tussen die oppervlak en die 5 kg houer. (5)
[17]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 FISIESE WETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2016)
VRAAG 5 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Halley se komeet, met ʼn beraamde massa van 1 x 1015 kg, was op sy naaste punt ʼn
afstand van 1,3 x 108 km vanaf die Aarde, met massa van 6 x 1024 kg, toe dit die
laaste keer waargeneem is in 1986.
5.1 Stel Newton se Universele Gravitasiewet in woorde. (2)
5.2 Is die grootte van die gravitasiekrag ondervind deur die komeet GELYK AAN,
GROTER AS of KLEINER AS die gravitasiekrag ondervind deur die aarde? (1)
5.3 Stel die fisika-wet wat van toepassing is op die antwoord in VRAAG 5.2
hierbo. (2)
5.4 Sal die versnelling van die komeet TOENEEM, AFNEEM of DIESELFDE BLY
soos dit nader aan die aarde beweeg? Verduidelik. (3)
5.5 Bereken die grootte van die gravitasiekragte wat deur die aarde op Halley se
komeet uitgeoefen word by die naaste punt vanaf die aarde. (5)
[13]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) FISIESE WETENSKAPPE V1 11
VRAAG 6 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Zingi en Tumi doen ʼn ondersoek om ʼn onbekende stof te identifiseer. Hulle skyn ʼn
ligstraal op ʼn onbekende stof en verander die invalshoek terwyl hulle die brekingshoek
aanteken. Hulle lesings word in TABEL 6.1 hieronder aangeteken.
TABEL 6.1:
Invalshoek in grade 0,0 5,0 10,0 15,0 20,0 25,0 30,0 35,0 40,0
Brekingshoek in grade 0,0 3,76 7,50 11,2 14,9 18,5 22,1 25,5 28,9
TABEL 6.2: Brekingsindeks van verskillende stowwe. Die brekingsindeks van lug*
(nlug) is bereken by standaardtemperatuur en druk (STD).
Medium Brekingsindeks Medium Brekingsindeks
Vakuum 1 1 Asetoon 1,36
Helium 1,000036 Etanol 1,36
Lug* 1,0002926 Suikeroplossing (30%) 1,38
Koolstofdioksied 1,00045 Gesmelte Kwarts 1,46
Water: Ys 1,31 Glisireen 1,4729
Water: Vloeistof
(20 ºC) 1,333 Suikeroplossing (80%) 1,49
Rots sout 1,516 Saffier 1,77
Kroonglas 1,52 Glas (tipies) 1,5 tot 1,9
Natriumchloried 1,54 Kubiese zirconia 2,15 tot 2,18
Polistireen 1,55 tot 1,59 Diamant 2,419
Broom 1,661 Silikon 4,01
6.1 Skryf neer die doel van die ondersoek. (2)
6.2 Identifiseer die volgende veranderlikes in die ondersoek hierbo.
6.2.1 Onafhanklike (1)
6.2.2 Afhanklike (1)
6.3 Gebruik:
6.3.1 TABEL 6.1 om die brekingsindeks van die onbekende stof te bereken (4)
6.3.2 TABEL 6.2 om die onbekende stof te identifiseer (1)
6.4 Indien die brekingsindekse van lug en natriumchloried 1.00 en 1.54
onderskeidelik is, bereken die grenshoek. (5)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 FISIESE WETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2016)
VRAAG 7 (Begin op ʼn nuwe bladsy)
ʼn Groep leerders demonstreer in ʼn fisika-les die diffraksie van golwe deur gebruik te
maak van monochromatiese rooi lig met ʼn golflengte van 675 x 10 -9 m. Die rooi lig
word deur ʼn spleet met ʼn wydte van 3,2 x 10-5 m geskyn en val dan op ʼn skerm wat ʼn
afstand van 2,5 cm van die spleet is.
Skerm
Lig
Ɵ O
Ɵ
2,5 cm P
7.1 Definieer die term diffraksie. (2)
7.2 Skryf neer Huygens se Beginsel. (2)
7.3 Op die skerm word helder en donker bande waargeneem:
7.3.1 Wat verteenwoordig hierdie helder en donker bande op die skerm? (2)
7.3.2 Hoe vergelyk die wydte van die sentrale band met die ander bande?
Skryf neer slegs NOUER, WYER of GELYK AAN. (2)
7.4 Die rooi lig word vervang deur ʼn blou lig. Hoe sal hierdie verandering van
ligkleur die volgende beïnvloed?
Skryf slegs NEEM TOE, NEEM AF of BLY DIESELFDE.
7.4.1 Die golflengte (1)
7.4.2 Graad van diffraksie (1)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) FISIESE WETENSKAPPE V1 13
VRAAG 8 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Twee metaalsfere Q1 en Q2, op geisoleerde staanders met ladings, +6 x 10-6 C en
-4 x 10-6 C onderskeidelik, word ʼn afstand van 3 m van hul middelpunte geplaas.
’n Puntlading P is 1,2 m vanaf Q2 op dieselfde vlak soos aangedui in die skets
hieronder.
Q1 Q2
3m 1,2 m
P
8.1 Definieer Coulomb se wet. (2)
8.2 Teken die elektriese veldpatroon tussen die twee ladings. (3)
8.3 Bereken die:
8.3.1 Elektrostatiese krag uitgeoefen deur Q1 op Q2 (5)
8.3.2 Elektriese veldsterkte by punt P as gevolg van Q1 en Q2 (7)
8.3.3 Aantal elektrone in oormaat op Q2 (2)
[19]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 FISIESE WETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2016)
VRAAG 9 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
In die diagram hieronder is resistors A en B in parallel geskakel en C is in serie
geskakel, soos in die stroomdiagram hieronder getoon. Die effektiewe weerstand
oor die parallelle skakeling is 2 Ω en die lesing op voltmeter V is 24 V. Die
weerstand van die geleiers is weglaatbaar klein.
9.1 Stel Ohm se wet in woorde. (2)
Bereken die:
9.2 Weerstand van resistor B (5)
9.3 Stroom in die stroombaan (7)
9.4 Potensiaalverskil oor weerstand A (7)
[21]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) FISIESE WETENSKAPPE V1 15
DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 11
GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 11
PAPER 1 (PHYSICS) / VRAESTEL 1 (FISIKA)
TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS
TABEL 1: FISIESE KONSTANTES
NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE
Acceleration due to gravity
g 9,8 m.s-2
Swaartekragversnelling
Universal Gravitational constant
G 6,67 x 10-11 N.m².kg-2
Swaartekragkonstante
Coulomb’s constant
k 9,0 x 109 N.m².C-2
Coulomb se konstante
Speed of light in a vacuum
c 3,0 x 108 m.s-1
Spoed van lig in ʼn vakuum
Charge on electron
e- -1,6 x 10-19 C
Lading op elektron
Electron mass
me 9,11 x 10-31 kg
Electronmassa
Charge on electron
e- -1,6 x 10-19 C
Lading op elektron
Radius of earth
RE 6,38 x 106 m
Radius van aarde
Mass of earth
Mg 5,98 x 1024 kg
Massa van aarde
TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES
MOTION/BEWEGING
vf = vi + a∆t ∆x = vi ∆t + ½a∆t²
∆x = vf + vi ∆t
vf²= vi ²+ 2a∆x or/of vf²= vi ²+ 2a∆x 2
FORCE/KRAG
Fnet = ma w = mg
GM1 M2
F= fs(max) = μsN
r2
fk = μkN
WAVES, SOUND AND LIGHT/GOLWE, KLANK EN LIG
c 1
n= T=
V 𝑓
n1 sin θ1 = n2 sin θ2 𝑣 = 𝑓𝜆
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
16 FISIESE WETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2016)
ELECTROSTATICS/ELEKTROSTATIKA
k 𝑄1 𝑄2 F
F= (k = 9,0 x 109 N.m².C-²) E=
r² q
k𝑄 V
E= (k = 9,0 x 109 N.m².C-²) E=
r² d
ELECTROMAGNETISM/ELEKTROMAGNETISME
Φ = BA cos θ ɛ = - N ∆Φ
∆t
CURRENT ELECTRICITY/STROOMELEKTRISITEIT
V
R= R = R1 + R2 + ...
I
Q 1 1 1 1
I= = + + + ...
𝛥𝑡 R 𝑅1 𝑅2 𝑅3
W = Vq W
P=
Δt
W = VI∆t
P = VI
W = I² R ∆t
P = I² R
W = V² ∆t
R V²
P=
R
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject
%20November%202016%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--c449db0b-bbf2-408d-a0c5-2cc8d7a28b49/v1-549924409c73eacd123a/card.webp)
Question paper
Physical Sciences Grade 11 P1 Gauteng November 2016 QP (Afr)

Question paper
Physical Sciences Grade 11 P1 Eastern Cape November 2020 QP

Question paper
Physical Sciences Grade 11 P1 Eastern Cape November 2019 QP

Memorandum
Physical Sciences Grade 11 P1 2016 Memo
%20June%202016%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--91bc2d21-0fb6-44a8-8053-f5fcb970d501/v1-1d784eaec15fe575fedb/card.webp)
Question paper
Physical Sciences Grade 11 P2 Gauteng June 2016 QP (Afr)
%20November%202016%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8454255e-2150-492d-97bc-699c6f2996d8/v1-f8004d74d9512485d858/card.webp)
Question paper
Physical Sciences Grade 11 P2 Gauteng November 2016 QP (Afr)
More from Grade 11 Physical Sciences

Question paper and memo
Physical Sciences Grade 11 P1 KZN November 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Physical Sciences Grade 11 P2 KZN November 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Physical Sciences Grade 11 P2 Limpopo June 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Physical Sciences Grade 11 P1 Mpumalanga June 2025 QP & Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 11 P2 2024 Memo

Memorandum