Downloaded from hlayiso.com
SENIOR FASE
GRAAD 9
NOVEMBER 2013
TEGNOLOGIE
PUNTE: 100
TYD: 2 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye.
Skip to contentAll 2013 papers 





View all





Technology Grade 9 November EC 2013 Question Paper (Afr)
Grade 9 Technology question paper from the November EC 2013 (Afrikaans), 16 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Technology · Grade 9 · November EC · 2013. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Technology
- Grade
- Grade 9
- Document type
- Question paper
- Year
- 2013
- Exam period
- November EC
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 716.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
November EC 2013
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2013)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Die vraestel bestaan uit VYF AFDELINGS: AFDELINGS A, B, C, D en E.
2. Beantwoord AL die vrae in AFDELINGS A, B, C, D en E.
3. Lees AL die vrae noukeurig deur voordat jy jou antwoorde neerskryf.
4. Nommer jou vrae presies soos dit op die vraestel verskyn.
5. Skryf netjies en leesbaar.
6. Wanneer jy teken of skets, gebruik slegs ʼn potlood.
TOEKENNING VAN PUNTE
AFDELING A MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
VRAAG 1 [15]
AFDELING B STRUKTURE
VRAAG 2 [20]
AFDELING C PROSESSERING
VRAAG 3 [15]
AFDELING D STELSELS EN BEHEER (Meganiese
stelsels)
VRAAG 4 [25]
AFDELING E STELSELS EN BEHEER (Elektriese stelsels)
VRAAG 5 (18)
[25]
VRAAG 6 (7)
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) TEGNOLOGIE 3
AFDELING A: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
VRAAG 1
1.1 Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die
vraagnommer (1.1.1–1.1.10 ) in jou antwoordeboek neer, bv. 1.1.11 D.
1.1.1 .... kan ʼn struktuur laat breek of verswak.
A Toepassing van smeltmiddel
B Skoonmaak
C Roes
D Galvanisering (1)
1.1.2 ʼn Krag wat teen ʼn hoek na ʼn lid is en veroorsaak dat die lid buig,
staan as ... bekend.
A trekkrag
B buigkrag
C draaikrag
D skuifkrag (1)
1.1.3 ʼn Meganiese eienskap van ʼn materiaal wat slytasie en krapmerke
weerstaan.
A Hardheid
B Taaiheid
C Buigsaamheid
D Elastisiteit (1)
1.1.4 ʼn Balkbrug wat slegs aan een kant ondersteun is, staan as ...
bekend.
A boogbrug
B hangbrug
C kabelbrug
D vrydraende-brug (1)
1.1.5 ʼn Wiel met saagtande wat om die rand staan, is as ʼn ... bekend.
A sperrat
B klos
C klep
D dryfband (1)
Downloaded from hlayiso.com
4 TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2013)
1.1.6 Die proses waardeur ʼn dun, gladde beskermende metaal ʼn ander
metaal bedek.
A Verf
B Verniswerk
C Elektroplatering
D Galvanisering (1)
1.1.7 Hierdie tipe hout is ʼn Suid-Afrikaanse hardehout wat vir hoëgehalte
meubels gebruik word.
A Denne
B Tambotie
C Jetulong
D Jarrah (1)
1.1.8 Die tande wat op ratte voorkom bestaan staan as ... bekend.
A dryfratte
B kamme
C draaikrag (wringkragte)
D hefbome (1)
1.1.9 Die vermoë van ʼn geleier om die vloei van ’n elektriese stroom te
stop, staan as ... bekend.
A ohm
B ampère
C volt
D weerstand (1)
1.1.10 Staal is ʼn allooi van ...
A koper en lood.
B yster en koolstof.
C koper en sink.
D lood en tin. (1)
1.2 Voltooi die volgende sinne deur die ontbrekende woorde in te vul.
1.2.1 ... vernietig mikro-organismes deur die verwydering van water in
voedsel. (1)
1.2.2 ʼn Bewegende vrag staan as ʼn … vrag bekend. (1)
1.2.3 ... is ʼn tegniek wat gebruik word om sterkte en stewigheid in
strukture te verbeter. (1)
1.2.4 Materiaal word geklassifiseer as ... en ... materiale. (2)
TOTAAL AFDELING A: 15
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) TEGNOLOGIE 5
AFDELING B: STRUKTURE
VRAAG 2
2.1 Lees die onderstaande inligting in verband met brûe en beantwoord die vrae
wat volg.
Hangbrûe
Hangbrûe is dié brûe wat die grootste lengte
span. Twee groot kabels wat hoog tussen
twee pilare aan beide kante van die brug
gespan word is die hoof ondersteuning van
die brug. Die kabels word nie styf getrek nie,
maar eerder oor gehang. Ligte vertikale
kabels hang van die hoofkabels af om die
brug te ondersteun wat deur middel van
kettings, staalstawe en drade gekoppel is.
Al die kabels is onder spanning en die pilare
onder kompressie. Die brug trek aan die
twee baie sterk ondersteunende torings of
pilare.
ʼn Aanpassing van die hangbrug is die kabel-ankerbrug. Elke gedeelte word
ondersteun deur sy eie kabel wat strek vanaf die brug na die hoogste punt op
die naaste pilaar.
ʼn Voorbeeld van ʼn kabel-geankerde brug:
2.1.1 Waarom word ʼn brug gebou? (1)
2.1.2 Gee TWEE tipes materiale wat gebruik word in die bou van brûe. (2)
2.1.3 Watter kragte (trek of druk) word gevind in die kabels en pilare van
beide brûe? (1)
2.1.4 Noem ʼn negatiewe effek wat ʼn brug op die omgewing het. (1)
[6]
Downloaded from hlayiso.com
6 TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2013)
2.2 Pas die beskrywing in KOLOM A met die korrekte term in KOLOM B.
Skryf slegs die nommer van die beskrywing in KOLOM A en die letter van
die korrekte term in KOLOM B, byvoorbeeld 2.2.6 G.
KOLOM A KOLOM B
2.2.1 Die vermoë van ʼn materiaal om na sy A Hardheid
oorspronklike vorm terug te keer nadat
dit vervorm is
2.2.2 Elektrisiteit kan maklik deur hierdie B Smeerbaarheid
materiaal vloei.
2.2.3 Dit is die sterkte van materiaal om druk C Rekbaarheid
te weerstaan
2.2.4 ʼn Materiaal is hard genoeg om ʼn ander D Geleidingsvermoë
materiaal te sny
2.2.5 Die vermoë om in ʼn vorm gedruk te E Elastisiteit
word sonder om te breek
F Druksterkte
(5 x 1) (5)
2.3 2.3.1 Met behulp van ʼn tekening, verduidelik die verskil tussen gelyke en
ongelyke vragte. (4)
2.3.2 Materiale is in staat om kragte te weerstaan volgens hulle
eienskappe. Dit kan onbuigbaar (weerstand teen verandering) of
buigbaar (toelating van verandering in vorm deur strek) wees.
Dui aan elke benoemde strukturele komponent onbuigbaar of
buigbaar is.
STRUKTURELE KOMPONENT ONBUIGBAAR OF
BUIGBAAR
A
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) TEGNOLOGIE 7
B Bindbalk B
C
D
E
(5)
TOTAAL AFDELING B: 20
Downloaded from hlayiso.com
8 TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2013)
AFDELING C: PROSESSERING
VRAAG 3
3.1 Lees die volgende gevallestudie en beantwoord die volgende vrae.
Gevallestudie: Geskiedenis van blikkieskos (ingelegde
voedsel).
Die inlê van voedsel is in die vroeë jare van die 1800’s in Frankryk ontwerp
toe keiser Napoleon Bonaparte bekommerd was oor om sy weermag van
kos te voorsien. Hy het ʼn kontantprys uitgeloof aan enigiemand wat ʼn
betroubare metode van voedselpreservering sou ontwikkel. Nicholas
Appert, ʼn Franse bakker het ontdek dat verhitte voedsel in verseëlde glas-
bottels dit sou preserveer. Na vyftien jaar se eksperimentering, het hy besef
dat kos wat teen ʼn hoë genoeg temperatuur verhit is en in lugdigte houers
verseël is, nie bederf nie. Appert se inlê-metode is gebruik om ʼn wye
verskeidenheid voedsel soos groente, vrugte en selfs melk te bewaar. Dit
het beteken dat soldate ver van hul tuiste behoorlik gevoed sou word en dat
matrose ʼn gesonde dieet op lang reise sou hê. Louis Pasteur het getoon dat
die groei van mikro-organismes veroorsaak dat kos bederf word. Appers se
metode van verhitting van kos tot hoë temperature het veroorsaak dat die
mikro-organismes vrek.
Die verseëling van kos in glasbottels het versorg dat lug rondom die kos
verwyder word. Dit het verhoed dat mikro-organismes op die kos sou groei.
Peter Durand het die inmaakproses ʼn stap verder geneem. Hy het ʼn metode
ontwikkel om kos in blikke te verseël eerder as glasbottels. Blikke het ʼn
voordeel bo glasbottels gehad, dit was ligter, onbreekbaar en makliker om te
verseël. Die yster is met ʼn dun laag tin bedek om roes te stop. Ingelegde
blikkieskos was gewild by vroeë ontdekkingsreisigers.
3.1.1 Identifiseer die behoefte wat tot die ontwikkeling van ingelegde
blikkieskos gelei het. (1)
3.1.2 Watter omstandighede het Appert ontdek wat veroorsaak het dat
kos langer sou hou voordat dit bederf? (2)
3.1.3 Verduidelik waarom hierdie omstandighede kos preservering gehelp
het. (1)
3.1.4 Hoe het Durant, Appert se metode van inlê verbeter? (1)
3.1.5 Watter voordeel het sy metode gehad? (1)
3.1.6 Hoe was die lewensduur van die blikke verleng? (1)
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) TEGNOLOGIE 9
3.2 Daar is baie maniere waarop ons die omgewing kan oppas. Pas die term in
KOLOM A met die beskrywing in KOLOM B. Skryf slegs die nommer
(3.2.1–3.2.5) en letter (A–F), byvoorbeeld 3.2.6 G.
KOLOM A KOLOM B
3.2.1 Hergebruik A Ons plaas ou koerante in die papierhouer by
die stortingsterrein. Die papier word dan
gebruik om verpakkingsprodukte te maak
3.2.2 Herstel B Skroothandelaars versamel gebruikte
metale soos koper. Hierdie metale word
gesmelt en dan gebruik om nuwe items in
fabrieke te vervaardig
3.2.3 Herwin C Ons koop nie voedselsoorte wat oorverpak
is nie. Dit help om afval in stortingsterreine
te verminder
3.2.4 Hervervaardig D My broer se fiets het ʼn pap wiel. Hy het dit
reggemaak
3.2.5 Hernu E My ma onthou altyd om haar plastiek-
inkopiesakke saam te neem as sy inkopies
doen. Sy gebruik die sakke verskeie kere
F Wanneer dele van die gegalvaniseerde laag
op die wasbak dun geslyt is, laat ons ʼn
nuwe laag aansit
(5 x 1) (5)
3.3 Bestudeer die skets hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Elektroplatering is die proses waardeur ʼn
dun laag metaal op die oppervlak van ʼn
ander metaal voorwerp aangebring word.
Die proses maak gebruik van elektrisiteit.
3.3.1 Wat word met die term elektrolise bedoel? (1)
3.3.2 Noem EEN rede waarom metale geëlektroplateer word. (1)
3.3.3 Wat sou gebeur as die oppervlak van ʼn elektroplateerder
voorwerp deur jou gekrap word? (1)
TOTAAL AFDELING C: 15
Downloaded from hlayiso.com
10 TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2013)
AFDELING D: STELSEL EN BEHEER (MEGANIESE STELSELS)
VRAAG 4
4.1 Meganiese stelsels veroorsaak dat iets beweeg en dat dit verskillende tipes
bewegings skep. Bestudeer die illustrasie hieronder en identifiseer die tipe
beweging wat deur elke meganisme geskep word.
Voorwerp Tipe beweging
4.1.1
ʼn Vliegtuig (1)
4.1.2
ʼn Persoon wat op ʼn trampolien spring (1)
4.1.3
ʼn Wiel (1)
4.1.4
ʼn Pendulum (1)
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) TEGNOLOGIE 11
4.2 Beantwoord die volgende vrae.
4.2.1 ʼn Meganisme is ʼn eenvoudige masjien. In ʼn werkende masjien
moet daar ʼn inset wees wat ʼn proses ondergaan ten einde ʼn uitset
te produseer.
Voltooi die volgende stelseldiagram vir ʼn handaangedrewe
naaimasjien.
Inset Proses Uitset
→ →
(3)
4.3 Kyk na die diagram hieronder en voltooi die vrae.
ʼn Saamgestelde katrolstelsel
4.3.1 Wat is ʼn hidrouliese stelsel? (1)
4.3.2 Gee TWEE voorbeelde van masjiene wat hidroulika gebruik. (2)
4.3.3 Waarom is dit nodig dat hidrouliese stelsels beheermeganismes
het? (1)
4.3.4 Gee ʼn voorbeeld van hoe beheermeganismes in hidrouliese stelsels
help. (1)
4.4 Beantwoord die volgende vrae.
4.4.1 Wat is ʼn dryfband? (1)
4.4.2 Gee TWEE voorbeelde van masjiene wat dryfbande gebruik. (2)
Downloaded from hlayiso.com
12 TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2013)
4.5 Die illustrasie hieronder is van ʼn speelgoed hyskraan wat van katrolstelsels
gebruik maak. Dit het beide ʼn vaste en ʼn bewegende katrol.
Bestudeer die diagram en beantwoord die volgende vrae.
4.5.1 Wat sal met die slinger gebeur as dit per ongeluk uit jou hand glip
terwyl die gewig nog aan die bewegende katrol gekoppel is? (1)
4.5.2 Hoe kan die probleem genoem in VRAAG 4.5.1 voorkom word? (1)
4.6 Bestudeer die diagram van die ratstelsel hieronder. Ratte A en C het 19
tande elk. Ratte B en D het 57 tande elk. As A is die as deur rat A en as D,
is die as deur rat D.
4.6.1 Is die stelsel ʼn eenvoudige of saamgestelde ratstelsel? (1)
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) TEGNOLOGIE 13
4.6.2 Bereken die verhouding tussen die insetrat A en die uitsetrat D.
Formule:
Ratverhouding = x (3)
4.6.3 Hoeveel stadiger sal as D draai in vergelyking met as A? (1)
4.7 Meganiese beheerstelsels verskaf meganiese voordeel aan die gebruiker.
Bestudeer die onderstaande diagram en beantwoord die vrae wat volg.
4.7.1 Wat is die funksie van die windas in die illustrasie? (1)
4.7.2 Watter meganisme kan in net een rigting draai? (1)
4.7.3 Wat word die sluitmeganisme in ʼn motor se veiligheidsgordel
genoem? (1)
TOTAAL AFDELING D: 25
Downloaded from hlayiso.com
14 TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2013)
AFDELING E: STELSEL EN BEHEER (ELEKTRIESE STELSELS)
VRAAG 5
5.1 Bestudeer die elektroniese stroombaan en beantwoord die vrae wat volg.
5.1.1 Benoem dele A–E. (5)
5.1.2 Dui aan of elke komponent ʼn inset-, ʼn proses- of ʼn uitsetkomponent
is.
Teken die tabel oor in jou antwoordeboek en vul die inligting wat in
VRAAG 5.1.1 en 5.1.2 gevra is, in, byvoorbeeld:
Letter van Naam van Inset, Proses,
komponent komponent Uitset
F LED Uitset
(5)
5.1.3 Wat gebeur wanneer die stroom aangeskakel word? (1)
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) TEGNOLOGIE 15
5.2 Dit is ʼn insettoestel wat in ʼn elektriese stelsel gebruik word.
5.2.1 Wat word die toestel genoem? (1)
5.2.2 Wat gebeur met die weerstand van die toestel wanneer dit donker
word? (1)
5.2.3 Teken ʼn netjiese simbool wat gebruik word om die toestel in ʼn
elektriese stroombaan aan te dui. (2)
5.3
5.3.1 Wat is die funksie van die komponent in ʼn elektroniese
stroombaan? (1)
5.3.2 Benoem die twee byskrifte A en B. (2)
[18]
Downloaded from hlayiso.com
16 TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2013)
VRAAG 6
6.1 Verwys na die volgende kleurkodetabel om die weerstand van die resistors
hieronder uit te werk.
Kleur 1ste Band 2de Band 3de Band 4de Band
Swart 0 0
Bruin 1 1 0 Akkuraatheid/
Rooi 2 2 00 Toleransie
Oranje 3 3 000
Geel 4 4 0000
Groen 5 5 00000 Goud = ± 5%
Blou 6 6 000000 Silwer = ± 10%
Violet 7 7 0000000 Geen kleur = ± 20%
Grys 8 8 00000000
Wit 9 9 000000000
6.1.1 Wat is die weerstand van die resistor? (3)
6.1.2 Waarom is resistors belangrik vir elektriese stroombane? (1)
6.2 Noem die kleure (in volgorde) van die volgende resistor:
6.2.1 50 Ὠ (3)
[7]
TOTAAL AFDELING E: 25
GROOTTOTAAL: 100
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Technology Grade 9 November EC 2013 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Technology Grade 9 November EC 2013 Memo (English)

Question paper
Technology Grade 9 November EC 2012 Question Paper (English)

Question paper
Technology Grade 9 November EC 2012 Question Paper (Afr)

Question paper
Technology Grade 9 November EC 2011 Question Paper (English)

Question paper
Technology Grade 9 November EC 2011 Question Paper (Afr)
More from Grade 9 Technology

CAPS document
CAPS SP TECHNOLOGY GR 7 9

Memorandum
Technology Grade 9 Paper 1 November Mock 2026 Memo (English)

Memorandum
Technology Grade 9 November EC 2016 Memo (English)

Memorandum
Technology Grade 9 November EC 2016 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Technology Grade 9 November EC 2014 Memo (Afrikaans)

Memorandum