Skip to content

Physical Sciences Grade 12 P2 NSC November 2015 QP (Afr)

Question paperPhysical SciencesGrade 12201519 pages

Grade 12 Physical Sciences Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2015 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2) NOVEMBER 2015 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 4 gegewensblaaie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 2 DBE/November 2015 NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die toepaslike ruimtes op die ANTWOORDEBOEK neer. 2. Hierdie vraestel bestaan uit TIEN vrae. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK. 3. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 5. Laat EEN reël oop tussen twee subvrae, byvoorbeeld tussen VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2. 6. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 7. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik. 8. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik. 9. Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge. 10. Rond jou finale numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale plekke af. 11. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings ensovoorts waar nodig. 12. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 3 DBE/November 2015 NSS VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Vier opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Elke vraag het slegs EEN korrekte antwoord. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer (1.1–1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.11 E. 1.1 Watter EEN van die volgende pare reaktanse word in 'n reaksie gedurende die kontakproses gebruik? A N 2 (g) en H 2 (g) B SO 2 (g) en O 2 (g) C NH 3 (g) en O 2 (g) D H 2 SO 4 (ℓ) en NH 3 (g) (2) 1.2 Die mees korrekte definisie van die tempo van 'n chemiese reaksie is die ... A tyd wat dit 'n reaksie neem om plaas te vind. B spoed waarteen 'n reaksie plaasvind. C verandering in die hoeveelheid reaktanse of produkte. D verandering in die konsentrasie van reaktanse of produkte per tydseenheid. (2) 1.3 Beskou die reaksie wat deur die gebalanseerde vergelyking hieronder voorgestel word. H 3 PO 4 (aq) + H 2 O(ℓ) ⇌ H 3 O+(aq) + H 2 PO −4 (aq) Watter EEN van die volgende is 'n gekonjugeerde suur-basis-paar? A H 3 O+(aq) en H 2 O(ℓ) B H 3 PO 4 (aq) en H 2 O(ℓ) C H 3 PO 4 (aq) en H 3 O+(aq) D H 3 O+(aq) en H 2 PO −4 (aq) (2) 1.4 Watter EEN van die volgende verbindings het dipool-dipool-kragte tussen sy molekule? A Etanaal B Etaan C Eteen D Etyn (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 4 DBE/November 2015 NSS 1.5 Die energieveranderinge wat deur P, Q en R op die potensiële-energie- grafiek hieronder voorgestel word, vind gedurende 'n omkeerbare chemiese reaksie plaas. Potensiële energie R P (kJ∙mol-1) Q Reaksieverloop Watter EEN van die volgende veranderinge sal beide P en R laat afneem, maar Q onveranderd laat? A 'n Afname in volume B Die byvoeging van 'n katalisator C 'n Afname in temperatuur D 'n Afname in konsentrasie (2) 1.6 Watter EEN van die volgende is 'n produk wat gedurende die hidrolise van bromoetaan vorm? A Water B Eteen C Etanol D Broom (2) 1.7 Watter EEN van die volgende is die EMPIRIESE FORMULE van 1,2-dichloroetaan? A CHCℓ B CH 2 Cℓ C CHCℓ 2 D C 2 H 4 Cℓ 2 (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 5 DBE/November 2015 NSS 1.8 Die reaksie wat deur die gebalanseerde vergelyking hieronder voorgestel word, bereik ewewig in 'n geslote houer. Cℓ 2 (g) + H 2 O(ℓ) ⇌ Cℓ─(aq) + CℓO─(aq) + 2H+(aq) Watter EEN van die volgende reagense sal die voorwaartse reaksie bevoordeel wanneer dit bygevoeg word? A Waterstof B Natriumchloried C Waterstofchloried D Natriumhidroksied (2) 1.9 Die volgende halfreaksies vind in 'n galvaniese sel plaas: Co3+ + e- ⇌ Co2+ Aℓ3++ 3e- ⇌ Aℓ Watter EEN van die volgende is die selnotasie vir hierdie sel? A Aℓ ∣ Aℓ3+ ∥ Co3+, Co2+ B Aℓ ∣ Aℓ3+ ∥ Co3+, Co2+ ∣ Pt C Aℓ ∣ Aℓ3+ ∥ Co2+, Co3+ ∣ Pt D Pt ∣ Co2+ , Co3+ ∥ Aℓ3+ ∣ Aℓ (2) 1.10 Chloorgas (Cℓ 2 ) word deur 'n kaliumjodiedoplossing (KI) geborrel. Die reduseermiddel in hierdie reaksie is: A Kaliumione B Chloorgas C Jodiedione D Chloriedione (2) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 6 DBE/November 2015 NSS VRAAG 2 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die letters A tot D in die tabel hieronder stel vier organiese verbindings voor. H CH3 H H H H O H A H C C C C C C H B H C C C C H CH3 H CH2CH3 H H H H C CH 3 CH 2 CHO D Butaan Gebruik die inligting in die tabel om die vrae wat volg te beantwoord. 2.1 Skryf neer die: 2.1.1 Letter wat 'n ketoon voorstel (1) 2.1.2 Struktuurformule van die funksionele groep van verbinding C (1) 2.1.3 Algemene formule van die homoloë reeks waaraan verbinding A behoort (1) 2.1.4 IUPAC-naam van verbinding A (3) 2.1.5 IUPAC-naam van verbinding B (2) 2.2 Verbinding D is 'n gas wat in sigaretaanstekers gebruik word. 2.2.1 Aan watter homoloë reeks behoort verbinding D? (1) 2.2.2 Skryf die STRUKTUURFORMULE en IUPAC-NAAM van 'n struktuurisomeer van verbinding D neer. (4) 2.2.3 Is die isomeer in VRAAG 2.2.2 'n KETTING-, POSISIE- of FUNKSIONELE isomeer? (1) 2.3 Verbinding D reageer met broom (Br 2 ) om 2-bromobutaan te vorm. Skryf neer die naam van die: 2.3.1 Homoloë reeks waaraan 2-bromobutaan behoort (1) 2.3.2 Tipe reaksie wat plaasvind (1) [16] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 7 DBE/November 2015 NSS VRAAG 3 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 3.1 Die vloeidiagram hieronder toon twee organiese reaksies. Die letter P stel 'n organiese verbinding voor. + Reaksie 1 Etielpropanoaat Alkohol P Reaksie 2 Alkeen Gebruik die inligting in die vloeidiagram om die vrae wat volg te beantwoord. Skryf neer die: 3.1.1 Tipe reaksie waarvan Reaksie 1 'n voorbeeld is (1) 3.1.2 STRUKTUURFORMULE van die funksionele groep van etielpropanoaat (1) 3.1.3 IUPAC-naam van verbinding P (1) Reaksie 2 vind in die teenwoordigheid van 'n suurkatalisator en hitte plaas. Skryf neer die: 3.1.4 Tipe reaksie waarvan Reaksie 2 'n voorbeeld is (1) 3.1.5 NAAM of FORMULE van die suurkatalisator (1) 3.1.6 STRUKTUURFORMULE van die alkeen (2) 3.2 Die gekondenseerde formule van 'n polimeer word hieronder aangetoon. H H C C H H n Skryf neer die: 3.2.1 STRUKTUURFORMULE van die monomeer wat gebruik word om die polimeer hierbo te berei (2) 3.2.2 Tipe polimerisasiereaksie (ADDISIE of KONDENSASIE) wat gebruik word om hierdie polimeer te berei (1) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 8 DBE/November 2015 NSS VRAAG 4 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Vier verbindings van vergelykbare molekulêre massa word gebruik om die effek van funksionele groepe op dampdruk te ondersoek. Die resultate wat verkry is, word in die tabel hieronder getoon. DAMPDRUK VERBINDING (kPa by 20 °C) A Butaan 204 B Propan-2-oon 24,6 C Propan-1-ol 2 D Etanoësuur 1,6 4.1 Definieer die term funksionele groep van 'n organiese verbinding. (2) 4.2 Watter EEN van die verbindings (A, B, C of D) in die tabel het die: 4.2.1 Hoogste kookpunt (Verwys na die dampdrukke in die tabel om 'n rede vir die antwoord te gee.) (2) 4.2.2 Swakste intermolekulêre kragte (1) 4.3 Verwys na die tipe intermolekulêre kragte om die verskil in die dampdruk van verbinding A en verbinding B te verduidelik. (3) 4.4 Die dampdruk van verbinding C en D is baie laer as dié van verbinding A en B. Noem die tipe intermolekulêre krag in A en B wat vir hierdie verskil verantwoordelik is. (1) 4.5 Verduidelik kortliks die verskil in dampdruk tussen verbinding C en verbinding D. (2) 4.6 Gedurende 'n verbrandingsreaksie in 'n geslote houer met 'n veranderbare volume, reageer 8 cm3 van verbinding A (butaan) in oormaat suurstof volgens die volgende gebalanseerde vergelyking: 2C 4 H 10 (g) + 13O 2 (g) → 8CO 2 (g) + 10H 2 O(g) Indien die aanvanklike volume suurstof in die houer 60 cm3 was, bereken die TOTALE volume van die gasse wat na afloop van die reaksie in die houer teenwoordig is. Al die gasse in die houer is by dieselfde temperatuur en druk. (5) [16] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 9 DBE/November 2015 NSS VRAAG 5 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Verdunde sure, aangedui in die tabel hieronder, reageer met OORMAAT sink in elk van drie eksperimente om waterstofgas te vorm. Die sink is heeltemal bedek met die suur in elke eksperiment. EKSPERIMENT VERDUNDE SUUR 1 100 cm3 van 0,1 mol∙dm-3 H 2 SO 4 2 50 cm3 van 0,2 mol∙dm-3 H 2 SO 4 3 100 cm3 van 0,1 mol∙dm-3 HCℓ Die volume waterstofgas wat vorm, word in elke eksperiment gemeet. 5.1 Noem TWEE noodsaaklike apparate wat benodig word om die tempo van waterstofproduksie te bepaal. (2) Die grafiek hieronder is vir Eksperiment 1 verkry. Volume (cm3) Eksperiment 1 0 t1 t2 t3 Tyd (s) Gebruik hierdie grafiek en beantwoord die vrae wat volg. 5.2 By watter tyd (t 1 , t 2 of t 3 ) is die: 5.2.1 Reaksietempo die hoogste (1) 5.2.2 Massa sink wat in die fles teenwoordig is, die kleinste (1) 5.3 In watter tydinterval, tussen t 1 en t 2 OF tussen t 2 en t 3 , vorm die grootste volume waterstofgas per sekonde? (1) 5.4 Teken die grafiek vir Eksperiment 1 in die ANTWOORDEBOEK oor. Op dieselfde assestelsel, skets die grafieke wat vir Eksperimente 2 en 3 verkry sal word. Benoem die drie grafieke duidelik as EKSPERIMENT 1, EKSPERIMENT 2 en EKSPERIMENT 3. (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 10 DBE/November 2015 NSS 5.5 Die aanvanklike massa sink wat in elke eksperiment gebruik word, is 0,8 g. Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie in Eksperiment 3 is: Zn(s) + 2HCℓ(aq) → ZnCℓ 2 (aq) + H 2 (g) 5.5.1 Bereken die massa sink wat na voltooiing van die reaksie in Eksperiment 3 in die fles teenwoordig is. (5) 5.5.2 Hoe sal die massa sink wat na voltooiing van die reaksie in Eksperiment 2 in die fles teenwoordig is, met die antwoord op VRAAG 5.5.1 vergelyk? Skryf slegs GROTER AS, KLEINER AS of GELYK AAN neer. (1) [15] VRAAG 6 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 'n Onbekende gas, X 2 (g), word in 'n houer verseël en toegelaat om X 3 (g) by 300 °C te vorm. Die reaksie bereik ewewig volgens die volgende gebalanseerde vergelyking: 3X 2 (g) ⇌ 2X 3 (g) 6.1 Hoe sal die tempo waarteen X 3 (g) vorm met die tempo waarteen X 2 (g) vorm by ewewig vergelyk? Skryf slegs HOËR AS, LAER AS of GELYK AAN neer. (1) Die reaksiemengsel word met gereelde tydintervalle ontleed. Die resultate wat verkry is, word in die tabel hieronder aangetoon. TYD [ X2 ] [ X3 ] (s) (mol∙dm-3) (mol∙dm-3) 0 0,4 0 2 0,22 0,120 4 0,08 0,213 6 0,06 0,226 8 0,06 0,226 10 0,06 0,226 6.2 Bereken die ewewigskonstante, K c , vir hierdie reaksie by 300 °C. (4) 6.3 Meer X 3 (g) word nou by die houer gevoeg. 6.3.1 Hoe sal hierdie verandering die hoeveelheid X 2 (g) beïnvloed? Skryf VERMEERDER, VERMINDER of BLY DIESELFDE neer. (1) 6.3.2 Gebruik Le Chatelier se beginsel om die antwoord op VRAAG 6.3.1 te verduidelik. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 11 DBE/November 2015 NSS Die kurwes op die assestelsel hieronder (nie volgens skaal geteken nie) is uit die resultate in die tabel op bladsy 10 verkry. Konsentrasie (mol∙dm-3) t1 Tyd (s) 6.4 Hoe vergelyk die tempo van die voorwaartse reaksie met dié van die terugwaartse reaksie by t 1 ? Skryf slegs HOËR AS, LAER AS of GELYK AAN neer. (1) Die reaksie word nou by 'n temperatuur van 400 °C herhaal. Die kurwes wat deur die stippellyne hieronder aangedui word, is by hierdie temperatuur verkry. Konsentrasie (mol∙dm-3) 300 °C 400 °C Tyd (s) 6.5 Is die voorwaartse reaksie EKSOTERMIES of ENDOTERMIES? Verduidelik volledig hoe jy by die antwoord uitgekom het. (4) Die Maxwell-Boltzmann-verspreidingskurwe hieronder stel die getal deeltjies teenoor kinetiese energie by 300 °C voor. Getal deeltjies 300 °C Kinetiese energie 6.6 Teken hierdie kurwe in die ANTWOORDEBOEK oor. Op dieselfde assestelsel, skets die kurwe wat by 400 °C verkry sal word. Benoem die kurwes duidelik as 300 °C en 400 °C onderskeidelik. (2) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 12 DBE/November 2015 NSS VRAAG 7 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 7.1 Ammoniumchloriedkristalle, NH 4 Cℓ(s), los in water op om ammonium- en chloriedione te vorm. Die ammoniumione reageer met water volgens die gebalanseerde vergelyking hieronder: NH +4 (aq) + H 2 O(ℓ) ⇌ NH 3 (aq) + H 3 O+(aq) 7.1.1 Skryf die naam neer van die proses wat deur die onderstreepte woorde beskryf word. (1) 7.1.2 Is ammoniumchloried SUUR of BASIES in waterige oplossing? Gee 'n rede vir die antwoord. (2) 7.2 'n Sekere kunsmis bestaan uit 92% ammoniumchloried. 'n Monster met 'n massa van x g van hierdie kunsmis word in 100 cm3 van 'n 0,10 mol∙dm-3- natriumhidroksied-oplossing, NaOH(aq), opgelos. Die NaOH is in oormaat. Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie is: NH 4 Cℓ(s) + NaOH(aq)  NH 3 (g) + H 2 O(ℓ) + NaCℓ(aq) 7.2.1 Bereken die getal mol natriumhidroksied waarin die monster opgelos word. (3) Gedurende 'n titrasie word 25 cm3 van die oormaat natriumhidroksied- oplossing met 'n 0,11 mol∙dm-3-soutsuuroplossing, HCℓ(aq), getitreer. By die eindpunt word gevind dat 14,55 cm3 van die soutsuur gebruik is om die natriumhidroksiedoplossing te neutraliseer volgens die volgende gebalanseerde vergelyking: HCℓ(aq) + NaOH(aq)  NaCℓ(aq) + H 2 O(ℓ) 7.2.2 Bereken die massa x (in gram) van die kunsmismonster gebruik. (8) 7.3 Bereken die pH van 'n 0,5 moldm-3-natriumhidroksiedoplossing by 25 °C. (4) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 13 DBE/November 2015 NSS VRAAG 8 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die volgende twee onbekende halfselle word aan leerders gegee: Halfsel 1: Q2+ (aq) | Q(s) Halfsel 2: Pt | R 2 (g) | R-(aq) Tydens 'n ondersoek om die twee halfselle te identifiseer, verbind die leerders elke halfsel om die beurt aan 'n Cd2+(aq) | Cd(s)-halfsel onder standaardtoestande. Vir elke kombinasie van twee halfselle skryf hulle die netto selreaksie neer en meet die selpotensiaal. Die resultate wat vir die twee halfselkombinasies verkry is, word in die tabel hieronder gegee. KOMBINASIE NETTO SELREAKSIE SELPOTENSIAAL I Q (aq) + Cd(s) → Cd2+(aq) + Q(s) 2+ 0,13 V II R 2 (g) + Cd(s) → Cd2+(aq) + 2R-(aq) 1,76 V 8.1 Skryf DRIE toestande neer wat nodig is sodat hierdie selle as standaardselle kan funksioneer. (3) 8.2 Vir Kombinasie I, identifiseer: 8.2.1 Die anode van die sel (1) 8.2.2 Q deur 'n berekening te gebruik (5) 8.3 Vir Kombinasie II, skryf neer die: 8.3.1 Oksidasiehalfreaksie (2) 8.3.2 NAAM of FORMULE van die metaal wat in die katode- kompartement gebruik word (1) 8.4 Rangskik die volgende spesies in volgorde van TOENEMENDE oksiderende vermoë: Q2+ ; R 2 ; Cd2+ Verduidelik volledig hoe jy by die antwoord uitgekom het. 'n Berekening word NIE verlang NIE. (4) [16] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 14 DBE/November 2015 NSS VRAAG 9 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die vereenvoudigde diagram hieronder stel 'n elektrochemiese sel voor wat vir die suiwering van koper gebruik word. GS-bron Elektrode A Elektrode B (onsuiwer koper) Elektroliet 9.1 Definieer die term elektrolise. (2) 9.2 Gee 'n rede waarom 'n gelykstroom (GS)-bron in hierdie eksperiment gebruik word. (1) 9.3 Skryf die halfreaksie neer wat by elektrode A plaasvind. (2) 9.4 As gevolg van klein hoeveelhede sinkonsuiwerhede in die onsuiwer koper, word die elektroliet met Zn2+-ione gekontamineer. Verwys na die aangehegte Tabel van Standaard-reduksiepotensiale om te verduidelik waarom die Zn2+-ione nie die suiwerheid van die koper wat tydens hierdie proses verkry word, sal beïnvloed nie. (3) 9.5 Na afloop van die suiwering van die onsuiwer koper, is gevind dat 2,85 x 10-2 mol koper gevorm het. Die aanvanklike massa van elektrode B was 2,0 g. Bereken die persentasie koper wat aanvanklik in elektrode B teenwoordig was. (4) [12] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 15 DBE/November 2015 NSS VRAAG 10 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Ammoniak is 'n belangrike kunsmisstof. Groot hoeveelhede word in die nywerheid uit waterstof en stikstof berei. 10.1 Vir die nywerheidsbereiding van ammoniak, skryf neer: 10.1.1 Die naam van die proses wat gebruik word (1) 10.1.2 'n Gebalanseerde vergelyking vir die reaksie wat plaasvind (3) 10.1.3 Die bron van stikstof (1) 10.2 Die opbrengs van ammoniak verander met temperatuur en druk tydens die nywerheidsbereiding daarvan. Die grafieke hieronder toon hoe die persentasie ammoniak in die reaksiemengsel wat die reaksiehouer verlaat, onder verskillende toestande varieer. GRAFIEKE VAN DIE PERSENTASIE AMMONIAK IN DIE REAKSIEMENGSEL TEENOOR DRUK 300 °C Persentasie 400 °C 500 °C Druk (atmosfeer) 10.2.1 Gebruik die toepaslike grafiek om die persentasie ammoniak wat by 240 atmosfeer en 400 °C in die reaksiemengsel teenwoordig is, te skat. (1) 10.2.2 Noem TWEE voordele van die gebruik van hoë druk wanneer ammoniak berei word. (2) 10.2.3 Die voordeel van die gebruik van 'n lae temperatuur is die hoë persentasie ammoniak wat vorm. Wat is die nadeel van die gebruik van 'n lae temperatuur? (1) 10.3 Ammoniak word ook in die bereiding van ander kunsmisstowwe soos ammoniumnitraat gebruik. Bereken die massa stikstof in 'n 50 kg-sak suiwer ammoniumnitraatkunsmis. (3) [12] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 DBE/November 2015 NSS DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12 PAPER 2 (CHEMISTRY) GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12 VRAESTEL 2 (CHEMIE) TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE Standard pressure pθ 1,013 x 105 Pa Standaarddruk Molar gas volume at STP Vm 22,4 dm3∙mol-1 Molêre gasvolume by STD Standard temperature Tθ 273 K Standaardtemperatuur Charge on electron e -1,6 x 10-19 C Lading op elektron Avogadro's constant NA 6,02 x 1023 mol-1 Avogadro-konstante TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES m N n= n= M NA n m V c= or/of c= n= V MV Vm c a v a na = pH = -log[H 3 O+] c b v b nb K w = [H 3 O+][OH-] = 1 x 10-14 at/by 298 K Eθcell = Eθcathode − Eθanode / E θsel = E katode θ − E θanode or/of E θcell = E reduction θ − E θoxidation / E θsel = E reduksie θ − E θoksidasie or/of E θcell = E oxidising θ θ θ θ θ agent − E reducing agent / E sel = E oksideermiddel − E reduseermiddel Kopiereg voorbehou
Fisiese Wetenskappe/V2 Downloaded from hlayiso.com DBE/November 2015 NSS TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 (I) (II) (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII) Atomic number 1 KEY/SLEUTEL Atoomgetal 2 2,1 H He 1 29 4 3 4 Electronegativity Symbol 5 6 7 8 9 10 1,9 Cu 1,0 Li 1,5 Be Elektronegatiwiteit 63,5 Simbool 2,0 B 2,5 C 3,0 N 3,5 O 4,0 F Ne 7 9 11 12 14 16 19 20 11 12 13 14 15 16 17 18 0,9 Na 1,2 Mg Approximate relative atomic mass 1,5 Aℓ 1,8 Si 2,1 P 2,5 S 3,0 Cℓ Ar 23 24 Benaderde relatiewe atoommassa 27 28 31 32 35,5 40 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 0,8 K 1,0 Ca 1,3 Sc 1,5 Ti 1,6 V 1,6 Cr 1,5 Mn 1,8 Fe 1,8 Co 1,8 Ni 1,9 Cu 1,6 Zn 1,6 Ga 1,8 Ge 2,0 As 2,4 Se 2,8 Br Kr 39 40 45 48 51 52 55 56 59 59 63,5 65 70 73 75 79 80 84 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 0,8 Rb 1,0 Sr 1,2 Y 1,4 Zr Nb 1,8 Mo 1,9 Tc 2,2 Ru 2,2 Rh 2,2 Pd 1,9 Ag 1,7 Cd 1,7 In 1,8 Sn 1,9 Sb 2,1 Te 2,5 I Xe 86 88 89 91 92 96 101 103 106 108 112 115 119 122 128 127 131 55 56 57 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 0,7 Cs 0,9 Ba La 1,6 Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg 1,8 Tℓ 1,8 Pb 1,9 Bi 2,0 Po 2,5 At Rn 133 137 139 179 181 184 186 190 192 195 197 201 204 207 209 87 88 89 0,7 Fr 0,9 Ra Ac 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 226 Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu 140 141 144 150 152 157 159 163 165 167 169 173 175 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr 232 238 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 DBE/November 2015 NSS TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS TABEL 4A: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE θ Half-reactions/Halfreaksies E (V) − − F 2 (g) + 2e ⇌ 2F + 2,87 3+ − 2+ Co +e ⇌ Co + 1,81 + H 2 O 2 + 2H +2e− ⇌ 2H 2 O +1,77 − + 2+ MnO 4 + 8H + 5e− ⇌ Mn + 4H 2 O + 1,51 − − Cℓ 2 (g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36 2− + 3+ Cr 2 O 7 + 14H + 6e− ⇌ 2Cr + 7H 2 O + 1,33 + − O 2 (g) + 4H + 4e ⇌ 2H 2 O + 1,23 + − 2+ MnO 2 + 4H + 2e ⇌ Mn + 2H 2 O + 1,23 2+ Pt + 2e− ⇌ Pt + 1,20 Br 2 (ℓ) + 2e− ⇌ 2Br− + 1,07 − + NO 3 + 4H + 3e− ⇌ NO(g) + 2H 2 O + 0,96 Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë 2+ − Hg + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85 + Ag + e− ⇌ Ag + 0,80 Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë − + NO 3 + 2H + e− ⇌ NO 2 (g) + H 2 O + 0,80 3+ 2+ Fe + e− ⇌ Fe + 0,77 + O 2 (g) + 2H + 2e− ⇌ H2O2 + 0,68 − − I 2 + 2e ⇌ 2I + 0,54 + − Cu + e ⇌ Cu + 0,52 + SO 2 + 4H + 4e− ⇌ S + 2H 2 O + 0,45 2H 2 O + O 2 + 4e− ⇌ 4OH− + 0,40 2+ − Cu + 2e ⇌ Cu + 0,34 2− + SO 4 + 4H + 2e− ⇌ SO 2 (g) + 2H 2 O + 0,17 2+ − + Cu +e ⇌ Cu + 0,16 4+ − 2+ Sn + 2e ⇌ Sn + 0,15 + S + 2H + 2e− ⇌ H 2 S(g) + 0,14 + − 2H + 2e ⇌ H 2 (g) 0,00 3+ Fe + 3e− ⇌ Fe − 0,06 2+ Pb + 2e− ⇌ Pb − 0,13 2+ Sn + 2e− ⇌ Sn − 0,14 2+ Ni + 2e− ⇌ Ni − 0,27 2+ − Co + 2e ⇌ Co − 0,28 2+ Cd + 2e− ⇌ Cd − 0,40 3+ − 2+ Cr +e ⇌ Cr − 0,41 2+ Fe + 2e− ⇌ Fe − 0,44 3+ Cr + 3e− ⇌ Cr − 0,74 2+ Zn + 2e− ⇌ Zn − 0,76 − − 2H 2 O + 2e ⇌ H 2 (g) + 2OH − 0,83 2+ Cr + 2e− ⇌ Cr − 0,91 2+ Mn + 2e− ⇌ Mn − 1,18 3+ Aℓ + 3e− ⇌ Aℓ − 1,66 2+ − Mg + 2e ⇌ Mg − 2,36 + Na + e− ⇌ Na − 2,71 2+ Ca + 2e− ⇌ Ca − 2,87 2+ − Sr + 2e ⇌ Sr − 2,89 2+ Ba + 2e− ⇌ Ba − 2,90 + - Cs + e ⇌ Cs - 2,92 + K + e− ⇌ K − 2,93 + Li + e− ⇌ Li − 3,05 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 DBE/November 2015 NSS TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS TABEL 4B: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE θ Half-reactions/Halfreaksies E (V) + − Li + e ⇌ Li − 3,05 + K + e− ⇌ K − 2,93 + − Cs + e ⇌ Cs − 2,92 2+ Ba + 2e− ⇌ Ba − 2,90 2+ − Sr + 2e ⇌ Sr − 2,89 2+ Ca + 2e− ⇌ Ca − 2,87 + Na + e− ⇌ Na − 2,71 2+ − Mg + 2e ⇌ Mg − 2,36 3+ Aℓ + 3e− ⇌ Aℓ − 1,66 2+ − Mn + 2e ⇌ Mn − 1,18 2+ Cr + 2e− ⇌ Cr − 0,91 Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë 2H 2 O + 2e− ⇌ H 2 (g) + 2OH− − 0,83 2+ − Zn + 2e ⇌ Zn − 0,76 Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë 3+ Cr + 3e− ⇌ Cr − 0,74 2+ Fe + 2e− ⇌ Fe − 0,44 3+ − 2+ Cr +e ⇌ Cr − 0,41 2+ Cd + 2e− ⇌ Cd − 0,40 2+ Co + 2e− ⇌ Co − 0,28 2+ − Ni + 2e ⇌ Ni − 0,27 2+ Sn + 2e− ⇌ Sn − 0,14 2+ − Pb + 2e ⇌ Pb − 0,13 3+ Fe + 3e− ⇌ Fe − 0,06 + 2H + 2e− ⇌ H 2 (g) 0,00 + S + 2H + 2e− ⇌ H 2 S(g) + 0,14 4+ − 2+ Sn + 2e ⇌ Sn + 0,15 2+ + Cu + e− ⇌ Cu + 0,16 2− + SO 4 + 4H + 2e− ⇌ SO 2 (g) + 2H 2 O + 0,17 2+ − Cu + 2e ⇌ Cu + 0,34 − − 2H 2 O + O 2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40 + SO 2 + 4H + 4e− ⇌ S + 2H 2 O + 0,45 + − Cu + e ⇌ Cu + 0,52 − − I 2 + 2e ⇌ 2I + 0,54 + O 2 (g) + 2H + 2e− ⇌ H2O2 + 0,68 3+ − 2+ Fe +e ⇌ Fe + 0,77 − + NO 3 + 2H + e− ⇌ NO 2 (g) + H 2 O + 0,80 + − Ag + e ⇌ Ag + 0,80 2+ − Hg + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85 − + NO 3 + 4H + 3e− ⇌ NO(g) + 2H 2 O + 0,96 − − Br 2 (ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07 2+ Pt + 2 e− ⇌ Pt + 1,20 + − 2+ MnO 2 + 4H + 2e ⇌ Mn + 2H 2 O + 1,23 + O 2 (g) + 4H + 4e− ⇌ 2H 2 O + 1,23 2− + 3+ Cr 2 O 7 + 14H + 6e− ⇌ 2Cr + 7H 2 O + 1,33 − − Cℓ 2 (g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36 − + 2+ MnO 4 + 8H + 5e− ⇌ Mn + 4H 2 O + 1,51 + − H 2 O 2 + 2H +2 e ⇌ 2H 2 O +1,77 3+ 2+ Co + e− ⇌ Co + 1,81 F 2 (g) + 2e− ⇌ 2F− + 2,87 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Physical Sciences

View all