Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2)
2018
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 4 gegewensblaaie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2018 papers 




%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--114bfa8b-1df9-4267-bc57-6e4eee55848a/v1-96ff22312492e8f14af9/card.webp)
View all





Physical Sciences Grade 12 P2 NSC June 2018 QP (Afr)
Grade 12 Physical Sciences Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2018 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.
Physical Sciences · Grade 12 · NSC June Exam · 2018. Question paper, 20 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Physical Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 20
- File size
- 713.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 20
This exam
NSC June Exam 2018
Questions in this paper
- Question 1Organic Compounds and Macromolecules18 marks
- Question 2Organic Compounds and Macromolecules18 marks
- Question 3Organic Compounds and Macromolecules10 marks
- Question 4Organic Compounds and Macromolecules14 marks
- Question 5Rate and Extent of Reactions17 marks
- Question 6Chemical Equilibrium15 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 2 DBE/2018
SSE
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die toepaslike ruimtes op
die ANTWOORDEBOEK neer.
2. Hierdie vraestel bestaan uit TIEN vrae. Beantwoord AL die vrae in die
ANTWOORDEBOEK.
3. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
5. Laat EEN reël oop tussen twee subvrae, byvoorbeeld tussen VRAAG 2.1 en
VRAAG 2.2.
6. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
7. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.
8. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.
9. Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge.
10. Rond jou finale numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale
plekke af.
11. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ensovoorts waar nodig.
12. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 3 DBE/2018
SSE
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.10) in die
ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.11 D.
1.1 'n Voorbeeld van 'n versadigde organiese verbinding is …
A etyn.
B propeen.
C but-2-een.
D 2-chloropropaan. (2)
1.2 Wanneer eteen met waterstofgas in die teenwoordigheid van 'n katalisator
reageer, is die produk …
A etaan.
B etyn.
C etanol.
D etanaal. (2)
1.3 Bestudeer die struktuurformule van die funksionele groep hieronder.
O
C C C
Die struktuur hierbo is die funksionele groep van …
A esters.
B ketone.
C aldehiede.
D karboksielsure. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 4 DBE/2018
SSE
1.4 Die potensiële-energiegrafiek vir 'n hipotetiese chemiese reaksie word
hieronder getoon.
Potensiële energie (kJ∙mol-1)
c
produkte
b
reaktanse
a
Reaksieverloop
Watter tipe reaksie vind plaas en wat is die korrekte metodes om H en E a
te bereken?
SOORT
H Ea
REAKSIE
A Eksotermies b−a c−b
B Endotermies b−a c−a
C Endotermies a−b a−c
D Eksotermies a−b b−c (2)
1.5 Bestudeer die hipotetiese reaksie hieronder:
2P(g) + 3Q(g) → 4R(g) + 2Z(g)
Die tempo van die reaksie ten opsigte van die aantal mol van stof P wat
opgebruik word, is 1 x 10-3 mol∙dm-3∙s-1. Wat is die tempo (in mol∙dm-3∙s-1)
waarteen produk R gevorm word?
A 1× 10 −3
B 4(1 × 10 −3 )
C 1× 10 −3
2
D 2(1× 10 −3 ) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 5 DBE/2018
SSE
1.6 Bestudeer die volgende reaksie in ewewig by 'n sekere temperatuur.
2SO 3 (g) ⇌ O 2 (g) + 2SO 2 (g) H > 0
Watter EEN van die volgende faktore sal die K c -waarde verander?
A Voeg meer SO 2 (g) by.
B Voeg 'n katalisator by.
C Verhoog die temperatuur.
D Verhoog die druk deur die volume te verklein. (2)
1.7 Watter EEN van die volgende verteenwoordig die produkte wat vorm tydens
die hidrolise van NH +4 (aq)?
A NH 3 (aq) + H 2 O(ℓ)
B NH 3 (aq) + H 3 O+(aq)
C NH 3 (aq) + OH–(aq)
D NH 3 (aq) + OH–(aq) + H 2 O(ℓ) (2)
1.8 Kaliumnitraat word as 'n elektroliet in die soutbrug van 'n koper-sinksel
gebruik.
Watter EEN van die volgende toon die rigting van migrasie van die kalium- en
nitraat-ione in die sel KORREK aan?
KALIUMIONE NA DIE: NITRAAT-IONE NA DIE:
A Anode Katode
B Negatiewe elektrode Positiewe elektrode
C Sinkelektrode Koperelektrode
D Koperelektrode Sinkelektrode (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 6 DBE/2018
SSE
1.9 Watter EEN van die volgende toon die elektrode waar daar 'n wins van
elektrone in 'n elektrolitiese sel is en die chemiese verandering wat by die
elektrode plaasvind?
ELEKTRODE WAAR DAAR 'N CHEMIESE
WINS VAN ELEKTRONE IS VERANDERING
A Anode Oksidasie
B Anode Reduksie
C Katode Oksidasie
D Katode Reduksie (2)
1.10 Die industriële bereiding van salpetersuur staan as die … bekend.
A Haberproses
B kontakproses
C Ostwaldproses
D katalitiese oksidasie van ammoniak (2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 7 DBE/2018
SSE
VRAAG 2 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Langs elke letter, A tot F, in die tabel hieronder is die molekulêre formule van 'n
organiese verbinding.
A C 2 H 5 Br B C2H4
C C 4 H 10 D C2H6O
E C3H6O F C3H6O2
2.1 Kies 'n molekulêre formule hierbo wat 'n organiese verbinding hieronder
voorstel. Skryf slegs die letter (A tot F) langs die vraagnommers (2.1.1 tot
2.1.5) neer, bv. 2.1.6 G.
2.1.1 'n Haloalkaan (1)
2.1.2 'n Alkohol (1)
2.1.3 'n Onversadigde koolwaterstof (1)
2.1.4 'n Aldehied (1)
2.1.5 'n Produk van termiese kraking van verbinding C (1)
2.2 Indien verbinding F 'n karboksielsuur is, skryf die volgende neer:
2.2.1 Die struktuurformule van 'n FUNKSIONELE isomeer van F (2)
2.2.2 Die IUPAC-naam van 'n FUNKSIONELE isomeer van F (2)
2.3 Verbinding B is 'n monomeer wat gebruik word om 'n polimeer te maak.
Skryf neer die:
2.3.1 Definisie van 'n polimeer (2)
2.3.2 IUPAC-naam van die polimeer (1)
2.3.3 Gebalanseerde vergelyking vir die polimerisasiereaksie (3)
2.4 Verbinding A word as reaktans in die bereiding van verbinding D gebruik.
Noem die soort reaksie wat plaasvind. (1)
2.5 Noem TWEE veranderinge wat aan die reaksietoestande in VRAAG 2.4
gemaak kan word om verbinding B, in plaas van D, as produk te verkry. (2)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 8 DBE/2018
SSE
VRAAG 3 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Die kookpunte van reguitketting-alkane en reguitketting-alkohole word in die tabel
hieronder vergelyk.
AANTAL KOOKPUNTE VAN KOOKPUNTE VAN
KOOLSTOFATOME ALKANE (°C) ALKOHOLE (°C)
1 - 162 64
2 - 89 78
3 - 42 98
4 - 0,5 118
3.1 Verduidelik die toename in kookpunte van alkane, soos in die tabel aangedui. (3)
3.2 Verduidelik die verskil tussen die kookpunte van 'n alkaan en 'n alkohol, wat
elk DRIE koolstofatome per molekuul bevat, deur na die SOORT
intermolekulêre kragte te verwys. (4)
3.3 NEEM die dampdruk van alkohole TOE of AF met 'n toename in die aantal
koolstofatome? (1)
3.4 Hoe sal die kookpunt van 2-metielpropaan met dié van sy kettingisomeer
vergelyk?
Skryf neer HOËR AS, LAER AS of GELYK AAN. Gee 'n rede vir die antwoord
deur na die strukturele verskille tussen die twee verbindings te verwys. (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 9 DBE/2018
SSE
VRAAG 4 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Propan-1-ol kan verskeie organiese reaksies ondergaan, soos deur die letters A tot D
in die diagram hieronder aangedui word.
CH3CHCH2
Reaksie D
Reaksie B
Reaksie C Reaksie A
CH3CH2CH2OOCCH3 Propan-1-ol CH3CH2CH2Br
H2SO4
4.1 Skryf die soort reaksie neer wat voorgestel word deur:
4.1.1 A (1)
4.1.2 B (1)
4.1.3 C (1)
4.1.4 D (1)
4.2 Vir reaksie C, skryf neer die:
4.2.1 Funksie van H 2 SO 4 (1)
4.2.2 IUPAC-naam van die organiese produk (2)
4.2.3 Struktuurformule van die ander organiese reaktans (2)
4.3 Gebruik STRUKTUURFORMULES vir al die organiese reaktanse en produkte
om 'n gebalanseerde vergelyking vir reaksie A te skryf. (5)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 10 DBE/2018
SSE
VRAAG 5 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Twee eksperimente word uitgevoer om een van die faktore te ondersoek wat die
reaksietempo tussen magnesium en verdunde soutsuur beïnvloed. Die gebalanseerde
vergelyking hieronder stel die reaksie voor wat plaasvind.
Mg(s) + 2HCℓ(aq) → MgCℓ 2 (aq) + H 2 (g)
In eksperiment 1 reageer 'n sekere massa magnesiumlint met oormaat verdunde
soutsuur. In eksperiment 2 reageer dieselfde massa magnesiumpoeier as die
magnesiumlint, met dieselfde volume oormaat verdunde soutsuur. Die konsentrasie
van die suur in beide eksperimente is dieselfde.
Die apparaat hieronder word vir die ondersoek gebruik.
Watteprop
Verdunde soutsuur Gasborrels
Magnesium
Skaal
5.1 Definieer reaksietempo. (2)
5.2 Vir hierdie ondersoek, skryf neer die:
5.2.1 Onafhanklike veranderlike (1)
5.2.2 Beheerveranderlike (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 11 DBE/2018
SSE
Die massaverandering van magnesium word in 2-minuut-intervalle vir beide
eksperimente bereken en opgeteken. Die resultate verkry, word in die grafiek
hieronder (NIE volgens skaal geteken NIE) getoon.
Massa magnesium (g)
2,6 Eksp. 1
Eksp. 2
0,2
0
2 10 16
Tyd (minute)
5.3 Gebruik die inligting op die grafiek en:
5.3.1 Bereken die volume waterstofgas wat in eksperiment 1 van
t = 2 minute tot t = 10 minute berei word
Neem die molêre gasvolume as 25 dm3∙mol-1. (5)
5.3.2 Bereken die aanvanklike massa magnesium wat gebruik is indien
die gemiddelde tempo van vorming van waterstofgas in
eksperiment 2, 2,08 x 10-4 mol∙s-1 was (5)
5.4 Gebruik die botsingsteorie om te verduidelik waarom die kurwe vir
eksperiment 2 steiler as dié vir eksperiment 1 is. (3)
[17]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 12 DBE/2018
SSE
VRAAG 6 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Die vergelyking hieronder stel 'n hipotetiese reaksie voor wat na 2 minute ewewig in 'n
geslote houer by kamertemperatuur bereik. Die letters x, y en z stel die aantal mol in
die gebalanseerde vergelyking voor.
xA(aq) + yB(aq) ⇌ zC(aq)
Die grafiek hieronder toon die verandering in die aantal mol van reaktanse en produkte
teenoor tyd tydens die reaksie.
Grafiek van aantal mol van reaktanse en produkte teenoor tyd
16
Aantal reaktanse en produkte (mol)
C
12
A
8
B
4
0 1 2 3 4 5 6 7 8
Tyd (minute)
6.1 Definieer 'n dinamiese ewewig. (2)
6.2 Gebruik die inligting op die grafiek en skryf die waarde neer van:
6.2.1 x (1)
6.2.2 y (1)
6.2.3 z (1)
6.3 Bereken die ewewigskonstante, K c , vir hierdie hipotetiese reaksie by
kamertemperatuur indien die volume van die geslote houer 3 dm3 is. (7)
6.4 By t = 4 minute is die temperatuur van die sisteem verhoog na 60 °C. Is die
TERUGWAARTSE reaksie EKSOTERMIES of ENDOTERMIES? Verduidelik
hoe jy by die antwoord uitgekom het. (3)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 13 DBE/2018
SSE
VRAAG 7 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Die reaksie tussen 'n swawelsuuroplossing (H 2 SO 4 ) en 'n natriumhidroksiedoplossing
(NaOH) word ondersoek deur die apparaat hieronder te gebruik.
Retortstaander Buret
H2SO4(aq)
Erlenmeyerfles
NaOH(aq)
7.1 Skryf die naam van die eksperimentele prosedure wat hierbo geïllustreer
word, neer. (1)
7.2 Wat is die funksie van die buret? (1)
7.3 Definieer 'n suur ten opsigte van die Arrheniusteorie. (2)
7.4 Gee 'n rede waarom swawelsuur as 'n sterk suur beskou word. (1)
7.5 Broomtimolblou word as 'n indikator gebruik. Skryf die kleurverandering neer
wat in die Erlenmeyerfles sal plaasvind wanneer die eindpunt van die titrasie
bereik word.
Kies uit die volgende:
BLOU NA GEEL GEEL NA BLOU GROEN NA GEEL (1)
Tydens die titrasie voeg 'n leerder 25 cm3 NaOH(aq), met 'n konsentrasie van
0,1 mol·dm-3, by 'n Erlenmeyerfles en titreer hierdie oplossing met H 2 SO 4 (aq) met
'n konsentrasie van 0,1 mol·dm-3. Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie wat
plaasvind, is:
2NaOH(aq) + H 2 SO 4 (aq) → Na 2 SO 4 (aq) + 2H 2 O(ℓ)
7.6 Bepaal die volume H 2 SO 4 (aq) wat bygevoeg moet word om die NaOH(aq) in
die Erlenmeyerfles volledig te neutraliseer. (4)
7.7 Indien die leerder verby die eindpunt gaan deur 5 cm3 van dieselfde
H 2 SO 4 (aq) in oormaat by te voeg, bereken die pH van die oplossing in die
fles. (7)
[17]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 14 DBE/2018
SSE
VRAAG 8 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
8.1 Beskou die elektrochemiese sel voorgestel deur die selnotasie hieronder,
waar X 'n onbekende metaal is:
Pt(s) | Fe2+(aq), Fe3+(aq) || X+(aq) | X(s)
Daar is gevind dat die selpotensiaal van hierdie sel 0,03 V is.
8.1.1 Skryf die soort elektrochemiese sel, wat hierbo voorgestel word,
neer. (1)
8.1.2 Wat stel die enkellyn (|) in die selnotasie hierbo voor? (1)
8.1.3 Skryf die halfreaksie neer wat by die anode in die sel hierbo
plaasvind. (2)
8.1.4 Identifiseer X met behulp van 'n berekening. (5)
8.2 'n Pt(s) | Fe2+(aq), Fe3+(aq)-halfsel word aan 'n Cu(s) | Cu2+(aq)-halfsel
verbind.
Skryf neer die:
8.5.1 Chemiese simbool vir die elektrode in die katodehalfsel (1)
8.5.2 NAAM van die oksideermiddel (1)
8.5.3 Algehele selreaksie wat in hierdie sel plaasvind (3)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 15 DBE/2018
SSE
VRAAG 9 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Die diagram hieronder toon 'n elektrolitiese sel wat gebruik word om 'n ysterstaaf met
KOPER te elektroplateer. Oplossing X is saamgestel van 'n onbekende NITRAAT.
Kragbron
Ysterstaaf A
Oplossing X
9.1 Oplossings, soos oplossing X, word altyd in elektrochemiese selle gebruik.
9.1.1 Skryf die algemene term neer wat gebruik word om hierdie
oplossings te beskryf. (1)
9.1.2 Wat is die funksie van hierdie oplossings in elektrochemiese selle? (1)
9.2 Skryf die FORMULE van oplossing X neer. (1)
9.3 Watter elektrode (A of YSTERSTAAF) is die negatiewe elektrode? Gee 'n
rede vir die antwoord. (2)
9.4 Skryf die halfreaksie neer wat by elektrode A plaasvind. (2)
9.5 Elektrode A word nou deur 'n silwerstaaf vervang sonder om enige ander
veranderinge aan die sel te maak. Na 'n rukkie word gevind dat TWEE
metaalione in die oplossing teenwoordig is.
9.5.1 Noem die TWEE metaalione wat in die oplossing teenwoordig is. (2)
9.5.2 Verwys na die relatiewe sterkte van oksideermiddels om te
verduidelik watter EEN van die ione verkieslik by die
plateringsproses betrokke sal wees. (2)
[11]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 16 DBE/2018
SSE
VRAAG 10 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Die vloeidiagram hieronder toon die stappe wat gebruik word om kunsmisstowwe X
and Y te berei. Byskrifte I en II stel tipes chemiese reaksies voor en P is 'n verbinding.
P + H2(g)
H2SO4 I
Kunsmis X Ammoniak NO (g) Bruin gas
Vloeistof C
II
Kunsmis Y
10.1 Skryf die naam neer van reaksie:
10.1.1 I (1)
10.1.2 II (1)
10.2 Skryf die NAAM of FORMULE neer van:
10.2.1 Verbinding P (1)
10.2.2 Die bruin gas (1)
10.2.3 Vloeistof C (1)
10.3 Skryf 'n gebalanseerde vergelyking neer vir:
10.3.1 Die bereiding van kunsmis X (3)
10.3.2 Reaksie I (3)
10.4 Kunsmis Y is ammoniumnitraat. Bereken die massa-persentasie stikstof in
kunsmis Y. (3)
[14]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 1 DBE/2018
SSE
DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12
PAPER 2 (CHEMISTRY)
GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
VRAESTEL 2 (CHEMIE)
TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES
NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE
Standard pressure
pθ 1,013 x 105 Pa
Standaarddruk
Molar gas volume at STP
Vm 22,4 dm3∙mol-1
Molêre gasvolume by STD
Standard temperature
Tθ 273 K
Standaardtemperatuur
Charge on electron
e -1,6 x 10-19 C
Lading op elektron
Avogadro's constant
NA 6,02 x 1023 mol-1
Avogadro-konstante
TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES
m N
n= n=
M NA
n m V
c= or/of c= n=
V MV Vm
c a v a na
= pH = -log[H 3 O+]
c b v b nb
K w = [H 3 O+][OH-] = 1 x 10-14 at/by 298 K / 25 °C
Eθcell = Eθcathode − Eθanode / E θsel = E katode
θ
− E θanode
or/of
E θcell = E reduction
θ
− E θoxidation / E θsel = E reduksie
θ
− E θoksidasie
or/of
E θcell = E oxidising
θ θ
agent − E reducing agent / E sel = E oksideermiddel − E reduseermiddel
θ θ θ
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Fisiese Wetenskappe/V2
Downloaded from hlayiso.com 2 DBE/2018
SSE
TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS
TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18
(I) (II) (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII)
Atomic number
1 KEY/SLEUTEL Atoomgetal 2
2,1 H He
1 29 4
3 4 Electronegativity Symbol 5 6 7 8 9 10
1,9 Cu
1,0 Li 1,5 Be Elektronegatiwiteit
63,5
Simbool 2,0 B 2,5 C 3,0 N 3,5 O 4,0 F Ne
7 9 11 12 14 16 19 20
11 12 13 14 15 16 17 18
0,9 Na 1,2 Mg Approximate relative atomic mass 1,5 Aℓ 1,8 Si 2,1 P 2,5 S 3,0 Cℓ Ar
23 24 Benaderde relatiewe atoommassa 27 28 31 32 35,5 40
19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36
0,8 K 1,0 Ca 1,3 Sc 1,5 Ti 1,6 V 1,6 Cr 1,5 Mn 1,8 Fe 1,8 Co 1,8 Ni 1,9 Cu 1,6 Zn 1,6 Ga 1,8 Ge 2,0 As 2,4 Se 2,8 Br Kr
39 40 45 48 51 52 55 56 59 59 63,5 65 70 73 75 79 80 84
37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54
0,8 Rb 1,0 Sr 1,2 Y 1,4 Zr Nb 1,8 Mo 1,9 Tc 2,2 Ru 2,2 Rh 2,2 Pd 1,9 Ag 1,7 Cd 1,7 In 1,8 Sn 1,9 Sb 2,1 Te 2,5 I Xe
86 88 89 91 92 96 101 103 106 108 112 115 119 122 128 127 131
55 56 57 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86
0,7 Cs 0,9 Ba La 1,6 Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg 1,8 Tℓ 1,8 Pb 1,9 Bi 2,0 Po 2,5 At Rn
133 137 139 179 181 184 186 190 192 195 197 201 204 207 209
87 88 89
0,7 Fr 0,9 Ra Ac 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71
226
Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu
140 141 144 150 152 157 159 163 165 167 169 173 175
90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103
Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr
232 238
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 3 DBE/2018
SSE
TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4A: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE
θ
Half-reactions/Halfreaksies E (V)
− −
F 2 (g) + 2e ⇌ 2F + 2,87
3+ − 2+
Co +e ⇌ Co + 1,81
+
H 2 O 2 + 2H +2e− ⇌ 2H 2 O +1,77
− + 2+
MnO 4 + 8H + 5e− ⇌ Mn + 4H 2 O + 1,51
− −
Cℓ 2 (g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36
2− + 3+
Cr 2 O 7 + 14H + 6e− ⇌ 2Cr + 7H 2 O + 1,33
+ −
O 2 (g) + 4H + 4e ⇌ 2H 2 O + 1,23
+ − 2+
MnO 2 + 4H + 2e ⇌ Mn + 2H 2 O + 1,23
2+
Pt + 2e− ⇌ Pt + 1,20
Br 2 (ℓ) + 2e− ⇌ 2Br− + 1,07
− + −
NO 3 + 4H + 3e ⇌ NO(g) + 2H 2 O + 0,96
Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
2+ −
Hg + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85
+
Ag + e− ⇌ Ag + 0,80
Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
− + −
NO 3 + 2H + e ⇌ NO 2 (g) + H 2 O + 0,80
3+ − 2+
Fe +e ⇌ Fe + 0,77
+ −
O 2 (g) + 2H + 2e ⇌ H2O2 + 0,68
− −
I 2 + 2e ⇌ 2I + 0,54
+
Cu + e− ⇌ Cu + 0,52
SO 2 + 4H + 4e
+ −
⇌ S + 2H 2 O + 0,45
2H 2 O + O 2 + 4e− ⇌ 4OH− + 0,40
2+ −
Cu + 2e ⇌ Cu + 0,34
2− +
SO 4 + 4H + 2e− ⇌ SO 2 (g) + 2H 2 O + 0,17
2+ − +
Cu +e ⇌ Cu + 0,16
4+ 2+
Sn + 2e− ⇌ Sn + 0,15
+ −
S + 2H + 2e ⇌ H 2 S(g) + 0,14
+
2H + 2e− ⇌ H 2 (g) 0,00
3+ −
Fe + 3e ⇌ Fe − 0,06
2+
Pb + 2e− ⇌ Pb − 0,13
2+ −
Sn + 2e ⇌ Sn − 0,14
2+
Ni + 2e− ⇌ Ni − 0,27
2+
Co + 2e− ⇌ Co − 0,28
2+ −
Cd + 2e ⇌ Cd − 0,40
3+ 2+
Cr + e− ⇌ Cr − 0,41
2+ −
Fe + 2e ⇌ Fe − 0,44
3+
Cr + 3e− ⇌ Cr − 0,74
2+ −
Zn + 2e ⇌ Zn − 0,76
2H 2 O + 2e− ⇌ H 2 (g) + 2OH− − 0,83
2+ −
Cr + 2e ⇌ Cr − 0,91
2+
Mn + 2e− ⇌ Mn − 1,18
3+ −
Aℓ + 3e ⇌ Aℓ − 1,66
2+
Mg + 2e− ⇌ Mg − 2,36
+
Na + e− ⇌ Na − 2,71
2+ −
Ca + 2e ⇌ Ca − 2,87
2+
Sr + 2e− ⇌ Sr − 2,89
2+ −
Ba + 2e ⇌ Ba − 2,90
+ -
Cs + e ⇌ Cs - 2,92
+ −
K +e ⇌ K − 2,93
+
Li + e− ⇌ Li − 3,05
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 4 DBE/2018
SSE
TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4B: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE
θ
Half-reactions/Halfreaksies E (V)
+ −
Li + e ⇌ Li − 3,05
+
K + e− ⇌ K − 2,93
+ −
Cs + e ⇌ Cs − 2,92
2+
Ba + 2e− ⇌ Ba − 2,90
2+ −
Sr + 2e ⇌ Sr − 2,89
2+
Ca + 2e− ⇌ Ca − 2,87
+
Na + e− ⇌ Na − 2,71
2+ −
Mg + 2e ⇌ Mg − 2,36
3+
Aℓ + 3e− ⇌ Aℓ − 1,66
2+ −
Mn + 2e ⇌ Mn − 1,18
2+
Cr + 2e− ⇌ Cr − 0,91
Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
− −
2H 2 O + 2e ⇌ H 2 (g) + 2OH − 0,83
2+
Zn + 2e− ⇌ Zn − 0,76
Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
3+ −
Cr + 3e ⇌ Cr − 0,74
2+
Fe + 2e− ⇌ Fe − 0,44
3+ − 2+
Cr +e ⇌ Cr − 0,41
2+
Cd + 2e− ⇌ Cd − 0,40
2+
Co + 2e− ⇌ Co − 0,28
2+ −
Ni + 2e ⇌ Ni − 0,27
2+
Sn + 2e− ⇌ Sn − 0,14
2+ −
Pb + 2e ⇌ Pb − 0,13
3+
Fe + 3e− ⇌ Fe − 0,06
+ −
2H + 2e ⇌ H 2 (g) 0,00
+
S + 2H + 2e− ⇌ H 2 S(g) + 0,14
4+ − 2+
Sn + 2e ⇌ Sn + 0,15
2+ +
Cu + e− ⇌ Cu + 0,16
2− +
SO 4 + 4H + 2e− ⇌ SO 2 (g) + 2H 2 O + 0,17
2+ −
Cu + 2e ⇌ Cu + 0,34
− −
2H 2 O + O 2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40
+
SO 2 + 4H + 4e− ⇌ S + 2H 2 O + 0,45
+ −
Cu + e ⇌ Cu + 0,52
− −
I 2 + 2e ⇌ 2I + 0,54
+
O 2 (g) + 2H + 2e− ⇌ H2O2 + 0,68
3+ − 2+
Fe +e ⇌ Fe + 0,77
− + −
NO 3 + 2H + e ⇌ NO 2 (g) + H 2 O + 0,80
+ −
Ag + e ⇌ Ag + 0,80
2+
Hg + 2e− ⇌ Hg(ℓ) + 0,85
− + −
NO 3 + 4H + 3e ⇌ NO(g) + 2H 2 O + 0,96
− −
Br 2 (ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07
2+ −
Pt +2e ⇌ Pt + 1,20
+ 2+
MnO 2 + 4H + 2e− ⇌ Mn + 2H 2 O + 1,23
+
O 2 (g) + 4H + 4e− ⇌ 2H 2 O + 1,23
2− + 3+
Cr 2 O 7 + 14H + 6e− ⇌ 2Cr + 7H 2 O + 1,33
− −
Cℓ 2 (g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36
− + 2+
MnO 4 + 8H + 5e− ⇌ Mn + 4H 2 O + 1,51
+
H 2 O 2 + 2H +2 e− ⇌ 2H 2 O +1,77
3+ − 2+
Co +e ⇌ Co + 1,81
F 2 (g) + 2e− ⇌ 2F− + 2,87
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P1 NSC June 2018 QP (Eng)

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 QP

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Mpumalanga Mock 2018 QP

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 NSC November 2018 QP (Eng)

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 NSC June 2025 QP (Eng)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--114bfa8b-1df9-4267-bc57-6e4eee55848a/v1-96ff22312492e8f14af9/card.webp)
Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 NSC June 2024 QP (Afr)
More from Grade 12 Physical Sciences

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 2 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo Mock 2025 Memo

Question paper