NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2023
TEGNIESE WETENSKAPPE V1
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, insluitend 3 bladsye datablaaie.
Skip to contentAll 2023 papers 

_hlayiso.com_--672a2441-5c52-410b-b26c-e20e787067bb/v1-4d18227ce1d9c9164865/card.webp)

%202024%20Question%20Paper%20X05_hlayiso.com_--4fb6d9a6-6bef-4cd3-92a0-e57c57569891/v1-2483099a0def1bc28b23/card.webp)
%20X05%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--0a7179a7-37d6-485a-9e0d-e0cbf3c0e08a/v1-a2c3a007cd129d3dfa4d/card.webp)
View all


%202025%20Possible%20Answers--c7c4d69c-4717-4837-816e-1fccc4d1ede2/v1-62e3199d42cbe4f24854/card.webp)
%202025%20Possible%20Answers--50a2cf5c-c602-45e7-a8dc-244289a85556/v1-462c7fccede41f8797cb/card.webp)

Technical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2023 QP
Grade 12 Technical Sciences Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.
Technical Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 17 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Technical Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2023
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 17
- File size
- 857.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 17
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2023
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 TEGNIESE WETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2023)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK.
2. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK.
3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
4. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
5. Laat EEN reël oop tussen twee sub-afdelings, bv. tussen VRAAG 2.1 en
VRAAG 2.2.
6. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.
7. Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge.
8. Rond jou finale numeriese antwoord tot ʼn minimum van TWEE desimale
plekke af.
9. Gee kort (bondige) motiverings, verduidelikings, ensovoorts, waar nodig.
10. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) TEGNIESE WETENSKAPPE V1 3
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Verskeie opsies word as antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord
en skryf slegs die korrekte letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.10) in die
ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.11 D.
1.1 ʼn Voorwerp behou sy toestand van uniforme snelheid of rus totdat …
A dit deur traagheid beïnvloed word.
B spanning daarop inwerk.
C ʼn netto krag daarop inwerk.
D dit deur gravitasie beïnvloed word. (2)
1.2 ʼn Meisie vang ʼn krieketbal. Beskou die aksiekrag as die kontak wat die bal
teen die meisie se hand uitoefen. Wat is die reaksie van hierdie krag?
A Die impak wat in die meisie se skouer gevoel is.
B Die krag wat haar hand op die bal uitoefen.
C Die wrywing wat die grond op die meisie se skoene uitoefen.
D Geeneen van die bogenoemde nie. (2)
1.3 Die SI-eenheid van impuls is …
A N•s-1.
B N•s.
C J•s-1.
D J•s. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 TEGNIESE WETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2023)
1.4 Drywing word as die … gedefinieer.
A tempo waarteen arbeid verrig word
B produk van massa en snelheid
C tempo waarteen snelheid verander
D produk van massa en versnelling (2)
1.5 Staalballe word op dieselfde tydstip in vier verskillende vloeistowwe laat val,
en neem verskillende tye om na die bodem van elke proefbuis te val.
Watter vloeistof het die hoogste viskositeit?
A B C D (2)
1.6 In die diagram hieronder word ʼn voorwerp voor ʼn konvergerende lens op ʼn
afstand minder as F geplaas. Die beeld wat deur hierdie lens gevorm word
is …
2F F Voorwerp F 2F
A reëel, omgekeerd en verklein.
B reëel, omgekeerd en vergroot.
C virtueel, regop en vergroot.
D virtueel, regop en verklein. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) TEGNIESE WETENSKAPPE V1 5
1.7 Vesel optika-kabels wat in kommunikasie gebruik word, gebruik die beginsel
van …
A gewone weerkaatsing van lig.
B verspreide weerkaatsing van lig.
C breking van lig.
D totale interne weerkaatsing van lig. (2)
1.8 Watter van die volgende is die korrekte volgorde van elektromagnetiese
golwe in ORDE van AFNEMENDE GOLFLENGTE?
A Gamma-strale → X-strale → Infrarooi-golwe → Radiogolwe
B Radiogolwe → Infrarooi-golwe → X-strale → Gamma-strale
C X-strale → Radiogolwe→ Gamma-strale → Infrarooi-golwe
D Infrarooi-golwe → Radiogolwe → X-strale → Gamma-strale (2)
1.9 ʼn Grafiek van drywing-teenoor-stroom word hieronder getoon.
Drywing (W)
Stroom (A)
Die gradiënt van hierdie grafiek verteenwoordig …
A potensiaalverskil.
B EMK.
C arbeid verrig.
D weerstand. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 TEGNIESE WETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2023)
1.10 Op watter EEN van die volgende stellings is die waarde van die volt of
stroom wat deur ʼn WS-generator opgewek word, NIE afhanklik NIE?
A Spoed waarteen die spoel of magneetveld roteer.
B Die pole van die permanente magneet.
C Sterkte van die magneetveld.
D Aantal windings in die spoel. (2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) TEGNIESE WETENSKAPPE V1 7
VRAAG 2 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
ʼn Blok met massa 3 kg word oor ʼn ruwe horisontale oppervlak met ʼn krag van
25 N teen ʼn hoek van 30° met die horisontaal getrek. ʼn 1 kg-blok word met ʼn ligte,
onrekbare tou daaraan verbind. Die wrywingskrag tussen die oppervlak en die
1 kg-blok is 0,8 N.
25 N
30°
1 kg 3 kg
2.1 Definieer Newton se Tweede Bewegingswet in woorde. (2)
2.2 Teken ʼn vryeliggaamdiagram, met byskrifte, van die 3 kg-blok. (5)
2.3 Bereken die normaalkrag op die 3 kg-blok. (4)
2.4 Watter tipe wrywingskrag werk op hierdie sisteem in? (1)
2.5 Indien die wrywingskrag op die 3 kg-blok 3,38 N is, bereken die
versnelling van die sisteem as gevolg van die nettokrag. (5)
2.6 Watter tipe krag is in die tou teenwoordig? (1)
2.7 Wat sal met die wrywingskrag gebeur indien die hoek wat die 30 N krag
met die horisontaal maak, verklein word na 20°?
Skryf slegs NEEM TOE, NEEM AF of BLY DIESELFDE.
Verduidelik jou antwoord. (3)
[21]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 TEGNIESE WETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2023)
VRAAG 3 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
ʼn Trok met massa 12 000 kg, ry teen ʼn snelheid van 20 m•s-1 ooswaarts en bots
met ʼn stilstaande motor met massa 2 000 kg. Na die botsing is die trok en motor
aanmekaar geheg en beweeg saam as ʼn enkele, geïsoleerde sisteem, soos in die
diagram hieronder getoon.
N
20 m•s-1 v
W E
by rus
12 000 kg 2 000 kg 12 000 kg
S
Voor botsing Na botsing
3.1 Stel die beginsel van die behoud van lineêre momentum in woorde. (2)
3.2 Bereken die eindsnelheid van die sisteem na die botsing. (5)
3.3 Is die botsing ELASTIES of ONELASTIES?
Gebruik ʼn berekening om jou antwoord te regverdig. (5)
3.4 Dit is ʼn industriële voorwaarde vir moderne motors om ʼn frommelsone te
het.
Verduidelik hoe hierdie veiligheidskenmerk passasiers tydens ʼn botsing
veilig hou. (3)
3.5 ʼn Sokkerbal met massa 450 g beweeg oor ʼn horisontale vloer in ʼn reguit
lyn teen ʼn spoed van 6 m∙s-1. Dit tref ʼn muur en bons terug teen 4,5 m∙s-1
direk na die botsing. Die bal is in kontak met die muur vir 0,16 s.
3.5.1 Bereken die grootte van die krag wat die muur op die bal uitoefen. (4)
3.5.2 Indien die bal met die muur vir 0,2 s in kontak is, sal die netto krag
GROTER AS, KLEINER AS of GELYK AAN die antwoord in
VRAAG 3.5.1 wees?
Verduidelik jou antwoord. (2)
[21]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) TEGNIESE WETENSKAPPE V1 9
VRAAG 4 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
ʼn Leerder beweeg ʼn krat oor ʼn ruwe horisontale oppervlak met ʼn trekkrag van
45 N teen ʼn hoek van 25° aan die horisontaal oor ʼn 5 m pad van P na Q. Die
wrywingskrag van P na Q is 1,6 N.
45 N
25°
P 5m Q
4.1 Definieer die term arbeid verrig in woorde. (2)
4.2 Bereken die:
4.2.1 Netto arbeid verrig deur die krat van P na Q te beweeg (4)
4.2.2 Drywing wat die leerder gebruik om die krat van P na Q in 7 s te
beweeg (3)
4.3 Indien die krat oor ʼn langer afstand beweeg word, hoe sal dit die grootte van
die netto arbeid verrig, beïnvloed?
Skryf slegs VERHOOG, VERLAAG of BLY DIESELFDE.
Verduidelik jou antwoord. (3)
4.4 ʼn 15 kg-Pendulum word aan die dak deur ʼn onrekbare tou vasgeheg en
swaai vanuit RUS by punt A, wat ʼn hoogte h bokant die grond is.
By punt B is die pendulum helfte van die hoogte bokant die grond as by
punt A en teen ʼn snelheid van 14 m•s-1 beweeg. Ignoreer die effek van
lugweerstand.
15 kg
A
15 kg
h
B
4.4.1 Stel die beginsel van die behoud van meganiese energie in woorde. (2)
4.4.2 Bereken h die hoogte van die pendulum by punt A. (4)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 TEGNIESE WETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2023)
VRAAG 5 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
ʼn Metaaldraad met ʼn deursnee van 1,8 mm rek wanneer ʼn 12 N krag daarop
toegepas word. Die draad X is aanvanklik 2 m lank en rek tot by Y totdat dit 2,006
m lank is.
X 2m
Ø = 1,8 mm
Y 0,006 m
12 N
5.1 Definieer die term rekking. (2)
5.2 Bereken die:
5.2.1 Drukking in die draad (4)
5.2.2 Rekking in die draad (3)
5.2.3 Draad se elastisiteitsmodulus (3)
5.3 ʼn Hidrolise hyser word gebruik om ʼn klein trok met massa 3 500 kg te lig.
Die suier by A2 word gebruik om die trok te lig, en dit het ʼn deursnit area van
7,49 m2. Die deursnit-area van die insetsuier by A1 word as 0,54 m2 gegee.
3 500 kg
F1
A1 = 0,54 m2 A2 = 7,49 m2
5.3.1 Stel Pascal se wet in woorde. (2)
5.3.2 Bereken die druk in die vloeistof van hierdie hidrolise sisteem. (3)
5.3.3 Bereken die krag wat by A1 toegepas moet word om die trok te lig. (3)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) TEGNIESE WETENSKAPPE V1 11
VRAAG 6 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
6.1 Gebruik die diagram hieronder om die volgende vrae oor die weerkaatsing
van lig vanaf ʼn plat spieël te beantwoord.
A
θ1
Spieël B
θ2
C
6.1.1 Stel die wet van die weerkaatsing van lig. (2)
6.1.2 Identifiseer B en C in die diagram. (2)
6.2 Bestudeer die diagram van die breking van lig in verskillende mediums en
beantwoord die volgende vrae.
Medium 1
Medium 2
6.2.1 Definieer die term breking van lig. (2)
6.2.2 Watter optiese medium in die diagram het die HOOGSTE optiese
digtheid?
Skryf slegs MEDIUM 1 of MEDIUM 2 en verduidelik jou antwoord. (2)
6.2.3 Noem TWEE voorwaardes vir totale interne weerkaatsing. (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
12 TEGNIESE WETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2023)
VRAAG 7 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Elektromagnetiese golwe kan deur ʼn vakuum voortplant.
7.1 Definieer elektromagnetiese golwe. (2)
7.2 Verduidelik kortliks hoe die polisie van ultraviolet bestraling in forensiese
wetenskap gebruik maak om ʼn misdaadtoneel te ondersoek. (3)
7.3 Bereken die golflengte van ʼn foton ligstrale wat 2,49 x 10-19 J energie het. (5)
[10]
VRAAG 8 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
ʼn Potensiaalverskil van 240 V word oor die twee parallelle plate van ʼn kapasitor
toegepas. Die plate het ʼn oppervlakte van 3,5 m2 en is 4 mm van mekaar af.
Geleidingsplate
A = 3,5 m2
d = 4 mm
Diëlektrikum
8.1 Definieer die term kapasitansie. (2)
8.2 Bereken die kapasitansie van die kapasitor. (4)
8.3 Bereken die lading op elke plaat. (3)
[9]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) TEGNIESE WETENSKAPPE V1 13
VRAAG 9 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
In die stroombaandiagram hieronder het die battery ʼn emk van 12 V. Ignoreer die
interne weerstand van die battery.
A
S
4Ω
6Ω
7Ω
V
Die skakelaar is nou gesluit.
9.1 Definieer Ohm se wet in woorde. (2)
9.2 Bereken die:
9.2.1 Totale weerstand in die stroombaan (4)
9.2.2 Lesing op ammeter A (3)
9.2.3. Drywing van die 6 Ω resistor (3)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
14 TEGNIESE WETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2023)
VRAAG 10 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
10.1 Die skets hieronder illustreer Faraday se wet van elektromagnetiese
induksie.
10.1.1 Stel Faraday se wet van elektromagnetiese induksie in woorde. (2)
10.1.2 Skryf TWEE maniere neer hoe die afwyking van die galvanometer
se naald vergroot kan word. (2)
10.2
700 draaie Ysterkern 70 draaie
Primêre Sekondêre
spoel spoel
Insetspanning
200 V
10.2.1 Definieer ʼn verlagingstransformator. (2)
10.2.2 ʼn Transformator het ʼn insetspanning van 200 V. Die aantal draaie
op die primêre spoel is 700 en op die sekondêre spoel 70.
Bereken die uitset spanning van hierdie transformator. (3)
[9]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) TEGNIESE WETENSKAPPE V1 15
DATA FOR TECHNICAL SCIENCES GRADE 12
PAPER 1
GEGEWENS VIR TEGNIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
VRAESTEL 1
TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES
NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE
Acceleration due to gravity
g 9,8 m·s-2
Swaartekragversnelling
Speed of light in a vacuum
c 3,0 x 108 m·s-1
Spoed van lig in ʼn vakuum
Planck’s constant
h 6,63 x 10-34 J·s
Planck se konstante
Electron mass
me 9,11 x 10-31 kg
Elektronmassa
Permittivity of free space
ɛ˳ 8,85 x 10-12 F.m-1
Permittiwiteit van vrye ruimte
TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES
FORCE/KRAG
Fnet = ma p = mv
fs maks = μsN fk = μkN
Fnet Δt = Δp
Δp = mv f – mv i Fg = mg
L e
MA = =
E l
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
16 TEGNIESE WETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2023)
WORK, ENERGY AND POWER/ARBEID, ENERGIE EN DRYWING
W = FΔxcosθ U= mgh or/of EP = mgh
1 1
K= mv 2 Ek = mv 2 Wnet = FnetΔxcosθ
2 or/of 2
W
Pave = Fvave / Pgemid = Fvgemid P=
t
ME = Ek + Ep
ELASTICITY, VISCOSITY AND HYDRAULICS/ELASTISITEIT, VISKOSITEIT EN
HIDROULIKA
Δ
F ε=
= L
A
σ F1 F
=K = 2
ε A1 A 2
F P = ρgh
P=
A
ELECTROSTATICS / ELEKTROSTATIKA
Q εο Α
C= C=
V d
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) TEGNIESE WETENSKAPPE V1 17
CURRENT ELECTRICITY/STROOMELEKTRISITEIT
V
R= emf/emk ( ε )= I(R + r)
I
R s = R1 + R 2 + ...
1 1 1
= + + ...
R p R1 R 2
W
W = VQ P=
Δt
W = VI t
P = VI
W = I2R t
P = I 2R
V 2 Δt
V2
W= R P=
R
ELECTROMAGNETISM/ELEKTROMAGNETISME
Δϕ = BA Δϕ
ɛ = - N Δt
Vs N s
=
Vp Np
WAVES, SOUND AND LIGHT / GOLWE, KLANK EN LIG
v = fλ
T= 1
f
c
E = hf or E = h. λ
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Technical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Technical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape June 2023 QP
_hlayiso.com_--672a2441-5c52-410b-b26c-e20e787067bb/v1-4d18227ce1d9c9164865/card.webp)
Question paper
Technical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2020 QP

Question paper
Technical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 QP
%202024%20Question%20Paper%20X05_hlayiso.com_--4fb6d9a6-6bef-4cd3-92a0-e57c57569891/v1-2483099a0def1bc28b23/card.webp)
Question paper
Technical Sciences Grade 12 P1 Gauteng Prelim 2024 QP (Afr)
%20X05%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--0a7179a7-37d6-485a-9e0d-e0cbf3c0e08a/v1-a2c3a007cd129d3dfa4d/card.webp)
Question paper
Technical Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2019 QP (Afr)
More from Grade 12 Technical Sciences

Annual teaching plan
Gr 12 Tech Sci ATP 2023 24

Memorandum
Technical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Technical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 Memo
%202025%20Possible%20Answers--c7c4d69c-4717-4837-816e-1fccc4d1ede2/v1-62e3199d42cbe4f24854/card.webp)
Memorandum
Technical Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2025 Memo (Afr)
%202025%20Possible%20Answers--50a2cf5c-c602-45e7-a8dc-244289a85556/v1-462c7fccede41f8797cb/card.webp)
Memorandum
Technical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2025 Memo (Afr)

Errata