Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2018
FISIESE WETENSKAPPE V2
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 22 bladsye, insluitend 4 gegewensblaaie.
Skip to contentAll 2018 papers 





View all





Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 QP
Grade 12 Physical Sciences Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2018, 24 pages. Read online or download the free PDF.
Physical Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018. Question paper, 24 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Physical Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2018
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 24
- File size
- 456.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 24
This exam
Questions in this paper
- Question 1Organic Compounds and Macromolecules20 marks
- Question 2Organic Compounds and Macromolecules16 marks
- Question 3Organic Compounds and Macromolecules10 marks
- Question 4Organic Compounds and Macromolecules15 marks
- Question 5Rate and Extent of Reactions13 marks
- Question 6Chemical Equilibrium16 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Skryf jou volledige NAAM en VAN in die toepaslike spasies op die
ANTWOORDEBOEK neer.
2. Hierdie vraestel bestaan uit TIEN vrae. Beantwoord AL die vrae in die
ANTWOORDEBOEK.
3. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK.
4. Nommer jou antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
5. Laat EEN reël oop tussen twee subvrae, byvoorbeeld tussen VRAAG 2.1
en VRAAG 2.2.
6. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
7. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.
8. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.
9. Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge.
10. Rond jou finale numeriese antwoorde tot ʼn minimum van TWEE desimale
plekke af.
11. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ensovoorts waar nodig.
12. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) FISIESE WETENSKAPPE V2 3
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Vier moontlike opsies word as antwoorde vir die volgende vrae verskaf. Elke vraag het
slegs EEN korrekte antwoord. Skryf slegs die korrekte letter (A–D) langs die
vraagnommer (1.1–1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.11 E.
1.1 Oorweeg die verbinding hieronder.
CH ≡ CH
Aan watter homoloë reeks behoort die verbinding?
A Alkane
B Alkene
C Alkyne
D Haloalkane (2)
1.2 Bestudeer die struktuurformule van ʼn ketoon hieronder.
H
H C H
C O
H C H
H
Watter EEN van die volgende verbindings is ʼn strukturele isomeer van die
ketoon wat hierbo verskyn?
A Propaan
B Propanal
C Propan-1-ol
D Propan-2-ol (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
1.3 Die KRAKING- en POLIMERISASIE-prosesse word deur die reaksies hieronder
verteenwoordig. Verbindings P en Q is organiese verbindings.
Verbinding P is dieselfde in albei prosesse.
C15H32 → 2 P + Q + C8H18 … KRAKING
5P → CH2CH2 … POLIMERISASIE
5
Watter EEN van die volgende gee die KORREKTE IUPAC-name van verbinding
P en verbinding Q?
P Q
A Eteen Propeen
B Etaan Propaan
C Eteen Heks-1-een
D Etaan Heksaan (2)
1.4 Oorweeg die vergelyking hieronder:
HCO3- (aq) + OH-(aq) → CO32- (aq) + H2O(ℓ)
Watter EEN van die volgende pare is ʼn gekonjugeerde suur-basis-paar?
A HCO3 en OH-
B HCO3 en CO32
C H2O en HCO3
D OH en CO32 (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) FISIESE WETENSKAPPE V2 5
1.5 Die grafiek hieronder toon die kookpunte van organiese verbindings met
dieselfde molekulêre massa geplot teen ʼn hoeveelheid P.
GRAFIEK VAN KOOKPUNTE
TEENOOR HOEVEELHEID P
Kookpunte (oC)
P
Watter EEN van die volgende is waarskynlik deur P verteenwoordig?
A Kettinglengte
B Sterkte van intermolekulêre kragte
C Kontakoppervlakte van kettingisomere
D Aantal metielsykettings in kettingisomere (2)
1.6 Die reaksie voorgestel deur die gebalanseerde vergelyking hieronder bereik
ewewig in ʼn geslote houer.
2CrO42- (aq) + 2H+(aq) ⇌ Cr2O72- (aq) + H2O(ℓ)
Watter EEN van die volgende veranderinge sal die voorwaartse reaksie
bevoordeel?
A Voeg water by
B Voeg ʼn katalisator by
C Verlaag pH
D Verhoog pH (2)
1.7 Die reaksie in ʼn galvaniese sel word hieronder getoon. Aanvaar die sel
funksioneer onder standaardtoestande.
Ni(s) + 2Ag+(aq) ⇌ Ni2+(aq) + 2Ag(s)
Watter EEN van die volgende stellings aangaande hierdie sel is WAAR?
A Silwer is gereduseer
B Nikkel is geoksideer
C Silwer is die anode
D Nikkel is die katode (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
1.8 Een mol magnesium reageer met ʼn OORMAAT swawelsuuroplossing by 25°C.
Mg(s) + H2SO4(g) → MgSO4(aq) + H2(g) ∆H < 0
Watter EEN van die volgende veranderinge sal die reaksietempo VERHOOG?
A Verhoog temperatuur
B Verlaag temperatuur
C Verhoog die volume van die swawelsuur
D Verminder die konsentrasie van die swawelsuur (2)
1.9 Watter EEN van die volgende stowwe is ʼn REAKTANT in die eerste stap van
die Ostwaldproses?
A Stikstof
B Salpetersuur
C Ammoniak
D Stikstofmonoksied (2)
1.10 ʼn Vereenvoudigde diagram hieronder toon die industriële ontginning van
aluminium (Aℓ) uit aluminiumoksied (Aℓ2O3) by ʼn temperatuur van 1 000 °C.
Krag
bron
Elektrode X
Elektroliete Aℓ2O3 en Na3AℓF6
Gesmelte Aℓ
Oorweeg die volgende stellings aangaande elektrode X hierbo:
I Elektrode X is die anode
II Aℓ3+ is gereduseer na Aℓ by elektrode X
III O2(g) gevorm in die sel reageer met elektrode X om CO2(g) te vorm.
Watter EEN van die volgende stellings is KORREK?
A Slegs I
B Slegs I en II
C Slegs I en III
D I, II en III (2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) FISIESE WETENSKAPPE V2 7
VRAAG 2 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
2.1 Die IUPAC-naam van ʼn sekere organiese verbinding is 2,2,4-trimetielpentaan.
Vir hierdie verbinding skryf neer:
2.1.1 Die NAAM van die homoloë reeks waaraan dit behoort (1)
2.1.2 Sy STRUKTUURformule (3)
2.1.3 Die MOLEKULÊRE formules van die TWEE produkte wat gevorm word
wanneer die verbinding verbranding ondergaan in ʼn oormaat suurstof (2)
2.2 Bestudeer die gekondenseerde struktuurformules vir die verbindings A en B
hieronder.
O O
A. (CH3)2CHCCH2CH3 B. (CH3)2CH2CH2CCH3
2.2.1 Gee ʼn rede waarom verbindings A en B as posisionele isomere beskou
word. (2)
2.2.2 Skryf die STRUKTUURformules en IUPAC-naam van ʼn ander
posisionele isomeer van verbindings A en B neer. (4)
2.3 Oorweeg die verbinding hieronder.
H
H C H
H Cℓ H H H
H C C C C C C H
H H H H H
H C H
H
Vir hierdie verbinding, skryf neer die:
2.3.1 IUPAC-naam (3)
2.3.2 TIPE haloalkaan. Kies tussen PRIMȆRE, SEKONDȆRE of TERSIȆRE (1)
[16]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
VRAAG 3 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Die tabel hieronder toon die dampdruk-waardes vir die organiese verbindings A tot E.
Die letters X, Y en Z verteenwoordig dampdruk-waardes vir verbindings A tot C.
VERBINDING IUPAC-NAAM DAMPDRUK (kPa) by
20 °C
A Pentaan X
B 2-metielbutaan Y
C 2,2-dimetielpropaan Z
D Etanol 5,95
E Metanoësuur 4,6
3.1 Gee ʼn rede waarom verbindings A, B en C as koolwaterstowwe beskou word. (2)
Die waardes X, Y en Z is in lukraak volgorde hieronder gegee.
Dampdruk by 20 °C (kPa) 53,3 14,6 77
3.2 Kies die dampdruk-waarde wat Y verteenwoordig.
Verduidelik volledig waarom jy die keuse gemaak het. (4)
3.3 Watter EEN van die verbindings (D of E), het ʼn HOȆR kookpunt?
(1)
Verduidelik die antwoord deur te verwys na:
3.3.1 Data in die tabel (1)
3.3.2 STERKTE van die waterstofbindings (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) FISIESE WETENSKAPPE V2 9
VRAAG 4 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Die vloeidiagram wys hoe ʼn alkohol gebruik kan word om ander organiese verbindings
voor te berei. Die letters A, B, C, D, E en F verteenwoordig verskillende organiese
reaksies. X en Y is organiese verbindings.
HBr
Verbinding Y Butan-1-ol Butieletanoaat
A B
C
Br2
CH2BrCHBrCH2CH3 Verbinding X F
D
E
Butan-2-ol
`
4.1 Skryf die tipe reaksie verteenwoordig deur reaksie A neer. (1)
4.2 In reaksie B reageer butan-1-ol met ʼn karboksielsuur in die teenwoordigheid
van ʼn katalisator om butieletanoaat te berei. Butieletanoaat kan aan sy
kenmerkende reuk geïdentifiseer word.
4.2.1 Watter veiligheidsmaatreël moet geneem word wanneer chemiese
verbindings geruik word? (1)
Vir reaksie B skryf neer die:
4.2.2 Tipe reaksie (1)
4.2.3 IUPAC-naam van die karboksielsuur wat gebruik is (2)
4.2.4 STRUKTUURformule van butieletanoaat (2)
4.3 Gebruik STRUKTUUR formules om ʼn gebalanseerde vergelyking vir reaksie A
te skryf. (4)
4.4 Reaksie F behels twee reaksies (reaksie C en reaksie E). In reaksie F word
butan-1-ol omgeskakel na butan-2-ol deur ʼn tussenganger, verbinding X.
Skryf neer die:
4.4.1 STRUKTUURformule van verbinding X geproduseer in reaksie C (2)
4.4.2 NAAM of FORMULE van die anorganiese reagent benodig in
reaksie C (1)
4.4.3 Reaksietoestand benodig vir reaksie E (1)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
VRAAG 5 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
ʼn Groep leerders gebruik die apparaat hieronder om een van die faktore te ondersoek
wat ʼn invloed op die ontbindingstempo van waterstofperoksied, H2O2 het.
Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie is:
2H2O2(aq) → 2H2O(ℓ) + O2(g)
Suurstofgas (O2)
5.1 Definieer tempo van reaksie in woorde. (2)
Die leerders voer TWEE eksperimente uit. Die reaksietoestande is hieronder
opgesom.
Eksperiment I: 50 cm3 van ʼn 1 mol.dm-3 waterstofperoksied-oplossing aanvanklik
by 25 oC is verhit tot 40 °C.
Eksperiment II: 50 cm3 van ʼn 1 mol.dm-3 waterstofperoksied-oplossing aanvanklik
by 25 °C, waarby ʼn klein hoeveelheid van ʼn stof Y gevoeg is, is
verhit tot 40 °C.
5.2 Hoe vergelyk die aanvanklike gemiddelde kinetiese energie van die H2O2
molekules in eksperiment I met die aanvanklike gemiddelde kinetiese energie
van die H2O2 molekules in eksperiment II?
Kies uit HOËR AS, LAER AS of GELYK AAN. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) FISIESE WETENSKAPPE V2 11
5.3 Die reaksie in eksperiment I neem 15 sekondes om te voltooi en vervaardig ʼn
totale volume van 28 cm3 suurstof.
Bereken die gemiddelde reaksietempo (in cm3.s-1) vanaf die begin tot voltooiing
van die reaksie in eksperiment I. (2)
Die grafiek hieronder toon veranderinge in die potensiële energie gedurende die
ontbindings van waterstofperoksied in eksperiment I en eksperiment II.
I
Potensiële Energie (kJ)
II
H2O2
H2O + O2
Verloop van die reaksie
5.4 Skryf die ondersoekende vraag vir hierdie ondersoek neer. (2)
5.5 Is die reaksie ENDOTERMIES of EKSOTERMIES?
Gee ʼn rede vir die antwoord. (2)
5.6 In watter eksperiment (I of II) is die tempo van die reaksie HOËR? (1)
5.7 Gebruik die botsingsteorie om die antwoord op VRAAG 5.6 hierbo ten volle te
verduidelik. (3)
[13]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
VRAAG 6 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Die reaksie hieronder vind in ʼn verseëlde houer plaas. Ewewig is na ʼn geruime tyd
bereik.
N2O4(g) ⇌ 2NO2(g)
6.1 Definieer die term ewewig in woorde. (2)
6.2 Die druk van die stelsel is verhoog deur die volume by konstante temperatuur te
verklein. Hoe sal hierdie aksie die volgende beïnvloed?
Kies uit TOENEEM, AFNEEM of GEEN EFFEK.
6.2.1 Aantal mol van NO2 by ewewig (1)
6.2.2 Ewewigkonstante Kc
Gee ʼn rede vir die antwoord. (2)
6.3 Drie eksperimente is uitgevoer om veranderings in ewewigkonsentrasies van die
N2O4 en NO2 te bestudeer wanneer verskillende aanvanklike konsentrasies van
N2O4 in ʼn 2 dm3 fles geplaas is, wat dan verseël word.
Die tabel hieronder toon die ewewigkonsentrasies wat in die eksperimente
verkry is.
Eksperiment Temperatuur Ewewig Ewewig
waarby ewewig konsentrasie van konsentrasie van
bereik is N2O4 NO2
(oC)
(mol.dm-3) (mol.dm-3)
1 25 0,0336 0,0125
2 25 0,0246 0,0107
3 25 X 0,0156
6.3.1 Bereken die aanvanklike getal mol van N2O4 wat in die fles geplaas is in
eksperiment 3. (9)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) FISIESE WETENSKAPPE V2 13
Die grafiek van konsentrasie teenoor tyd vir eksperiment I word hieronder
getoon. ʼn Verandering is aan die reaksiemengsel by t1 gemaak.
Konsentrasie
NO2
N2O4
(mol.dm-3)_
t0 t1
Tyd (s)
6.3.2 Hoe vergelyk die tempo van die voorwaartse reaksie met die tempo
van die terugwaartse reaksie gedurende die interval to tot t1?
Kies uit HOËR AS, LAER AS of GELYK AAN. (1)
6.3.3 Skryf die verandering gemaak by t1 neer. (1)
[16]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
VRAAG 7 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
7.1 Oksaalsuur, H2C2O4, ioniseer in water in twee stappe soos hieronder getoon.
STAP I H2C2O4(aq) + H2O (ℓ) ⇌ (HC2O4)-(aq) + H3O+(aq)
Ka = 5,4 x 10-4 by 25 °C
STAP II (HC2O4)-(aq) + H2O(ℓ) ⇌ Q + H3O+(aq)
7.1.1 Is oksaalsuur as ʼn SWAK SUUR of STERK SUUR geklassifiseer?
Verduidelik die antwoord deur na die gegewe inligting te verwys. (2)
7.1.2 Skryf die formule vir stof Q. (1)
7.2 Die asetaatioon, CH3COO- ondergaan hidrolise om ʼn alkaliese oplossing te
produseer.
7.2.1 Definieer die term hidrolise van ʼn sout. (2)
7.2.2 Skryf die formules van die TWEE produkte van die hidrolise van die
asetaatioon neer. (2)
7.3 ʼn Groep leerders voer ʼn eksperiment uit om die persentasie suiwerheid van
kalsiumkarbonaat in ʼn ONSUIWER monster van kalsiumkarbonaat te bepaal.
Die leerders voeg eers ʼn sekere volume V van ʼn soutsuuroplossing met
pH = 1 by die onsuiwer kalsiumkarbonaat monster van massa m.
7.3.1 Bereken die konsentrasie van hidroniumione, [H3O+] in die soutsuur-
oplossing. (3)
Die suur wat by die onsuiwer monster gevoeg is was in oormaat gevind. Die
oortollige soutsuur was heeltemal geneutraliseer deur 32,2 cm3 van ʼn
natriumhidroksied-oplossing met konsentrasie 0,025 mol.dm-3 volgens die
gebalanseerde vergelyking.
NaOH(aq) + HCℓ(aq) → NaCℓ(aq) + H2O(ℓ)
Bereken die:
7.3.2 Aantal mol van HCℓ wat in oormaat was (3)
7.3.3 Persentasie suiwerheid van die kalsiumkarbonaat as V = 50 cm3 en
m = 0,3 g. (6)
[19]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) FISIESE WETENSKAPPE V2 15
VRAAG 8 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
ʼn Elektrochemiese sel (sel P) bestaande uit halfselle A en B is aanmekaar gesit
onder standaardtoestande. Die twee halfselle (A en B) word hieronder getoon.
ʼn Nitraatoplossing word as elektroliet in die sel gebruik.
Halfsel A Sn(s) / Sn2+(aq) (1 mol.dm-3)
Halfsel B Pt, X2(g) / X-(aq) (1 mol.dm-3)
8.1 Definieer die term elektroliet in woorde. (2)
8.2 Skryf neer:
8.2.1 EEN standaardtoestand benodig vir halfsel B, maar nie nodig in
halfsel A nie (1)
8.2.2 Die FUNKSIE van platinum in die bogenoemde sel (1)
8.3 Die tin(Sn)-elektrode is aan die NEGATIEWE pool van die voltmeter gekoppel
wanneer die sel funksioneer.
Is die Sn-elektrode die ANODE of KATODE? (1)
8.4 Die aanvanklike EMK van hierdie sel is 1,5 V.
Identifiseer gas X2 deur middel van berekeninge. (5)
8.5 Die soutbrug word nou verwyder nadat die sel vir ʼn geruime tyd
gefunksioneer het.
Watter invloed het hierdie verandering op die voltmeterlesing ?
Kies uit TOENEEM, AFNEEM of RAAK NUL.
Gee ʼn rede vir die antwoord. (2)
8.6 ʼn Ander sel (sel Q) word onder standaardtoestande opgestel.
Die volgende selnotasie som sel Q op: Mg/Mg2 + / / Aℓ3 +/Aℓ
Skryf die gebalanseerde vergelyking vir die netto (algehele) reaksie wat
plaasvind in sel Q. (3)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
16 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
VRAAG 9 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Die diagram hieronder toon die apparaat wat gebruik word gedurende die elektrolise
van ʼn gekonsentreerde natriumchloriedoplossing by 25 °C met koolstof as elektrodes.
Die gebalanseerde vergelyking vir die netto (algehele) selreaksie is:
2NaCℓ(aq) + 2H2O(ℓ) → Cℓ2(g) + H2(g) + 2NaOH(aq)
Gas A Gas B
Elektrode P Elektrode Q
X
9.1 Skryf neer die:
9.1.1 NAAM van komponent X (1)
9.1.2 NAAM of FORMULE van gas A (1)
9.1.3 Halfreaksie wat plaasvind by elektrode Q (2)
9.1.4 FORMULE van die reduseermiddel (1)
9.2 Watter EEN van die volgende beskryf die konsentrasie van hidroniumione,
[H3O+], in mol.dm-3, in die elektroliet KORREK nadat die selreaksie voltooi is?
[H3O+] < 1 X 10-7 [H3O+] > 1 X 10-7 [H3O+] = 1 x 10-7
Verduidelik die antwoord. (2)
9.3 Die elektroliet (NaCℓ) is vervang met ʼn CuCℓ2-oplossing.
Die volgende waarneming is gemaak oor die produkte wat by elektrode Q
gevorm word.
Wanneer CuCℓ2-oplossing gebruik is word ʼn metaalagtige produk by Q gevorm,
maar daar is GEEN metaalproduk by Q wanneer NaCℓ-oplossing gebruik is nie.
Verduidelik hierdie waarneming in terme van die sterkte van die
oksideermiddels betrokke. (3)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) FISIESE WETENSKAPPE V2 17
VRAAG 10 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
10.1 Die vergelykings hieronder verteenwoordig TWEE industriële prosesse X en Y
betrokke by die bereiding van ʼn kunsmis Z.
Proses Y
Proses X I: S + O2 → SO2
II: 2SO2 + O2 ⇌ 2SO3
N2 III: SO3 + Q → H2S2O7
P
NH3 KUNSMIS Z Gekonsentreerde
H2SO4
H2
Verbinding P word by oleum H2S2O7 gevoeg om gekonsentreerde H2SO4 te
verkry.
Skryf neer die:
10.1.1 NAAM of FORMULE van die katalisator wat in STAP II van proses Y
gebruik word (1)
10.1.2 FORMULE van verbinding Q (1)
10.1.3 NAAM van verbinding P (1)
10.1.4 NAAM van proses Y (1)
10.1.5 Gebalanseerde vergelyking vir die bereiding van kunsmis Z (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
18 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
Die opbrengs van NH3 verander met temperatuur en druk tydens die industriële
produksie van NH3 in Proses X hierbo genoem.
Die grafieke hieronder toon die persentasie van ammoniak geproduseer soos
die druk verander.
3H2(g) + N2(g) ⇌ NH3(g) ∆H < 0
GRAFIEK VAN DIE PERSENTASIE VAN AMMONIAK
IN DIE REAKSIEMENGSEL TEENOOR DRUK
120 450°C
P
100
PERSENTASIE (%)
80
Q
60
40
20
0 200 400 600 800 1000
DRUK (atm)
Grafiek P word verkry wanneer die reaksie ewewig by 450 °C bereik.
10.1.6 Is grafiek Q verkry by ʼn temperatuur HOËR AS of LAER AS 450 °C?
Verduidelik die antwoord volledig. (4)
10.2 ʼn Sak van N:P:K kunsmis bevat 4% stikstof, 8% fosfor, 6 kg kalium
en 76% vuller.
10.2.1 Wat is die rol van kalium in plantgroei? (1)
10.2.2 Bereken die massa van die sak. (4)
[16]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) FISIESE WETENSKAPPE V2 19
NATIONAL SENIOR CERTIFICATE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12
PAPER 2 (CHEMISTRY)
GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
VRAESTEL 2 (CHEMIE)
TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES
NAAM/NAME SIMBOOL/SYMBOL WAARDE/VALUE
Standard pressure
p 1,013 x 105 Pa
Standaarddruk
Molar gas volume at STP
Vm 22,4 dm3·mol-1
Molêre gasvolume teen STD
Standard temperature
Tθ 273 K
Standaardtemperatuur
Charge on electron
e -1,6 x 10-19 C
Lading op elektron
Avogadro’s constant
NA 6,02 x 1023 mol-1
Avogadro se konstante
TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES
m n m
n= or/of c= or/of c = pH= -log[H3O+]
M V MV
Kw = [H3O+][OH-] = 1x10-14
N ca Va na at /by 298K
n= or/of
NA
cb Vb nb
V
n=
Vo
Eθcell = Eθcathode – Eθanode / Eθsel = Eθkatode – Eθanode
Eθcell = Eθreduction – Eθoxidation / Eθsel = Eθreduksie – Eθoksidasie
Eθcell = Eθoxidising agent – Eθreducing agent / Eθsel = Eθoksideermiddel – Eθreduseermiddel
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE V2 21
20
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2018
TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS/TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18
(I) (II) (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII)
KEY/ SLEUTEL Atoomgetal
1 Atomic number 2
2,1 H He
1 29 4
3 4 Elektronegatiwiteit Simbool 5 6 7 8 9 10
1,0 Li 1,5 Be Electronegativity 1,9 Cu Symbol 2,0 B 2,5 C 3,0 N 3,5 O 4,0 F Ne
7 9 63,5 11 12 14 16 19 20
11 12 13 14 15 16 17 18
0,9 Na 1,2 Mg Benaderde relatiewe atoommassa 1,5 Aℓ 1,8 Si 2,1 P 2,5 S 3,0 Cℓ Ar
23 24 Approximate relative atomic mass 27 28 31 32 35,5 40
19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36
0,8 K 1,0 Ca 1,3 Sc 1,5Ti 1,6 V 1,6 Cr 1,5 Mn 1,8 Fe 1,8 Co 1,8Ni 1,9 Cu 1,6 Zn 1,6 Ga 1,8 Ge 2,0 As 2,4 Se 2,8 Br Kr
39 40 45 48 51 52 55 56 59 59 63,5 65 70 73 75 79 80 84
37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54
0,8 Rb 1,0 Sr 1,2 Y 1,4Zr Nb 1,8 Mo 1,9 Tc 2,2 Ru 2,2 Rh 2,2
Pd 1,9 Ag 1,7 Cd 1,7 In 1,8 Sn 1,9 Sb 2,1 Te 2,5 I Xe
86 88 89 91 92 96 101 103 106 108 112 115 119 122 128 127 131
55 56 57 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86
0,7 Cs 0,9 Ba La 1,6Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg 1,8 Tℓ 1,8 Pb 1,9 Bi 2,0 Po 2,5 At Rn
133 137 139 179 181 184 186 190 192 195 197 201 204 207 209
87 88 89
0,7 Fr 0,9 Ra Ac
226 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71
Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu
140 141 144 150 152 157 159 163 165 167 169 173 175
90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103
Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr
232 238
Kopiereg voorbehou Please turn over
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) FISIESE WETENSKAPPE V2 21
TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4A: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE
Eθ
Half-reactions/Halfreaksies (V)
F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87
Co3+ + e ⇌ Co2+ + 1,81
+ 2H2O +1,77
H2O2 + 2H +2e ⇌
2+
MnO 4 + 8H+ + 5e ⇌ Mn + 4H2O + 1,51
Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36
2
Cr2O 7 + 14H+ + 6e ⇌ 2Cr3+ + 7H2O + 1,33
O2(g) + 4H+ + 4e ⇌ 2H2O + 1,23
MnO2 + 4H+ + 2e ⇌ Mn2+ + 2H2O + 1,23
Pt2+ + 2e ⇌ Pt + 1,20
Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07
NO 3 + 4H+ + 3e ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96
Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
2+ Hg(ℓ) + 0,85
Hg + 2e ⇌
Ag+ + e ⇌ Ag + 0,80
NO 3 + 2H+ + e ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80
Fe3+ + e ⇌ Fe2+ + 0,77
+ H2O2 + 0,68
O2(g) + 2H + 2e ⇌
I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54
Cu+ + e ⇌ Cu + 0,52
SO2 + 4H+ + 4e ⇌ S + 2H2O + 0,45
2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40
Cu2+ + 2e ⇌ Cu + 0,34
2
SO 4 + 4H+ + 2e ⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17
Cu2+ + e ⇌ Cu+ + 0,16
4+ Sn2+ + 0,15
Sn + 2e ⇌
S + 2H+ + 2e ⇌ H2S(g) + 0,14
+ H2(g) 0,00
2H + 2e ⇌
Fe 3+
+ 3e
⇌ Fe 0,06
Pb2+ + 2e ⇌ Pb 0,13
Sn2+ + 2e ⇌ Sn 0,14
Ni 2+
+ 2e
⇌ Ni 0,27
Co2+ + 2e ⇌ Co 0,28
Cd2+ + 2e ⇌ Cd 0,40
Cr3+ + e ⇌ Cr2+ 0,41
Fe 2+
+ 2e
⇌ Fe 0,44
Cr3+ + 3e ⇌ Cr 0,74
Zn2+ + 2e ⇌ Zn 0,76
2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH 0,83
Cr 2+
+ 2e
⇌ Cr 0,91
Mn2+ + 2e ⇌ Mn 1,18
Aℓ3+ + 3e ⇌ Aℓ 1,66
Mg 2+
+ 2e
⇌ Mg 2,36
Na+ + e ⇌ Na 2,71
Ca2+ + 2e ⇌ Ca 2,87
Sr2+ + 2e ⇌ Sr 2,89
Ba 2+
+ 2e
⇌ Ba 2,90
Cs+ + e- ⇌ Cs - 2,92
K + + e ⇌ K 2,93
Li+ + e ⇌ Li 3,05
Downloaded from hlayiso.com
22 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2018
TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4B: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE
θ
E
Half-reactions/Halfreaksies
(V)
Li+ + e ⇌ Li 3,05
K + + e ⇌ K 2,93
Cs+ + e ⇌ Cs 2,92
2+
Ba + 2e
⇌ Ba 2,90
Sr2+ + 2e ⇌ Sr 2,89
Ca2+ + 2e ⇌ Ca 2,87
Na+ + e ⇌ Na 2,71
Mg2+ + 2e ⇌ Mg 2,36
Aℓ3+ + 3e ⇌ Aℓ 1,66
Mn2+ + 2e ⇌ Mn 1,18
Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
2+
Cr + 2e
⇌ Cr 0,91
Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH 0,83
Zn2+ + 2e ⇌ Zn 0,76
Cr3+ + 3e ⇌ Cr 0,74
Fe2+ + 2e ⇌ Fe 0,44
Cr3+ + e ⇌ Cr2+ 0,41
Cd2+ + 2e ⇌ Cd 0,40
2+
Co + 2e
⇌ Co 0,28
Ni2+ + 2e ⇌ Ni 0,27
Sn2+ + 2e ⇌ Sn 0,14
Pb2+ + 2e ⇌ Pb 0,13
Fe3+ + 3e ⇌ Fe 0,06
+
2H + 2e ⇌ H2(g) 0,00
S + 2H+ + 2e ⇌ H2S(g) + 0,14
Sn4+ + 2e ⇌ Sn2+ + 0,15
Cu2+ + e ⇌ Cu+ + 0,16
2 SO2(g) + 2H2O + 0,17
SO 4 + 4H+ + 2e ⇌
Cu2+ + 2e ⇌ Cu + 0,34
2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40
SO2 + 4H+ + 4e ⇌ S + 2H2O + 0,45
Cu+ + e ⇌ Cu + 0,52
I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54
O2(g) + 2H+ + 2e ⇌ H2O2 + 0,68
Fe3+ + e ⇌ Fe2+ + 0,77
NO 3 + 2H+ + e ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80
Ag+ + e ⇌ Ag + 0,80
Hg2+ + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85
NO 3 + 4H+ + 3e ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96
Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07
2+
Pt + 2 e ⇌ Pt + 1,20
MnO2 + 4H+ + 2e ⇌ Mn2+ + 2H2O + 1,23
+
O2(g) + 4H + 4e ⇌ 2H2O + 1,23
2 2Cr3+ + 7H2O + 1,33
Cr2O 7 + 14H+ + 6e ⇌
Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36
Mn2+ + 4H2O + 1,51
MnO 4 + 8H+ + 5e ⇌
H2O2 + 2H+ +2 e ⇌ 2H2O +1,77
2+
Co + e3+
⇌ Co + 1,81
F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87
Kopiereg voorbehou Please turn over
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 QP

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Mpumalanga Mock 2018 QP

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 NSC November 2018 QP (Eng)

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2016 QP
More from Grade 12 Physical Sciences

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 2 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo Mock 2025 Memo

Question paper