Skip to content

Technology Grade 9 November EC 2013 Memo (Afrikaans)

MemorandumTechnologyGrade 920139 pages

Grade 9 Technology memorandum from the November EC 2013 (Afrikaans), 9 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2013 TEGNOLOGIE MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. ʼn Leerder moet al die vrae van AFDELINGS A, B, C, D en E beantwoord. 2. Sketse moet duidelik, netjies en in potlood gedoen word. TOEKENNING VAN PUNTE AFDELING A MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE VRAAG 1 [15] AFDELING B STRUKTURE VRAAG 2 [20] AFDELING C PROSESSERING VRAAG 3 [15] AFDELING D STELSELS EN BEHEER (Meganiese stelsels) VRAAG 4 [25] AFDELING E STELSELS EN BEHEER (Elektriese stelsels) VRAAG 5 (18) [25] VRAAG 6 (7)
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2013) TEGNOLOGIE 3 AFDELING A: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE VRAAG 1 1.1 1.1.1 C√ (1) 1.1.2 B√ (1) 1.1.3 A√ (1) 1.1.4 D√ (1) 1.1.5 A√ (1) 1.1.6 C√ (1) 1.1.7 B√ (1) 1.1.8 B√ (1) 1.1.9 D√ (1) 1.1.10 B√ (1) 1.2 1.2.1 Droogmaak van voedsel √ (1) 1.2.2 Dinamiese √ (1) 1.2.3 Triangulasie √ (1) 1.2.4 natuurlike √ en sintetiese (of mensgemaakte) √ (2) TOTAAL AFDELING A: 15 AFDELING B: STRUKTURE VRAAG 2 2.1 2.1.1 Om ʼn gaping te oorbrug √ Om die reisafstand te verkort Verskaf toegang vir voertuie Om tyd en geld te bespaar (1) 2.1.2 Kabels √ en drade √ (2) 2.1.3 Kabels – trekkrag √ Pilare – drukkrag √ (2) 2.1.4 Die natuurlike omgewing word beskadig deur die konstruksie van ʼn brug. √ (1) 2.2 2.2.1 E√ (1) 2.2.2 D√ (1) 2.2.3 F√ (1) 2.2.4 A√ (1) 2.2.5 B√ (1)
Downloaded from hlayiso.com 4 TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2013) 2.3 2.3.1 (4) 2.3.2 STRUKTURELE KOMPONENT BUIGBAAR of ONBUIGBAAR A Stut Onbuigbaar √ (1) B Bindbalk Onbuigbaar √ (1) C Veer Buigbaar √ (1) D Kap Buigbaar √ (1) E Tentstut Onbuigbaar √ (1) TOTAAL AFDELING B: 20
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2013) TEGNOLOGIE 5 AFDELING C: PROSESSERING VRAAG 3 3.1 3.1.1 Soldate wat ver van die huis geveg het, moes van kos voorsien word. √ (1) 3.1.2 Verhitting van voedsel in verseëlde glasbottels. √ Verseëling van kos in ʼn lugdigte houer. √ (2) 3.1.3 Die verhitting van kos teen hoë temperature maak mikro-organismes dood. √/ Om die kos in glasbottels te verseël word die lug om die kos verwyder en voorkom dat mikro-organismes op die kos groei. (1) 3.1.4 Hy het ʼn metode ontwikkel wat kos in blikkies, eerder as glasbottels verseël. √ (1) 3.1.5 Blikkies was ligter, onbreekbaar en makliker om te seël. √ (1) 3.1.6 Die yster was met ʼn dun lagie tin bedek om roes te verhoed. √ (1) 3.2 3.2.1 E√ (1) 3.2.2 D√ (1) 3.2.3 A√ (1) 3.2.4 B√ (1) 3.2.5 F√ (1) 3.3 3.3.1 Elektrolise – Chemiese ontbinding gebeur wanneer ʼn elektriese stroom deur ʼn geleidende vloeistof vloei. √ (1) 3.3.2 Dit hou water en lug weg van die oppervlak van die metaal. √ Verbeter die voorkoms en lewensduur van metaal. Verskaf weerstand teen roes. (Enige EEN van die bogenoemde of enige ander aanvaarbare antwoorde.) (1) 3.3.3 Die onderste metaal sal roes/verweer. √ (1) TOTAAL AFDELING C: 15
Downloaded from hlayiso.com 6 TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2013) AFDELING D: STELSEL EN BEHEER (MEGANIESE STELSELS) VRAAG 4 4.1 VOORWERP TIPE BEWEGING 4.1.1 ʼn Vliegtuig Lineêre beweging √ (1) 4.1.2 ʼn Persoon wat op ʼn trampolien Wederkerige beweging √ spring (1) 4.1.3 ʼn Wiel Roterende beweging √ (1) 4.1.4 ʼn Slinger (Pendulum) Ossillerende beweging √ (1) 4.2 4.2.1 Inset Proses Uitset Die slinger word → Dryfband en → Die naald deur die persoon ratte √ beweeg op en af beweeg √ √ (3) 4.3 4.3.1 Hidrouliese stelsels gebruik hidrouliese vloeistowwe soos olie of water in verseëlde silinders om sterk kragte te skep. ʼn Hidrouliese stelsel bestaan gewoonlik uit ʼn gesluit toestel met twee suiers. Krag wat op een suier toe gepas word beweeg die tweede suier. √ (1) 4.3.2 Die voorste laaibak van ‘n laaigraaf √ en ʼn motorhyser. √ (2) 4.3.3 Hidrouliese stelsels moet beheermeganismes hê om ons in staat stel om die vloei van die vloeistof te kontroleer tot ons voordeel. √ (1) 4.3.4 ʼn Hyser vir motors moet beheermeganismes hê om dit bo te hou, anders sal die hyser aanhou val. √ (1) 4.4 4.4.1 ʼn Dryfband is ʼn katrolstelsel wat aan mekaar verbind word deur middel van bande. √ (1) 4.4.2 Naaimasjiene √ Motorvoertuie √ (2)
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2013) TEGNOLOGIE 7 4.5 4.5.1 Die vrag sal tot op die grond val en die slinger sal in die verkeerde rigting in die rondte draai. √ (1) 4.5.2 Deur die sperrat en klinkmeganisme aan die slinger te koppel. Om handvatsel met iets vas te bind. √ (1) 4.6 4.6.1 Dit is 'n saamgestelde ratstelsel √ (1) 4.6.2 Ratverhouding = x = x √ = 9 √ Die ratverhouding is 9 : 1 of 1 : √ (3) 4.6.3 As D 9 keer stadiger draai as A. √ (1) 4.7 4.7.1 Die windas het 'n sperrat en klink om te voorkom dat die kabel van die drom losdraai wanneer die handvatsel vrygestel word. √ (1) 4.7.2 Klink √ (1) 4.7.3 Sperrat en klink √ (1) TOTAAL AFDELING D: 25
Downloaded from hlayiso.com 8 TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2013) AFDELING E: STELSEL EN BEHEER (ELEKTRIESE STELSELS) VRAAG 5 5.1 5.1.1 Letter van Naam van komponent komponent A Battery √ (1) B Skakelaar √ (1) C Resistor √ (1) D Kapasitor √ (1) E Transistor √ (1) 5.1.2 Letter van Naam van Inset, Proses, Uitset komponent komponent A Battery Inset √ (1) B Skakelaar Inset √ (1) C Resistor Proses √ (1) D Kapasitor Proses √ (1) E Transistor Proses √ (1) LED’e (Ligemissie diode) sal flikker. √ (1) 5.2 5.2.1 LDR Lig-afhanklike resistor (Light-Dependent Resistor). √ (1) 5.2.2 Die weerstand sal toeneem. Dit het ʼn hoë weerstand wanneer dit donker is en ʼn lae weerstand wanneer die son skyn. √ (1) 5.2.3 (2 punte vir die teken van die simbool) (2) 5.3.1 ʼn Transistor versterk die elektroniese stroom. Dit skakel strome aan en af. √ (1) 5.3.2 (2) [18]
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2013) TEGNOLOGIE 9 VRAAG 6 6.1 6.1.1 Blou in die 1ste band = 6 √ Grys in die 2de band = 8 √ Rooi in die 3de band = 00 √ = 6 800 Ω (een punt vir 6, een punt vir 8 en een punt vir 000) (3) 6.1.2 Resistors verseker dat elektroniese stroom vloei. Hulle vertraag of stop doelbewus die vloei van elektrisiteit. √ (1) 6.2 6.2.1 1ste band 5 = Groen √ 2de band 0 = Swart √ 3de band Nil = Swart √ (3) [7] TOTAAL AFDELING E: 25 GROOTTOTAAL: 100

Study this subject

More from Grade 9 Technology

View all