Skip to content

Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 NSC June 2013 QP

Question paperEngineering Graphics and DesignGrade 12201310 pages

Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 1 question paper from the NSC June 2013, 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN - HOERGRAAD PUNTE: 200 SEE REVERSE SIDE FOR ENGLISH TYD: 3 uur TECH DRAW/TEG TEK HG P1/VI NN 0 0 0 Hierdie vraestel bestaan uit 5 bladsye en 'n diagramvel van 7 bladsye. X@5 vin Kenroy oreo LO
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Tekene/HG/V1 2 DBE/2013 SSE INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Die vrae is in eerstehoekse ortografiese projeksie, tensy anders vermeld. 3. Teken AL die antwoorde in eerstehoekse ortografiese projeksie en volgens skaal 1: 1, tensy anders gevra. 4. Toon AL die nodige konstruksie- en projeksielyne aan. 5. 'n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, maar ALLE berekeninge moet getoon word. 6. Beantwoord die vrae op die DIAGRAMVELLE. 7. Kram die DIAGRAMVELLE links bo in vraagnommervolgorde vas. INGESLUIT: 'n Omslag met SES diagramvelle Koprereg voorbehiou FUGUE OT ALO UA A Blea! om asseble/ GAUTENG
Tegniese Tekene/HG/V1 3 DBE/2013 VRAAG 1 Downloaded from hlayiso.com SSE 1.1 DIAGRAMVEL 1 toon die vertikale snyspoor, asook die ware helling wat die skuinsvlak met die vertikale vlak maak. 'n Seskantige prisma met 'n driehoekige gat daardeur staan met sy basis teen die vertikale viak. Teken die volgende: Die horisontale snyspoor van die skuinsvilak 'n Deursnee-vooraansig met die gedeelte onder die skuinsviak sigbaar 'n Deursnee-boaansig met die gedeelte onder die skuinsvilak sigbaar 'n Ware vorm van die snit Tegniese versorging: fe DIAGRAMVEL 2 toon lynstuk AB in die vooraansig en die posisie van B1 in die boaansig. Die horisontale snyspoor van lyn AB word getoon. Lynstuk CD word in die vooraansig en die boaansig getoon. Teken die volgende: 1.2.1 1.2.2 1.2.3 1.2.4 1.2.5 Bepaal die vertikale snyspoor van lynstuk AB. Voltooi lynstuk A1B1 in die boaansig. Gebruik die konstruksiemetode en bepaal die hoek met die vertikale vlak en die ware lengte van lynstuk CD. Gebruik die projeksiemetode en bepaal die hoek met die horisontale viak en die ware lengte van lynstuk AB. Bepaal uit die ware lengte van lynstuk AB die kortste afstand tussen lynstuk AB en CD en bepaal dan die ware lengte van die kortste afstand. Bepaal die regteraansig van lynstuk AB en CD. Toon ook die kortste afstand in die regteraansig. Tabuleer die antwoorde. Kopiereg voorbehou Tegniese versorging: PLT LI Bieat om assebler GAUTENG (4) (10) (10) (8) (3) (4) (2) (6) (4) (12) (5) (2) [70]
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Tekene/HG/V1 4 DBE/2013 SSE VRAAG 2 DIAGRAMVEL 3 toon die onvoltooide vooraansig en boaansig van 'n regte reélmatige vierkantige prisma, wat deur 'n silinder deurdring word. Teken die volgende: 2.1 Voltooi die vooraansig en toon die deurdringingskurwe. (11) | Gebruik die sy gemerk A as die las en ontwikkel die vierkantige prisma met die gat duidelik aangetoon. (17) Toon die voulyne op die ontwikkeling. Tegniese versorging: (2) [30] VRAAG 3 DIAGRAMVEL 4 toon 'n skyf met middelpunt M en 'n deursnee van 50 mm. Die skyf rol sonder om te gly in 'n kloksgewyse rigting op baan ABCD. Doen die volgende: 3.1 Konstrueer die lokus van punt L. (26) 3.2 Benoem die gekonstrueerde lokusse in die tabel op DIAGRAMVEL 4. (2) 3.3 Toon alle berekenings in die tabel op DIAGRAMVEL 4. (4) Geen verborge besonderhede word verlang nie. Tegniese versorging: (3) [35] Koresewtotow YANNI 22m
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Tekene/HG/V1 5 DBE/2013 SSE VRAAG 4 DIAGRAMVEL 5 toon die nokas en onvoltooide verplasingsdiagram van 'n rollernokvolger met 'n deursnee van 5 mm. Nokrotasie is kloksgewys (regsom). Die nokvolger bly in rus vir die minimum slaghoogte vir 'n rotasie van 90°. Gedurende die volgende 60°-rotasie vind 'n 10 mm-styging plaas, waarna dit in rus verkeer vir 'n 30°-rotasie. Die nokvolger styg na 'n maksimum verplasing van 50 mm vir 'n rotasie van 90°, waarna dit vir die laaste 90°-rotasie na die minimum verplasing daal. Teken die volgende: 4.1 Die verplasingsdiagram 4.2 Die nokprofiel Tegniese versorging: VRAAG 5 DIAGRAMVEL 6 toon die vooraansig en boaansig van 'n silinder met 'n kegel aan die een punt. Teken die volgende: 5.1 Begin by punt A en konstrueer 'n heliks vir 'n halwe omwenteling na regs tot by punt B. 7 Konstrueer 'n Archimediese spiraal vir 'n halwe omwenteling na regs in die rigting van die pyl, van punt B op die boonste viak van die silinder tot by punt C. 5.3 Konstrueer 'n koniese heliks vir 'n halwe omwenteling, van punt C tot by punt D. Tegniese versorging: TOTAAL: ropereg vere NN (20) (12) (3) [35] (10) (8) (10) (2) [30] 200
Downloaded from hlayiso.com UTNE penteses ybukdoo 002 “TWLOL [oe] (Z) PSOUBUBJUIEL [Bd|UYIO | (OL) “q yulod 0} D Julod Woy ‘uoHe}OI © Jey 104 XIJaY [eEd1U0d e yONU}sUOD es (g) “9 yuIlod 0} dn sepurjAo au} Jo uejd do} ay} UO g jUIOd WO ‘Moe ey} Jo UOHOaJIP BY} Ul ]YBL BU} 0} UOHEJOI & Jey JO JeLIds UESpaLUIYoy Ue JONs}sUOD ran} (OL) “gq qulod 0} dn yy6u au} 0} UoHe}OI e HeU JO} xIJ@y e JONIJsUCD pue VY jUIOd je PREIS Ws ‘Buimojjo} ay} MeIq ‘pua 8UO ye SUOD e YM JapUI|Ad eB Jo MaIA do} pue MAIA JUOY OU} SMOUS 9 LFIHS WWYOVIG § NOILSAND [se] (¢) reoueuajuleW jeduUYyoS | (ZL) aloud wes ou Zr (02) wesBelp juswece|dsip ey Lv ‘Burmoyjoj ayy Meg ‘juawesoedsip WNWIUILE OU} O} UOHE}JO JO ,OG }SE| GY} JO} SpUBdSEpP |! JayeolByM ‘,0G JO UOIE}OI B JO} WW Qg jo jusWade|dsip LuNWIXeLU & 0} SPUBDSE JOMO]|O} WED OY “UOHE}O! ,O€ & JO} sas ul SAe}s PI Jayeolaym ‘aoe|d seye} WLU QO] JO JUSDSe Ue UOH}E}O) .C9 Buimoy|oy ay} BuLing *,06 JO UOE}O © JOJ SyYOJJS LUNWIUILU SU} JO} JSE1 ye SAe}s JOMO|IOJ LUED BY L “QYBU aU} O}) SsIMyDO]9 SI UOIE}OI WD “LULU G JO JOJOWEIP & YM JAMO]]O} Wed 191/01 e jo weiheip juswaoeldsip ajojdwoou! pue yeysweo ou} smoys G 14S4HS WVYOVIC v NOILLSAND FOS €+02/4ad G bd/DH/Buimedg jeojuyoe |
Downloaded from hlayiso.com SN3ainvS 420 win 929 UU AT penseses s46ukdoo Ise] (e) TSOUBUdIUIEW [EdIUYD | ‘pasinbad oye sjlejep USpply ON (v) ‘y LASHS WVYOVIC UO 9/92} 84} Ul SUoHE|ND/e9 Ou} |}!2 MOUS ee (2) ‘vy LASHS WVYOVIG UO 8/42} 84} U! [90] peyons}sUOd 84} jeqe7] ce (92) "7 quIOd Jo snoo| eu} JonJsUOD Ve :‘Buimoyjoy au} 0G ‘GOgvV Uyed UO UOHDEIIP SsImyOO]O B Ul BUIddI}s jNOUM sI}OI OSIP SY] “WW OG jo Ja}OWelp & puke |] O4}US9 Y}IM OSIp B SMOYS % LAAHS WVYOVIG € NOILSAND [oe] (Z) reoueusjuleW Jeo1UYyos | ‘yuatudojanep 84} UO seul] Bulpjoy ayy ayeo1pu| (LL) “Auesjo aj0y Ou} Buimous ‘wsiid osenbs 9y} dojeaep pue wees ou} se Y poyJewW apis yu} esp) ZZ (LL) uolesjouedJajul JO BAND ay} HulmoYs ‘MaIA UO YL Lz :Buimoyjo} au} Meiq ‘JapulAo e Aq payesjouad si yorum ‘wsiid asenbs JeinBas yyBu © Jo MeIA do} pue MPIA JUOL a}e]dwooU! ay} SMOYS € LAAHS WVYOVIC Z NOILSAND AOS €10¢/agq v Ld/DH/buimelg jeaiuyoe ,
Downloaded from hlayiso.com J210 wim ese EUV EEA pensoses wbutdoo [oz] (Z) reoueUBsIUIeLW JEdIUYOS | (g) “sJOMSUe OU} Senge L (ZL) “MAIA YBU OY} Ul] BOUE}sIP JSaHOYs OU} MOUS OS|V¥ ‘GOD pue gy s}UsWHes oul] Jo MAIA ]YBU Oy} oUILA}Eq GZL (p) “SoUe]SIP SOLOS Sy} Jo yJGuE] end} OUy SUIWWa}Ep UB] pue GO pue gy sjueluBes oul] UsaeMjeq soUR}sIp jseyoys ey} gy JuaWBes oul jo y}bua] 9nd} 98y} LWOdJ SUILUIE}9q VoL (9) “gv JueWBbes oul Jo y}Bue] onu} ay} pue ouejd je}UOZLOY ay} ym ajbue oy} sulUajep pue poujew uoHoefoid oy} esp eZ (Z) ‘G9 JuswBeas oul] jo yjGua] ons} ay} pue suUeRjd jedIHTEA ey} uM ajGue ay} sulWWe}ep pue poUJeW UOHONI}sUOD Buy} asf ZZL (y) “M@IA do} Oy} Ul L@ Ly JUsWBes aul] eja|dwog ‘gy juewhes jo 90e) [edIeA ayy UIWWE}Eq VoL :Bulmoyjoj ou}; MeIq “MAIA do} BU} PU MAIA JUOL OU} UI UMOYs SI GD JUeWBes Our] “UMOYUS SI GY Ul] JO Bde} JeJUOZOY SY “MaIA do} ay} Ul Lg Jo UONIsod ay} pue MAIA jUO Oy} Ul gy jUeWHes aul] smoys Z LASHS WVYOVIG cL (g) :s0UeUa}UTeEW yeolUYoo | (8) Uol}oes ey} Jo edeys any y VLE (ol) aIGISIA sue|d onbigo ay} mojeq ed oy} YUM mata do} JeuoHoas Y SLL (OL) alqisia oue|d onbygo ay} mojeq Wed ay} YM MaIA JUOL JeuoHoeS Y ZL (p) 9uejd anbijqo au} Jo aoe} eyUOZOY ay VEL ‘BuIMoO}|O} OU} MEG “aue|d jeoii9aA oy} ysuleBe eseq s}i YM s}seJ }! YBnosY} ajoy se;jnBuewy e UyIM wusud jeucbexey vy “eueld jeoIeA OU} Y}IM SWUJOJ aUe|d eNbI|Go OU} }eUy UOHeUIOU! Bnd} OY} Se [Jam Se ‘adeJ} JedISA 84} SMOYs | LAAHS WVYOVIC Lh -b NOILSSNOD FOS €L0z¢/saaq & td/OH/Buimedg Jeojuyoe |
Downloaded from hlayiso.com s2n0 win ese HUAN EAT penvese: iyBurdog syeays WeIBeIp XIS UM Jep|O} V ‘GASOTONA ‘gouanbas Jequunu uosenb ul ya] do} au} ye SLASHS WVYOVIG eu} ajdeis ‘SLBSHS WVYOVIC 84} UO suoNsenb ou Jomsuy “‘uMOYUs aq }SNWW SUO!}EIND|ed 77 3Nq ‘pasn aq Aew Jojejnojeo paenosdde uy “saul uoefoid pue UOONIsUCD Alessedeu 77\V MOUS ‘ASIMIOUJO paye}s ssajun ‘Lip ajeos 0} pue uojoefoid o1ydesBoupo ajGue-j}siy ul siamsue 7]yV Meiq “OSINUOUO pajejs ssajun ‘uojoefoid ojydesBouyo ajGue-jsuy ul aye suojsenb sayy “suoljsenb au} 71 Jemsuy Z ‘9 NOILVINMOSNI GNV SNOILONULSNI FOS €L0¢/sgq A bd/OH/buimelg jesiuyoe 1
ee INE A A penlasal JyBuAdoD SOx I bbbL INbd 9H YL OFUMVHO HOIL -soBed 2 Jo joous wesbeip e pue sefbed g jo sjsisuod ueded uonsenb siy) SNVVMINAV MIA ASHAA» NAS sanoy € :3INIL 00z :SMYVIN £L0c dqvwd YsHOIH bd SNIMVYd IVWOINHOSL NOILVNINVX4 SALVOISILYAD YOINSS Voldsdv HLNOS JO DMNandsay uoljeonpy aiseg ‘juawpedsq uoNeonps diseq

Study this subject

More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

View all