Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2016
FISIESE WETENSKAPPE V2
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye, insluitende datablaaie.
Skip to contentAll 2016 papers 





View all





Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2016 QP
Grade 12 Physical Sciences Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2016 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.
Physical Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2016. Question paper, 19 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Physical Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2016
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 19
- File size
- 867.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 19
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2016
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2016)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Skryf jou volle NAAM en VAN in die toepaslike ruimtes op die ANTWOORDEBOEK
neer.
2. Hierdie vraestel bestaan uit TIEN vrae. Beantwoord AL die vrae in die
ANTWOORDEBOEK.
3. Begin ELKE vraag op ’n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik word.
5. Laat EEN reël oop tussen twee subvrae, byvoorbeeld VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2.
6. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
7. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.
8. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE en PERIODIEKE TABEL
te gebruik.
9. Toon ALLE formules en substitusie in ALLE berekeninge.
10. Rond jou finale numeriese antwoorde tot ’n minimum van TWEE desimale plekke af.
11. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ensovoorts waar nodig.
12. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016) FISIESE WETENSKAPPE V2 3
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Vier opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Elke vraag het
slegs EEN korrekte antwoord. Kies die vraag en skryf slegs die letter (A tot D) langs
die vraagnommer (1.1 tot 1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.11 E.
1.1 Die temperatuur waarby ʼn vastestof en vloeistoffase van ʼn verbinding in ewewig
is staan bekend as die …
A kookpunt.
B smeltpunt.
C verandering in entalpie.
D standaardtemperatuur. (2)
1.2 Watter EEN van die volgende verbindings verteenwoordig die eerste lid van
ketone?
A HCHO
B CH3OH
C H3COCH3
D CH3CH2COOH (2)
1.3 Die volgende reaksie is ʼn Lowry-Bronsted suur-basis reaksie.
NH3(g) + HCℓ(g) ⇋ NH4Cℓ(g)
Die rede vir die reaksie om as ʼn suur-basis reaksie geklassifiseer word is dat …
A NH3 ʼn proton ontvang.
B HCℓ ʼn proton ontvang.
C NH3 ʼn proton skenk.
D HCℓ ʼn elektron skenk. (2)
1.4 In watter EEN van die volgende oplossings sal die konsentrasie van die
hidroksiedione [OH-] minder as 10-7 mol∙dm-3 by 25 oC wees?
A KCℓ(s) + H2O(ℓ) →K+(aq) + Cℓ-(aq)
B NaCℓ(s) + H2O(ℓ) →Na+(aq) + Cℓ-(aq)
C NH4Cℓ(s) + H2O(ℓ)→ NH4+(aq) + Cℓ-(aq)
D Na2CO3(s) + H2O(ℓ) → 2Na+(aq) + CO32-(aq) (2)
1.5 Watter EEN van die volgende verbindings is die finale produk in die
kontakproses?
A NH3
B HNO3
C H2SO4
D (NH4)2SO4 (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2016)
1.6 Die reaksie verteenwoordig deur die vergelyking hieronder bereik ewewig in ʼn
geslote houer:
CaCO3(s) → CaO(s) + CO2(g) ∆H >0
Die druk op die sisteem word verhoog deur ʼn afname in volume by konstante
temperatuur. Hoe word die konsentrasie van die CO2, [CO2], en die
ewewigkonstante Kc verander wanneer ewewig heringestel word?
[CO2] Kc
A Bly konstant Bly konstant
B Hoër Hoër
C Laer Bly konstant
D Laer Laer (2)
1.7 Drie katalisators word apart gebruik om die tempo van ʼn hipotetiese reaksie te
verhoog. In die diagram hieronder, verteenwoordig E1, E2 en E3 die effek van
elke katalisator op die aktiveringsenergie (E0) vir die reaksie.
Aantal molekules
0 Ek
E1 E2 E3 E0
Watter EEN van die volgende is die aktiveringsenergie vir die reaksie met die
HOOGSTE tempo?
A E1
B E2
C E3
D E0 (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016) FISIESE WETENSKAPPE V2 5
1.8 Watter EEN van die volgende verbindings is ʼn PRODUK van
HIDROGENERING van eteen?
A B
C D
(2)
1.9 Watter EEN van die volgende stellings definieer elektrolise korrek?
A Ontbinding van ʼn ioniese verbindings deur hitte te gebruik.
B Die gebruik van elektriese energie om chemiese verandering teweeg te
bring.
C ʼn Oplossing of vloeistof wat elektrisiteit gelei deur die beweging van ione.
D Die chemiese proses waarin chemiese energie omgeskakel word na
elektriese energie. (2)
1.10 Beskou die elektrochemiese sel gebaseer op die volgende reaksie:
2Cr3+(aq) + Cr(s) → 3Cr2+
Die tabel hieronder beskryf die konsentrasie van Cr2+-ione by die elektrode, so
wel as die beweging van anione in die sel.
Watter EEN van die kombinasies is KORREK wanneer die sel elektriese stroom
gelei?
Konsentrasie Konsentrasie Beweging van anione
van [Cr2+] by van [Cr2+] by
katode anode
A Neem af Neem toe Na anode
B Neem af Neem af Na katode
C Neem toe Neem toe Na beide anode en katode
D Neem toe Neem toe Na anode (2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2016)
VRAAG 2 (Begin op ʼn NUWE BLADSY.)
Die letters A tot F in die tabel hieronder verteenwoordig ses organiese verbindings.
A B
C C3H7Cℓ D Propanoëuur
E Politeen F CnH2nO2
Gebruik die inligting in die tabel om vrae wat volg te beantwoord:
2.1 Skryf neer die letter van die verbinding wat …
2.1.1 ʼn karboksielgroep het. (1)
2.1.2 gebruik word om plastiek te maak. (1)
2.2 Skryf neer die …
2.2.1 IUPAC-naam van verbinding B. (2)
2.2.2 STRUKTUURFORMULE van die monomeer van verbinding E. (2)
2.3 Verbinding A is ʼn alkaan.
Skryf neer die …
2.3.1 ALGEMENE FORMULE vir alkane. (1)
2.3.2 MOLEKULÊRE FORMULE van elk van die twee produkte verkry
gedurende die volledige verbranding van verbinding A. (2)
2.4 Verbinding C is ʼn primêre haloalkaan:
2.4.1 Skryf neer die STRUKTUURFORMULE en IUPAC naam van die
STRUKTUUR ISOMEER van verbinding. (4)
2.4.2 Klassifiseer die isomeer in VRAAG 2.4.1 as KETTING, POSISIONEEL
of FUNKSIONEEL. (1)
2.5 Chemiese ontleding van verbinding F wys dat dit die volgende persentasie
samestelling het: x% koolstof (C), y% waterstof (H) en 12,5% suurstof (O).
Gebruik ʼn berekening om die waarde van x te bepaal. (4)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016) FISIESE WETENSKAPPE V2 7
VRAAG 3 (Begin op ʼn NUWE BLADSY.)
3.1 Die vloeidiagram hieronder wys twee organiese reaksies waarin 2-chloorbutaan
met kaliumhidroksied (KOH) onder verskillende reaksietoestande reageer.
2-chloorbutaan KOH Alkeen
Reaksie 2 (Hoofproduk)
Reaksie 1 KOH
Alkohol
Gebruik die inligting in die vloeidiagram om die vrae wat volg te beantwoord:
3.1.1 Skryf neer die …
(a) tipe reaksie waarvan Reaksie 1 ʼn voorbeeld is. (1)
(b) IUPAC-naam van die alkohol. (2)
3.1.2 Watter EEN van die reaksies, 1 of 2, gebruik gekonsentreerde
kaliumhidroksied? (1)
3.1.3 Skryf neer die STRUKTUURFORMULE van die alkeen. (2)
3.2 ʼn Klein monster van propielmetanoaat is voorberei in ʼn skoollaboratorium deur
gebruik te maak van ʼn alkohol en ʼn karboksielsuur in die teenwoordigheid van ʼn
katalisator. Die reaksie mengsel word in ʼn waterbad verhit.
Skryf neer die …
3.2.1 rede waarom die reaksiemengsel in ʼn warm bad verhit word in plaas
van direkte verhitting. (1)
3.2.2 STRUKTUURFORMULE van die alkohol. (2)
3.2.3 IUPAC-naam van die karboksielsuur. (1)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2016)
VRAAG 4 (Begin op ʼn NUWE BLADSY.)
Daar is drie ketting isomere met molekulêre formule, C5H12. In ʼn praktiese ondersoek, was
dampdruk data vir drie ketting-isomere A, B en C versamel en op grafiek soos hieronder,
voorgestel.
Grafiek van dampdruk teenoor aantal
vertakkings
Dampdruk (kPa) by 20 °C)
Aantal vertakkings
4.1 Definieer die term kettingisomeer. (2)
4.2 Gebruik die grafiek om die dampdruk van die reguit kettingisomeer van C5H12
teen 20 oC te skat. (1)
4.3 Skryf neer die STRUKTUURFORMULE van verbinding C. (2)
4.4 Verduidelik die verskil in die dampdruk van verbinding A en B. Verwys in jou
verduideliking na die STRUKTUUR van die molekuul, TIPE en die STERKTE
van INTERMOLEKULÊRE KRAG(TE). (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016) FISIESE WETENSKAPPE V2 9
4.5 Die leerders het ook die kookpuntdata vir verbindings D, E en F versamel soos
in tabel hieronder aangedui.
Verbinding Gekondenseerde Kookpunt (°C)
Struktuurformule
D CH3OH 78
E CH3CH2CH2OH 97
F CH3Cℓ2 39,6
4.5.1 Skryf neer die NAAM van die tipe intermolekulêre krag wat
verantwoordelik is vir die verskil in kookpunte van verbinding D en E. (2)
4.5.2 Verduidelik die verskil in kookpunte van verbinding D en F deur te
verwys na die TIPE en STERKTE van intermolekulêre kragte. (3)
Verbinding F word voorberei by standaard toestande (STD) deur die reaksie
tussen metaan en chloor soos aangetoon deur die vergelyking:
CH4(g) + Cℓ2(g) → CH2Cℓ2(g) + H2(g)
4.5.3 Skryf neer die NAAM van die tipe reaksie wat lei tot die vorming van
verbinding F. (1)
4.5.4 In die reaksie produseer 21,88 dm3 CH4 sowat 0,043 kg CH2Cℓ2.
Bereken die persentasie-opbrengs in die reaksie. (5)
[19]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2016)
VRAAG 5 (Begin op ʼn NUWE BLADSY.)
Leerders ondersoek sommige faktore wat die reaksietempo van ʼn chemiese reaksie
beïnvloed. In die eksperiment het hulle gelyke hoeveelhede van elk van drie
verskillende metale afsonderlik in gelyke volumes van ʼn OORMAAT verdunde
soutsuuroplossing gevoeg.
In elke eksperiment het die suur die metaal heeltemal bedek.
Die data verkry is in die tabel hieronder opgeteken:
Eksperiment Hoeveelheid Verandering in temperatuur van Tyd geneem tot
metaalpoeier oplossing (°C) (Tfinaal –Taanvanklik) voltooiing
1 0,1 mol Zn +23 25,2
2 0,1 mol Mg +37 8,3
3 0,1 mol Cu 0 Geen reaksie
5.1 Is die reaksie in Eksperiment 1 ENDOTERMIES of EKSOTERMIES? Gee ʼn
rede vir jou antwoord. (Gebruik die inligting in die tabel). (2)
5.2 Watter faktor wat die reaksietempo beïnvloed is ondersoek? (1)
5.3 Hoe vergelyk die totale volume waterstofgas geproduseer in Eksperiment 2
met die totale volume waterstofgas geproduseer in Eksperiment 1 na
voltooiing van die reaksies?
Skryf neer HOËR AS, GELYK AAN of KLEINER AS.
Gee ʼn rede vir jou antwoord. (2)
5.4 Die grafieke verkry vanaf Eksperiment 1 en Eksperiment 2, is afsonderlik
genommer 1en 2 en op dieselfde assestelsel geteken, soos hieronder getoon:
Volume van
2 1
waterstofgas (dm3)
0 t1 t2 t3 Tyd (s)
5.4.1 In watter eksperiment verloop die reaksie teen ʼn hoër tempo teen tyd
t1? (1)
5.4.2 Verduidelik die antwoord in VRAAG 5.4.1 deur te verwys na die
relatiewe sterkte van die reduseermiddels betrokke. (2)
5.5 In ʼn ander eksperiment, Eksperiment 4, is dieselfde reaksietoestande soos in
Eksperiment 2 herhaal, maar die reaksiemengsel is verhit. Die reaksietempo in
Eksperiment 4 is HOËR as die van Eksperiment 2.
Verduidelik waarom die reaksietempo HOËR is vir Eksperiment 4 as vir 2 deur
na die botsingsteorie te verwys. (3)
[11]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016) FISIESE WETENSKAPPE V2 11
VRAAG 6 (Begin op ʼn NUWE BLADSY.)
Die reaksie verteenwoordig deur die vergelyking hieronder bereik ewewig in ʼn geslote
houer.
N2(g) + 3H2(g) ⇋ 2NH3(g) ∆H = -92 kJ
6.1 Is die bostaande ewewig HOMOGEEN of HETEROGEEN?
Gee ʼn rede vir die antwoord. (2)
6.2 Veranderings was gemaak aan die TEMPERATUUR, DRUK en
KONSENTRASIE van die bostaande ewewigmengsel. Die grafieke hieronder,
verteenwoordig die resultate verkry.
6.2.1 Watter veranderings was gemaak aan die reaksietoestande by elk van
die volgende tye?
(a) t1 (1)
(b) t2 (1)
6.2.2 Hoe sal die tempo van die voorwaartse reaksie vergelyk met die tempo
van die terugwaartse reaksie tussen 0 en t1?
Skryf neer HOËR AS, LAER AS of GELYK AAN. (1)
6.3 Gelyke aantal mol waterstofgas en stikstofgas was in ʼn geslote 1 dm 3 houer
ingespuit. Wanneer die reaksiemengsel ewewig bereik by temperatuur T 1, was
gevind dat 10% van die aanvanklike waterstofgas in die houer agtergebly het.
Die waarde van Kc teen temperatuur T1 is 1,426 × 103.
6.3.1 Bereken die aanvanklike massa van N2 in die houer. (10)
6.3.2 Gebruik jou kennis van Le Chatelier se beginsel om te verduidelik hoe
die toename in temperatuur die waarde van Kc beïnvloed. (3)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2016)
VRAAG 7 (Begin op ʼn NUWE BLADSY.)
Leerders voer ʼn titrasie uit om ʼn verdunde natriumhidroksied(NaOH)-oplossing te
standaardiseer. Hulle gebruik ʼn standaard oksaalsuur(H2C2O4.2H2O)-oplossing met ʼn
konsentrasie van 0,02 mol∙dm-3. Die titrasie is drie keer herhaal en daarna is die
gemiddelde volumelesings bereken soos in tabel hieronder, getoon:
Titrasies Volume van oksaalsuuroplossing Volume NaOH-oplossing
(cm3) (cm3)
1 25 20,24
2 25 19,80
3 25 19,87
Gemiddelde 25 19,97
7.1 Wat beteken die term standaardoplossing? (2)
7.2 Gee ʼn rede waarom die titrasie drie keer herhaal word. (1)
7.3 Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie wat plaasvind is:
H2C2O4.2H2O(aq) + 2NaOH(aq) → Na2C2O4(aq) + 4H2O(ℓ)
Bereken die aantal mol oksaalsuur wat reageer. (3)
7.4 Die verdunde natriumhidroksiedoplossing wat tydens die titrasie gebruik was, is
verkry deur 90 cm3 water by 10 cm3 natriumhidroksiedoplossing te voeg.
Bereken die pH van die natriumhidroksiedoplossing VOOR die verdunning. (8)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016) FISIESE WETENSKAPPE V2 13
VRAAG 8 (Begin op ʼn NUWE BLADSY.)
8.1 Beskou die elektrochemiese sel hieronder. Elektrode Y in halfsel B is ʼn
onaktiewe metaal:
onaktiewe
metaal Y
Halfsel A Halfsel B
Vir die elektrochemiese sel, skryf …
8.1.1 EEN funksie van die soutbrug neer. (1)
8.1.2 die voltmeterlesing wanneer die selreaksie ewewig bereik neer. (1)
8.1.3 die naam of formule van die onaktiewe metaal Y neer. (1)
8.1.4 die naam of formule van die oksideermiddel neer. (1)
8.1.5 die halfreaksie wat op die oppervlak van elektrode Y plaasvind, neer. (2)
8.2 Die aanvanklike EMK van die bostaande elektrochemiese sel onder standaard
toestande is 0,83 V.
Gebruik berekeninge om metaal X te identifiseer. (5)
8.3 Skryf die selnotasie vir hierdie reaksie neer. (3)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2016)
VRAAG 9 (Begin op ʼn NUWE BLADSY.)
9.1 Twee verskillende selle, A en B word in die diagramme hieronder getoon. Sel A
bevat ʼn gekonsentreerde oplossing van natriumchloried (NaCℓ) en sel B bevat ʼn
gekonsentreerde oplossing van koper(II)chloried (CuCℓ2). P, Q, R en S is
identiese koolstof-elektrodes.
Chloorgas word by elektrodes P en S gevorm.
Kragbron
Kragbron
P Q R S
NaCℓ (aq) CuCℓ2 (aq)
Sel A Sel B
9.1.1 Is sel A ELEKTROLITIES of GALVANIES?
Gee ʼn rede vir die antwoord. (2)
9.1.2 Skryf neer die vergelyking vir die halfreaksie wat by elektrode Q
plaasvind. (2)
9.1.3 Skryf neer die NAAM of SIMBOOL van die produk wat by elektrode R
gevorm word. (1)
9.1.4 Wat gebeur met die konsentrasie van die elektroliet in sel B wanneer
die sel in werking is?
Skryf neer NEEM TOE, NEEM AF of BLY DIESELFDE.
Gee ʼn rede vir die antwoord. (3)
9.2 Aluminium word verkry vanaf alumina (Aℓ2O3) deur gebruik te maak van ’n
elektrolitiese proses. In die proses word krioliet, (Na3Aℓ3F6) by alumina gevoeg
om sodoende die smeltpunt van alumina te verlaag.
9.2.1 Gee ʼn rede waarom dit nodig is om alumina voor elektrolise te smelt. (1)
9.2.2 Die elektroliet in die sel besit Na+-ione. Verwys na die aangehegte
Tabel van die Standaard Reduksiepotensiale om te verduidelik waarom
die Na+-ione nie die suiwerheid van die aluminium gedurende die
proses geproduseer sal beïnvloed nie. (3)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016) FISIESE WETENSKAPPE V2 15
VRAAG 10 (Begin op ʼn NUWE BLADSY.)
Die vloeidiagram hieronder toon die stappe in die industriële bereiding van ammoniak
en salpetersuur.
H2 STAP 1 STAP 2
Ammoniak NO NO2
STAP 3
Fraksionele distillasie
HNO3
van lug
10.1 Skryf neer die naam van …
10.1.1 gas A. (1)
10.1.2 die katalisator gebruik in die voorbereiding ammoniak. (1)
10.2 Die reaksie in STAP 2, bereik ewewig volgens die vergelyking hieronder:
2NO(g) + O2(g) ⇋ 2NO2(g) ∆H = -149,1 kJ
Bereken die netto energie vrygestel (in kJ) deur die reaksie indien 1,12 g van
die aanvanklike NO(g) opgebruik is. (4)
10.3 Salpetersuur reageer met ammoniak om kunsmis te produseer.
10.3.1 Klassifiseer die reaksie as PROTOLITIES of REDOKS. (1)
10.3.2 Skryf neer ʼn gebalanseerde vergelyking vir die reaksie. (3)
10.4 ʼn 50 kg sak van N:P:K kunsmis is gemerk 7:1:3(60).
Bereken die massa kalium in die sak kunsmis. (3)
10.5 Noem EEN negatiewe uitwerking wat die oormatige gebruik van stikstof
bevattende kunsmis op die omgewing het. (1)
[14]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
16 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2016)
NATIONAL SENIOR CERTIFICATE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12
PAPER 2 (CHEMISTRY)
GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
VRAESTEL 2 (CHEMIE)
TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES
NAAM/NAME SIMBOOL/SYMBOL WAARDE/VALUE
Standard pressure
p 1,013 x 105 Pa
Standaarddruk
Molar gas volume at STP
Vm 22,4 dm3∙mol-1
Molêre gasvolume teen STD
Standard temperature
Tθ 273 K
Standaardtemperatuur
Charge on electron
e -1,6 x 10-19 C
Lading op elektron
Avogadro’s constant
NA 6,02 x 1023 mol-1
Avogadro se konstante
TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES
m n m
n = M or/of c = V or/of c = MV pH= -log[H3O+]
Kw = [H3O+][OH-] = 1x10-14
N ca Va na at /by 298K
n= N or/of =
A
cb Vb nb
V
n= V
o
Eθcell = Eθcathode – Eθanode / Eθsel = Eθkatode – Eθanode
Eθcell = Eθreduction – Eθoxidation / Eθsel = Eθreduksie – Eθoksidasie
Eθcell = Eθoxidising agent – Eθreducing agent / Eθsel = Eθoksideermiddel – Eθreduseermiddel
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2016)
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE V2 16
TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS/TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18
(I) (II) (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII)
KEY/ SLEUTEL Atoomgetal
1 Atomic number 2
2,1 H He
1 29 4
3 4 Elektronegatiwiteit Simbool 5 6 7 8 9 10
1,0 Li 1,5 Be Electronegativity 1,9 Cu Symbol 2,0 B 2,5 C 3,0 N 3,5 O 4,0 F Ne
7 9 63,5 11 12 14 16 19 20
11 12 13 14 15 16 17 18
0,9 Na 1,2 Mg Benaderde relatiewe atoommassa 1,5 Aℓ 1,8 Si 2,1 P 2,5 S 3,0 Cℓ Ar
23 24 Approximate relative atomic mass 27 28 31 32 35,5 40
19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36
0,8 K 1,0 Ca 1,3 Sc 1,5Ti 1,6 V 1,6 Cr 1,5 Mn 1,8 Fe 1,8 Co 1,8Ni 1,9 Cu 1,6 Zn 1,6 Ga 1,8 Ge 2,0 As 2,4 Se 2,8 Br Kr
39 40 45 48 51 52 55 56 59 59 63,5 65 70 73 75 79 80 84
37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54
0,8 Rb 1,0 Sr 1,2 Y 1,4Zr Nb 1,8 Mo 1,9 Tc 2,2 Ru 2,2 Rh 2,2
Pd 1,9 Ag 1,7 Cd 1,7 In 1,8 Sn 1,9 Sb 2,1 Te 2,5 I Xe
86 88 89 91 92 96 101 103 106 108 112 115 119 122 128 127 131
55 56 57 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86
0,7 Cs 0,9 Ba La 1,6Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg 1,8 Tℓ 1,8 Pb 1,9 Bi 2,0 Po 2,5 At Rn
133 137 139 179 181 184 186 190 192 195 197 201 204 207 209
87 88 89
0,7 Fr 0,9 Ra Ac
226 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71
Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu
140 141 144 150 152 157 159 163 165 167 169 173 175
90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103
Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr
232 238
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016) FISIESE WETENSKAPPE V2 17
TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4A: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE
Half-reactions/Halfreaksies E θ (V)
F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87
Co3+ + e ⇌ Co2+ + 1,81
⇌
+ 2H2O +1,77
H2O2 + 2H +2e
MnO 4 + 8H+ + 5e ⇌ Mn2+ + 4H2O + 1,51
Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36
2
Cr2O 7 + 14H+ + 6e ⇌ 2Cr3+ + 7H2O + 1,33
O2(g) + 4H+ + 4e ⇌ 2H2O + 1,23
MnO2 + 4H+ + 2e ⇌ Mn2+ + 2H2O + 1,23
Pt2+ + 2e ⇌ Pt + 1,20
Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07
⇌
Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
NO 3 + 4H+ + 3e NO(g) + 2H2O + 0,96
Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
Hg2+ + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85
⇌
+
Ag + e Ag + 0,80
NO 3 + 2H+ + e ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80
Fe3+ + e ⇌ Fe2+ + 0,77
⇌
+ H2O2 + 0,68
O2(g) + 2H + 2e
I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54
Cu+ + e ⇌ Cu + 0,52
SO2 + 4H+ + 4e ⇌ S + 2H2O + 0,45
2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40
Cu2+ + 2e ⇌ Cu + 0,34
2
SO 4 + 4H+ + 2e ⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17
Cu2+ + e ⇌ Cu+ + 0,16
⇌ Sn2+
4+ + 0,15
Sn + 2e
S + 2H+ + 2e ⇌ H2S(g) + 0,14
2H+ + 2e ⇌ H2(g) 0,00
Fe 3+
+ 3e
⇌ Fe 0,06
Pb2+ + 2e ⇌ Pb 0,13
Sn2+ + 2e ⇌ Sn 0,14
Ni 2+
+ 2e
⇌ Ni 0,27
Co2+ + 2e ⇌ Co 0,28
Cd2+ + 2e ⇌ Cd 0,40
Cr3+ + e ⇌ Cr2+ 0,41
Fe 2+
+ 2e
⇌ Fe 0,44
Cr3+ + 3e ⇌ Cr 0,74
Zn2+ + 2e ⇌ Zn 0,76
2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH 0,83
Cr 2+
+ 2e
⇌ Cr 0,91
Mn2+ + 2e ⇌ Mn 1,18
Aℓ3+ + 3e ⇌ Aℓ 1,66
Mg2+ + 2e ⇌ Mg 2,36
Na + e +
⇌ Na 2,71
Ca2+ + 2e ⇌ Ca 2,87
Sr2+ + 2e ⇌ Sr 2,89
2+
Ba + 2e
⇌ Ba 2,90
Cs+ + e- ⇌ Cs - 2,92
K+ + e ⇌ K 2,93
Li+ + e ⇌ Li 3,05
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016) FISIESE WETENSKAPPE V2 18
TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4B: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE
Half-reactions/Halfreaksies E θ (V)
Li+ + e ⇌ Li 3,05
K+ + e ⇌ K 2,93
Cs+ + e ⇌ Cs 2,92
Ba2+ + 2e ⇌ Ba 2,90
Sr2+ + 2e ⇌ Sr 2,89
Ca2+ + 2e ⇌ Ca 2,87
+
Na + e
⇌ Na 2,71
Mg2+ + 2e ⇌ Mg 2,36
Aℓ3+ + 3e ⇌ Aℓ 1,66
Mn2+ + 2e ⇌ Mn 1,18
Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
Cr2+ + 2e ⇌ Cr 0,91
2H2O + 2e H2(g) + 2OH 0,83
Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
⇌
Zn2+ + 2e ⇌ Zn 0,76
3+
Cr + 3e
⇌ Cr 0,74
Fe2+ + 2e ⇌ Fe 0,44
Cr3+ + e ⇌ Cr2+ 0,41
Cd2+ + 2e ⇌ Cd 0,40
Co2+ + 2e ⇌ Co 0,28
Ni2+ + 2e ⇌ Ni 0,27
2+
Sn + 2e
⇌ Sn 0,14
Pb2+ + 2e ⇌ Pb 0,13
Fe3+ + 3e ⇌ Fe 0,06
2H+ + 2e ⇌ H2(g) 0,00
⇌
+
S + 2H + 2e H2S(g) + 0,14
Sn4+ + 2e ⇌ Sn2+ + 0,15
⇌ Cu+
2+
Cu + e + 0,16
2
SO 4 + 4H+ + 2e ⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17
Cu2+ + 2e ⇌ Cu + 0,34
2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40
SO2 + 4H+ + 4e ⇌ S + 2H2O + 0,45
Cu+ + e ⇌ Cu + 0,52
I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54
⇌
+
O2(g) + 2H + 2e H2O2 + 0,68
Fe3+ + e ⇌ Fe2+ + 0,77
NO 3 + 2H+ + e ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80
Ag+ + e ⇌ Ag + 0,80
2+
Hg + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85
NO 3 + 4H+ + 3e ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96
Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07
Pt2+ + 2 e ⇌ Pt + 1,20
MnO2 + 4H+ + 2e ⇌ Mn2+ + 2H2O + 1,23
⇌
+
O2(g) + 4H + 4e 2H2O + 1,23
2
⇌
3+
Cr2O 7 + 14H+ + 6e 2Cr + 7H2O + 1,33
Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ
+ 1,36
MnO 4 + 8H+ + 5e ⇌ Mn2+ + 4H2O + 1,51
H2O2 + 2H+ +2 e ⇌ 2H2O +1,77
Co3+ + e ⇌ Co2+ + 1,81
F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2016 QP

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2016 Memo

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 QP

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 Memo
More from Grade 12 Physical Sciences

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 2 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo Mock 2025 Memo

Question paper