REKENINGKUNDE
Liewe Graad 12 Rekeningkundeleerder Etiek en Interne beheer word by ELKE onderwerp
ingesluit
Geluk met jou die bereiking van jou laaste skooljaar en jou
Professionele instellings en beleid; Interne oudit
keuse van Rekeningkunde as een van jou vakke. Jy besef
sekerlik teen hierdie tyd hoe belangrik hierdie vak vir jou ÀÀ SAICA; SAIPA; King Kode III
beroep en toekomstige werksgeleenthede is. Die vaardighede, ÀÀ Interne ouditprosesse
kennis en waardes wat jy reeds aangeleer het en in hierdie jaar
verder sal uitbrei, gaan van onskatbare waarde wees in jou Assesseringsvereistes
persoonlike en professionele lewe. Alhoewel Graad 12 harde Skoolgebaseerde Assessering: 100 punte
werk vereis, maak die bevrediging en vreugde om hierdie Deur die loop van die jaar sal jy formele en informele
graad te slaag dit alles die moeite werd. assesseringstake voltooi. Die formele take sal 25% tot jou
jaarpunt bydra. Alle assesseringstake is uiters belangrik en
daarom moet jy dit na die beste van jou vermoë voltooi om ‘n
Vakvereistes:
goeie jaarpunt te verseker.
ÀÀ 'n Handboek
ÀÀ Kwartaal 1: Geskrewe verslag; Kontroletoets 1
ÀÀ Rekeningkunde skryfboeke (Algemene grootboek, 8-kolom
ÀÀ Kwartaal 2: Navorsingsprojek;
en/of 3-kolom kasboek en 'n notaboek; OF ‘n werkboek met
ÀÀ Kwartaal 3: Gevallestudie; Proefeksamen (2 vraestelle)
voorbereide werksvelle)
ÀÀ 'n Blou of swart pen, 'n potlood en liniaal ÀÀ NSS-eksamen: 2 vraestelle (2 x 150; 2 x 2uur)
ÀÀ Nie-programmeerbare sakrekenaar Jy gaan TWEE vraestelle skryf op verskillende datums.
Daar is geen keusevrae. Elke vraag dek ‘n onderwerp (soos
Inhoudskontrolelys
hierbo genoem). Jy beantwoord elke vraag in 'n spesiale
Maak seker dat jy die inhoud (met die toepaslike
antwoordeboek. Alle bewerkings en finale antwoorde moet in
eksamenvraestel tussen hakies) baie goed verstaan.
hierdie antwoordeboek gedoen getoon word.
Maatskappye (Vraestel 1)
Wenke vir sukses:
ÀÀ Konsepte en Grootboekrekeninge, veral rekeninge uniek aan
ÀÀ In Rekeningkunde gebruik ons ‘n teorie, toepassing en
Maatskappye bv. Inkomstebelasting
refleksie- benadering. Jy moet begrippe verstaan en kan
ÀÀ AARP beginsels (historiese koste, omsigtigheid,
verduidelik, prosedures kan uitvoer & ook reflekteer en
wesenlikheid, besigheids-entiteits-beginsel, paringsbeginsel,
kommentaar op inligting en tendense kan lewer.
lopende saak-beginsel)
ÀÀ Voltooi Rekeningkunde huiswerk daagliks om te verseker
ÀÀ Effek van transaksies op rekeningkundige vergelyking
dat jy konsepte en berekeninge wat in die klas behandel is,
ÀÀ Aansuiwerings, finale rekeninge en finansiële state
verstaan.
met notas insluitende Inkomstestaat, Balansstaat en
ÀÀ OEFEN ... OEFEN ... OEFEN. Werk gereeld deur ou eksamen-
Kontantvloeistaat
vraestelle om jou eksamenskryf-vaardighede te oefen, bv.
ÀÀ Ontleding en vertolking van finansiële state en ouditverslae
tydsbestuur, lees van instruksies met insig, ens.
BTW (Vraestel 2) ÀÀ Wanneer jy hersien/voorberei vir eksamen, fokus op vrae
ÀÀ Begrippe en etiese gedrag in terme van BTW oor jou swakker onderwerp(e), maar maak seker dat jy AL
ÀÀ Bereken die bedrag ontvangbaar van/betaalbaar aan SAID die onderwerpe hersien. As jy deeglik voorbereid is in al
die onderwerpe sal dit jou kans op goeie resultate in die
Rekonsiliasies (opstel, ontleed en vertolk) (Vraestel
eindeksamen verbeter.
2)
ÀÀ Werk altyd teen tyd, selfs al doen jy daaglikse huiswerk.
ÀÀ Bank-, debiteure- en krediteurerekonsiliasie (-versoenings)
Gebruik die tydtoekennings by eksamenvrae om seker
ÀÀ Debiteure-ouderdomsontleding
te maak jy kan wel die vraag in die toegelate tyd voltooi.
ÀÀ Etiese gedrag en interne beheerprosesse
Tydsbestuur tydens toetse en eksamens sal verseker dat jy
Vervaardiging (Vraestel 2) die hele vraestel in die toegelate tyd voltooi.
ÀÀ Begrippe, etiese gedrag, interne beheerprosesse ÀÀ Toon berekeninge tussen hakies in toetse en eksamens om
ÀÀ Debiteure-invordering- en Krediteurebetalingskedules deelpunte te kan verdien.
ÀÀ Voltooi, ontleed en vertolk: Kontantbegrotings en ÀÀ ONTHOU: Jy kan die hele eksamen in 'n donker potlood
Geprojekteerde Inkomstestaqat voltooi, wat tyd spaar omdat jy foute kan uitvee. GEEN
korrigeervloeistof word in die eksamen toegelaat nie en
Begroting (Vraestel 2) punte word verbeur vir onleesbare en onnetjiese werk.
ÀÀ Begrotingskonsepte
ÀÀ Debiteure-invordering en Krediteurebetaling
ÀÀ Kontantbegrotings (ontleed en vertolk)
ÀÀ Geprojekteerde Inkomstestaat (ontleed en vertolk)
Vaste Bates (Vraestel 1 en 2)
ÀÀ Beide vraestelle: Waardevermindering, aankoop en verkoop
van bates aan die begin, gedurende en einde van 'n jaar
ÀÀ Vraestel 1: Waardasie vir verslagdoening, bv. Vaste bate-
nota
ÀÀ Vraestel 2: Opskryf & interne beheer, Bateverkoperek./
Vaste bateregister.
Skandeer hierdie
Voorraadstelsels QR-kode vir 2019
ÀÀ Begrippe, etiese gedrag en interne beheer Telematiese videos
ÀÀ Voorraadwaardasiemetodes: Spesifieke identifikasie,
EIEU, Geweegde gemiddelde http://bit.ly/2019AcTelmatics
48
Skip to contentStudy guide /Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
/Accounting%20GR%2012%20Exam%20Guidelines%202021%20Afr--01f40c91-f7ea-453e-bb06-5be520e4328f/v1-d3070f444946ccbb6e28/card.webp)





%20June%202025%20Answer%20Book--7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd/v1-ed2bd6379e8f9c10b23d/card.webp)
%20June%202025%20Answer%20Book%20(1)--73bffe7c-1c96-49bd-af78-abb8db8c6618/v1-9300ba3da644c1030c0e/card.webp)
%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)


View all





Rekeningkunde
Grade 12 Accounting study guide, 1 page. Read online or get the free PDF download.
Publisher: WCED Study Guides
Accounting · Grade 12. Study guide, 1 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Study guide
- Publisher
- WCED Study Guides
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 1
- File size
- 74.7 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 1
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Study this subject
Notes, quizzes and topic questions for Grade 12 Accounting.
- Grade 12 Accounting notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Accounting questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Accounting quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Accounting past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 SBA exemplars
More Accounting and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting
/Accounting%20GR%2012%20Exam%20Guidelines%202021%20Afr--01f40c91-f7ea-453e-bb06-5be520e4328f/v1-d3070f444946ccbb6e28/card.webp)
Study guide
Accounting GR 12 Exam Guidelines 2021 Afr

Addendum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 Addendum (English)

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 2 Eastern Cape June 2025 Memo

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)
Related documents

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)
%20June%202025%20Answer%20Book--7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd/v1-ed2bd6379e8f9c10b23d/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 12 Paper 1 Gauteng June 2025 Addendum (English)
%20June%202025%20Answer%20Book%20(1)--73bffe7c-1c96-49bd-af78-abb8db8c6618/v1-9300ba3da644c1030c0e/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 12 Paper 2 Gauteng June 2025 Addendum (English)
%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)
Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 1 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)

Addendum
Accounting Grade 12 Paper 2 KZN June 2025 Addendum

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 1 KZN June 2025 Memo
More from Grade 12 Accounting

Addendum
Accounting Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Addendum (Afrikaans)

Addendum
Accounting Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Addendum (English)

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Memo (English)

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 2 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum