Skip to content

Technical Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paperTechnical MathematicsGrade 12202316 pages

Grade 12 Technical Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2023 TEGNIESE WISKUNDE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, insluitend ʼn 2-bladsy inligtingsblad en ʼn antwoordeboek van 25 bladsye.
2 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2023) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word. 1. Hierdie vraestel bestaan uit ELF vrae. 2. Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf word. 3. Toon ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om die antwoorde te bepaal, duidelik aan. 4. Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte toegeken word NIE. 5. Jy mag ʼn goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en nie- grafies) gebruik, tensy anders vermeld. 6. Indien nodig, rond jou antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld. 7. Diagramme word NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. 8. ʼn Inligtingsblad met formules word aan die einde van die vraestel ingesluit. 9. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) TEGNIESE WISKUNDE V2 3 VRAAG 1 In die diagram hieronder is ABCD ʼn parallelogram met hoekpunte A(−1; 4), B(3; 6), C en D(4 ; 1), waar E die x-afsnit van die verlengde lyn CD is en 𝛼 die inklinasiehoek van lyn CD is. y B(3 ; 6) P C A(− 1 ; 4) 𝛼 D(4 ; 1) x 0 E Bepaal: 1.1 Die gradiënt van AB (2) 1.2 Die koördinate van P, die middelpunt van BD (2) 1.3 Die vergelyking van CD (3) 1.4 Die koördinate van E, as E die 𝑥-afsnit van die verlengde lyn CD is (2) 1.5 Die inklinasiehoek van lyn AE (4) 1.6 Die grootte van 𝐴𝐸̂ 𝐷 (4) [17] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2023) VRAAG 2 2.1 Die diagram hieronder toon ʼn sirkel met vergelyking 𝑥 2 + 𝑦 2 = 13 en ʼn raaklyn wat by punt Q(2; 3) raak. 𝑦 Q (2 ; 3) 𝑥 0 2.1.1 Bepaal die gradiënt van OQ. (2) 2.1.2 Vervolgens, of andersins, bepaal die vergelyking van die raaklyn in die vorm 𝑦 = … (3) 2.2 Gegee: 𝑥2 𝑦2 + =1 9 4 Skets die gegewe grafiek in jou SPESIALE ANTWOORDEBOEK, toon alle afsnitte met die asse duidelik aandui. (3) [8] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) TEGNIESE WISKUNDE V2 5 VRAAG 3 3.1 Gegee: P = 128,2˚ en S = 204,7˚ Bepaal die volgende: 3.1.1 cos(P + S) (2) 3.1.2 cosec(S − P) (3) 3.2 As cos75° = k, druk die volgende uit in terme van 𝑘 . 3.2.1 sin15° (3) 3.2.2 tan 255° (3) 3.3 Los op vir 𝜃, rond tot EEN desimale syfer af, as 𝜃 ∈ (90° ; 180°): secθ = −1,583 (4) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2023) VRAAG 4 4.1 Vereenvoudig: sin(180° − θ) . cot2 (180° + θ) .sin270° cosec2 (180° + 𝜃) + cos(360° − θ).tan (180° + θ) (9) 4.2 Bewys dat: 1 = sec2 θ (1 − sinθ)(1 + sinθ) (2) [11] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) TEGNIESE WISKUNDE V2 7 VRAAG 5 Gegee 𝑓(𝑥) = tan 𝑥 en 𝑔(𝑥) = sin 𝑥 − 1; 𝑥 ∈ (0°; 360°) 5.1 Op dieselfde assestelsel, gegee in jou SPESIALE ANTWOORDEBOEK, teken die grafieke van 𝑓(𝑥) = tan 𝑥 en 𝑔(𝑥) = sin 𝑥 − 1. Toon duidelik die afsnitte met die asse, draaipunte en asimptote aan. (7) 5.2 Skryf die waardeversameling van 𝑔 neer. (2) 5.3 Meld die periode van 𝑓. (1) 5.4 Gebruik jou grafieke om aan te dui vir watter waardes van 𝑥 ∈ (90°; 270°), dat 𝑓(𝑥). 𝑔(𝑥) < 0. (2) [12] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2023) VRAAG 6 AB is ʼn toring, geanker by punt C, wat ʼn hoogtehoek van 35° vorm. B, C en D is in dieselfde horisontale vlak. AB = CD = 20 eenhede en BC = BD. A 20 35˚ C B D 6.1 Bepaal die lengte BC. (3) 6.2 ̂ D, afgerond tot die naaste graad. Bepaal die grootte van CB (4) 6.3 Bepaal die oppervlakte van die gelykbenige Δ BCD. (3) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) TEGNIESE WISKUNDE V2 9 Gee redes vir jou bewerings in VRAE 7, 8 en 9. VRAAG 7 7.1 Voltooi die volgende stelling: “Die buitehoek van ʼn koordevierhoek is ... aan die teenoorstaande binnehoek.” (1) 7.2 ̂ C = 80°. AB en DC word verleng ABCD is ʼn koordevierhoek met AD = AC en AD om in E te ontmoet. A 70° 1 2 B 1 3 2 1 2 D 2 1 80° 3 C E 7.2.1 Noem, met redes, drie ander hoeke gelyk aan 80°. (6) 7.2.2 ̂ D = 70°, bereken met redes, die groottes van: As dit gegee word dat BA (a) Ĉ3 (2) (b) ̂ E (2) (c) ̂1 D (3) 7.2.3 Bewys dat AD ʼn raaklyn aan die sirkel DBE is by D. (2) [16] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2023) VRAAG 8 8.1 Voltooi die volgende stelling: “Die hoek wat deur ʼn boog in die middel van ʼn sirkel onderspan word, is ... die grootte van die hoek wat deur dieselfde boog by die omtrek van die sirkel onderspan word.” (1) 8.2 O is die middelpunt van die sirkel en middellyn KL word verleng om NM verleng te ontmoet in P. ON || LM en F̂ = 76° . F 76 O H L K 2 1 1 2 P 1 32 G 3 2 1 4 M 12 N Bereken die volgende, met redes: 8.2.1 L̂1 (2) ̂1 8.2.2 O (2) ̂4 8.2.3 M (2) ̂1 + N 8.2.4 N ̂2 (2) [9] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) TEGNIESE WISKUNDE V2 11 VRAAG 9 9.1 Voltooi die volgende stelling: “ʼn Lyn wat ewewydig aan een sy van ʼn driehoek getrek word ... die ander twee sye eweredig.” (1) 9.2 In die diagram, BC = 17 cm, waar BC ʼn middellyn van die sirkel is. Die lengte van die koord BD is 8 cm. Die raaklyn by B ontmoet CD verleng in A. B E 8 cm C F D A 9.2.1 Bereken, met redes, die lengte van DC. (4) 9.2.2 E is ʼn punt op BC, sodat BE : EC = 3 : 1. EF is ewewydig aan BD met F op DC. (a) Bereken, met redes, die lengte van CF. (4) (b) Bewys dat ∆BAC lll ∆FEC. (5) (c) Bepaal die lengte van AD. (4) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
12 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2023) VRAAG 10 10.1 ʼn Trein wat op ʼn sirkelbaan met ʼn middellyn van 14 6425 km beweeg, neem 50 minute om een omwenteling te voltooi. 10.1.1 Bepaal die rotasiefrekwensie per minuut. (1) 10.1.2 Herlei die lengte van die middellyn na meter. (1) 10.1.3 Vervolgens, bereken die omtreksnelheid van die trein in meter per min. (3) 10.2 ʼn Wiel roteer teen 15 omwentelinge per sekonde. Bereken die hoeksnelheid van die wiel in radiale per minuut. (4) 10.3 Die sirkel hieronder met middel O, het ʼn koord EF van lengte 80 mm en middellyn AD is gelyk aan 10 cm. Boog AC onderspan ʼn sentrale hoek 𝜃. A s = 5,24 cm C 𝜃 O E F B h D 10.3.1 Bereken die hoogte van die klein segment, h (BD), in cm. (5) 10.3.2 As die booglengte, AC, van die sirkel 5,24 cm is, bereken die sentrale hoek, 𝜃, tot die naaste graad. (4) 10.3.3 Vervolgens, bepaal die oppervlakte van die klein sektor AOC van die sirkel. (3) [21] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) TEGNIESE WISKUNDE V2 13 VRAAG 11 11.1 Die onreëlmatige vorm, met oppervlakte 149,38 cm2, hieronder het ʼn reguit sy van lengte x cm en is in 5 gelyke dele verdeel. Die ordinate wat die dele verdeel, is: onderskeidelik 12 cm, 12,3 cm, 11,8 cm, 11,6 cm, 11,8 cm en 12,5 cm. 12 cm 12,3 cm 11,8 cm 11,6 cm 11,8 cm 12,5 cm x cm Bepaal die waarde van x, die lengte van die sy van die onreëlmatige vorm. (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
14 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2023) 11.2 Die foto hieronder is van ʼn vloeibare petroleumgas (VPG) opgaartenk. Die diagram langsaan toon die deursnee van die tenk as 915 mm. Die middelste deel van die tenk is van ʼn silinder met twee identiese hemisfere aan elke kant gemaak. Die hoogte van die silindriese tenk is 2 250 mm. Die tenk is met propaangas gevul. Daar word verder gegee dat: • 1 m = 100 cm • 1 liter = 1 000 cm3 • 1 kg = 1,96 liter propaangas • 1 ton = 1 000 kg • Volume van ʼn silinder = 𝜋𝑟 2 ℎ 1 4 • Volume van ʼn hemisfeer = 2 × 3 𝜋𝑟 3 11.2.1 Skakel die metings in die diagram na sentimeter om. (1) 11.2.2 Vervolgens, bepaal die volume, in liter, van die propaangas in die opgaartenk. (4) 11.2.3 Die totale gewig van die opgaartenk is 0,5 ton. Die tarra gewig van die tenk is die gewig van die leë tenk. Bereken watter persentasie die tarra gewig van die opgaartenk is. (4) [13] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) TEGNIESE WISKUNDE V2 15 INLIGTINGSBLAD −b ± √b2 − 4ac b 4ac − b2 𝑥= 𝑥=− 𝑦= 2a 2a 4𝑎 𝑎 𝑥 = 𝑏 ⟺ 𝑥 = log 𝑎 𝑏 𝑎 > 0, 𝑎 ≠ 1 en 𝑏 > 0 𝐴 = 𝑃(1 + 𝑛𝑖) 𝐴 = 𝑃(1 − 𝑛𝑖) 𝑖𝑚 𝑚 𝐴 = 𝑃(1 + 𝑖)𝑛 𝐴 = 𝑃(1 − 𝑖)𝑛 𝑖𝑒𝑓𝑓 = (1 + ) − 1 𝑚 𝑥1 + 𝑥2 𝑦1 + 𝑦2 𝑑 = √(𝑥2 − 𝑥1 )2 + (𝑦2 − 𝑦1 )2 𝑀( ; ) 2 2 𝑦2 − 𝑦1 𝑦 = 𝑚𝑥 + 𝑐 𝑦 − 𝑦1 = 𝑚(𝑥 − 𝑥1 ) 𝑚= 𝑥2 − 𝑥1 𝑥2 𝑦2 𝑚 = 𝑡𝑎𝑛𝜃 + =1 𝑎2 𝑏 2 𝑓(𝑥 + ℎ) − 𝑓(𝑥) 𝑓 ′ (𝑥) = lim ℎ→0 ℎ 𝑛 𝑘𝑥 𝑛+1 ∫ 𝑘𝑥 𝑑𝑥 = + 𝐶 , 𝑛, 𝑘 ∈ ℝ met 𝑛 ≠ −1 and 𝑘 ≠ 0 𝑛+1 𝑘 ∫ 𝑑𝑥 = 𝑘 ln(𝑥) + 𝐶, 𝑥 > 0 en 𝑘 ∈ ℝ; 𝑘 ≠ 0 𝑥 𝑘𝑎𝑛𝑥 ∫ 𝑘𝑎𝑛𝑥 𝑑𝑥 = + 𝐶, 𝑎 > 0; 𝑎 ≠ 1 en 𝑘, 𝑎 ∈ ℝ; 𝑘 ≠ 0 𝑛𝑙𝑛𝑎 𝜋𝑟𝑎𝑑 = 180° Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
16 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2023) Hoeksnelheid = 𝜔 = 2𝜋𝑛 = 360°𝑛 waar 𝑛 = rotasie frekwensie Omtreksnelheid = 𝑣 = 𝜋𝐷𝑛 waar 𝐷 = middellyn en 𝑛 = rotasie frekwensie Omtreksnelheid = 𝑣 = 𝜔𝑟 waar 𝜔 = hoeksnelheid en 𝑟 = radius Booglengte = 𝑠 = 𝑟𝜃 waar = radius en 𝜃 = Sentrale hoek in radiale 4ℎ2 − 4𝑑ℎ + 𝑥 2 = 0 waar ℎ = hoogte van segment, 𝑑 = middellyn van sirkel en 𝑥 = lengte van koord 𝑟𝑠 𝑟2𝜃 Oppervlakte van ʼn sektor = 2 = 2 waar 𝑟 = radius, 𝑠 = booglengte en 𝜃 = Sentrale hoek in radiale In ∆ABC: 𝑎 𝑏 𝑐 1 = = 𝑎2 = 𝑏 2 + 𝑐 2 − 2𝑏𝑐. 𝑐𝑜𝑠𝐴 𝐴𝑟𝑒𝑎 = 𝑎𝑏. 𝑠𝑖𝑛𝐶 sin 𝐴 sin 𝐵 sin 𝐶 2 𝑠𝑖𝑛2 𝜃 + 𝑐𝑜𝑠 2 𝜃 = 1 1 + 𝑡𝑎𝑛2 𝜃 = 𝑠𝑒𝑐 2 𝜃 𝑐𝑜𝑡 2 𝜃 + 1 = 𝑐𝑜𝑠𝑒𝑐 2 𝜃 𝑂1 + 𝑂𝑛 waar 𝑎 = wydte van gelyke dele, 𝑂𝑖 = 𝑖 𝑑𝑒 ordinaat en 𝐴𝑇 = 𝑎 ( + 𝑂2 + 𝑂3 + 𝑂4 +. . . +𝑂𝑛−1 ) 2 𝑛 = aantal ordinate 𝑂𝑖 +𝑂𝑖+1 OF waar 𝑎 = wydte van gelyke dele 𝑚𝑖 = en 2 𝐴𝑇 = 𝑎(𝑚1 + 𝑚2 + 𝑚3 +. . . +𝑚𝑛−1 ) 𝑛 = aantal ordinate; i = 1;2;3; …;n-1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Technical Mathematics

View all