Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
JUNIE 2017
FISIESE WETENSKAPPE V2
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Die vraestel bestaan uit 20 bladsye, insluitend datablaaie.
Skip to contentAll 2017 papers 
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--114bfa8b-1df9-4267-bc57-6e4eee55848a/v1-96ff22312492e8f14af9/card.webp)
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--baad5064-31b1-446a-98f5-c35747e817a9/v1-7e367ba3a3803e7feead/card.webp)



View all





Physical Sciences Grade 12 P2 EC June 2017 QP (Afr)
Grade 12 Physical Sciences Paper 2 question paper from the EC June 2017 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.
Physical Sciences · Grade 12 · EC June · 2017 · Afrikaans. Question paper, 21 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Physical Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2017
- Exam period
- EC June
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 21
- File size
- 1.7 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 21
This exam
EC June 2017
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paperMemo
Questions in this paper
- Question 1Organic Compounds and Macromolecules20 marks
- Question 2Organic Compounds and Macromolecules20 marks
- Question 3Organic Compounds and Macromolecules14 marks
- Question 4Organic Compounds and Macromolecules12 marks
- Question 5Rate and Extent of Reactions23 marks
- Question 6Chemical Equilibrium22 marks
Show all 8 questions
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/JUNIE 2017)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Skryf jou volle NAAM en VAN in die toepaslike spasies op jou
ANTWOORDEBOEK.
2. Hierdie vraestel bestaan uit AGT vrae. Beantwoord AL die vrae in jou
ANTWOORDEBOEK.
3. Begin ELKE vraag op ʼn nuwe bladsy in die ANTWOORDEBOEK.
4. Nommer die vrae korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
5. Laat EEN reël oop tussen twee subvrae, byvoorbeeld tussen
VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2.
6. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
7. Jy mag toepaslike wiskundige apparaat gebruik.
8. Jy word aangeraai om die aangehegde GEGEWENSBLAAIE te gebruik.
9. Toon ALLE formules en substitusie in ALLE bewerkings.
10. Rond jou finale numeriese antwoorde tot ʼn minimum van TWEE
desimale plekke af.
11. Gee kort verduidelikings, motiverings, ensovoorts, waar nodig.
12. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2017) FISIESE WETENSKAPPE V2 3
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Vier opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Elke vraag
het slegs EEN korrekte antwoord. Kies die antwoord en skryf slegs die letter
(A–D) langs die vraagnommer (1.1–1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer,
byvoorbeeld 1.11 E.
1.1 ‘n Potensiële energie-diagram vir ʼn hipotetiese reaksie word hieronder
getoon:
X2(g) 2 X(g)
Potensiële Energie (kJ/mol)
92
75
50
0
Reaksie verloop
Die ∆H vir die reaksie, in kJ/mol, is ...
A 17.
B -17.
C 25.
D -25. (2)
1.2 Watter paar verbindings verteenwoordig ONVERSADIGDE
koolwaterstowwe?
A Alkene en Alkyne
B Alkane en Alkyne
C Alkane en Alkene
D Alkohole en Alkene (2)
1.3 ʼn Atoom, groep atome of ʼn binding wat ʼn groep organiese verbindings se
kenmerkende fisiese en chemiese eienskappe gee, word ʼn ... genoem.
A polimeer.
B monomeer.
C funksionele groep.
D homoloë reeks. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/JUNIE 2017)
1.4 Watter EEN van die volgende stellings is altyd WAAR ten opsigte van die
verband tussen die sterkte van intermolekulêre kragte en kookpunt?
A Die kookpunt is direk eweredig aan die sterkte van die intermolekulêre
kragte.
B Soos die sterkte van die intermolekulêre kragte toeneem, neem
kookpunt toe.
C Soos die sterkte van die intermolekulêre kragte toeneem, neem
kookpunt af.
D Soos die sterkte van die intermolekulêre kragte toeneem, word die
kookpunt nie geaffekteer. (2)
1.5 In die vloeidiagram hieronder, verteenwoordig P en Q twee organiese
verbindings.
H2O Oormaat gekonsentreeerde H2SO4 Q
CH2 = CH2 P
Watter EEN van die volgende is die KORREKTE gekonsentreerde
molekulêre formule vir die verbinding Q?
A CH2CH2
B CH3CH3
C CH3CH2Br
D CH3CH2OH (2)
1.6 In ʼn homogene reaksie is die reaktante en die produkte altyd ...
A gasse.
B vloeistowwe.
C vaste stowwe.
D in dieselfde fase. (2)
1.7 Watter EEN van die volgende veranderings sal NIE die tempo waarteen
suurstof gevorm word, BEÏNVLOED NIE?
2 H2O2 (aq) 2 H2O(ℓ) + O2(g)
A Drukverhoging
B Temperatuurverhoging
C Byvoeging van ʼn geskikte katalisator
D Verhoog die konsentrasie van H2O2 (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2017) FISIESE WETENSKAPPE V2 5
1.8 Die volgende grafiek toon die verband tussen die ewewigskonstante Kc en
die hoeveelheid X vir die hipotetiese reaksie.
A2(g) + B2(g) ⇌ 2AB(g)
Ewewig konstante (Kc)
X
Watter hoeveelheid word deur die X op die horisontale as voorgestel?
A Massa
B Druk
C Temperatuur
D Konsentrasie (2)
1.9 ʼn Sterk suur word met ʼn basis getitreer. Die dissosiasie konstante vir die
basis, Kb is 2,8 x 10-6 by 25 °C.
Watter EEN van die volgende indikators sal die mees geskikste vir die
titrasie wees?
Indikator pH gebied waar indikator van
kleur verander
A 4,2 tot 6,2
B 6,0 tot 7,6
C 8,0 tot 9,6
D 10,0 tot 12 (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/JUNIE 2017)
1.10 Chromaat (geel oplossing) en dichromaat ione (oranje oplossing) is in
ewewig met mekaar en ʼn waterige oplossing volgens die volgende
gebalanseerde vergelyking:
2CrO42-(aq) + 2H+(aq) ⇌ Cr2O72- (aq) + H2O(ℓ)
Geel Oranje
Watter EEN van die volgende veranderings moet gemaak word om die kleur
van die oplossing oranje te maak?
A Voeg meer H2O by
B Verlaag die pH
C Verhoog die pH
D Verhoog [Cr2O72-] (2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2017) FISIESE WETENSKAPPE V2 7
VRAAG 2
Die letters A tot H in die tabel verteenwoordig agt organiese verbindings.
Br O
ǁ
A CH3CHCHCH2CH2CH3 B CH3CH2CCH2CH3
CH2CH3
C C4H10O D Metiel etanoaat
2,3-dimetielbutaan CH2 CH2
E F n
G Ethanoësuur H CnH2n
2.1 Skryf neer die letter wat verteenwoordigend is van ʼn verbinding wat:
2.1.1 ʼn Proton donor is (1)
2.1.2 ʼn Groot molekule wat gevorm is uit klein monomeer eenhede wat
kovalent in ʼn herhalende patroon gebind is (1)
2.2 Skryf neer die:
2.2.1 ALGEMENE FORMULE vir die homoloë reeks waaraan
verbinding E behoort (1)
2.2.2 NAAM van die funksionele groep wat in verbinding G gevind word (1)
2.2.3 EMPIRIESE FORMULE van verbinding H (1)
2.3 Skryf neer die IUPAC-naam vir:
2.3.1 Verbinding A (3)
2.3.2 Verbinding B (2)
2.3.3 ’n FUNKSIONELE-ISOMEER van verbinding G (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/JUNIE 2017)
2.4 Skryf neer die STRUKTUURFORMULE van verbinding E. (2)
2.5 Verbinding D word berei van die reaksie van ʼn karboksielsuur en ʼn alkohol in
die teenwoordigheid van ʼn anorganiese suur-katalisator. ʼn Waterbad word
gebruik om die reaksie-mengsel te verhit.
Skryf neer die:
2.5.1 NAAM of FORMULE van die anorganiese suur-katalisator (1)
2.5.2 STRUKTUURFORMULE van verbinding D (2)
2.5.3 Eienskap van alkohole wat veroorsaak dat ʼn waterbad nodig is om
die reaksie-mengsel te verhit in plaas van direkte hitte (1)
2.6 Verbinding C is ʼn TERSIȆRE alkohol.
Skryf neer die STRUKTUURFORMULE en IUPAC-naam van verbinding C. (4)
2.7 Skryf neer die MOLEKULÊRE FORMULES van die TWEE produkte wat
tydens die algehele verbranding van verbinding E gevorm word. (2)
[24]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2017) FISIESE WETENSKAPPE V2 9
VRAAG 3
Leerders gebruik alkohole A tot C om ʼn faktor wat die kookpunte van alkohole
beïnvloed, te ondersoek.
3.1 Definieer die term kookpunt (boiling point). (2)
Verbindings Alkohole
A CH3OH
B CH3CH2OH
C CH3CH2CH2OH
3.2 Vir hierdie ondersoek skryf neer die:
3.2.1 Onafhanklike veranderlike (1)
3.2.2 Apparaat wat gebruik word om die kookpunt te meet (1)
3.3 Watter EEN van die drie verbindings het die HOOGSTE kookpunt? (1)
3.4 Verduidelik jou antwoord in VRAAG 3.3. (3)
3.5 Die leerders vergelyk nou die kookpunte van verbindings D en E, soos in
die tabel hieronder getoon. Verbindings D en E behoort aan verskillende
homoloë reekse.
Verbindings Kookpunte
(°C)
D Etanol 78,1
E Etanaal 20,2
3.5.1 Definieer die term homoloë reeks. (2)
3.5.2 Verduidelik volledig waarom die kookpunt van verbinding D HOËR
is as dié van verbinding E. (4)
3.4.3 Watter EEN van die verbindings D of E het die HOOGSTE
dampdruk? Gebruik inligting uit die tabel om ʼn rede te gee. (2)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/JUNIE 2017)
VRAAG 4
Die vloeidiagram hieronder toon drie organiese reaksies wat die verbinding
2-broombutaan bevat.
Reaksie A: Alkaan + Y 2-broombutaan + HBr
Reaksie B: 2-bromobutaan + KOH Verbinding X + KBr + H2O
Reaksie C: 2-bromobutaan + KOH Alkohol + KBr
4.1 Skryf neer die tipe reaksie wat verteenwoordig word deur:
4.1.1 Reaksie A (1)
4.1.2 Reaksie B (1)
4.2 Vir reaksie A, skryf neer die:
4.2.1 NAAM of FORMULE van die anorganiese reaktant Y (1)
4.2.2 Een reaksie toestand nodig vir die reaksie om plaas te vind (1)
4.2.3 IUPAC naam van die alkaan. (2)
4.3 Skryf neer die STRUKTUURFORMULES van verbinding X, die hoof
organiese produk in Reaksie B. (2)
4.4 Skryf neer die STRUKTUURFORMULE van die alkohol wat in Reaksie C
geproduseer was. (2)
4.5 In beide reaksies B en C word dieselfde inorganiese reaktant KOH gebruik.
Skryf neer TWEE reaksie toestande wat die vorming van Reaksie C
teenoor Reaksie B sal bevoordeel. (2)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2017) FISIESE WETENSKAPPE V2 11
VRAAG 5
ʼn Groep leerders gebruik die reaksie tussen soutsuur en magnesium lint om die
faktore te ondersoek wat die reaksietempo beïnvloed. Die gebalanseerde
vergelyking vir die reaksie word hieronder gegee:
Mg(s) + 2 HCℓ (aq) MgCℓ2(aq) + H2(g)
Die soutsuur is in OORMAAT en dieselfde massa magnesium word in AL die
eksperimente gebruik.
REAKSIE-TOESTANDE
Konsentrasie van Temperatuur (ºC) Toestand van
Eksperiment
HCℓ (aq) (mol.dm-3) Voor Na verdeling van 0.24 g
Magnesium
1 2 35 57 poeier
2 2 30 48 lint
3 2 20 33 lint
4 1,5 30 45 lint
5.1 Definieer reaksietempo. (2)
5.2 In watter eksperiment is die reaksietempo die HOOGSTE? Gee TWEE
redes. (3)
5.3 Die reaksie in Eksperiment 2 word met die reaksie in Eksperiment 4
vergelyk.
5.3.1 Skryf neer EEN beheerde veranderlike vir hierdie vergelyking. (1)
5.3.2 Hoe vergelyk die hoeveelheid waterstof gas gevorm in
Eksperiment 2 met die hoeveelheid wat in Eksperiment 4 gevorm
word as dieselfde volume suur in beide eksperimente gebruik word?
Skryf slegs HOËR AS, MINDER AS of GELYK AAN. Gee ʼn rede vir
jou antwoord. (2)
5.4 Gee ʼn rede waarom jy nie die reaksietempo van Eksperiment 1 kan
vergelyk met die reaksietempo van Eksperiment 3 nie. (1)
5.5 Bereken die massa van die soutsuur wat oorbly in die fles by die voltooiing
van die reaksie in Eksperiment 1 in die aanvanklike volume van die
soutsuur 80 cm3 is. (7)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/JUNIE 2017)
5.6 Die Maxwell-Boltzman verspreidingskurwes gemerk P, Q en R vir die
reaksies in eksperimente 1, 2 en 3 word in lukrake order word hieronder
getoon.
Y P Q
R
Kinetiese energie
5.6.1 Skryf neer die naam van die byskrif, Y, op die vertikale as. (1)
5.6.2 Watter kurwe (Q, P of R) verteenwoordig die resultate van
Eksperiment 3? (1)
5.6.3 Met verwysing na die botsings-teorie, verduidelik die effek van
temperatuur op die reaksietempo. (4)
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2017) FISIESE WETENSKAPPE V2 13
VRAAG 6
Die volgende reaksie bereik chemiese ewewig in ʼn geseëlde houer by 70 °C.
N2O4 (g) ⇌ 2 NO2 (g)
6.1 Definieer die term chemiese ewewig. (2)
6.2 Watter effek het die volgende veranderinge op die aantal mol NO 2 by
ewewig?
Skryf slegs NEEM TOE, NEEM AF of BLY DIESELFDE.
6.2.1 Voeg meer N2O4 in die houer. (1)
6.2.2 Vermeerder die druk deur die volume te verminder. (1)
6.3 Deur na Le Chatelier se beginsel te verwys, verduidelik jou antwoord in
VRAAG 6.2.2. (3)
6.4 Die volgende grafiek toon die verandering in die konsentrasie van N2O4
teenoor tyd.
[N2O4]
Tyd (s)
Teken die grafiek oor op dieselfde stel asse en gebruik ʼn stippellyn om die
grafiek te teken wat verkry sal word wanneer ʼn katalisator by die reaksie
mengsel aan die begin van die reaksie gevoeg word. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/JUNIE 2017)
6.5 Die tabel hieronder toon die waardes van die ewewigskonstante Kc vir die
reaksie by verskillende temperature.
Temperatuur Kc
(°C)
23 8,03
70 0,32
100 0,067
6.5.1 By watter temperatuur is NO2 opbrengs die hoogste?
Gee ʼn rede. (2)
6.5.2 Wanneer die reaksie ewewig bereik by 70 °C, word gevind dat die
konsentrasie van die N2O4 in die ewewig-mengsel 0,5 mol.dm-3 is.
Bereken die aanvanklike konsentrasie van die N2O4. (7)
6.5.3 Is die voorwaartse reaksie ENDOTERMIES of EKSOTERMIES?
Met die hulp van die inligting in die tabel en Le Chatelier se
beginsel, verduidelik jou antwoord volledig. (4)
[22]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2017) FISIESE WETENSKAPPE V2 15
VRAAG 7
7.1 Etanoësuur is ʼn monoprotiese suur wat ioniseer in water volgens die
volgende reaksie:
CH3COOH(ℓ) + H2O(ℓ) ⇌ CH3COO- (aq) + H3O+(aq) Ka = 1,8 x 10-5 by 25 ºC
7.1.1 Definieer die term monoprotiese suur. (2)
7.1.2 Skryf die NAAM of FORMULE van die gekonjugeerde basis van
etanoësuur neer. (1)
7.1.3 Is etanoësuur ʼn STERK of ʼn SWAK suur?
Verwys na die gegewe inligting om ʼn rede te gee. (2)
7.2 ʼn Natriumhidroksied-oplossing (NaOH) het ʼn konsentrasie van
1 x 10-5 mol.dm-3.
Bereken die:
7.2.1 pH van die oplossing (4)
7.2.2 Volume waartoe 10 cm3 natrium hidroksied oplossing verdun moet
word om ʼn oplossing met ‘n konsentrasie van 1 x 10-6 mol.dm-3 te
verkry (3)
7.3 ʼn Sekere verbinding het natriumkarbonaat (Na2CO3) as die hoof
bestanddeel. Om die hoeveelheid natriumkarbonaat teenwoordig in die
monster te bepaal, is 100 cm3 van ʼn 0,8 mol.dm-3 oplossing swawelsuur tot
die monster in ʼn fles bygevoeg.
Die swawelsuur-oplossing is in OORMAAT.
Die vergelyking hieronder toon die reaksie wat in die fles plaasvind.
Na2CO3(s) + H2SO4(aq) Na2SO4(aq) + CO2(g) + H2O(ℓ) Reaksie 1
7.3.1 Bereken die aantal mol van swawelsuur wat by die fles bygevoeg
was. (3)
Tydens ʼn titrasie word 35 cm3 van ʼn 0,3 mol.dm-3 kaliumhidroksied
oplossing neutraliseer dit die oormaat van die swawelsuur wat oorbly in
Reaksie 1 volgens die gebalanseerde vergelyking wat hieronder getoon
word:
2 KOH(aq) + H2SO4(aq) K2SO4(aq) + 2 H2O(ℓ) Reaksie 2
7.3.2 Bereken die massa van die natriumkarbonaat teenwoordig in die
monster. (8)
7.4 Skryf neer die gebalanseerde vergelyking vir die hidroliese van
natriumkarbonaat (Na2CO3). (3)
[26]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
16 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/JUNIE 2017)
VRAAG 8
Die grafiek toon die persentasie opbrengs van NH3, gevorm in die reaksie
hieronder, teenoor druk by verskillende temperature soos in die grafiek getoon.
N2(g) + 3 H2(g) ⇌ 2 NH3(g)
8.1 Skryf neer:
8.1.1 In woorde, die verwantskap tussen temperatuur en persentasie
opbrengs by konstante druk vir hierdie reaksie (2)
8.1.2 Die persentasie opbrengs by ʼn temperatuur van 350 °C en ʼn druk
van 100 atmosfeer (1)
8.1.3 Die druk waarby die persentasie opbrengs 40% by 450 °C is (1)
8.2 Presies 112 gram stikstofgas was toegelaat om te reageer met
waterstofgas in ʼn geslote houer. Die reaksie bereik ewewig by ʼn
temperatuur van 350 °C en by ʼn druk van 200 atmosfeer.
Bereken die werklike opbrengs NH3. (4)
[8]
TOTAAL: 100
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2017) FISIESE WETENSKAPPE V2 17
NATIONAL SENIOR CERTIFICATE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12
PAPER 2 (CHEMISTRY)
GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
VRAESTEL 2 (CHEMIE)
TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES
NAAM/NAME SIMBOOL/SYMBOL WAARDE/VALUE
Standard pressure
p 1,013 x 105 Pa
Standaarddruk
Molar gas volume at STP
Vm 22,4 dm3∙mol-1
Molêre gasvolume teen STD
Standard temperature
Tθ 273 K
Standaardtemperatuur
Charge on electron
e -1,6 x 10-19 C
Lading op elektron
Avogadro’s constant
NA 6,02 x 1023 mol-1
Avogadro se konstante
TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES
m n m
n = M or/of c = V or/of c = MV pH= -log[H3O+]
Kw = [H3O+][OH-] = 1x10-14
N ca Va na at /by 298 K
n= N or/of =
A
cb Vb nb
V
n= V
o
Eθcell = Eθcathode – Eθanode / Eθsel = Eθkatode – Eθanode
Eθcell = Eθreduction – Eθoxidation / Eθsel = Eθreduksie – Eθoksidasie
Eθcell = Eθoxidising agent – Eθreducing agent / Eθsel = Eθoksideermiddel – Eθreduseermiddel
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
18 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/JUNE 2017)
TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS/TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18
(I) (II) (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII)
KEY/ SLEUTEL Atoomgetal
1 Atomic number 2
2,1 H He
1 29 4
3 4 Elektronegatiwiteit Simbool 5 6 7 8 9 10
1,0 Li 1,5 Be 1,9 2,0 B 2,5 C 3,0 N 3,5 O 4,0 F Ne
Electronegativity
Cu Symbol
7 9 11 12 14 16 19 20
11 12 13 14 15 16 17 18
0,9 Na 1,2 Mg 1,5 Aℓ 1,8 Si 2,1 P 2,5 S 3,0 Cℓ Ar
23 24 Benaderde relatiewe atoommassa 27 28 31 32 35,5 40
19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36
0,8 K 1,0 Ca 1,3 Sc 1,5Ti 1,6 V 1,6 Cr 1,5 Mn 1,8 Fe 1,8
Co 1,8Ni 1,9 Cu 1,6 Zn 1,6 Ga 1,8 Ge 2,0 As 2,4 Se 2,8 Br Kr
39 40 45 48 51 52 55 56 59 59 63,5 65 70 73 75 79 80 84
37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54
0,8 Rb 1,0 Sr 1,2 Y 1,4Zr Nb 1,8 Mo 1,9 Tc 2,2 Ru 2,2
Rh 2,2
Pd 1,9 Ag 1,7 Cd 1,7 In 1,8 Sn 1,9 Sb 2,1 Te 2,5 I Xe
86 88 89 91 92 96 101 103 106 108 112 115 119 122 128 127 131
55 56 57 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86
0,7 Cs 0,9 Ba La 1,6Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg 1,8 Tℓ 1,8 Pb 1,9 Bi 2,0 Po 2,5 At Rn
133 137 139 179 181 184 186 190 192 195 197 201 204 207 209
87 88 89
0,7 Fr 0,9 Ra Ac
226 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71
Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu
140 141 144 150 152 157 159 163 165 167 169 173 175
90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103
Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr
232 238
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2017) FISIESE WETENSKAPPE V2 19
TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4A: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE
Half-reactions/Halfreaksies E θ (V)
F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87
Co3+ + e ⇌ Co2+ + 1,81
⇌
+ 2H2O +1,77
H2O2 + 2H +2e
⇌
2+
MnO 4 + 8H+ + 5e Mn + 4H2O + 1,51
Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36
2
Cr2O 7 + 14H+ + 6e ⇌ 2Cr3+ + 7H2O + 1,33
O2(g) + 4H+ + 4e ⇌ 2H2O + 1,23
MnO2 + 4H+ + 2e ⇌ Mn2+ + 2H2O + 1,23
Pt2+ + 2e ⇌ Pt + 1,20
Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07
NO 3 + 4H+ + 3e ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96
Hg 2+
+ 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85
Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
Ag+ + e ⇌ Ag + 0,80
Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
NO 3 + 2H+ + e ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80
⇌
3+ 2+
Fe +e Fe + 0,77
O2(g) + 2H+ + 2e ⇌ H2O2 + 0,68
I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54
⇌
+ Cu + 0,52
Cu + e
SO2 + 4H+ + 4e ⇌ S + 2H2O + 0,45
2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40
Cu2+ + 2e ⇌ Cu + 0,34
2
SO 4 + 4H+ + 2e ⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17
⇌
2+ +
Cu +e Cu + 0,16
Sn4+ + 2e ⇌ Sn2+ + 0,15
S + 2H+ + 2e ⇌ H2S(g) + 0,14
⇌
+ H2(g) 0,00
2H + 2e
Fe3+ + 3e ⇌ Fe 0,06
Pb2+ + 2e ⇌ Pb 0,13
Sn 2+
+ 2e
⇌ Sn 0,14
Ni2+ + 2e ⇌ Ni 0,27
Co2+ + 2e ⇌ Co 0,28
Cd2+ + 2e ⇌ Cd 0,40
Cr 3+
+e
⇌ Cr 2+
0,41
Fe2+ + 2e ⇌ Fe 0,44
Cr3+ + 3e ⇌ Cr 0,74
Zn2+ + 2e ⇌ Zn 0,76
2H2O + 2e
⇌ H2(g) + 2OH
0,83
Cr2+ + 2e ⇌ Cr 0,91
Mn2+ + 2e ⇌ Mn 1,18
Aℓ3+ + 3e ⇌ Aℓ 1,66
Mg 2+
+ 2e
⇌ Mg 2,36
Na+ + e ⇌ Na 2,71
Ca2+ + 2e ⇌ Ca 2,87
2+
Sr + 2e
⇌ Sr 2,89
Ba2+ + 2e ⇌ Ba 2,90
Cs+ + e- ⇌ Cs - 2,92
K+ + e ⇌ K 2,93
Li+ + e ⇌ Li 3,05
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
20 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/JUNIE 2017)
TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4B: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE
Half-reactions/Halfreaksies E θ (V)
Li+ + e ⇌ Li 3,05
K+ + e ⇌ K 2,93
Cs+ + e ⇌ Cs 2,92
Ba2+ + 2e ⇌ Ba 2,90
Sr2+ + 2e ⇌ Sr 2,89
2+
Ca + 2e
⇌ Ca 2,87
Na+ + e ⇌ Na 2,71
Mg2+ + 2e ⇌ Mg 2,36
Aℓ3+ + 3e ⇌ Aℓ 1,66
Mn2+ + 2e ⇌ Mn 1,18
Cr2+ + 2e ⇌ Cr 0,91
2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH 0,83
2+
Zn + 2e
⇌ Zn 0,76
Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
Cr3+ + 3e ⇌ Cr 0,74
Fe2+ + 2e ⇌ Fe 0,44
Cr3+ + e ⇌ Cr2+ 0,41
Cd2+ + 2e ⇌ Cd 0,40
Co2+ + 2e ⇌ Co 0,28
Ni 2+
+ 2e
⇌ Ni 0,27
Sn2+ + 2e ⇌ Sn 0,14
Pb2+ + 2e ⇌ Pb 0,13
Fe3+ + 3e ⇌ Fe 0,06
2H+ + 2e ⇌ H2(g) 0,00
⇌
+
S + 2H + 2e H2S(g) + 0,14
Sn4+ + 2e ⇌ Sn2+ + 0,15
Cu2+ + e ⇌ Cu+ + 0,16
2
SO 4 + 4H+ + 2e ⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17
Cu2+ + 2e ⇌ Cu + 0,34
2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40
SO2 + 4H+ + 4e ⇌ S + 2H2O + 0,45
Cu+ + e ⇌ Cu + 0,52
I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54
⇌
+
O2(g) + 2H + 2e H2O2 + 0,68
Fe3+ + e ⇌ Fe2+ + 0,77
NO 3 + 2H+ + e ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80
⇌
+
Ag + e Ag + 0,80
Hg2+ + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85
NO 3 + 4H+ + 3e ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96
Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07
⇌
2+
Pt + 2 e Pt + 1,20
MnO2 + 4H+ + 2e ⇌ Mn2+ + 2H2O + 1,23
O2(g) + 4H+ + 4e ⇌ 2H2O + 1,23
2
Cr2O 7 + 14H+ + 6e ⇌ 2Cr3+ + 7H2O + 1,33
Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36
⇌
2+
MnO 4 + 8H+ + 5e Mn + 4H2O + 1,51
H2O2 + 2H+ +2 e ⇌ 2H2O +1,77
Co3+ + e ⇌ Co2+ + 1,81
F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 2 EC June 2017 Memo
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--114bfa8b-1df9-4267-bc57-6e4eee55848a/v1-96ff22312492e8f14af9/card.webp)
Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 NSC June 2024 QP (Afr)
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--baad5064-31b1-446a-98f5-c35747e817a9/v1-7e367ba3a3803e7feead/card.webp)
Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2022 QP (Afr)

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 QP

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P1 EC June 2017 QP (Afr)

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 KwaZulu Natal November 2017 QP
More from Grade 12 Physical Sciences

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 2 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo Mock 2025 Memo

Question paper