Skip to content

Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 NSC June 2013 QP

Question paperEngineering Graphics and DesignGrade 1220138 pages

Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 2 question paper from the NSC June 2013, 8 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
__Downloaded from hlayiso.com basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN TEGNIESETEKENEV2 _ STANDAARDGRAAD > 2013 PUNTE: 150 SEE REVERSE SIDE FOR ENGLISH TYD: 3 uur TECH DRAW/TEGTEK SGP2/V2 7112 71122 Hierdie vraestel bestaan uit 4 bladsye en 'n diagramvel van 6 bladsye. X@5 LL semen vara LANAI arom asstnr |
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Tekene/SG/V2 2 DBE/2013 SSE INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL VIER vrae. 2. Vrae is in eerstehoekse ortografiese projeksie, tensy anders vermeld. _ Teken AL die antwoorde in eerstehoekse ortografiese projeksie en volgens skaal 1: 1, tensy anders gevra. 4. Toon AL die nodige konstruksie- en projeksielyne aan. : 'n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, maar ALLE berekeninge moet getoon word. 6. Beantwoord die vrae op die DIAGRAMVELLE. 7. Kram die DIAGRAMVELLE links bo in vraagnommervolgorde vas. INGESLUIT: 'n Omslag met VYF diagramvelle Kata vont TTT ee
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Tekene/SG/V2 3 DBE/2013 SSE Beantwoord al VIER vrae. VRAAG 1 DIAGRAMVEL 1A toon, in eerstehoekse ortografiese projeksie, die onderdele van 'n KRUKKATROL-samestelling. Die onderdele is soos volg: A_| MONTEERRAAM x1 Vooraansig en linkeraansig B_ | WASTER x2___| Vooraansig en linkeraansig C {AS x1 Vooraansig en linkeraansig D_| VIERKANTIGE SPY x1 Vooraansig en linkeraansig E | KATROL x1 Vooraansig en linkeraansig F_| M90 SESKANTIGE BOUT x1 Nie getoon nie G | M90 SESKANTIGE MOER x1 Nie getoon nie Stel die onderdele van die krukkatrolsteun soos volg saam: Die M90 seskantige bout (nie getoon nie) met 'n waster (B) pas deur die katrol (E) en die monteerraam (A). Die seskantige bout (nie getoon nie) word geheg met 'n waster (B) en 'n M90 seskantige moer (nie getoon nie). Die vierkantige spy (D) hou die as (C) in die monteerraam (A) om te verhoed dat die as (C) in die monteerraam (A) gly. 1.1 Teken, in eerstehoekse ortografiese projeksie en volgens skaal 1: 10, die volgende volledig saamgestelde aansigte op DIAGRAMVEL 1B op die gegewe hartlyn: 1.1.1 'n Deursnee-vooraansig op snyviak A-~A 1.1.2 'n Linkeraansig met verborge besonderhede 7 Toon die volgende in die vereiste spasies: 17) Titel en skaal 1.2.2 TIEN belangrike maatskrywings en die projeksiesimbool LET WEL: Gee aandag aan lynwerk, netheid en tegniese versorging. Toon TIEN belangrike maatskrywings. [75] Koplereg voorbenoy CET AMEL OTA Biaat om assobler
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Tekene/SG/V2 4 DBE/2013 SSE VRAAG 2 DIAGRAMVEL 2 toon 'n vooraansig, linkeraansig en boaansig van 'n GEVORMDE BLOKKIE in eerstehoekse ortografiese projeksie. Teken op DIAGRAMVEL 2, volgens skaal 1:1, 'n isometriese aansig van die GEVORMDE BLOKKIE. Toon die vooraansig, linkeraansig en boaansig. LET WEL: Gebruik punt A as beginpunt. [30] VRAAG 3 DIAGRAMVEL 3 toon twee eerstehoekse ortografiese aansigte van 'n MASJIENONDERDEEL. Teken op DIAGRAMVEL 3, volgens skaal 1:1 en in derdehoekse ortografiese projeksie, die volgende aansigte van die MASJIENONDERDEEL: 3.1 'n Lyngerigte deursnee-linkeraansig oe 'n Regteraansig met verborge besonderhede LETWEL: Geen afmetings word verlang nie. [25] VRAAG 4 DIAGRAMVEL 4 toon die vooraansig, linkeraansig en boaansig van 'n PAPIERGEWIG. Die boaansig is in posisie geplaas vir die voltooiing van 'n tweepunt- perspektieftekening. 4.1 Teken en benoem die verdwynpunte van die voltooide tweepunt- perspektieftekening. 4.2 Toon die noodsaaklike konstruksielyne en projeksielyne. LET WEL: Geen verborge besonderhede word verlang nie. [25] TOTAAL: 150 a atainali UU AUN UE A GAUTENG
Downloaded from hlayiso.com UT IOU ANAT AA penseser 1yBukdoo OSL “WLOL [sz] ‘pouinbel si jeep UEpply ON :3.LON “saul| UoNSefod pue UOH}ONI}SUOD jeUeSse 94} MOUS ZV “‘Buimeip aajoedsied julod-om} payejdiuo09 au} jo sjuiod Bulysiuen ay} jeqe] pue meiq Lv “‘Bulmesp aanjoadsiad julod-om} & JO UO!}a|dWIOd By} 10} UOISOd ul paoejd si MeIA do} OU L “LHOIEM YAdVd & JO MAIA do} pue MAIA 49] ‘MSIA JULY BY} SMOYS F LAAFHS WWYOVIG v NOILSAND [sz] “pouinbas are suoIsusWIp ON :3.LON sile}op UapplY YM MaIA JBL V7 ze MOIA Yd] eUOIOSs peubye uy ve “LYWd ANIHOVW 24} JO smaiA Buimo}jo} au} ‘uonoeloid o1ydes6oyyo aj6ue-psiyy ul pue | : | aes 0} ‘€ LASAHS WVYOVIG UO mMeiq “LYVd ANIHOVW © Jo smaia o1ydeiBoypo aj6ue-jsuy OM) smoUs € LASHS WVYOVIC € NOILSANOD [oe] ‘julod Bureys se yulod esq. "LON “MAIN do} PUL MAIA YX] ‘MAIA JU} BY} MOYS “MOOT GAdVHS 24} JO MaIA oLOWOS! Ue “L: | Bes 0} ‘Z LAAHS WVYOVIG uo Meiq ‘uonoefoid a1ydesBoupio aj6ue-jsuy ul M9018 GAdVHS & JO Main do} pue MAIA Ya] ‘MAA JUOY e SMOYs Z _1LASHS WVYOVIG Z NOILSAND 30s €L0¢/4gaq v Zd/DS/buimeig jeaiuyoa
Downloaded from hlayiso.com 420 wim 929 LACUNA ALAA A pensesa: iyBukded [sz] “suoIsuaWIp JUeLOdWI! NFL MoUs ‘uonejUaseld jeo|UYyos} pue SseUyesU ‘yJOM aul] O} UOWUaWe PAID = “-|BLON joquiAs uondefoid oy} pue Suo!susWIp JUeLOdWI NAL TTL gjeos pue aii) VOL :saoeds pasinbos ay} ul Buimojjoj ey} MOUS ZL SI!E}OP USPPIY YM MBIA PO] ol V-V dul] UONDSS UO MAIA JUDY FeEUOI}IES VEE :8ul] 84]U0 USAIB aU} UO GL LASAHS WVYOVIC UO SMaIA pa|quiesse 9}9)dW00 Buimojjoy au} ‘OL : | ajeos 0} pue uooafoid o1ydesBoyuyo ajGue-ysuy ul ‘meiq |: “(y) ewes Bujunow ey} ul Buiddys woy (9) yeus ey} JUsASId oO} (YY) Swe BURUNOW ey} Ul (9) YeYs ey) spjoy (q) Aey arenbs ayy “(uMmouUs jou) jnu jeuoHexey OB & pue (g) Jeysem e YIM poausjsey si (uMOYs jou) oq yeuoBbexey su, “(\y) ewey Bujunow ey} pue (a) Aayind yz yBnoy} pepy s! (g) eysem e YM (UMOYs jou) Hog JeuoBexey OBI SUL ‘smoj|o} se Woddns Aaiind yueso ay} Jo sped au} ajquiessyy uMOUs JON Lx LAN TWNOOVXSH OB | 9 UMOUS JON Lx L104 IWNOOVXSH O6IN | 4 MIA YO] PUB MAIA JUOI4 Lx AaTind| 4 MBIA YO] PUE MBIA JUOL4 Lx Ady AYVNOS | G MBIA YS] PU MAIA JUOI4 Lx LAVHS | 9 MOAIA JO] PUL MAIA JUOI4 ex YSHSVM | 4d MAIA YO] PUE MAIA JUO4 Lx SINVes ONILNNOW | V smo}joj Se ave sped oy, ‘Aquiesse AST71Nd MNVYO e jo sped ay} ‘uoyoafoid olydeiBoyyo ajbue-jsiy ul ‘smoys YL LASHS WVYOVIG +b NOILSAND “suonsonb ynod |/e 4amsuy AOS €L0¢/sgaq € Zd/9S/Buimesg jeaiuyoe |
Downloaded from hlayiso.com 4210 wim 9se9i4 UT TOUAGAAT AU penseses 14buhded sjeoys wesbelp 314 YM J9pIO} y ‘GASO19NA ‘gouanbes Jaquinu uojsenb ul ye} do} 9y} 78 SIASHS WWYOVIG 24} ejdeis ‘SLASHS WVYOVIG 84} UO suo}senb 84} Jemsuy “‘umMoYs aq JSNW SUOHe|Naed 77Vy ng ‘pesn aq Aew Jo}ejnojeo peaoidde uy “saul Uooefoid pue UoHONJsUOD AJesseoeu 77]\¥ MOUS “@SIMIOUJO peye}s ssajun ‘LiL 9]€0s 0} pue uogoefoid oiydesBoypo ajBue-jsuy ul siamsue 7Iy MeIq “QSIMIOUJO paye}s ssejuN ‘uoNoeloid o1ydesHoyYo ajbue-}siy ul ase SUOHSENH “suonsenb YNO- Ty Jemsuy L ‘9 7% t NOILVINYOANI GNV SNOILONYLSNI AOS €10¢/4gaq z @d/DS/buimelq jeaiuyoe |
QUIEN AA vn S@x ‘soBed g Jo yooys WesBbeip e pue safed yp Jo s}sisuod ueded uonsenb siyL mn Obl ZN@d9S YALOIL/MVYO HO3L sanoy € :3INLL SNVVMINAV UIA ASYUSA» N3IS OSL *‘SYVIN €L0c ddqgved duvanvls éd SNIMVYC IVOINHOAL NOILVNINVXA ALVOISILYAD YOINSS Volddav HLNOS JO OIgsndsy uoljeonpy aiseg ‘Juswpedsg uolyeasnps IIsSeq

Study this subject

More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

View all