Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2)
NOVEMBER 2018
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 4 gegewensblaaie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2018 papers 





View all





Physical Sciences Grade 12 P2 NSC November 2018 QP (Afr)
Grade 12 Physical Sciences Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.
Physical Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2018. Question paper, 19 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Physical Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 19
- File size
- 811.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 19
This exam
NSC November Exam 2018
Questions in this paper
- Question 1Organic Compounds and Macromolecules20 marks
- Question 2Organic Compounds and Macromolecules10 marks
- Question 3Organic Compounds and Macromolecules15 marks
- Question 4Organic Compounds and Macromolecules17 marks
- Question 5Rate and Extent of Reactions15 marks
- Question 6Chemical Equilibrium16 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 2 DBE/November 2018
NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Skryf jou eksamennommer en sentrumnommer in die toepaslike ruimtes op
die ANTWOORDEBOEK.
2. Hierdie vraestel bestaan uit TIEN vrae. Beantwoord AL die vrae in die
ANTWOORDEBOEK
3. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is
5. Laat EEN reël tussen twee subvrae oop, bv. tussen VRAAG 2.1 en
VRAAG 2.2.
6. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
7. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.
8. Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge.
9. Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale
plekke af.
10. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens. waar nodig.
11. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.
12. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 3 DBE/November 2018
NSS
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.10) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.11 D.
1.1 Watter EEN van die volgende is die struktuurformule van die funksionele
groep van die KETONE?
O O
A B
C H C
O
C C C C D C O H
(2)
1.2 Watter EEN van die formules hieronder verteenwoordig 'n ALKAAN?
A C2H4
B C5H10
C C14H30
D C8H14 (2)
1.3 Beskou die organiese verbinding hieronder.
H H CH3
H C C C CH3
H H CH3
Die IUPAC-naam van hierdie verbinding is …
A 2,3-dimetielbutaan.
B 3,3-dimetielbutaan.
C 2,2-dimetielbutaan.
D 1,1,1-trimetielpropaan. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 4 DBE/November 2018
NSS
1.4 Aktiveringsenergie kan die beste beskryf word as die minimum energie
benodig om …
A effektiewe botsings te veroorsaak.
B reagerende molekule te laat bots.
C die oriëntasie van reaktansmolekule te verander.
D die kinetiese energie van reaktansmolekule te verhoog. (2)
1.5 Watter stelling is KORREK vir 'n stelsel in DINAMIESE EWEWIG?
A Alle reaktanse word opgebruik.
B Die voorwaartse reaksie is gelyk aan die terugwaartse reaksie.
C Alle stowwe in die reaksie is gelyk in konsentrasie.
D Die konsentrasie van die reaktanse en produkte bly konstant. (2)
1.6 'n Sekere hoeveelheid P(g) is aanvanklik in 'n leë houer geplaas.
Die hipotetiese reaksie bereik ewewig in 'n geslote houer volgens die
volgende gebalanseerde vergelyking:
P(g) ⇌ 2Q(g) H < 0
By tyd t word die temperatuur verhoog.
Watter grafiek hieronder illustreer die gevolglike veranderinge in die tempo's
van die voorwaartse en terugwaartse reaksies nadat die temperatuur verhoog
is, die beste?
tempo (mol∙s )
-1
tempo (mol∙s )
-1
A B
t tyd (s) t tyd (s)
tempo (mol∙s )
-1
tempo (mol∙s )
-1
C D
t t tyd (s)
tyd (s) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 5 DBE/November 2018
NSS
1.7 Reaksie I en II hieronder het ewewigskonstantes (Kc) groter as 1.
I: H3X + HCO 3 ⇌ H2X− + H2CO3 Kc > 1
II: H3O+ + H2X− ⇌ H2O + H3X Kc > 1
Op grond van die reaksies hierbo is die SURE in volgorde van
TOENEMENDE STERKTE (swakste tot sterkste) ...
A H3X, H2X−, H3O+
B H2CO3, H3X, H3O+
C H3X, H2CO3, H3O+
D H3X, H3O+, H2CO3 (2)
1.8 Beskou die selnotasie vir 'n galvaniese sel hieronder.
Ni(s) | Ni2+(aq) || H+(aq) | H2(g) | Pt(s)
Watter EEN van die volgende halfreaksies vind by die ANODE van hierdie sel
plaas?
A 2H+(aq) + 2e− → H2(g)
B H2(g) → 2H+(aq) + 2e−
C Ni2+(aq) + 2e− → Ni(s)
D Ni(s) → Ni2+(aq) + 2e− (2)
1.9 Watter EEN van die volgende is op 'n ELEKTROLITIESE SEL van
toepassing?
A Reduksie vind by die anode plaas.
B Oksidasie vind by die katode plaas.
C Dit gebruik wisselstroom.
D 'n Battery word gebruik vir die sel om te werk. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 6 DBE/November 2018
NSS
1.10 Die vloeidiagram hieronder toon vier stadia (A, B, C en D) in die omskakeling
van swawel na swawelsuur.
Stadium Stadium Stadium
A Swawel- B Swawel- C
Swawel Oleum
dioksied trioksied
Stadium
D
Swawelsuur
In watter stadium word 'n katalisator gebruik?
A A
B B
C C
D D (2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 7 DBE/November 2018
NSS
VRAAG 2 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
'n Proefbuis wat 'n reguitketting- organiese suur X, etanol en 'n katalisator bevat, word
in 'n waterbad verhit, soos hieronder geïllustreer.
proefbuis
waterbad X + C2H5OH + katalisator
driepootstaander Bunsenbrander
Organiese verbinding Y word volgens die volgende vergelyking geproduseer:
X + C2H5OH ⟶ Y + H2O
2.1 Gee 'n rede waarom die proefbuis in 'n waterbad in plaas van direk oor die
vlam verhit word. (1)
2.2 Skryf neer die:
2.2.1 Tipe reaksie wat hier plaasvind (1)
2.2.2 FORMULE van die katalisator benodig (1)
2.2.3 Homoloë reeks waaraan verbinding Y behoort (1)
Die molekulêre massa van verbinding Y is 144 g∙mol-1 en die empiriese formule
daarvan is C4H8O.
2.3 Bepaal die molekulêre formule van verbinding Y. (2)
2.4 Skryf die IUPAC-naam van verbinding Y neer. (2)
2.5 Skryf die struktuurformule van die organiese suur X neer. (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 8 DBE/November 2018
NSS
VRAAG 3 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Die kookpunte van verskillende organiese verbindings word hieronder gegee.
VERBINDING KOOKPUNT (°C)
A HCOOH 101
B CH3COOH 118
C CH3CH2COOH 141
D CH3CH2CH2COOH 164
3.1 Definieer kookpunt. (2)
3.2 Skryf neer die:
3.2.1 Naam van die FUNKSIONELE GROEP van hierdie verbindings (1)
3.2.2 IUPAC-naam van verbinding C (1)
3.2.3 Struktuurformule van die FUNKSIONELE isomeer van verbinding B (2)
3.3 Watter EEN van die verbindings, A of B of C, het die hoogste dampdruk?
Verwys na die data in die tabel om 'n rede vir die antwoord te gee. (2)
3.4 Die kookpunt van verbinding B word nou met dié van verbinding X vergelyk.
VERBINDING KOOKPUNT (°C)
B CH3COOH 118
X CH3CH2CH2OH 98
3.4.1 Behalwe die toestande wat gebruik word om kookpunte te bepaal,
gee 'n rede waarom dit 'n regverdige vergelyking is. (1)
3.4.2 Is verbinding X 'n PRIMÊRE, SEKONDÊRE of TERSIÊRE alkohol?
Gee 'n rede vir die antwoord. (2)
3.4.3 Verduidelik volledig die verskil tussen die kookpunte deur na die
soorte intermolekulêre kragte te verwys wat in elk van hierdie
verbindings teenwoordig is. (4)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 9 DBE/November 2018
NSS
VRAAG 4 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
4.1 Drie reaksies van organiese verbindings uit dieselfde homoloë reeks word
hieronder getoon.
I: Butaan + Br2 ⟶ 2-bromobutaan + P
hitte
II: Pentaan + oormaat suurstof ⟶
III: Heksaan ⟶ C2H4 + Q
4.1.1 Definieer 'n homoloë reeks. (2)
4.1.2 Noem die tipe reaksie wat deur I voorgestel word. (1)
4.1.3 Skryf die formule van die anorganiese verbinding P neer. (1)
4.1.4 Gee die struktuurformule van 'n POSISIE-isomeer van
2-bromobutaan. (2)
4.1.5 Gebruik molekulêre formules en skryf die gebalanseerde
vergelyking vir reaksie II neer. (3)
Reaksie III is 'n voorbeeld van 'n krakingsreaksie.
4.1.6 Definieer 'n krakingsreaksie. (2)
4.1.7 Gee die struktuurformule van organiese verbinding Q. (2)
4.2 Bestudeer die vloeidiagram hieronder.
Hidrolise
2-bromobutaan Verbinding R Alkeen
4.2.1 Skryf die IUPAC-naam van verbinding R neer. (2)
4.2.2 Verbinding R reageer in die teenwoordigheid van gekonsentreerde
fosforsuur om 'n alkeen te vorm.
Skryf die struktuurformule van die HOOFPRODUK in hierdie
reaksie neer. (2)
[17]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 10 DBE/November 2018
NSS
VRAAG 5 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Die reaksie van sink en 'n OORMAAT verdunde soutsuur word gebruik om faktore te
ondersoek wat reaksietempo beïnvloed. Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie
is:
Zn(s) + 2HCℓ(aq) ⟶ ZnCℓ2(aq) + H2(g)
Die reaksietoestande gebruik en die resultate verkry vir elke eksperiment word in die
tabel hieronder opgesom.
Dieselfde massa sink word in al die eksperimente gebruik. Die sink is volledig in alle
reaksies bedek. Die reaksietyd is die tyd wat dit die reaksie neem om voltooi te word.
VOLUME TOESTAND VAN
KONSENTRASIE TEMPERATUUR REAKSIE-
EKSPERIMENT VAN HCℓ VERDEELDHEID
HCℓ (mol∙dm-3) VAN HCℓ (°C) TYD (min.)
(cm3) VAN Zn
1 2,0 200 poeier 25 7
2 1,5 200 korrels 25 14
3 5,0 200 poeier 25 5
4 1,5 400 korrels 25 x
5 2,0 200 poeier 35 4
5.1 Eksperiment 1 en eksperiment 5 word vergelyk. Skryf die onafhanklike
veranderlike neer. (1)
5.2 Definieer reaksietempo. (2)
5.3 Skryf die waarde van x in eksperiment 4 neer. (2)
5.4 Die Maxwell-Boltzmann-energieverspreidingskurwes vir deeltjies in elk van
eksperimente 1, 3 en 5 word hieronder getoon.
B
aantal molekule
A
C
Ea kinetiese energie
Identifiseer die grafiek (A of B of C) wat die volgende verteenwoordig:
5.4.1 Eksperiment 3
Gee 'n rede vir die antwoord. (2)
5.4.2 Eksperiment 5
Gee 'n rede vir die antwoord. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 11 DBE/November 2018
NSS
5.5 Eksperiment 6 word nou uitgevoer deur 'n katalisator en DIESELFDE
reaksietoestande as vir Eksperiment 1 te gebruik.
5.5.1 Wat is die funksie van die katalisator in hierdie eksperiment? (1)
5.5.2 Hoe sal die reaksiewarmte in eksperiment 6 met dit in
eksperiment 1 vergelyk? Kies uit: GROTER AS, GELYK AAN of
KLEINER AS. (1)
5.6 Bereken die gemiddelde tempo van die reaksie (in mol·min-1) met betrekking
tot sink vir eksperiment 2 indien 1,5 g sink gebruik word. (4)
[15]
VRAAG 6 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Distikstoftetraoksied, N2O4(g), ontbind in stikstofdioksied, NO2(g), in 'n verseëlde spuit
met 'n volume van 2 dm3.
2 dm3
Die mengsel bereik ewewig by 325 °C volgens die volgende gebalanseerde
vergelyking:
N2O4(g) ⇌ 2NO2 (g)
kleurloos bruin
Wanneer ewewig bereik word, word daar waargeneem dat die kleur van die gas in die
spuit bruin is.
6.1 Stel Le Chatelier se beginsel. (2)
6.2 Die spuit word nou in 'n beker yswater gedoop. Na 'n rukkie verdwyn die bruin
kleur.
Is die voorwaartse reaksie EKSOTERMIES of ENDOTERMIES? Verduidelik
die antwoord deur Le Chatelier se beginsel te gebruik. (3)
6.3 Die volume van die spuit word nou verklein terwyl die temperatuur konstant
gehou word.
Hoe sal ELK van die volgende beïnvloed word? Kies uit: VERHOOG,
VERLAAG of BLY DIESELFDE.
6.3.1 Die aantal mol van N2O4(g) (1)
6.3.2 Die waarde van die ewewigskonstante (1)
6.3.3 Die tempo van die voorwaartse en terugwaartse reaksies (1)
6.4 X mol N2O4(g) is aanvanklik in die spuit met 'n volume van 2 dm3 geplaas.
Toe ewewig bereik is, is gevind dat 20% van die N2O4(g) ontbind het.
Indien die ewewigskonstante, Kc, vir die reaksie 0,16 by 325 °C is, bereken
die waarde van X. (8)
[16]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 12 DBE/November 2018
NSS
VRAAG 7 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
7.1 Swawelsuur is 'n sterk suur wat in suurreën voorkom. Dit ioniseer in twee
stappe soos volg:
I: H2SO4(aq) + H2O(ℓ) ⇌ H3O+(aq) + HSO4 (aq)
II: HSO4 (aq) + H2O(ℓ) ⇌ H3O+(aq) + SO24 (aq)
7.1.1 Definieer 'n suur in terme van die Lowry-Brønsted-teorie. (2)
7.1.2 Skryf die FORMULE van die gekonjugeerde basis van H3O+(aq)
neer. (1)
7.1.3 Skryf die FORMULE neer van die stof wat as 'n amfoliet in die
ionisasie van swawelsuur optree. (2)
7.2 Suurreën veroorsaak nie skade aan mere met rotse wat kalksteen (CaCO3)
bevat nie. Hidrolise van CaCO3 lei tot die vorming van ione wat die suur
neutraliseer.
7.2.1 Definieer hidrolise van 'n sout. (2)
7.2.2 Verduidelik, met behulp van die relevante HIDROLISE-reaksie, hoe
kalksteen die suur kan neutraliseer. (3)
7.3 Die water in 'n sekere meer het 'n pH van 5.
7.3.1 Bereken die konsentrasie van die hidroniumione in die water. (3)
Die volume water in die meer is 4 x 109 dm3. Kalk, CaO, word by die water
gevoeg om die suur volgens die volgende reaksie te neutraliseer:
CaO + 2H3O+ ⇌ Ca2+ + 3H2O
7.3.2 Indien die finale hoeveelheid hidroniumione 1,26 x 103 mol is,
bereken die massa kalk wat by die meer gevoeg is. (7)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 13 DBE/November 2018
NSS
VRAAG 8 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
8.1 Roes is 'n redoksreaksie wat in die teenwoordigheid van suurstof en water
plaasvind. Roes is die korrosie van yster wat tot die vorming van yster(III)-
ione lei.
8.1.1 Definieer oksidasie in terme van elektronoordrag. (2)
'n Skoongemaakte koperstaaf en 'n skoongemaakte ysterspyker word in 'n
beker geplaas, wat water by 25°C bevat, soos hieronder getoon.
Cu
Fe H2O(ℓ)
Na 'n rukkie is waargeneem dat die ysterspyker met roes bedek is. Die
koperstaaf het geen sigbare tekens van korrosie getoon nie.
8.1.2 Skryf die halfreaksie vir die ysterspyker neer. (2)
8.1.3 Tree yster as REDUSEERMIDDEL of OKSIDEERMIDDEL in die
beker op? (1)
8.1.4 Verduidelik die waarneming hierbo deur na die Tabel van
Standaard-reduksiepotensiale te verwys. (3)
Om roes van 'n ondergrondse ysterpyp te voorkom, word die pyp aan 'n
metaal (Q) verbind wat maklik roes.
verbindingsdraad
ysterpyp
vogtige grond
Q
8.1.5 Jy kry twee metale, Zn en Cu, om as metaal Q te gebruik. Watter
metaal sal die geskikste wees? Gee 'n rede. (2)
8.2 'n Galvaniese sel word opgestel deur 'n Fe | Fe3+-halfsel en 'n Cu | Cu2+-
halfsel te gebruik.
8.2.1 Skryf die algehele (netto) selreaksie neer wat plaasvind wanneer
die sel in werking is. (3)
8.2.2 Bereken die selpotensiaal van hierdie sel onder standaard-
toestande. (4)
[17]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 14 DBE/November 2018
NSS
VRAAG 9 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Die elektrolitiese sel hieronder word opgestel om suiwer koper uit 'n stuk onsuiwer
koper te verkry.
kragbron
B A
elektroliet
Die onsuiwer koper bevat ander metale, soos platinum, yster, kobalt, silwer en nikkel.
Die selpotensiaal van die kragbron word aangepas sodat slegs koper op elektrode B
neerslaan.
9.1 Definieer 'n elektrolitiese sel. (2)
9.2 Skryf die FORMULE van 'n geskikte elektroliet vir hierdie sel neer. (1)
9.3 Watter elektrode (A of B) is die katode?
Skryf die relevante halfreaksie neer wat by hierdie elektrode plaasvind. (3)
9.4 Slyk vorm onder een van die elektrodes terwyl die sel hierbo in werking is.
Watter van die metale, PLATINUM, YSTER, KOBALT, SILWER of NIKKEL,
sal in die slyk teenwoordig wees? (2)
[8]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 15 DBE/November 2018
NSS
VRAAG 10 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
In die vloeidiagram hieronder stel I en II nywerheidsprosesse voor wat in die
kunsmisbedryf gebruik word.
P en Q is chemiese reaksies wat plaasvind om onderskeidelik ammoniumsulfaat en
kunsmis Y te vervaardig.
Ammoniumsulfaat
P
I II
N2(g) + H2(g) NH3(g) HNO3(aq)
Q HNO3(aq)
Kunsmis Y
10.1 Skryf die naam neer van nywerheidsproses:
10.1.1 I (1)
10.1.2 II (1)
10.2 Skryf die NAAM of FORMULE neer van:
10.2.1 Kunsmis Y (1)
10.2.2 Die katalisator wat in proses I gebruik word (1)
10.3 In reaksie P reageer NH3(g) met 'n ander stof. Skryf 'n gebalanseerde
vergelyking vir hierdie reaksie neer. (3)
10.4 Die volgende stowwe kom in 'n sak kunsmis voor:
20 kg ammoniumnitraat (NH4NO3)
12 kg natriumfosfaat (Na3PO4)
18 kg kaliumchloried (KCℓ)
Bereken die NPK-verhouding van die kunsmis. (5)
[12]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 1 DBE/November 2018
NSS
DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12
PAPER 2 (CHEMISTRY)
GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
VRAESTEL 2 (CHEMIE)
TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES
NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE
Standard pressure
p 1,013 x 105 Pa
Standaarddruk
Molar gas volume at STP
Vm 22,4 dm3∙mol-1
Molêre gasvolume by STD
Standard temperature
Standaardtemperatuur T 273 K
Charge on electron
e -1,6 x 10-19 C
Lading op elektron
Avogadro's constant
NA 6,02 x 1023 mol-1
Avogadro-konstante
TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES
m N
n n
M NA
n m V
c or/of c n
V MV Vm
c a v a na
pH = -log[H3O+]
c b v b nb
Kw = [H3O+][OH-] = 1 x 10-14 at/by 298 K
Eθcell Eθcathode Eθanode / Eθsel Ekatode
θ
Eθanode
or/of
Eθcell Ereduction
θ
Eθoxidation / Eθsel Ereduksie
θ
Eθoksidasie
or/of
Eθcell Eθoxidisingagent Ereducing
θ
agent / E sel Eoksideermiddel Ereduseermiddel
θ θ θ
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Fisiese Wetenskappe/V2
Downloaded from hlayiso.com 2 DBE/November 2018
NSS
TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS
TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18
(I) (II) (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII)
Atomic number
1 KEY/SLEUTEL Atoomgetal 2
2,1 H He
1 29 4
3 4 Electronegativity Symbol 5 6 7 8 9 10
1,0 1,5 1,9 Cu 2,0 2,5 3,0 3,5 4,0
Li Be Elektronegatiwiteit
63,5
Simbool B C N O F Ne
7 9 11 12 14 16 19 20
11 12 13 14 15 16 17 18
0,9 Na 1,2 Mg Approximate relative atomic mass 1,5 Aℓ 1,8 Si 2,1 P 2,5 S 3,0 Cℓ Ar
23 24 Benaderde relatiewe atoommassa 27 28 31 32 35,5 40
19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36
0,8 K 1,0 Ca 1,3 Sc 1,5 Ti 1,6 V 1,6 Cr 1,5 Mn 1,8 Fe 1,8 Co 1,8 Ni 1,9 Cu 1,6 Zn 1,6 Ga 1,8 Ge 2,0 As 2,4 Se 2,8 Br Kr
39 40 45 48 51 52 55 56 59 59 63,5 65 70 73 75 79 80 84
37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54
0,8 Rb 1,0 Sr 1,2 Y 1,4 Zr Nb 1,8 Mo 1,9 Tc 2,2 Ru 2,2 Rh 2,2 Pd 1,9 Ag 1,7 Cd 1,7 In 1,8 Sn 1,9 Sb 2,1 Te 2,5 I Xe
86 88 89 91 92 96 101 103 106 108 112 115 119 122 128 127 131
55 56 57 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86
0,7 Cs 0,9 Ba La 1,6 Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg 1,8 Tℓ 1,8 Pb 1,9 Bi 2,0 Po 2,5 At Rn
133 137 139 179 181 184 186 190 192 195 197 201 204 207 209
87 88 89
0,7 Fr 0,9 Ra Ac 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71
226
Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu
140 141 144 150 152 157 159 163 165 167 169 173 175
90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103
Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr
232 238
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 3 DBE/November 2018
NSS
TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4A: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE
Half-reactions/Halfreaksies E θ (V)
F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87
3+ 2+
Co +e ⇌ Co + 1,81
H2O2 + 2H +2e
+
⇌ 2H2O +1,77
+ 8H + 5e
2+
⇌
+
MnO 4 Mn + 4H2O + 1,51
Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36
2
Cr2O 7 + 14H + 6e
+ 3+
⇌ 2Cr + 7H2O + 1,33
+
O2(g) + 4H + 4e ⇌ 2H2O + 1,23
+ 2+
MnO2 + 4H + 2e ⇌ Mn + 2H2O + 1,23
Pt + 2e
2+
⇌ Pt + 1,20
Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07
+
NO 3 + 4H + 3e ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96
Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
2+
Hg + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85
Ag + e
+
⇌
Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
Ag + 0,80
+
NO 3 + 2H + e ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80
+ e
3+ 2+
Fe ⇌ Fe + 0,77
O2(g) + 2H + 2e
+
⇌ H2O2 + 0,68
I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54
+
Cu + e ⇌ Cu + 0,52
SO2 + 4H + 4e
+ + 0,45
⇌ S + 2H2O
2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40
2+
Cu + 2e ⇌ Cu + 0,34
2
SO 4 + 4H + 2e ⇌
+
SO2(g) + 2H2O + 0,17
2+ +
Cu +e ⇌ Cu + 0,16
4+ 2+
Sn + 2e ⇌ Sn + 0,15
S + 2H + 2e
+
⇌ H2S(g) + 0,14
+
2H + 2e ⇌ H2(g) 0,00
+ 3e 0,06
3+
Fe ⇌ Fe
+ 2e 0,13
2+
Pb ⇌ Pb
+ 2e 0,14
2+
Sn ⇌ Sn
+ 2e 0,27
2+
Ni ⇌ Ni
0,28
2+
Co + 2e ⇌ Co
+ 2e 0,40
2+
Cd ⇌ Cd
2+
0,41
3+
Cr +e ⇌ Cr
+ 2e 0,44
2+
Fe ⇌ Fe
0,74
3+
Cr + 3e ⇌ Cr
+ 2e 0,76
2+
Zn ⇌ Zn
2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH 0,83
+ 2e 0,91
2+
Cr ⇌ Cr
1,18
2+
Mn + 2e ⇌ Mn
+ 3e 1,66
3+
Aℓ ⇌ Aℓ
2,36
2+
Mg + 2e ⇌ Mg
Na + e 2,71
+
⇌ Na
+ 2e 2,87
2+
Ca ⇌ Ca
2,89
2+
Sr + 2e ⇌ Sr
+ 2e 2,90
2+
Ba ⇌ Ba
+ -
Cs + e ⇌ Cs - 2,92
K + e 2,93
+
⇌ K
Li + e 3,05
+
⇌ Li
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 4 DBE/November 2018
NSS
TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4B: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE
Half-reactions/Halfreaksies E θ (V)
Li + e 3,05
+
⇌ Li
K + e 2,93
+
⇌ K
2,92
+
Cs + e ⇌ Cs
+ 2e 2,90
2+
Ba ⇌ Ba
2,89
2+
Sr + 2e ⇌ Sr
+ 2e 2,87
2+
Ca ⇌ Ca
Na + e 2,71
+
⇌ Na
2,36
2+
Mg + 2e ⇌ Mg
+ 3e 1,66
3+
Aℓ ⇌ Aℓ
1,18
2+
Mn + 2e ⇌ Mn
+ 2e 0,91
2+
Cr ⇌ Cr
Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH 0,83
+ 2e 0,76
2+
⇌
Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
Zn Zn
0,74
3+
Cr + 3e ⇌ Cr
+ 2e 0,44
2+
Fe ⇌ Fe
2+
0,41
3+
Cr +e ⇌ Cr
+ 2e 0,40
2+
Cd ⇌ Cd
0,28
2+
Co + 2e ⇌ Co
+ 2e 0,27
2+
Ni ⇌ Ni
+ 2e 0,14
2+
Sn ⇌ Sn
0,13
2+
Pb + 2e ⇌ Pb
+ 3e 0,06
3+
Fe ⇌ Fe
+
2H + 2e ⇌ H2(g) 0,00
S + 2H + 2e
+
⇌ H2S(g) + 0,14
4+ 2+
Sn + 2e ⇌ Sn + 0,15
+ e
2+ +
Cu ⇌ Cu + 0,16
2
SO 4 + 4H + 2e
+
⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17
2+
Cu + 2e ⇌ Cu + 0,34
2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40
SO2 + 4H + 4e
+
⇌ S + 2H2O + 0,45
+
Cu + e ⇌ Cu + 0,52
I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54
O2(g) + 2H + 2e
+
⇌ H2O2 + 0,68
3+ 2+
Fe +e ⇌ Fe + 0,77
+
NO 3 + 2H + e ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80
+
Ag + e ⇌ Ag + 0,80
2+
Hg + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85
+ 4H + 3e
+
NO 3 ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96
Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07
+ 2 e
2+
Pt ⇌ Pt + 1,20
+ 2+
MnO2 + 4H + 2e ⇌ Mn + 2H2O + 1,23
O2(g) + 4H + 4e
+
⇌ 2H2O + 1,23
2
Cr2O 7 + 14H + 6e
3+
⇌
+
2Cr + 7H2O + 1,33
Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36
+ 2+
MnO 4 + 8H + 5e ⇌ Mn + 4H2O + 1,51
+
H2O2 + 2H +2 e ⇌ 2H2O +1,77
3+ 2+
Co +e ⇌ Co + 1,81
F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 NSC November 2018 QP (Eng)

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 QP

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Mpumalanga Mock 2018 QP

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 NSC November 2023 QP (Eng)

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 NSC November 2022 QP (Afr)

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 NSC November 2020 QP (Afr)
More from Grade 12 Physical Sciences

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 2 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo Mock 2025 Memo

Question paper