Skip to content

Technical Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paperTechnical MathematicsGrade 12202314 pages

Grade 12 Technical Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2023 TEGNIESE WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, insluitend ʼn inligtingsblad van 2 bladsye en 2 antwoordblaaie.
2 TEGNIESE WISKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2023) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord. 1. Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae. 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Beantwoord VRAE 4.1.3 en 7.4 op die ANTWOORDBLAAIE wat verskaf word. Skryf jou naam en skool se naam in die spasies wat op die ANTWOORDBLAAIE verskaf word en handig die ANTWOORD BLAAIE met jou ANTWOORDEBOEK in. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 5. Toon ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het om jou antwoorde te bepaal. 6. Volpunte alleenlik sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE. 7. Jy mag ʼn goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en nie- grafies) gebruik, tensy anders vermeld. 8. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld. 9. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. 10. ʼn Inligtingsblad met formules word aan die einde van die vraestel ingesluit. 11. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) TEGNIESE WISKUNDE V1 3 VRAAG 1 1.1 Los op vir x: 1.1.1 ( x + 17 )( x − 23) = 0 (2) x2 1 1.1.2 +x− =0 (Korrek tot TWEE desimale plekke) 2 3 (3) 1.1.3 x (2x + 1) – 3 ≤ 0 (4) 1.2 Los op vir x en y as: y = x + 1 en y = 3x 2 − xy (5) 1.3 Die maatstaf van persentasie Verteerbaarheidskoëffisiënt (D) van ʼn koeivoer word gemeet as die verskil tussen die hoeveelheid voedsel wat geëet word (E), en die voedsel wat in die ontlasting (F) uitgeskei word, uitgedruk as ʼn persentasie van die voedsel wat ingeneem word. 1.3.1 Maak E, die kos wat geëet word, die onderwerp van die formule. (4) 1.3.2 Bereken die hoeveelheid voedsel wat deur die koei geëet word indien die persentasie verteerbaarheidskoëffisiënt 80% is en 3,75 kg voedsel in die ontlasting uitgeskei is. (2) 1.3.3 Vervolgens of andersins, druk, in gram uit, die hoeveelheid voedsel wat deur die koei in VRAAG 1.3.2 geëet word, indien 1 000 g = 1 kg. (1) 1.3.4 Druk die antwoord in VRAAG 1.3.3 in wetenskaplike notasie uit. (1) 1.4 Vereenvoudig die volgende binêre bewerking, sonder om ʼn sakrekenaar te gebruik: 1 0002 − 1102 (2) [24] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 TEGNIESE WISKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2023) VRAAG 2 Gegee: f (x) = ax2 – 3x + 2 2.1 Bepaal die waarde van a as die diskriminant van f (x) 6 is. (3) 2.2 Vervolgens, sonder om die vergelyking op te los, beskryf die aard van die wortels van f (x). (1) 2.3 Bepaal die numeriese waarde van a waarvoor die wortels van f (x) gelyk is. (3) [7] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) TEGNIESE WISKUNDE V1 5 VRAAG 3 3.1 Vereenvoudig die volgende sonder om ʼn sakrekenaar te gebruik: 1 3.1.1 log x    x (2) 3.1.2 4x – 22x – 1 (3) 3x 2  3 12 x3 6 243 3.2 Toon aan dat: = 3 2 x2 2 (4) 3.3 Hieronder geteken is ʼn Argand-diagram van komplekse getal z met punt P (3; − 4) : 3.3.1 Skryf die komplekse getal z in reghoekige vorm. (1) 3.3.2 Bereken die modulus van z. (2) 3.3.3 Bepaal die grootte van θ. (3) 3.3.4 Vervolgens druk z in polêre vorm uit (waar  in grade is). (1) x −i 3.4 Los op vir x en y as: = y + 3i 2i + 1 (5) [21] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 TEGNIESE WISKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2023) VRAAG 4 2 4.1 Gegee die funksie f, gedefinieer deur f ( x) = − −1 x 4.1.1 Skryf die vergelyking van die horisontale asimptoot van f neer. (1) 4.1.2 Bepaal die x-afsnit van f. (3) 4.1.3 Vervolgens, skets die grafiek van f op die ANTWOORDBLAD wat verskaf word. Toon die afsnitte duidelik met die asse en enige asimptote. (3) 4.1.4 Skryf die waardeversameling van f neer. (1) 4.2 Die diagram hieronder toon skets grafieke van funksies gedefinieer deur: k ( x ) = x2 − x − 2 en h ( x ) = 2x − 3 • Punte P en T is die x-afsnitte van k en S is die x-afsnit van h. • Q is ʼn gemeenskaplike y-afsnit vir beide grafieke. • R is die draaipunt van k. • Die asimptoot van h sny die y-as by U. Bepaal: 4.2.1 Die y-koördinaat van Q (1) 4.2.2 Die vergelyking van die asimptoot van h (1) 4.2.3 Die x-afsnitte van k (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) TEGNIESE WISKUNDE V1 7 4.2.4 Die koördinate van S (3) 4.2.5 Die koördinate van R (4) 4.2.6 Die definisieversameling/gebied van h. (1) 4.2.7 Die waarde van x waarvoor k (x) – h (x) = 0 (1) 4.3 Die diagram hieronder toon skets grafieke van funksies gedefinieer deur: f ( x ) = x + 1 en g ( x ) = r 2 − x2 Punte A en B is die y-afsnitte van onderskeidelik f en g. 4.3.1 Bepaal die x-afsnit van f. (2) 4.3.2 As f 2 eenhede opwaarts geskuif word, lei dit tot punt A wat saamval met punt B van funksie g. Vervolgens, skryf neer: (a) Die koördinate van punt B (2) (b) Die vergelyking van ʼn nuwe funksie h (x), die resultaat van die translasie van f (1) (c) Die vergelyking van g (1) [28] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 TEGNIESE WISKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2023) VRAAG 5 5.1 ʼn Bate ter waarde van R15 000 depresieer teen ʼn koers van 3% per jaar kwartaalliks saamgestel. Bepaal die bedrag waaraan die bate aan die einde van 5 jaar depresieer. (3) 5.2 Die prys van bruinbrood het van R3,80 in 2004 tot R18,80 in 2023 gestyg. 5.2.1 Bepaal die bedrag waarmee die prys van bruinbrood van 2004 tot 2023 gestyg het. (1) 5.2.2 Bepaal die inflasiekoers van 2004 tot 2023. (5) 5.3 ʼn Ambagsman het vir 8 jaar ʼn bedrag van R350 000 in ʼn beleggingsrekening gedeponeer wat 7% per jaar genereer. • Aan die einde van 4 jaar het die ambagsman ʼn bedrag Rx in die beleggingsrekening gedeponeer. • Hy het aan die begin van die 6de jaar R100 000 onttrek en die oorblywende bedrag teen ʼn koers van 7% per jaar belê, maandeliks saamgestel vir die res van die beleggingstydperk. Bepaal die bedrag, Rx, wat die ambagsman aan die einde van die 4de jaar gedeponeer het indien die belegging aan die einde van die 8-jaar beleggingstydperk R620 000 opgelewer het. (6) [15] VRAAG 6 6.1 Bepaal f  ( x ) deur EERSTE BEGINSELS te gebruik indien f ( x ) = 2 − 5x (5) 6.2 Bepaal:  1  6.2.1 Dx  − 3kx   x  (4) dy 2 x3 − 8 x 6.2.2 as: y = dx x−2 (4) 6.3 Bepaal die koördinate van die punt op die kromme h (x) = 3x2 – 4x waar die gradiënt van die raaklyn gelyk is aan 2. (4) [17] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) TEGNIESE WISKUNDE V1 9 VRAAG 7 Gegee: f (x) = – x 3 – 4x2 – 3x 7.1 Bepaal die x-afsnitte van f . (4) 7.2 Skryf die y-afsnit van f . (1) 7.3 Bepaal die koördinate van die draaipunte van f . (5) 7.4 Skets die grafiek van f op die ANTWOORDBLAD wat verskaf word. Toon duidelik al die koördinate van die draaipunte en afsnitte met die as. (4) 7.5 Bepaal die gemiddelde gradiënt van f tussen x = ‒2 en x = ‒1. (4) [18] VRAAG 8 Die tweede Newton se Bewegingswet van ʼn liggaam wat as gevolg van swaartekrag val, word gegee deur: 1 s = ut + gt 2 waar: 2 s is die verplasing van ʼn voorwerp, in meter u is die aanvanklike snelheid van ʼn voorwerp, in m/s t is die tyd wat dit neem vir die val, in sekondes g is die gravitasieversnelling = 10 m/s2 Die foto hieronder toon ʼn bal wat uit ʼn hand val en op die grond val. 8.1 Bepaal die verplasing van die bal na 4 sekondes as die aanvanklike snelheid daarvan 5 m/s was. (2) 8.2 Skryf die vergelyking van finale snelheid van hierdie voorwerp as ʼn funksie van tyd neer. (2) 8.3 Vervolgens of andersins, bereken die finale snelheid na 4 sekondes. (2) 8.4 Bepaal die gemiddelde tempo van verandering oor die eerste 4 sekondes. (2) [8] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 TEGNIESE WISKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2023) VRAAG 9 9.1 Gegee f (x) = x3 – 8 Vereenvoudig die volgende integrale: 9.1.1  f ( x ) dx (3)  f ( x)    x + 2x + 4 − 3x 9.1.2  2 2  dx  (4) 9.2 Die diagram hieronder toon die skadu area wat begrens word deur die funksie f gedefinieer deur f ( x ) = x3 − 1 en die x-as tussen die punte waar x = ‒1 en x = 1. 0 Bepaal die oppervlakte van die skaduwee wat begrens word deur f en die x-as tussen die punt waar x = ‒1 en x = 1. (5) [12] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) TEGNIESE WISKUNDE V1 11 INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE − b  b 2 − 4ac b 4ac − b 2 x= x=− y= 2a 2a 4a a x = b  x = log a b , a  0, a  1 en b  0 A = P (1 + ni ) A = P (1 − ni ) A = P (1 + i ) n A = P (1 − i ) n ( ) −1 m ieff = 1 + i m f (x + h ) − f (x ) f / (x ) = lim h→0 h k x n +1  k x dx = +C n , 𝑛, 𝑘 ∈ ℝ me𝑡 𝑛 ≠ −1 en 𝑘 ≠ 0 n +1 k  x dx = k ln x + C , x  0 en 𝑘 ∈ ℝ ; 𝑘 ≠ 0 k a nx  k a dx = + C , a  0 ; a  1 en 𝑘, 𝑎 ∈ ℝ ; 𝑘 ≠ 0 nx n ln a  x + x1 y 2 + y1  d = ( x 2 − x1 ) 2 + ( y 2 − y1 ) 2 M 2 ;   2 2  y 2 − y1 y = mx + c y − y1 = m(x − x1 ) m = tan  = m x2 − x1 x2 y2 + =1 a2 b2 a b c In ABC: = = a 2 = b 2 + c 2 − 2 bc  cos A sin A sin B sin C 1 Oppervlakte van  ABC = ab  sin C 2 sin 2  + cos 2  = 1 1 + tan 2  = sec 2  1 + cot 2  = cosec 2  Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
12 TEGNIESE WISKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2023)  rad = 180 Hoeksnelheid =  = 2  n waar n = rotasie frekwensie Hoeksnelheid =  = 360 n waar n = rotasie frekwensie Omtreksnelheid = v =  D n waar D = middellyn en n = rotasie frekwensie Omtreksnelheid = v =  r waar  = hoeksnelheid en r = radius Booglengte = s = r waar r = radius en  = sentrale hoek in radiale rs Oppervlakte van sektor = waar r = radius, s = booglengte 2 r2  Oppervlakte van sektor = waar r = radius en  = sentrale hoek in radiale 2 4 h2 − 4 d h + x2 = 0 waar h = hoogte van segment, d = middellyn van sirkel en x = lengte van koord o1 + o2 A T = a (m1 + m2 + m3 + ... + mn ) waar a = wydte van gelyke dele, m1 = 2 on = nde ordinaat en n = aantal ordinate OF  o +o  A T = a  1 n + o2 + o3 + ... + on−1  waar a = wydte van gelyke dele, on = nde ordinaat en  2  n = aantal ordinate Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) TEGNIESE WISKUNDE V1 13 DIAGRAMBLAD VAN EN NAAM SKOOL VRAAG 4.1.3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
14 TEGNIESE WISKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2023) VRAAG 7.4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Technical Mathematics

View all