Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) TEGNIESE WETENSKAPPE
V2 1
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2018
TEGNIESE WETENSKAPPE V2
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, insluitend 4 gegewensblaaie.
Skip to contentAll 2018 papers 





View all



%202025%20Possible%20Answers--c7c4d69c-4717-4837-816e-1fccc4d1ede2/v1-62e3199d42cbe4f24854/card.webp)
%202025%20Possible%20Answers--50a2cf5c-c602-45e7-a8dc-244289a85556/v1-462c7fccede41f8797cb/card.webp)
Technical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 QP
Grade 12 Technical Sciences Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.
Technical Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018. Question paper, 21 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Technical Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2018
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 21
- File size
- 996.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 21
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2018
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 TEGNIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Skryf jou volle NAAM en VAN in die toepaslike spasies op jou
ANTWOORDEBOEK.
2. Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae. Beantwoord AL die vrae in jou
ANTWOORDEBOEK.
3. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy in jou ANTWOORDEBOEK.
4. Nommer die antwoorde volgens die nommeringstelstel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
5. Laat EEN reël oop tussen twee subvrae, byvoorbeeld tussen VRAAG 2.1 en
VRAAG 2.2.
6. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar mag gebruik.
7. Jy mag toepaslike wiskundige apparaat gebruik.
8. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.
9. Toon ALLE formules en substitusies in ALLE bewerkings.
10. Rond jou finale numeriese antwoord af tot ʼn minimum van TWEE desimale
plekke.
11. Gee kort verduidelikings, motiverings, ensovoorts, waar nodig.
12. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) TEGNIESE WETENSKAPPE V2 3
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAAG
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies
die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer (1.1–1.10) in
die ANTWOORDEBOEK, neer bv. 1.11 E.
1.1 Bestudeer die struktuurformule van die organiese verbinding hieronder.
H Br
H C C H
H H
Die homoloë reeks waaraan hierdie verbinding behoort, is …
A alkane.
B ketone.
C aldehiede.
D haloalkane. (2)
1.2 Beskou die reaksie:
CH3Br + KOH CH3OH + KBr
Die tipe reaksie wat hier plaasvind is …
A addisie.
B hidrasie.
C substitusie.
D verbranding. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 TEGNIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
1.3 Bestudeer die dampdruk teenoor temperatuur grafieke vir ʼn sekondêre en ʼn
tersiêre alkohol. Albei verbindings se molekulêre formule is C4H10O. Die
atmosferiese druk is 100 kPa.
GRAFIEK VAN DAMPDRUK TEENOOR TEMPERATUUR
120
DAMPDRUK (kPa)
80
40
20 60 100 120
TEMPERATUUR (oC)
Watter EEN van die volgende is die kookpunt van die TERSIêRE alkohol?
A 80 °C
B 70 °C
C 100 °C
D 110 °C (2)
1.4 In ʼn redoksreaksie sal ʼn reduseermiddel altyd:
A Elektrone verloor
B Elektrone bykry
C Reduksie ondergaan
D ʼn Afname in oksidasiegetal ondergaan (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) TEGNIESE WETENSKAPPE V2 5
1.5 ʼn Tegniese wetenskappe leerder wil ʼn koper (II) sullfaat oplossing CuSO4 in ʼn
metaal houer stoor. Die houer moet nie begin lek as gevolg van ʼn chemiese
reaksie tussen die metaal en die oplossing nie.
Metaalhouer
Kopper (II) sulfaat oplossing
Watter EEN van die volgende metale moet die leerder gebruik vir die houer?
A Aℓ
B Ni
C Ag
D Sn (2)
1.6 Watter EEN van die volgende verduidelik KORREK die energie verandering in
elektrolitiese sel?
A Elektriese energie verander na chemiese energie.
B Elektriese energie verander na meganiese energie.
C Chemiese energie verander na elektriese energie.
D Chemiese energie verander na meganiese energie (2)
1.7 Die beeld van ʼn kers kan 5 cm agter ʼn platspieël gevorm word.
Die afstand tussen die spieël en die kers is …
A 0 cm.
B 5 cm.
C langer as 5 cm.
D korter as 5 cm. (2)
1.8 Die buiging van lig as dit van een medium na ʼn ander beweeg word ... genoem.
A dispersie
B diffraksie
C breking
D weerkaatsing (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 TEGNIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
1.9 Beskou die gedeelte van die elektromagnetiese spektrum hieronder.
Watter EEN van die elektromagnetiese stralings, wat in die bostaande
diagram getoon word, het die langste golflengte?
A Infrarooi
B Ultraviolet
C Mikrogolf
D Sigbare lig (2)
1.10 ʼn Ligstraal beweeg van glas na lig soos in die onderstaande diagram getoon.
35o
Die grenshoek vir glas is 38°.
Die ligstraal sal die volgende ondergaan:
A Weerkaatsing
B Totale interne weerkaatsing
C Breking na die normaal
D Breking weg van die normaal (2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) TEGNIESE WETENSKAPPE V2 7
VRAAG 2 (Begin op ʼn NUWE bladsy.)
Die letters A tot F verteenwoordig ses organiese verbindings.
A HC C CH2 CH3 B Politeen
O
C 2-chloro-2-metielpropaan D
CH3CH2 O C CH2CH3
H
H O H
CH3 O
E H C C C H F
CH3CHCH CH C H
H H
CH2CH3 H
2.1 Skryf die LETTER wat die volgende verteenwoordig neer:
2.1.1 ʼn Koolwaterstof (1)
2.1.2 ʼn Ketoon (1)
2.1.3 ʼn Verbinding waarvan die algemene formule CnH2n-2 is. (1)
2.2 Skryf die NAAM van die homoloë reeks waaraan ELK van die volgende
behoort neer:
2.2.1 Verbinding A (1)
2.2.2 Verbinding D (1)
2.2.3 Verbinding F (1)
2.3 Skryf die struktuurformule van verbinding C neer. (2)
2.4 Skryf die IUPAC naam vir elk van die volgende neer:
2.4.1 Verbinding E (2)
2.4.2 Verbinding F (3)
2.5 Skryf die gekondenseerde struktuurformule van ʼn posisionele isomeer van
verbinding A neer. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 TEGNIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
2.6 Verbinding D word berei indien ʼn karboksielsuur en ʼn alkohol in die
teenwoordigheid van gekonsentreerde swawelsuur geplaas word.
Skryf neer die:
2.6.1 Struktuurformule van die karboksielsuur (2)
2.6.2 IUPAC naam van verbinding D (2)
2.7 Verbinding B is ʼn makromolekule waaruit sintetiese materiale uit organiese
verbindings geproduseer word.
2.7.1 Definieer die term makromolekule. (2)
2.7.2 Skryf ʼn enkele term vir die onderstreepte frase neer. (1)
2.7.3 Skryf die struktuurformule vir politeen neer. (2)
[24]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) TEGNIESE WETENSKAPPE V2 9
VRAAG 3 (Begin op ʼn NUWE bladsy.)
Tydens ʼn ondersoek om die viskositeit van alkane te vergelyk, het leerders ʼn
stophorlosie gebruik om die tyd te neem wat dit ʼn VASTE volume van elke alkaan
neem om uit die pipet soos in die diagram hieronder getoon te vloei.
Die leerders se uitslae word in die tabel hieronder opgeteken.
VERBINDING ALKAAN VLOEITYD (minute)
A 2,2 – dimetielpropaan 0,214
B 2 – metielbutaan 0,297
C pentaan 0,350
3.1 Definieer die term viskositeit. (2)
3.2 Watter alkaan (A, B of C) het die HOOGSTE viskositeit? (1)
3.3 Verduidelik volledig die antwoord in VRAAG 3.2. (3)
3.4 Watter alkaan (A, B of C) het die HOOGSTE dampdruk? (1)
3.5 Verbindings A en B het LAER kookpunte as verbinding C.
Skryf ʼn definisie van kookpunt neer. (2)
3.6 Verbinding C is ʼn komponent van petrol.
Skryf neer ʼn gebalanseerde vergelyking vir die reaksie tussen verbinding C
en ʼn oormaat suurstof neer. (3)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 TEGNIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
VRAAG 4 (Begin op ʼn NUWE bladsy.)
Die vloeidiagram hieronder toon hoe prop-1-een omgesit kan word in ander
organiese verbindings.
propaan Reaksie 1 Pprop-1-een HIDRASIE Verbinding Y
Reaksie 2 HBr
Reaksie 3
Verbinding X
(Hoofproduk)
4.1 Is propaan ʼn VERSADIGDE of ONVERSADIGDE verbinding? (1)
4.2 Skryf die TIPE ADDISIE reaksie wat deur die volgende verteenwoordig word,
neer:
4.2.1 Reaksie 1 (1)
4.2.2 Reaksie 2 (1)
4.3 Vir Reaksie 1 skryf neer die:
4.3.1 Naam van die katalisator wat gebruik word (1)
4.3.2 Naam of Formule van die anorganiese reaktant wat gebruik is (1)
4.4 Vir Reaksie 3 skryf neer die:
4.4.1 EEN reaksie voorwaarde (1)
4.4.2 Gebalanseerde vergelyking deur struktuurformules vir die organiese
reaktante te gebruik. (6)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) TEGNIESE WETENSKAPPE V2 11
VRAAG 5 (Begin op ʼn NUWE bladsy.)
5.1 Beskou die reaksie wat deur die volgende gebalanseerde vergelyking getoon
word.
SnCℓ4(aq) + Br (aq) SnCℓ2(aq) + Br2(ℓ)
5.1.1 Definieer oksidasie in terme van elektron oordrag. (2)
5.1.2 Skryf die oksidasie getal van die onderstreepte stowwe in die
vergelyking neer. (1)
5.1.3 Toon deur berekening of die reaksie spontaan is. (5)
5.2 Die volgende reaksie vind spontaan plaas in galvaniese selle P, Q, R en S.
SEL NETTO SEL REAKSIE
P Ni + Au3+ Ni2+ + Au
Q Mn + Ni2+ Mn2+ + Ni
R Aℓ + Mn2+ Aℓ3+ + Mn
S Aℓ + Au3+ Au + Aℓ3+
Watter sel (P, Q, R of S) sal die HOOGSTE EMK produseer?
Verduidelik jou antwoord sonder om enige berekeninge te doen. (3)
5.3 ʼn Ander galvanies sel, T, word opgestel deur Ni/ Ni2+ en Aℓ/ Al3+ halfselle te
gebruik.
Vir sel T.
5.3.1 Watter elektrode is die anode (Ni of Aℓ)? (1)
5.3.2 Skryf die gebalanseerde netto ioniese vergelyking vir die reaksie wat
plaasvind neer. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 TEGNIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
5.4 Die diagram hieronder toon ʼn galvaniese sel wat onder standaard toestande
opgestel is.
V
X
Cu Zn
Cu2+ Zn2+
Skryf neer die:
5.4.1 Energie veranderinge wat plaasvind wanneer die sel in werking is (2)
5.4.2 TWEE standaard toestande vir hierdie sel (2)
5.4.3 TWEE funksies van komponent X (2)
5.4.4 Sel-notasie (3)
5.5 Brandstof-selle en biodiesel kan as alternatiewe energiebronne vir petrol en
petroleum diesel gebruik word.
Skryf neer EEN:
5.5.1 Voordeel om biodiesel in plaas van petrol te gebruik. (1)
5.5.2 Nadeel om biodiesel in motors te gebruik. (1)
[26]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) TEGNIESE WETENSKAPPE V2 13
VRAAG 6 (Begin op ʼn NUWE bladsy.)
Beskou die elektro-chemiese-sel hieronder wat gebruik word vir die elektrolise van
ʼn koper (II) chloried oplossing.
Grafiet stawe word gebruik as elektrodes.
Krag-
bron
A B
CuCℓ2(aq)
6.1 Definieer die term elektrolise. (2)
6.2 Is die kragbron WS of GS? (1)
6.3 In watter rigting sal die Cu2+-ione beweeg in die oplossing?
Skryf slegs NA A of NA B neer. (1)
6.4 Gee ʼn rede waarom die koper(II)chloried kristalle in die oplossing opgelos
moet word voor elektrolise. (2)
6.5 Skryf neer:
6.5.1 EEN waarneembare verandering by anode A (1)
6.5.2 Die NAAM of FORMULE van die oksideermiddel (1)
6.6 Skryf die half-reaksie wat plaasvind by elektrode B neer. (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 TEGNIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
VRAAG 7 (Begin op ʼn NUWE bladsy.)
Die diagramme hieronder (A en B) toon twee verskynsels wat plaasvind indien ʼn
ligstraal ʼn glasprisma tref.
Bestudeer die straaldiagramme en beantwoord die vrae wat volg.
DIAGRAM A
ά X
DIAGRAM B
Z
θ
Y
7.1 Definieer die term weerkaatsing. (2)
7.2 Skryf neer die NAAM van:
7.2.1 Straal X (1)
7.2.2 Straal R (1)
7.2.3 Straal Y (1)
7.2.4 Hoek θ in diagram B (1)
7.2.5 Die verskynsel wat in diagram A plaasvind (1)
7.2.6 Die verskynsel getoon in diagram B (1)
7.3 Noem TWEE voorwaardes vir die verskynsel om in die prisma in diagram A
plaas te vind. (2)
7.4 Word straal Z WEG VAN of NA die normaal gebuig soos dit uit die prisma
beweeg?
Gee ʼn rede. (3)
7.5 Hoe vergelyk die hoek θ in diagram B in grootte met die hoek ά in diagram A?
Skryf slegs GROTER AS, KLEINER AS of GELYK AAN neer.
Verduidelik die antwoord. (3)
[16]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) TEGNIESE WETENSKAPPE V2 15
VRAAG 8 (Begin op ʼn NUWE bladsy.)
ʼn Groep leerders ondersoek die effek van die vermindering van die afstand tussen
ʼn voorwerp en ʼn konvekse lens op die hoogte van die beeld wat gevorm word.
Hulle plaas die voorwerp op verskillende posisies vanaf die lens soos in die
diagramme hieronder getoon. Hulle meet die hoogte van die beeld wat by elke
posisie gevorm word.
Diagram A: Voorwerp verder as 2F Diagram B: Voorwerp tussen F en 2F
Diagram C: Voorwerp tussen F en lens
8.1 Behalwe vir die groter hoogte van die beeld wat in diagram C gevorm word,
skryf neer TWEE ander eienskappe van die beeld in diagram C neer. (2)
8.2 Vir hierdie ondersoek, skryf neer:
8.2.1 Die onafhanklike veranderlike (2)
8.2.2 TWEE maatreëls wat die leerders in ag moet neem om ʼn regverdig
toets te verseker. (2)
Die leerders maak die volgende gevolgtrekking: “ Soos die afstand tussen die lens
en die voorwerp verminder, neem die hoogte van die beeld toe”
8.3 Is die leerders die gevolgtrekking oor die algemeen KORREK? (JA of NEE)
Verduidelik jou antwoord. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
16 TEGNIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
8.4 In die diagram hieronder is die brandpuntafstand (F) van die lens 30 mm.
Teken ʼn straaldiagram om die posisie van die gevormde beeld te bepaal
indien ʼn voorwerp van hoogte 20 mm op ʼn afstand 2F geplaas word.
(4)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) TEGNIESE WETENSKAPPE V2 17
VRAAG 9 (Begin op ʼn NUWE bladsy.)
9.1 Die diagram hieronder toon die spektrum wat verkry word deur die dispersie
van wit lig.
Violet
Indigo X Groen Geel Oranje Rooi
9.1.1 Definieer die term dispersie. (2)
9.1.2 Skryf neer die naam van die kleur van lig wat as X gemerk is. (1)
9.1.3 Watter kleur van sigbare lig het die hoogste frekwensie? (1)
ʼn Foton in ʼn liggolf het 7,0 x 10-19 J energie.
9.1.4 Definieer die term foton. (2)
9.1.5 Bereken die golflengte van die golf. (5)
9.2 ʼn Elektromagnetiese golf word hieronder gedefinieer. Skryf die woord wat
uitgelaat is, neer.
ʼn Elektromagnetiese golf is ʼn veranderende … veld en ʼn veranderende
magneetveld wat gelyktydig loodreg tot mekaar beweeg en in die rigting van
voortplanting beweeg. (1)
9.3 Vier van die sewe elektromagnetiese stralings word hieronder gelys:
Ultraviolet strale Mikrogolwe Sigbare lig Infrarooi lig
Skryf, vanuit die lys hierbo, die NAAM van die elektromagnetiese straling neer
wat:
9.3.1 Gebruik word in nagsig toestelle (1)
9.3.2 Lei tot velskade indien jy lank aan sonlig blootgestel word (1)
9.3.3 Het fotone met die laagste energie (1)
9.4 Noem DRIE elektromagnetiese stralings wat NIE in die lys in VRAAG 9.3
getoon word nie. (3)
[18]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
18 TEGNIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
4.3 INLIGTINGSBLAD – VRAESTEL 2
TABEL 1: FISIESE KONSTANTES
NAAM SIMBOOL WAARDE
Standarddruk 1,01 x 105 Pa
p
Standardtemperatuur T 273 K
Spoed van lig in ʼn vakuum c 3,0 x 108 m·s-1
Planck se konstante h 6,63 x 10-34 J·s
TABEL 2: GOLWE, KLANK EN LIG
vf 1
T
f
c
E hf of E h
TABEL 2: FORMULES
Eθsel Ekatode
θ
Eθanode
Eθsel Ereduksie
θ
Eθoksidasie
Eθsel Eθoksideermiddel Ereduseermi
θ
ddel
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2018)
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WETENSKAPPE V2 19
TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE
5
1 2 13 14 15 16 17 18
3 4 6 7 8 9 10 11 12
(I) (II) Atomic number (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII)
KEY/SLEUTEL Atoomgetal
1 2
2,1 H He
1 29 4
Symbol
3 4 Electronegativity 1,9 Cu Simbool
5 6 7 8 9 10
1,0 Li 1,5 Be Elektronegatiwiteit 63,5 2,0 B 2,5 C 3,0 N 3,5 O 4,0 F Ne
7 9 11 12 14 16 19 20
11 12 13 14 15 16 17 18
0,9 Na 1,2 Mg Approximate relative atomic mass 1,5 Aℓ 1,8 Si 2,1 P 2,5 S 3,0 Cℓ Ar
23 24 Benaderde relatiewe atoommassa 27 28 31 32 35,5 40
19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36
0,8 K 1,0 Ca 1,3 Sc 1,5 Ti 1,6 V 1,6 Cr 1,5
Mn Fe1,8 Co 1,8
Ni 1,8 1,9 Cu 1,6 Zn 1,6 Ga 1,8 Ge 2,0 As 2,4 Se 2,8 Br Kr
39 40 45 48 51 52 55 56 59 59 63,5 65 70 73 75 79 80 84
37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54
0,8 Rb 1,0 Sr 1,2 Y 1,4 Zr Nb 1,8 Mo 1,9
Tc Ru2,2 Rh 2,2
Pd 2,2 1,9 Ag 1,7 Cd 1,7 In 1,8 Sn 1,9 Sb 2,1 Te 2,5 I Xe
86 88 89 91 92 96 101 103 106 108 112 115 119 122 128 127 131
55 56 57 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86
0,7 Cs 0,9 Ba La 1,6 Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg 1,8 Tℓ 1,8 Pb 1,9 Bi 2,0 Po 2,5 At Rn
133 137 139 179 181 184 186 190 192 195 197 201 204 207 209
87 88 89
0,7 Fr 0,9 Ra Ac
226 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71
Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu
140 141 144 150 152 157 159 163 165 167 169 173 175
90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103
Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr
232 238
Downloaded from hlayiso.com
20 TEGNIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
TABEL 4A: STANDAARDREDUKSIEPOTENSIALE
Halfreaksies Eθ (V)
F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87
3+
Co + e ⇌ Co 2+
+ 1,81
H2O2 + 2H+ +2e ⇌ 2H2O +1,77
+
MnO + 8H + 5e ⇌ 2+
Mn + 4H2O + 1,51
4
Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36
Cr2O 72 + 14H++ 6e ⇌ 2Cr3+ + 7H2O + 1,33
O2(g) + 4H+ + 4e ⇌ 2H2O + 1,23
MnO2+ 4H+ + 2e ⇌ Mn2+ + 2H2O + 1,23
Pt2+ + 2e ⇌ Pt + 1,20
Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07
NO 3 + 4H+ + 3e ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96
Hg2+ + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85
Ag+ + e ⇌ Ag + 0,80
NO 3 + 2H+ + e ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80
3+
Fe + e ⇌ Fe2+ + 0,77
O2(g) + 2H+ + 2e ⇌ H2O2 + 0,68
Toenemende reduserende vermoë
I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54
Toenemende oksiderende vermoë
Cu+ + e ⇌ Cu + 0,52
SO2 + 4H+ + 4e ⇌ S + 2H2O + 0,45
2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40
Cu2+ + 2e ⇌ Cu + 0,34
SO 24 + 4H+ + 2e ⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17
Cu2+ + e ⇌ Cu+ + 0,16
Sn4+ + 2e ⇌ Sn2+ + 0,15
S + 2H+ + 2e ⇌ H2S(g) + 0,14
2H+ + 2e ⇌ H2(g) 0,00
Fe3+ + 3e ⇌ Fe 0,06
Pb2+ + 2e ⇌ Pb 0,13
Sn2+ + 2e ⇌ Sn 0,14
Ni2+ + 2e ⇌ Ni 0,27
Co2+ + 2e ⇌ Co 0,28
Cd2+ + 2e ⇌ Cd 0,40
Cr3+ + e ⇌ Cr2+ 0,41
Fe2+ + 2e ⇌ Fe 0,44
Cr3+ + 3e ⇌ Cr 0,74
Zn2+ + 2e ⇌ Zn 0,76
2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH 0,83
Cr2+ + 2e ⇌ Cr 0,91
Mn2+ + 2e ⇌ Mn 1,18
Aℓ3+ + 3e ⇌ Aℓ 1,66
Mg2+ + 2e ⇌ Mg 2,36
Na+ + e ⇌ Na 2,71
Ca2+ + 2e ⇌ Ca 2,87
Sr2+ + 2e ⇌ Sr 2,89
Ba2+ + 2e ⇌ Ba 2,90
Cs+ + e- ⇌ Cs - 2,92
K+ + e ⇌ K 2,93
Li+ + e ⇌ Li 3,05
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) TEGNIESE WETENSKAPPE V2 21
TABEL 4B: STANDAARDREDUKSIEPOTENSIALE
Halfreaksies Eθ (V)
Li+ + e ⇌ Li 3,05
K+ + e ⇌ K 2,93
+
Cs + e ⇌ Cs 2,92
Ba2+ + 2e ⇌ Ba 2,90
2+
Sr + 2e ⇌ Sr 2,89
Ca2+ + 2e ⇌ Ca 2,87
+
Na + e ⇌ Na 2,71
Mg2+ + 2e ⇌ Mg 2,36
Aℓ + 3e
3+ ⇌ Aℓ 1,66
Mn2+ + 2e ⇌ Mn 1,18
2+
Cr + 2e ⇌ Cr 0,91
2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH 0,83
2+
Zn + 2e ⇌ Zn 0,76
Cr3+ + 3e ⇌ Cr 0,74
2+
Fe + 2e ⇌ Fe 0,44
Cr3+ + e ⇌ 0,41
Toenemende oksiderende vermoë
Cr2+
Toenemende reduserende vermoë
2+
Cd + 2e ⇌ Cd 0,40
Co2+ + 2e ⇌ Co 0,28
2+
Ni + 2e ⇌ Ni 0,27
Sn2+ + 2e ⇌ Sn 0,14
2+
Pb + 2e ⇌ Pb 0,13
Fe3+ + 3e ⇌ Fe 0,06
+
2H + 2e
⇌ H2(g) 0,00
S + 2H+ + 2e ⇌ H2S(g) + 0,14
Sn4+ + 2e ⇌ Sn2+ + 0,15
2+
Cu + e ⇌ Cu+ + 0,16
2
SO 4 + 4H + 2e + ⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17
2+
Cu + 2e ⇌ Cu + 0,34
2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH
+ 0,40
SO2 + 4H+ + 4e ⇌ S + 2H2O + 0,45
+
Cu + e ⇌ Cu + 0,52
I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54
O2(g) + 2H + 2e + ⇌ H2O2 + 0,68
Fe3+ + e ⇌ Fe2+ + 0,77
NO + 2H + e + ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80
3
Ag + e
+ ⇌ Ag + 0,80
Hg2+ + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85
NO 3 + 4H+ + 3e ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96
Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07
Pt2+ + 2 e ⇌ Pt + 1,20
MnO2+ 4H+ + 2e ⇌ Mn2+ + 2H2O + 1,23
O2(g) + 4H+ + 4e ⇌ 2H2O + 1,23
Cr2O 72 + 14H+ + 6e ⇌ 2Cr3+ + 7H2O + 1,33
Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36
MnO 4 + 8H+ + 5e ⇌ Mn2+ + 4H2O + 1,51
H2O2 + 2H+ +2 e ⇌ 2H2O +1,77
Co3+ + e ⇌ Co2+ + 1,81
F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Technical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 QP

Memorandum
Technical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 Memo

Question paper
Technical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2018 QP

Question paper
Technical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2018 QP

Question paper
Technical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2018 QP

Question paper
Technical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP
More from Grade 12 Technical Sciences

Memorandum
Technical Sciences Grade 12 P1 NSC November Mock 2026 Memo

Annual teaching plan
Gr 12 Tech Sci ATP 2023 24

Memorandum
Technical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Technical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 Memo
%202025%20Possible%20Answers--c7c4d69c-4717-4837-816e-1fccc4d1ede2/v1-62e3199d42cbe4f24854/card.webp)
Memorandum
Technical Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2025 Memo (Afr)
%202025%20Possible%20Answers--50a2cf5c-c602-45e7-a8dc-244289a85556/v1-462c7fccede41f8797cb/card.webp)
Memorandum