Downloaded from hlayiso.com
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae.
2. Beantwoord AL die vrae.
3. ALLE tekene is in derdehoekse ortografiese projeksie, tensy anders aangedui.
4. ALLE tekene moet met instrumente voltooi word, tensy anders aangedui.
5. ALLE antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word.
GRAAD 12 6. AL die vrae moet, soos voorgeskryf, op die VRAESTEL beantwoord word.
7. AL die bladsye moet weer in nommervolgorde vasgekram word, ongeag of die
vraag beantwoord is.
8. Tydsbeplanning is noodsaaklik om al die vrae te voltooi.
9. Drukskryf jou eksamennommer in die blokkie voorsien op elke bladsy.
10. Enige besonderhede of afmetings wat nie gegee is nie, moet in goeie
verhouding veronderstel word.
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
VRAAG PUNTE BEHAAL ½ TEKEN GEMODEREER ½ TEKEN
GRAAD 12 1
2
3
INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V2 4
NOVEMBER 2013 TOTAAL
2 0 0 2 0 0
PUNTE: 100
FINALE VERWERKTE PUNT NAGESIEN DEUR
TYD: 3 uur
________
100
VOLTOOI DIE VOLGENDE:
Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. SENTRUMNOMMER
SENTRUMNOMMER
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER
*BASIC-EDUCATION*
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2013 papers %20HG%202013%20QP%20Diagram%20Sheet_hlayiso.com_--144a57e6-1494-44b1-b5b2-89209740a709/v1-7bf21d4a69ca110e87a1/card.webp)





View all





Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2013 QP (Afr)
Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2013 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.
Engineering Graphic And Design · Grade 12 · NSC November Exam · 2013. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Engineering Graphics and Design
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2013
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 6
- File size
- 1.4 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 6
This exam
NSC November Exam 2013
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2
DBE/November 2013
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 1: ANALITIES (MEGANIES)
Gegee:
'n Gedetailleerde tekening van 'n voorste stompas, 'n titelblok en 'n tabel met vrae. Die tekening is nie
volgens die aangetoonde skal voorberei nie.
Kopiereg voorbehou
Sc. ef DU GAT
°
Instruksies:
- a - a Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat almal na die bygaande tekening en titelblok verwys, netjies
te beantwoord. [30]
1 | Op water datum is die tekening nagesien? 1
Wat is die naam van die ingenieursfirma?
AANSIG 2 2 8 '
3. | Watter skaal is vir die tekening aangetoon? 1
115
7 ~ 4GATE GEBOOR 910 rm 4 | Watter behandeling moet die stompasse ondergaan? 1
J s
rm 5 | Op watter datum is die ashoek hersien? 1
30 6 | Wats die tekeningnommer? 1
7 |Watsal AANSIG 1 genoem word? 41
8. | Hoeveel opperviakke moet gemasjineer word? 1
OISNYDING 2 9 | Hoeveel gate met skroefdraad is daar in die stompas? 1
to | Walter produksiemetode word vereis om die afwerking op die 1
stompas te verkry?
- Tre 11 | Watter soort snit word in AANSIG 3 getoon? 1
= 7) 42 | Benoem die omkringde kenmerk by 1 1
/ 13 | Benoem die kenmerk by 2 1
& RY S 14 | Wat is die dikte van die kenmerk by 3? 1
=
15 | Benoem die omkringde kenmerk by 4. 2
16 | Benoem die tipe kurwe by 5 2
\, 17 | Bepaal die hoek tussen die senterlyne by 6. 2
S 7 4 3) \ 4 BLINDE GATE . >
4 BLINDE GATE 18 | Wat is die diepte van die ondersnyding? 2
EN M8 x 1,4 GETAP - -
AANSIG 3 AANSIG 4 19 | Bepaal die volledige afmetings by: A B Cc D 4
"ALLE ONGESPESIFISEERDE RADIUSSE IS 5 mm. 20 In die spasie voorsien in die titelblok (ANTWOORD 20), teken, in netjiese vryhand, die simbool vir 4
die projeksiesisteem wat gebruik word
ALLE AFMETINGS IS IN MILLIMETER
SKAAL: 1:2 TOTAAL | 30
TEKENPROGRAM: AUTOCAD 2008 | MATERIAAL: GIETYSTER
LEERNAAM: T-SA FS AXLE.dwg HOEVEELHEID: 9 500 EENHEDE
TEKENING Nr, AWF 3628 W BEHANDELING: VERHARDING
DRAAIWERK
VERWYDER ALLE BRAME EN SKERP os ANTWOORD 20 2. ASGATE 2013/05/16
KANTE. 1. ASHOEK 2013/05/15
SOMTSEUSTRAAT 64 HERSIENINGS DATUM
PRECISION DURBAN.
DURBAN —-— -—_ - — GETEKEN: JVL 2013/04/10
INGENIEURSWERKE 4000
#031 338 1600 NAGESIEN: KC 2013/05/12 SS
TITEL GOEDGEKEUR: SC 2013/05/22
VOORSTE STOMPAS sIMBoo,
EKSAMENNOMMER [2
Biaai om asseblief
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2
Downloaded from hlayiso.com
Cc
DBE/November 2013
VRAAG 2: LOKUSSE
LET WEL: Beantwoord VRAAG 2.1 en 2.2.
2.1 MEGANISME
Gegee:
‘n Skematiese diagram van kruk AB, verbindingstaaf
BC en tuimelaar CD.
Aen Dis vaste punte.
Beweging:
Soos kruk AB in 'n antikloksgewyse rigting roteer,
ossilleer tuimelaar CD heen en weer.
Instruksies:
Gebruik die gegewe diagram en bepaal die lokus wat
deur punt P vir EEN omwenteling gegenereer word
Kopiereg voorbehou
BAS TC. FE DUGAT
°
Toon ALLE nodige konstruksies. [14]
ASSESSERINGSKRITERIA
+ | KONSTRUKSIE 6
2 | LOKUS VAN P 8
SUBTOTAL 14
2.2 GLYBAAN
Gegee:
Die vooraansig van die as van 'n glybaan met die
profiel van die glybaan in die begin- en eindposisie.
Spesifikasie:
© Rigting: linksom
* Draaie: EEN EN 'N HALF
Instruksies:
Teken, volgens skaal 1: 1, die glybaan rondom die
as.
Toon ALLE nodige konstruksies. [20]
2402
_ts
[.20,_|
88.
4)
ASSESSERINGSKRITERIA
4] SL+KONSTRUKSIE. 8
2 | GLYBAAN 12
SUBTOTAAL 20
TOTAAL 34
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER [3
Biaai om asseblief
Ingenieursgrafika en -ontwerpV2
Downloaded from hlayiso.com —
VRAAG 3: ISOMETRIESE TEKENING
Gegee:
* Die vooraansig, boaansig en linkeraansig van ‘n
steunstuk
* Die posisie van punt S op die tekenvel
Instruksies:
Gebruik skaal 1 : 1 en omskep die ortografiese aansigte
van die steunstuk in 'n deursnee- isometriese tekening
volgens snyviak A-A.
* Maak S die laagste punt van die tekening
* Toon ALLE nodige konstruksies.
* GEEN stensils mag gebruik word nie.
* GEEN verborge besonderhede word verlang nie. [41]
30
8
i
reevmatice S \\o24
ESKANT
7 si \ ARs
— \
bK=F4
at
st} f §s 30__|_ 25
75 80
87
ASSESSERINGSKRITERIA
1 | HULPAANSIG + PLASING 2
ww 2 | VOETSTUK 8
Ss 3 | SESKANTIGE PRISMA 10
4 | SIRKELS 5
5 | SNT 12
6 | ARSERING 4
TOTAAL a
EKSAMENNOMMER
Kopiereg voorbehou
HN A EXSANEANOMER [4
Biaai om asseblief
Ingenieursgrafika en -ontwerpV2
-
SKROEFTAP [6]
82
242
7 8
ANS
anes res] it
WASTER [2]
UITSKUIF- ISOMETRIESE AANSIG
[
ba
954
24
113
33
{
45
KATROL [3]
Downloaded from hlayiso.com
2143
\ @122
5 SPEKE EWEREDIG
GESPASIEER
DBE/November 2013
VRAAG 4: MEGANIESE SAMESTELLING
Gegee:
* Die uitskuif- isometriese tekening van die onderdele
van ‘n katrolsamestelling, wat die posisie van elke
onderdeel relatief tot al die ander toon
* Ortografiese aansigte van elke onderdeel van die
katrolsamestelling
Instruksies:
« Beantwoord hierdie vraag op bladsy 6.
*Teken, volgens skaal 1: 1 en in derdehoekse
ortografiese projeksie, die volgende aansigte van die
saamgestelde onderdele van die katrolsamestelling:
4.1 'n Deursnee-vooraansig volgens snyviak A-A
soos gesien vanuit die rigting van die pyl wat in
die uitskuif- isometriese tekening getoon word
Die snyviak, wat deur die vertikale senterlyn van
die samestelling gaan, word op die regteraansig
van die steunstuk (onderdeel 5) getoon
4.2 Die regteraansig
* ALLE tekene moet voldoen aan die riglyne vervat in
die SANS 10111.
LET WEL:
* Toon DRIE viakke van die M24-moer en ALLE nodige
konstruksies. Jy mag nie 'n stensil gebruik nie
* GEEN verborge besonderhede word verlang nie.
Voeg die volgende kenmerke by die tekening:
© Die snyviak A-A
* Benoem die deursneeaansig SNIT A-A. [95]
LYS VAN ONDERDELE
ONDERDEEL
HOEVEELHEID
MATERIAAL
1
M24-MOER
1
SAGTE STAAL
2.
WASTER
7
SAGTE STAAL
3.
KATROL,
7
GIETYSTER
4.
BUS
BRONS
5.
STEUNSTUK
GIETYSTER
6
SKROEFTAP
SAGTE STAAL
7,
AS
SAGTE STAAL
|_17_|
TITEL
KATROLSAMESTELLING
Kopiereg voorbehou
T
PRECISION
INGENIEURSWERKE
STEUNSTUK [5]
‘SOMTSEUSTRAAT 54
KINGSMEAD
DURBAN
4000
031 335 1600
ALLE AFMETINGS IS.
IN MILLIMETER.
ALLE
ONGESPESIFISEERDE
RADIUSSE IS R3
OS J
Biaai om asseblief
°
sean Downloaded from hlayiso.com ee
ASSESSERINGSKRITERIA
DEURSNEE-VOORAANSIG
1 [Waster | 84
2 | KATROL 16
3 | sreunstux Py
4 | sus 3
5 | SKROEFTAP. 3
6 | As 7
7 | anserIns 10
‘SUBTOTAAL 57
REGTERAANSIG
WaEMOER
1 | waster 6
2 | karnos 8
3 |sreusex | 7%
‘SUBTOTAAL 21%
ALGEMEEN
4 | senrerune 7
SAYVIAR®
2 | aysKrie H
3 | samesreunc | 6
SUBTOTAAL 16%
TOTAAL 95
EKSAMENNOMMER
HN SSeoues is
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20HG%202013%20QP%20Diagram%20Sheet_hlayiso.com_--144a57e6-1494-44b1-b5b2-89209740a709/v1-7bf21d4a69ca110e87a1/card.webp)
Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 NSC June 2013 QP

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2023 QP (Afr)

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2023 QP (Eng)

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2022 QP (Afr)

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2019 QP (Afr)

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2015 QP (Eng)
More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 2025 Memo

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2025 Memo (Eng)

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2025 Memo

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2024 Memo (Eng)

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 2023 Memo (Afr)

Question paper