Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2)
NOVEMBER 2013
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 4 inligtingsblaaie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2013 papers 





View all





Physical Sciences Grade 12 P2 NSC November 2013 QP (Afr)
Grade 12 Physical Sciences Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2013 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.
Physical Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2013. Question paper, 19 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Physical Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2013
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 19
- File size
- 667.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 19
This exam
NSC November Exam 2013
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 2 DBE/November 2013
NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Skryf jou eksamennommer en sentrumnommer in die toepaslike ruimtes op
die ANTWOORDEBOEK neer.
2. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK.
3. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:
AFDELING A (25)
AFDELING B (125)
4. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
5. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.
6. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
7. Inligtingsblaaie en 'n periodieke tabel is vir jou gebruik aangeheg.
8. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ensovoorts waar nodig.
9. Rond jou finale numeriese antwoorde af tot 'n minimum van TWEE desimale
plekke.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 3 DBE/November 2013
NSS
AFDELING A
VRAAG 1: EENWOORDITEMS
Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die woord/term
langs die vraagnommer (1.1–1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer.
1.1 Die industriële bereiding van stikstofgas uit vloeibare lug (1)
1.2 Die verwydering van water uit 'n verbinding tydens 'n reaksie (1)
1.3 'n Teorie wat gebruik word om te verduidelik hoe faktore, soos temperatuur,
die tempo van 'n reaksie verander (1)
1.4 Die algemene term wat gebruik word om 'n stof te beskryf wat elektrone aan
'n ander stof skenk (1)
1.5 Die algemene term wat gebruik word om die klas organiese verbindings te
beskryf waarin een lid van die vorige een met 'n CH 2 -groep verskil (1)
[5]
VRAAG 2: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Vier opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Elke vraag
het slegs EEN korrekte antwoord. Skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer
(2.1–2.10) in die ANTWOORDEBOEK neer.
2.1 Watter EEN van die volgende is die funksionele groep van aldehiede?
A ─ COO ─
B ─ COOH
C ─ CHO
D ─ OH (2)
2.2 Watter EEN van die volgende koolwaterstowwe gee altyd 'n produk met
dieselfde IUPAC-naam wanneer ENIGE EEN van sy waterstofatome met
'n chlooratoom vervang word?
A Heksaan
B Heks-1-een
C Sikloheksaan
D Siklohekseen (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 4 DBE/November 2013
NSS
2.3 Die vergelyking hieronder stel die reaksie voor wat plaasvind wanneer 'n
organiese verbinding en gekonsentreerde natriumhidroksied sterk verhit word.
X stel die organiese hoofproduk voor wat gevorm word.
H H H
H C C C H + NaOH X + NaBr + H2O
H Br H
Watter EEN van die volgende is die korrekte IUPAC-naam vir verbinding X?
A Prop-1-een
B Prop-2-een
C Propan-1-ol
D Propan-2-ol (2)
2.4 Die grafieke hieronder stel die molekulêre verspreiding voor vir 'n reaksie
by verskillende temperature.
P
Q
Getal molekule
R
S
Kinetiese energie
Watter EEN van die grafieke hierbo stel die reaksie by die hoogste
temperatuur voor?
A P
B Q
C R
D S (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 5 DBE/November 2013
NSS
2.5 Die reaksie wat hieronder voorgestel word, bereik ewewig in 'n geslote houer.
CuO(s) + H 2 (g) ⇌ Cu(s) + H 2 O(g) ∆H < 0
Watter EEN van die volgende veranderinge sal die opbrengs van produkte
verhoog?
A Verhoog temperatuur.
B Verlaag temperatuur.
C Verhoog druk deur die volume te verklein.
D Verlaag druk deur die volume te vergroot. (2)
2.6 Die grafiek hieronder stel die ontbinding van N 2 O 4 (g) in 'n geslote houer voor
volgens die volgende vergelyking:
N 2 O 4 (g) ⇌ 2NO 2 (g)
Konsentrasie (mol∙dm-3)
[N2O4]
[NO2]
t1 Tyd (s)
Watter EEN van die volgende beskryf die situasie by t 1 korrek?
A Die N 2 O 4 -gas is opgebruik.
B Die NO 2 -gas is opgebruik.
C Die tempo van die voorwaartse reaksie is gelyk aan die tempo van die
terugwaartse reaksie.
D Die konsentrasies van die reaktant en die produk is gelyk. (2)
2.7 Watter EEN van die volgende is die sterkste oksideermiddel?
A F 2 (g)
B F-(aq)
C Li(s)
D Li+(aq) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 6 DBE/November 2013
NSS
2.8 Watter EEN van die volgende stellings oor 'n werkende galvaniese sel is
KORREK?
A ∆H vir die selreaksie is positief.
B Die algehele selreaksie is nie-spontaan.
C Die emk is negatief.
D ∆H vir die selreaksie is negatief. (2)
2.9 Die funksie van die soutbrug in 'n werkende galvaniese sel is om ...
A anione toe te laat om na die katode te beweeg.
B elektriese neutraliteit in die halfselle te handhaaf.
C elektrone toe te laat om daardeur te beweeg.
D ione te verskaf om by die anode en katode te reageer. (2)
2.10 Die hoofproduk wat by die ANODE in 'n membraansel vorm, is ...
A waterstof.
B suurstof.
C chloor.
D hidroksiedione. (2)
[20]
TOTAAL AFDELING A: 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 7 DBE/November 2013
NSS
AFDELING B
INSTRUKSIES
1. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.
2. Laat EEN reël oop tussen twee subvrae, byvoorbeeld tussen VRAAG 3.1 en
VRAAG 3.2.
3. Toon die formules en substitusies in ALLE berekeninge.
4. Rond jou finale numeriese antwoorde af tot 'n minimum van TWEE desimale
plekke.
VRAAG 3 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Die letters A tot F in die tabel hieronder stel ses organiese verbindings voor.
H
H C H
H H H O H
H H H
A B H C C C C H
H C C C C C C H
H H H
H H H H
H C H
H
C CH 3 CH ═ CHCH 2 CH 2 CH 3 D Pentielpropanoaat
H Br Br H H H H
H C C C C C C H H C H
H H
H H H H H
E F H C C C C C H
H C H
H H H
H C H
H
3.1 Skryf die letter(s) neer wat die volgende voorstel:
3.1.1 Alkene (2)
3.1.2 'n Ketoon (1)
3.1.3 'n Verbinding met die algemene formule C n H 2n-2 (1)
3.1.4 'n Struktuurisomeer van siklohekseen (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 8 DBE/November 2013
NSS
3.2 Skryf die IUPAC-naam neer van verbinding:
3.2.1 A (2)
3.2.2 E (2)
3.2.3 F (2)
3.3 Verbinding D word berei deur twee organiese verbindings te laat reageer in
die teenwoordigheid van 'n suur as katalisator.
Skryf neer die:
3.3.1 Homoloë reeks waaraan verbinding D behoort (1)
3.3.2 Struktuurformule van verbinding D (2)
3.3.3 IUPAC-naam van die organiese suur wat gebruik is om
verbinding D te berei (1)
3.3.4 NAAM of FORMULE van die katalisator wat gebruik is (1)
[17]
VRAAG 4 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
'n Laboratoriumtegnikus word van drie ongemerkte bottels voorsien wat onderskeidelik
'n alkohol, 'n aldehied en 'n alkaan met vergelykbare molekulêre massas bevat. Sy
neem 'n monster uit elke bottel en merk hulle P, Q en R.
Om elke monster te kan identifiseer, bepaal sy die kookpunt van elk onder dieselfde
toestande. Die resultate word in die tabel hieronder aangetoon.
KOOKPUNT
MONSTER
(°C)
P 76
Q 36
R 118
4.1 Vir hierdie ondersoek, skryf neer die:
4.1.1 Onafhanklike veranderlike (1)
4.1.2 Afhanklike veranderlike (1)
4.2 Uit die leesstuk hierbo, skryf 'n frase neer wat aantoon dat hierdie ondersoek
'n regverdige toets is. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 9 DBE/November 2013
NSS
4.3 Watter monster (P, Q of R) is die:
4.3.1 Alkaan (1)
4.3.2 Alkohol (1)
4.3.3 Verwys na kookpunt en die tipe intermolekulêre kragte wat tussen
alkoholmolekule teenwoordig is om 'n rede vir die antwoord op
VRAAG 4.3.2 te gee. (2)
4.4 Die alkaan word as pentaan geïdentifiseer. Sal die kookpunt van heksaan
HOËR AS of LAER AS dié van pentaan wees? Verwys na MOLEKULÊRE
STRUKTUUR, INTERMOLEKULÊRE KRAGTE en ENERGIE benodig om die
antwoord te verduidelik. (4)
[11]
VRAAG 5 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Twee reguitkettingverbindings, P en Q, het elk die volgende molekulêre formule:
P: C 4 H 10
Q: C 4 H 8
5.1 Skryf die naam neer van die homoloë reeks waaraan verbinding Q behoort. (1)
5.2 Verbinding P reageer met chloor om 2-chlorobutaan te vorm.
Skryf neer:
5.2.1 'n Gebalanseerde chemiese vergelyking, deur MOLEKULÊRE
FORMULES te gebruik, vir die reaksie wat plaasvind (3)
5.2.2 Die tipe reaksie wat plaasvind (1)
5.2.3 Een reaksietoestand (buiten die oplosmiddel benodig) (1)
5.3 Verbinding Q neem deel aan reaksies soos in die vloeidiagram hieronder
getoon.
Verbinding Q (C4H8)
Broom Reaksie 1
2,3-dibromobutaan Verbinding P (C4H10)
Skryf neer die:
5.3.1 Struktuurformule van 2,3-dibromobutaan (2)
5.3.2 IUPAC-naam van verbinding Q (2)
5.3.3 Gebalanseerde vergelyking, deur struktuurformules te gebruik, vir
reaksie 1 (4)
5.3.4 Tipe reaksie wat in reaksie 1 plaasvind (1)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 10 DBE/November 2013
NSS
VRAAG 6 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
'n Waterstofperoksiedoplossing dissosieer stadig by kamertemperatuur volgens die
volgende vergelyking:
2H 2 O 2 (aq) → 2H 2 O(ℓ) + O 2 (g)
Tydens 'n ondersoek vergelyk leerders die effektiwiteit van drie verskillende
katalisators op die tempo van ontbinding van waterstofperoksied. Hulle plaas GELYKE
HOEVEELHEDE genoegsame waterstofperoksied in drie aparte houers. Hulle voeg
dan GELYKE HOEVEELHEDE van elk van die drie katalisators, P, Q en R, by die
waterstofperoksied in die drie houers onderskeidelik en meet die tempo waarteen
suurstofgas vrygestel word.
6.1 Vir hierdie ondersoek, skryf neer die:
6.1.1 Onafhanklike veranderlike (1)
6.1.2 Afhanklike veranderlike (1)
Die resultate wat verkry is, word in die grafiek hieronder aangetoon.
Volume suurstof (cm3)
R
P
Q
Tyd (s)
6.2 Watter katalisator is die effektiefste? Gee 'n rede vir die antwoord. (2)
6.3 Verduidelik volledig, deur na die botsingsteorie te verwys, hoe 'n katalisator
die tempo van 'n reaksie verhoog. (3)
In 'n ander eksperiment verkry die leerders die volgende resultate vir die ontbinding
van waterstofperoksied:
TYD (s) H 2 O 2 -KONSENTRASIE (mol∙dm-3)
0 0,0200
200 0,0160
400 0,0131
600 0,0106
800 0,0086
6.4 Bereken die GEMIDDELDE tempo van ontbinding (in mol∙dm-3·s-1) van
H 2 O 2 (aq) in die eerste 400 s. (3)
6.5 Sal die tempo van ontbinding by 600 s GROTER AS, KLEINER AS of GELYK
AAN die tempo bereken in VRAAG 6.4 wees? Gee 'n rede vir die antwoord. (2)
6.6 Bereken die massa suurstof wat in die eerste 600 s berei word indien 50 cm3
waterstofperoksied in hierdie tydinterval ontbind. (5)
[17]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 11 DBE/November 2013
NSS
VRAAG 7 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
'n Chemiese ingenieur bestudeer die reaksie van stikstof en suurstof in 'n laboratorium.
Die reaksie bereik ewewig in 'n geslote houer by 'n sekere temperatuur, T, volgens die
volgende gebalanseerde vergelyking:
N 2 (g) + O 2 (g) ⇌ 2NO(g)
Aanvanklik word 2 mol stikstof en 2 mol suurstof in 'n 5 dm3 verseëlde houer gemeng.
Die ewewigskonstante (K C ) vir die reaksie by hierdie temperatuur is 1,2 x 10-4.
7.1 Is die opbrengs van NO(g) by temperatuur T HOOG of LAAG? Gee 'n rede vir
die antwoord. (2)
7.2 Bereken die ewewigskonsentrasie van NO(g) by hierdie temperatuur. (8)
7.3 Hoe sal elk van die volgende veranderinge die OPBRENGS van NO(g)
beïnvloed? Skryf slegs VERMEERDER, VERMINDER of BLY DIESELFDE
neer.
7.3.1 Die volume van die reaksiehouer word by konstante temperatuur
verklein. (1)
7.3.2 'n Trae (Onaktiewe) gas soos argon word by die mengsel gevoeg. (1)
7.4 Daar word gevind dat K C vir die reaksie toeneem met 'n verhoging in
temperatuur. Is hierdie reaksie eksotermies of endotermies? Verduidelik die
antwoord. (3)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 12 DBE/November 2013
NSS
VRAAG 8 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Die diagram hieronder toon 'n galvaniese sel wat onder standaardtoestande
funksioneer. Die selreaksie wat plaasvind wanneer die sel funksioneer, is:
6Cℓ - (aq) + 2Au3+(aq) → 3Cℓ 2 (g) + 2Au(s)
V
S
Cℓ2(g)
Au
Pt
Cℓ-(aq) Au3+(aq)
Met skakelaar S OOP is die aanvanklike lesing op die voltmeter 0,14 V.
8.1 Skryf neer die:
8.1.1 NAAM of FORMULE van die oksideermiddel (1)
8.1.2 Halfreaksie wat by die anode plaasvind (2)
8.1.3 Selnotasie vir hierdie sel (3)
8.2 Bereken die standaard-reduksiepotensiaal van Au. (4)
Skakelaar S word nou gesluit en die gloeilamp brand.
8.3 Hoe sal die lesing op die voltmeter nou vergelyk met die AANVANKLIKE
lesing van 0,14 V? Skryf slegs GROTER AS, KLEINER AS of GELYK AAN
neer. Gee 'n rede vir die antwoord. (2)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 13 DBE/November 2013
NSS
VRAAG 9 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Die diagram hieronder stel 'n vereenvoudigde elektrolitiese sel voor wat gebruik word
om 'n moersleutel met chroom te elektroplateer. Die moersleutel word deurlopend
tydens die elektroplateringsproses geroteer.
GS-kragbron
Elektrode X
Moersleutel
Cr(NO3)3(aq)
'n Konstante stroom gaan deur die oplossing en die konsentrasie van Cr(NO 3 ) 3 (aq) bly
konstant tydens die proses. In die proses word 'n totaal van 0,03 mol elektrone in die
elektrolitiese sel oorgedra.
9.1 Definieer die term elektrolise. (2)
9.2 Skryf neer die:
9.2.1 Halfreaksie wat by die moersleutel plaasvind (2)
9.2.2 NAAM of FORMULE van die metaal waarvan elektrode X
gemaak is (1)
9.2.3 NAAM of FORMULE van die oksideermiddel (1)
9.3 Bereken die toename in massa van die moersleutel. (4)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 14 DBE/November 2013
NSS
VRAAG 10 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Loodsuurbatterye bestaan uit verskeie selle. 'n Swawelsuuroplossing word as
elektroliet in hierdie batterye gebruik.
10.1 Definieer die term elektroliet. (2)
Die standaard-reduksiepotensiale vir die halfreaksies wat in 'n sel van 'n
loodsuurbattery plaasvind, is soos volg:
PbO 2 (s) + SO 4 2-(aq) + 4H+(aq) + 2e- ⇌ PbSO 4 (s) + 2H 2 O(ℓ) Eθ = +1,69 V
PbSO 4 (s) + 2e- ⇌ Pb(s) + SO 4 2-(aq) Eθ = - 0,36 V
10.2 Skryf die halfreaksie neer wat by die anode van hierdie sel plaasvind. (2)
10.3 Skryf die algehele selreaksie neer wanneer die sel stroom lewer. (3)
10.4 'n Aantal van die selle hierbo word in serie geskakel om 'n 300 V-battery te
vorm wat onder standaardtoestande funksioneer.
Bereken die:
10.4.1 Maksimum energie wat in die battery gestoor word indien sy
kapasiteit 7 500 A∙h is (5)
10.4.2 Minimum getal selle in hierdie battery (5)
[17]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 15 DBE/November 2013
NSS
VRAAG 11 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
11.1 'n Boer wil die volgende vrugte en groente vir die mark produseer:
spinasie; aartappels; appels
Skryf die NAAM neer van die belangrikste primêre voedingstof wat nodig is
om elk van die volgende te bevorder:
11.1.1 Wortelgroei van aartappelplante (1)
11.1.2 Blaargroei van spinasie (1)
11.1.3 Blom- en vrugteproduksie by appelbome (1)
11.2 Ammoniak moet in groot hoeveelhede berei word om stikstofbevattende
kunsmisstowwe te berei.
11.2.1 Skryf die naam neer van die proses wat in die industriële bereiding
van ammoniak gebruik word. (1)
11.2.2 Skryf 'n gebalanseerde chemiese vergelyking neer vir die reaksie
wat plaasvind in die proses wat in VRAAG 11.2.1 genoem is. (3)
11.3 Ammoniumwaterstoffosfaat, (NH 4 ) 2 HPO 4 , is 'n tipe kunsmis wat in landbou
gebruik word.
Verwys na die tipe elemente waaruit hierdie kunsmis bestaan om 'n rede te
gee waarom dit vir 'n boer voordelig sal wees om hierdie kunsmis te gebruik
in plaas van 'n kunsmis soos ammoniumnitraat, NH 4 NO 3 . (2)
11.4 Beskryf EEN negatiewe invloed op mense wanneer kunsmis in damme en
riviere afloop as gevolg van reën. (2)
[11]
TOTAAL AFDELING B: 125
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 1 DBE/November 2013
NSS
GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
VRAESTEL 2 (CHEMIE)
DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12
PAPER 2 (CHEMISTRY)
TABEL 1: FISIESE KONSTANTES/TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS
NAAM/NAME SIMBOOL/SYMBOL WAARDE/VALUE
Standaarddruk
pθ 1,013 x 105 Pa
Standard pressure
Molêre gasvolume by STD
Vm 22,4 dm3∙mol-1
Molar gas volume at STP
Standaardtemperatuur
Tθ 273 K
Standard temperature
Lading op elektron
e -1,6 x 10-19 C
Charge on electron
TABEL 2: FORMULES/TABLE 2: FORMULAE
n
c=
V
m
n= of/or
M
m
c=
MV
θ θ
E sel = E katode − E θanode / Eθcell = Eθcathode − Eθanode
of/or
q = I∆t
E θsel = E reduksie
θ
− E θoksidasie / E θcell = E reduction
θ
− E θoxidation
W = Vq
of/or
θ θ θ
E θsel = E θoksideermiddel − E reduseermi
θ
ddel / E cell = E oxidising agent − E reducing agent
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Fisiese Wetenskappe/V2
Downloaded from hlayiso.com 2 DBE/November 2013
NSS
TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE
TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18
(I) (II) (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII)
Atoomgetal
1 SLEUTEL/KEY Atomic number 2
2,1 H He
1 4
29
3 4 Elektronegatiwiteit Simbool 5 6 7 8 9 10
1,9 Cu
1,0 Li 1,5 Be Electronegativity
63,5
Symbol 2,0 B 2,5 C 3,0 N 3,5 O 4,0 F Ne
7 9 11 12 14 16 19 20
11 12 13 14 15 16 17 18
Benaderde relatiewe atoommassa
0,9 Na 1,2 Mg Approximate relative atomic mass
1,5 Aℓ 1,8 Si 2,1 P 2,5 S 3,0 Cℓ Ar
23 24 27 28 31 32 35,5 40
19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36
0,8 K 1,0 Ca 1,3 Sc 1,5 Ti 1,6 V 1,6 Cr 1,5 Mn 1,8 Fe 1,8 Co 1,8 Ni 1,9 Cu 1,6 Zn 1,6 Ga 1,8 Ge 2,0 As 2,4 Se 2,8 Br Kr
39 40 45 48 51 52 55 56 59 59 63,5 65 70 73 75 79 80 84
37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54
0,8 Rb 1,0 Sr 1,2 Y 1,4 Zr Nb 1,8 Mo 1,9 Tc 2,2 Ru 2,2 Rh 2,2 Pd 1,9 Ag 1,7 Cd 1,7 In 1,8 Sn 1,9 Sb 2,1 Te 2,5 I Xe
86 88 89 91 92 96 101 103 106 108 112 115 119 122 128 127 131
55 56 57 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86
0,7 Cs 0,9 Ba La 1,6 Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg 1,8 Tℓ 1,8 Pb 1,9 Bi 2,0 Po 2,5 At Rn
133 137 139 179 181 184 186 190 192 195 197 201 204 207 209
87 88 89
0,7 Fr 0,9 Ra Ac 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71
226
Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu
140 141 144 150 152 157 159 163 165 167 169 173 175
90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103
Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr
232 238
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 3 DBE/November 2013
NSS
TABEL 4A: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE
TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
θ
Halfreaksies/Half-reactions E (V)
− −
F 2 (g) + 2e ⇌ 2F + 2,87
3+ − 2+
Co +e ⇌ Co + 1,81
+
H 2 O 2 + 2H +2e− ⇌ 2H 2 O +1,77
− + 2+
MnO 4 + 8H + 5e− ⇌ Mn + 4H 2 O + 1,51
− −
Cℓ 2 (g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36
2− + 3+
Cr 2 O 7 + 14H + 6e− ⇌ 2Cr + 7H 2 O + 1,33
+ −
O 2 (g) + 4H + 4e ⇌ 2H 2 O + 1,23
+ − 2+
MnO 2 + 4H + 2e ⇌ Mn + 2H 2 O + 1,23
2+
Pt + 2e− ⇌ Pt + 1,20
Br 2 (ℓ) + 2e− ⇌ 2Br− + 1,07
− +
NO 3 + 4H + 3e− ⇌ NO(g) + 2H 2 O + 0,96
Toenemende reduserende vermoë/Increasing reducing ability
2+ −
Hg + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85
Toenemende oksiderende vermoë/Increasing oxidising ability
+
Ag + e− ⇌ Ag + 0,80
− +
NO 3 + 2H + e− ⇌ NO 2 (g) + H 2 O + 0,80
3+ 2+
Fe + e− ⇌ Fe + 0,77
+
O 2 (g) + 2H + 2e− ⇌ H2O2 + 0,68
− −
I 2 + 2e ⇌ 2I + 0,54
+ −
Cu + e ⇌ Cu + 0,52
+
SO 2 + 4H + 4e− ⇌ S + 2H 2 O + 0,45
2H 2 O + O 2 + 4e− ⇌ 4OH− + 0,40
2+ −
Cu + 2e ⇌ Cu + 0,34
2− +
SO 4 + 4H + 2e− ⇌ SO 2 (g) + 2H 2 O + 0,17
2+ − +
Cu +e ⇌ Cu + 0,16
4+ − 2+
Sn + 2e ⇌ Sn + 0,15
+
S + 2H + 2e− ⇌ H 2 S(g) + 0,14
+ −
2H + 2e ⇌ H 2 (g) 0,00
3+
Fe + 3e− ⇌ Fe − 0,06
2+
Pb + 2e− ⇌ Pb − 0,13
2+
Sn + 2e− ⇌ Sn − 0,14
2+
Ni + 2e− ⇌ Ni − 0,27
2+ −
Co + 2e ⇌ Co − 0,28
2+
Cd + 2e− ⇌ Cd − 0,40
3+ − 2+
Cr +e ⇌ Cr − 0,41
2+
Fe + 2e− ⇌ Fe − 0,44
3+
Cr + 3e− ⇌ Cr − 0,74
2+
Zn + 2e− ⇌ Zn − 0,76
− −
2H 2 O + 2e ⇌ H 2 (g) + 2OH − 0,83
2+
Cr + 2e− ⇌ Cr − 0,91
2+
Mn + 2e− ⇌ Mn − 1,18
3+
Aℓ + 3e− ⇌ Aℓ − 1,66
2+ −
Mg + 2e ⇌ Mg − 2,36
+
Na + e− ⇌ Na − 2,71
2+
Ca + 2e− ⇌ Ca − 2,87
2+ −
Sr + 2e ⇌ Sr − 2,89
2+
Ba + 2e− ⇌ Ba − 2,90
+ -
Cs + e ⇌ Cs - 2,92
+
K + e− ⇌ K − 2,93
+
Li + e− ⇌ Li − 3,05
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 4 DBE/November 2013
NSS
TABEL 4B: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE
TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
θ
Halfreaksies/Half-reactions E (V)
+ −
Li + e ⇌ Li − 3,05
+
K + e− ⇌ K − 2,93
+ −
Cs + e ⇌ Cs − 2,92
2+
Ba + 2e− ⇌ Ba − 2,90
2+ −
Sr + 2e ⇌ Sr − 2,89
2+
Ca + 2e− ⇌ Ca − 2,87
+
Na + e− ⇌ Na − 2,71
2+ −
Mg + 2e ⇌ Mg − 2,36
3+
Aℓ + 3e− ⇌ Aℓ − 1,66
Toenemende oksiderende vermoë/Increasing oxidising ability
2+ −
Mn + 2e ⇌ Mn − 1,18
2+
Cr + 2e− ⇌ Cr − 0,91
Toenemende reduserende vermoë/Increasing reducing ability
2H 2 O + 2e− ⇌ H 2 (g) + 2OH− − 0,83
2+ −
Zn + 2e ⇌ Zn − 0,76
3+
Cr + 3e− ⇌ Cr − 0,74
2+
Fe + 2e− ⇌ Fe − 0,44
3+ − 2+
Cr +e ⇌ Cr − 0,41
2+
Cd + 2e− ⇌ Cd − 0,40
2+
Co + 2e− ⇌ Co − 0,28
2+ −
Ni + 2e ⇌ Ni − 0,27
2+
Sn + 2e− ⇌ Sn − 0,14
2+ −
Pb + 2e ⇌ Pb − 0,13
3+
Fe + 3e− ⇌ Fe − 0,06
+
2H + 2e− ⇌ H 2 (g) 0,00
+
S + 2H + 2e− ⇌ H 2 S(g) + 0,14
4+ − 2+
Sn + 2e ⇌ Sn + 0,15
2+ +
Cu + e− ⇌ Cu + 0,16
2− +
SO 4 + 4H + 2e− ⇌ SO 2 (g) + 2H 2 O + 0,17
2+ −
Cu + 2e ⇌ Cu + 0,34
− −
2H 2 O + O 2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40
+
SO 2 + 4H + 4e− ⇌ S + 2H 2 O + 0,45
+ −
Cu + e ⇌ Cu + 0,52
− −
I 2 + 2e ⇌ 2I + 0,54
+
O 2 (g) + 2H + 2e− ⇌ H2O2 + 0,68
3+ − 2+
Fe +e ⇌ Fe + 0,77
− +
NO 3 + 2H + e− ⇌ NO 2 (g) + H 2 O + 0,80
+ −
Ag + e ⇌ Ag + 0,80
2+ −
Hg + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85
− +
NO 3 + 4H + 3e− ⇌ NO(g) + 2H 2 O + 0,96
− −
Br 2 (ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07
2+
Pt + 2 e− ⇌ Pt + 1,20
+ − 2+
MnO 2 + 4H + 2e ⇌ Mn + 2H 2 O + 1,23
+
O 2 (g) + 4H + 4e− ⇌ 2H 2 O + 1,23
2− + 3+
Cr 2 O 7 + 14H + 6e− ⇌ 2Cr + 7H 2 O + 1,33
− −
Cℓ 2 (g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36
− + 2+
MnO 4 + 8H + 5e− ⇌ Mn + 4H 2 O + 1,51
+ −
H 2 O 2 + 2H +2 e ⇌ 2H 2 O +1,77
3+ 2+
Co + e− ⇌ Co + 1,81
F 2 (g) + 2e− ⇌ 2F− + 2,87
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 NSC November 2013 QP (Eng)

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 NSC November 2023 QP (Eng)

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 NSC November 2022 QP (Afr)

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 NSC November 2020 QP (Afr)

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 NSC November 2019 QP (Afr)

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 NSC November 2018 QP (Eng)
More from Grade 12 Physical Sciences

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 2 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo Mock 2025 Memo

Question paper