You're offline
Skip to content
Question paper

Technical Drawing P1 (Bilingual) SG 2013 QP _hlayiso.com_.pdf

Subject: Engineering Graphic And DesignGrade 1220138 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN TEGNIESE TEKENE V1 _ STANDAARDGRAAD PUNTE: 150 SEE REVERSE SIDE FOR ENGLISH TYD: 3 uur TECH DRAW/TEG TEK SG P1/V1 7112 71121 Hierdie vraestel bestaan uit 4 bladsye en 'n diagramvel van 6 bladsye. X@5 NIN ee LO
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Tekene/SG/V1 2 DBE/2013 SSE INSTRUKSIES EN INLIGTING Beantwoord AL die vrae. 2. Die vrae is in eerstehoekse ortografiese projeksie, tensy anders vermeld. _ Teken AL die antwoorde in eerstehoekse ortografiese projeksie en volgens skaal 1: 1, tensy anders gevra. 4. Toon AL die nodige konstruksie- en projeksielyne aan. _ 'n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, maar ALLE berekeninge moet getoon word. 6. Beantwoord die vrae op die DIAGRAMVELLE. Kram die DIAGRAMVELLE links bo in vraagnommervolgorde vas. INGESLUIT: 'n Omslag met VYF diagramvelle Koplereg voorbehou UIUC AANT TOT ATEE U A Biaal om assebiie
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Tekene/SG/V1 3 DBE/2013 SSE VRAAG 1 DIAGRAMVEL 1 toon die vooraansig en boaansig van driehoek ABC en BCD. Die twee driehoeke raak mekaar aan sy BC. Teken die volgende: 1.1.1 Die ware hoek van driehoek BCD met die vertikale viak (7) 1.1.2 Die ware vorm en ware lengtes van driehoek BCD. Tabuleer die ware lengte van BC, BD en CD in die tabel op DIAGRAMVEL 1. (8) 1.1.3. 'n Linkeraansig van driehoek ABC en BCD (6) 1.1.4 Die horisontale snyspoor van lynstuk BC (3) 7 Deur slegs die vooraansig en boaansig te gebruik, bepaal die ware lengtes van AB en CA en tabuleer jou antwoord in die tabel op DIAGRAMVEL 1. (3) Tegniese versorging: (3) [30] VRAAG 2 DIAGRAMVEL 2 toon 'n skyf met middelpunt M en 'n deursnee van 30 mm. Die skyf rol sonder om te gly in 'n kloksgewyse rigting op die gegewe baan na punt E. Teken die volgende: 2.1 Konstrueer die lokus van punt L vir TWEE volle omwentelinge. (23) 2.2 Benoem die gekonstrueerde lokusse in die tabel op DIAGRAMVEL 2. (1) 2.3 Toon AL die berekenings in die tabel op DIAGRAMVEL 2. (2) Tegniese versorging: (4) [30] VRAAG 3 DIAGRAMVEL 3 toon die vooraansig en hulpaansig van 'n seskantige prisma met 'n vierkantige gat daardeur. Teken die volgende: 3.1 'n Deursnee-linkeraansig op snyvlak A-A (17) 3.2 ‘n Boaansig (11) LETWEL: Geen verborge besonderhede word verlang nie. Tegniese versorging: (2) [30] Korg vet LA AN, 290 se
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Tekene/SG/V1 4 DBE/2013 SSE VRAAG 4 DIAGRAMVEL 4 toon 'n onvoltooide aansig van 'n awegaar. Teken die awegaar wat sigbaar is, deur die volgende inligting te gebruik: Die awegaar word in posisie op DIAGRAMVEL 4 aangetoon. Die beginpunt is by punt S. Buitedeursnee: 100 mm Asdeursnee: 30 mm Die steek: 120 mm Draairigting: regsom Getal omwentelinge: 1 LET WEL: Geen verborge besonderhede word verlang nie. Tegniese versorging: VRAAG 5 DIAGRAMVEL 5 toon die posisie van die verplasingsdiagram en die asse van 'n nok. 5.1 Gebruik die inligting hieronder om die verplasingsdiagram te teken. 0°-30° Die nokvolger is in rus. 30°-120° | Die nokvolger styg met 50% van die slaghoogte. 120°-180° | Die nokvolger is in rus. 180°-240° | Die nokvolger styg tot die maksimum slaghoogte. 240°-270° | Die nokvolger is in rus. 270°-330° | Die nokvolger daal met 25% van die slaghoogte. 340°-360° | Die nokvolger daal tot die minimum slaghoogte. 5.2 Teken die nokprofiel deur die inligting hieronder te gebruik. Rotasie: antikloksgewys (linksom) Asdeursnee: 20 mm Minimum nokasdeursnee: 40 mm Maksimum nokasdeursnee: 140 mm Tegniese versorging: TOTAAL: Koper verbo AINA (28) (2) [30] (16) (12) (2) [30] 150
OSL [oe] (2) (ZL) (91) [oe] (2) (gz) Downloaded from hlayiso.com SNaLnYS EDU UOE I ATT ponteses mButdoo *TWLOL reoueuajulew jeo|uyoo | WW Op, JeJowelp yeysweos wnwixey| WW Op Je}eWeIp yeysweo WNWIUI] WW QZ Jejewelp yeyus (ye] 84} 0}) asimysojonUe :uOHEOY “Mojag UOHeWWOJU! By} Buisn Aq ajljoid Wes ay} MeIG ZS "yBlay SyOu]s WNLWIUILU Ot} 0} SpUSOSEp JOMO}O} WED SYL ] LO9E—oOee ‘Bay SxOS SU} JO %Gz Aq Spusosap 1eMoIIO} WS SUL | .OSE—o0ZZ “Aieuonejys Sulewial JOMOO} Wed SY] | .OZc—.0ve "UbIey OyoNS WNWIXeW SU} 0} Spusose JOMO]}O} WD Sy | .OPZ—.08L “Ajeuojeys Sulewial JEMO|[o} Wed SUL | .O8l—.OZb yUBIEY SONS ayy JO %OG Aq spusose Jomoyjoy wes sy | .0zL—.0€ “Areuoejs Sulewias JeMO|jO} Wed SUL 20S-00 ‘weJbelp juowace|dsip ay} Melp 0} Mojeq UOT}EUUOJU! BU} BSy| Vs “wed & Jo sexe ou} pue Wesbelp yuewedoesdsip ay} Jo UoIIsod ay} smoys Gg IFIHS WVYOVIG S$ NOILSAND raoueuayurew [ed1UYyoo | ‘peuinbei s| !e}ep UepPPIYON =3LON | :SuolNjorel jo Jequiny Bu ay} 0} :UOHe}OI Jo UOOEIIG ww OZ} ‘youd ayL WwW 0¢ Je}oWeIp yeus WW 00} Je}ewelp J2]NO “S julod ye si yulod Bumeys oy ‘y LAAHS WVHOVIC UO UoH!sod ul Umoys si JeBne oy) sUOTPEWOJU! BUIMO]|O} ay} Buisn ‘a|qISIA SI yeu} JeBne ou} MeIq ‘sane ue jo MaIA a}e{dwooU! ay} smoYUs ~ LASHS WWHOVIC v NOILSANOD FOS €+0¢/4dq v bd/9S/bumesg jeojuyoe |
Downloaded from hlayiso.com SN3LNVS Jeno wim seo EDU IOU AYE ATT A peniesess46uhdoo [oe] (Z) reoUBUD}UIEW JeEd|UYdO | ‘pauinbed si |!e}ep UBPPIY ON :3LON (Lb) main doy ¥ ze (ZL) VW-V sued Bunjno uo meaiA Yo] |euoIOes VY is :‘Buimoyjo} 24} MeIG “ajoy auenbs e Aq payesjoued si yoIum ‘wisud jeuoBexey e& jo main Ayelixne pue MaiA jUuO, Ou} SMOUS € LAFHS WVYOVIG € NOILSSNO [oe] (vp) reoueUa}UIeW JEO|IUYOO | (2) ‘@ LAAHS WVYOVIC UO 9/Ge} 84} Ul SUdHejNojeo T]\y MOUS ee (1) ? LAAHS WVYOVIG UO 8/Ge} 84} Ul 190] pa}onJ}sUOd Ot} jeqe] ce (ez) “SUONNIOASL |]N OML 10} 7] JUIOd Jo snooj ay} JonsjsUuOD, Vz :Buimojjo} au} 0G “J juiod 0} uyed uaai6 ay} Uo UO!}DaIIP asIMyoOE}9 e Ul Bulddi|s ynoUyM s|jOs OSIP OU] “WLU OE JO JoJOWWeIP e PUe || 9]U89 YIM OSIP B SMOYS Z LAAHS WVYOVIC @ NOILSSND [oe] (¢) reoueUaIUIEW JEO!UYDE | (€) ‘| LAFHS WVYOVIG UO 2/qe} ou} Ul Jemsue JNOA ayeinqe} pue YO pue gv jo sy}bue] ens} ay} eulWUajep ‘mal do} pue MaIA jUOU By} AjUO Buisn Ag ZL (¢) Og JuewBes oul] Jo soe) jeJUOZWOY ay; HLL (9) Gog pue Say ajGuely Jo main ya] yeh L (8) ‘| LASHS WVYOVIC Uo age} ay} Ul GO pue Gg ‘O_ jo ujHue] ons} ou} ayejinqe, “Gog ejHuen} Jo syjGue] ons} pue adeys ony} eyL = ZL (2) aueld jedIH98A 84} 0} GOg e[GueL} jo ejGue any out = LL ‘Buimojjo} ay} MeIq “Dg apis uo Jayjo yoke Yyono} sejbueL} omy au. ‘Og pue ogy sejGuel} Jo main do} pue maIA JuoY au} sMoYs | ISHS WVYOVIG b NOILSAND AOS €Loz/aga € bd/oS/bulmeiq jeauyoe
Downloaded from hlayiso.com SNaLnNvD Jono wim seed HALTOM A ponvese1 1yBukdog sjeeys wesBelp 3Al4 YIM Jepio, y ‘GSSOTONA ‘“eduanbeas Jequunu uolsenb ul ys} do} ay} 72 SIAAHS WVYOVIC eu} aideys "SLBSHS WVYOVIC 24) Uo suoljsenb ey} Jomsuy “umOYs eq JsnwW sUOHeiNI|e9 7 7]y nq ‘paesn oq AewW Joyejnojeo penosdde uy “seul| uoNndelosd pue UoNONssUOD Alesseoeu 77 MOUS “@SIMIBUJO pe}eys ssgjun ‘Lt | ayeos 0} pue uoysaloid o1ydesBoyyo ajBue-jsuy ul suemsue FTW Melq “ASIMIBU}O pejeys ssajun ‘uonsefoid o1ydesBoyyo ajbue-jsuy ul ore suonsenb sul “suonsenb eu} Ty Jemsuy 7 A ‘L NOILVINYOSNI GNV SNOILONULSNI FOS e€L0z/sgq Z bd/DS/buimedg jeoiuyoa
“es IN AA paniasal jybuAdoa vn SOx -soBed g Jo jooys weibeip e pue safbed vy jo sjsisuod 4aded uonsanb siyy m0 OLbL Ald 9S ¥3L 93U/MYYO HOIL sanoy © :SINILL SNVVWIYSAV IA ASYSay N3IS OSL -SHYVIN £L0c dqvwed duvaNvls bd ONIMVYd TIVOINHOSL NOILVNIINVXA SLVOISILYAD YOINAS Voludv HLNOS JO OI1endsay uoleonpy oiseg Juswpedsaq uo|eonps dIseq \ Bis |)

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Engineering Graphic And Design

Explore more published documents in this catalogue.

View all