Skip to content

Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 NSC June 2013 QP

Question paperEngineering Graphics and DesignGrade 1220138 pages

Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 2 question paper from the NSC June 2013, 8 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN TEGNIESE TEKENE V2 HOER GRAAD 2013 PUNTE: 200 SEE REVERSE SIDE FOR ENGLISH TYD: 3 uur TECH DRAW/TEG TEK HGP2/V2 7111 71112 Hierdie vraestel bestaan uit 4 bladsye en 'n diagramvel van 6 bladsye. X@5 MIT en LO
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Tekene/HG/V2 2 DBE/2013 SSE INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Die vrae is in eerstehoekse ortografiese projeksie, tensy anders vermeld. 7 Teken AL die antwoorde in eerstehoekse ortografiese projeksie en volgens skaal 1: 1, tensy anders gevra. 4. Toon AL die nodige konstruksie- en projeksielyne aan. 5. ‘n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, maar ALLE berekeninge moet getoon word. 6. Beantwoord die vrae op die DIAGRAMVELLE. 7. Kram die DIAGRAMVELLE links bo in vraagnommervolgorde vas. INGESLUIT: ‘n Omslag met VYF diagramvelle Koper rao A QUOI ast
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Tekene/HG/V2 3 DBE/2013 SSE VRAAG 1 DIAGRAMVEL 1A toon, in eerstehoekse ortografiese projeksie, aansigte van die onderdele van 'n KRUKKATROL. Die onderdele is soos volg: A_|MONTEERRAAM x2_| Vooraansig en linkeraansig B_ | KATROL x1_| Vooraansig en linkeraansig C_| WASTER x2_| Vooraansig en linkeraansig D_| SKEIWASTER x2_ | Vooraansig en linkeraansig E | KATROLAS x1 | Vooraansig (met skroefdraad aan beide kante) F_IAS x2__| Vooraansig en linkeraansig G_|LAERBUS x1_| Vooraansig en regteraansig H_|VIERKANTIGE SPY x2__| Vooraansig en linkeraansig | | M90 SESKANTIGE MOER x2 | Nie getoon nie (slegs aan een kant gemasjineer) Stel die onderdele van die krukkatrol soos volg saam: Die laerbus (G) word in die katrol (B) geplaas met die katrolas (E) in die laerbus (G). Voordat die katrolas (E) in die monteerrame (A) geplaas word, word twee skeiwasters (D) aan beide kante van die katrolas (E) geplaas om die katrol (B) tussen die twee monteerrame (A) te spasieer. Die monteerrame (A) pas op albei kante van die katrolas (E) en word met twee M90 seskantige moere (nie getoon nie) aan die buitekant van die monteerrame (A) vasgemaak. Die twee asse (F) word met vierkantige spye (H) aan die twee monteerrame (A) vasgemaak. 1.1 Teken, in eerstehoekse ortografiese projeksie en volgens skaal 1 : 10, die volgende aansigte van die volledige samestelling op DIAGRAMVEL 1B: 1.1.1 ‘n Deursnee-vooraansig van die krukkatrol op snyvlak A-A. Toon die linkermonteerraam en die katrol in snit en 'n buiteaansig van die regtermonteerraam. 1.1.2 'n Linkeraansig van die saamgestelde krukkatrol 1.2 Toon die volgende in die gepaste ruimtes op DIAGRAMVEL 1B: 1.2.1 Titel en skaal 1.2.2 Projeksiesimbool LETWEL: Gee aandag aan lynwerk, netheid en tegniese versorging. Toon die AGT belangrikste maatskrywings op die aansigte aan. [95] renee votes NINTH 222 2s
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Tekene/HG/V2 4 DBE/2013 SSE VRAAG 2 DIAGRAMVEL 2 toon die vooraansig, boaansig en regteraansig van 'n GEVORMDE BLOKKIE in eerstehoekse ortografiese projeksie. Teken op DIAGRAMVEL 2, volgens skaal 1:1, 'n isometriese tekening van die GEVORMDE BLOKKIE sodat die vooraansig en regteraansig sigbaar is. LET WEL: Gebruik punt A as beginpunt. Toon AL die nodige konstruksies. [25] VRAAG 3 Teken op DIAGRAMVEL 3 'n_ tweepunt-perspektieftekening van die gegewe PAPIERGEWIG. Teken en benoem die verdwynpunte. LET WEL: GEEN verborge besonderhede word verlang nie. Toon AL die nodige konstruksies. [40] VRAAG 4 DIAGRAMVEL 4 toon die vooraansig en boaansig van 'n GIETSTUK in derdehoekse ortografiese projeksie. Teken op DIAGRAMVEL 4, in derdehoekse ortografiese projeksie, die volgende aansigte van die GIETSTUK: 4.1 'n Linkeraansig (GEEN verborge besonderhede moet getoon word.) 4.2 'n Lyngerigte deursnee-regteraansig soos gesien in die rigting van pyl A-A 4.3 Dui die projeksiesimbool vir derdehoekse ortografiese projeksie in die gepaste ruimte aan. LET WEL: GEEN afmetings word verlang nie. [40] TOTAAL: 200 reper voxeorou TULA
Downloaded from hlayiso.com SNSLoOvD UATE GA AAMT AT ponseses Busco 002 “WLOL [ov] “‘pouinbeas ae SUOISUSWIP ON ‘3LON “aoeds ayelidosdde ay} ul UoHOefoid o1YdesBoyyO ajGue-pulu} 40} joquiAs uoNOefo1d oY} e}eOIpU| ev VW-V Mole JO UOHAJIP BY} U] USES Se MAIA }YHL euOHOes peubije uy ZV (‘uMoYs 9q JsNW [1839p UAPPIY ON) MAIA YO] V7 Ly “ONILSVO 84} JO SmeIA Buimojjo} ay} ‘uonsafoid oiydesBoyyo ajbue-piiu} ul ‘py LASAHS WVWYOVIG UO meq ‘uonsefoid a1ydesBoypo a[Bue-pilyy Ul ONILSVO & JO Main do} pue MaIA JuoY ay} smoYs » LASHS WVYOVIC vy NOILSSND [ov] ‘uojonsjsuoo Aresseoeu 7 MoUs “peuinbai si jleyep UapplUON *3LON “syulod Hulysiuen au} joqe; pue mesg “LHSIEM YadVd uavih ou} Jo Buimeip aajoedsiod julod-om) & € LAAHS WVYOVIG uO meiq € NOILSAND [sz] ‘uoljonijsuoo Aressadeu 77y MOUS ‘juiod Bueys se yjulod esq) = "SALON “BIQISIA O7e MAIA JUHU PUe MAIA JUOL BY} EU} OS YOOTg GAdVHS 24} Jo Bumesp oyjowos) ue ‘| >| aeos 0} ‘Z LASHS WVYOVIG UO meiq “uonoefoid a1ydesBoupyio ajBue-jsuy ul O01 GSdVHS # JO MAIA YB pue Mata do} ‘maiA JUoY e@ sMoYs Z 1AAHS WVYOVIC Z NOILSAND AOS €L0¢/sgaq b Zd/OH/Bumedg jeajuyoe |
Downloaded from hlayiso.com 4EAO UN] BSBAlq IN AAT paniasal jyBuAdoD [se] “SMOIA BU} UO SUO!SUBLUIP JUeHOdUUI SOW | HOI eu} MOUS ‘uonejusseid jeo1uyos} pue sseuyeou ‘yJOM aul] Oo} UOHUaHe Akg =:=BLON joquiAs uonsafoig coh gjeos pue ayy hol "GL LASHS WVEYOVIG Uo saseds ayeudoidde oy ul Bumoljoj ay) Mog = 7". Aayjnd yuesn pajquiasse ay} Jo MAIA YO] V Zul ‘awed Burunow YB au} JO MAIA @pis}no ue pue uoloes ul Aajnd ey} pue ewes Bujunow ye] su} MOUS “Y-V Sul] UOI}Des UO Agl|Nd yUeID BU} JO MAIA JUOL JeUOI}OSS Y Lee ‘GL LASHS WVYOVIC UO Ajquiesse a}ajdW0o ay} Jo SMAIA Buimoyjo} au} ‘OL : | aJeos 0} pue uoNosfoid o1ydeiBoupo ajGue-jsuy ul ‘meq Le ‘(H) sAey esenbs yim (7) sewey BuUNOW OM; Su} 0} peyoeye oye (4) syeus om) ay ‘(y) sowey Bujunow ou} Jo epis}no |y} Woy (UMOYs jou) s}nu yeuobexey O6W OM) YIM peuUsjsey si pue (4) yeys Aajjind ay} Jo sepis yJoq UO W (y) sewey Bujunow ey, “(y) sewesy Bugunow om} ey} Usemjeq (gq) Aalind euy aoeds 0} (4) yeys Aajind ey) Jo apis Jeyja uo peoejd aie (q) sieysem Jeoeds omy ‘(y) sowey Bujunow ey} ul peyy st (4) yeys Agnd ay} 10jeg (5) ysng Buyeeq ayy ul (3) yeys Agnd ayy yw (g) Agind ey, ul pesejd si (9) ysnq Buyeeq oyL “smoyjoy se Aayjnd yuesd Oyj Jo sed oy} ajquessy (apis suo UO peulysew AjU0) umoyus }ON | ZX LAN NOSVX3SH O6IV | MAIA YO] PUB MAIA JUOI4 | ZX ASX AYVNOS | H MOIA JUHI PUE MAIA JUOI4 Lx HSNd ONIYVad | 9 (sapis yjog UO peaiyy YIM) MBIA YO] PUe MAIA JUOI4 | ZX 414VHS| 4 MAIA JUOI4 | LX 4ASVHS AATINd| 4S MAIA YO] PUe MAIA JUOI4 7x YSHSVM Ys0VdS |} Gd MBIA YO] PUL MAIA UCI ox YSsHSVM | 9 MOAIA YO] PUS MAIA JUCI4 [x AATINd| 49 MAIA YO] PU MAIA JUOI4 | ZX SINVYs ONILNNOW | OV ‘SMO||O} Se ue sped BU, “AATINd MNVHO B® Jo sued au} Jo smain ‘uodeloid oIydesHoyyo ajGue-jssy ul ‘SmMoYs YL LASHS WVYOVIG €L0¢/saaq | NOILSAND Zd/OH/Bumedg jeo1uyoe |
Downloaded from hlayiso.com SNaLnNvVS Jeno wim eseeid HANIA AA A pervosesyBuxdod syeays wesbelp 314 UM Jepjo} y ‘GSSOTONS ‘gouenbes Jequinu uoysenb ul ya] do} au} Je SLASHS WVYOVIG eu} ajdeis ‘SLASHS WVYOVIC 84} UO suoNsenb ay} Jemsuy “uMOYs eq }SNW suUOHE|ND|e9 TT1V 3Ng ‘pesn eq Aew Joyejnoyeo peaoidde uy “saul UoIoefoid pue UoH}ONsjsUCD AWesse0eu 7 MOUS “ASIMJAUJO pe}e}s ssejun ‘LE: ayeos 0} pue uonoefoid o1ydesBoypyo ajGue-ysiy ul suamsue TTY MeIg “OSIMIOUO pajejs ssajun ‘uooefoid olydesGouyio ejGue-jsuy ul ele suojsenb oul “suonsenb ay} W1V Jemsuy L 9 7 L NOILVINYOANI GNV SNOILONULSNI AOS eLoz/aga zZ Zd/DH/bulmesg jeojuyoa |
Downloaded from hlayiso.com mes AVIA ANA peniasal jybuAdoa VI SOx ‘soBed 9 Jo yooys Wesbelp e pue sobed p jo sjsisuoo soded uoysenb siuy mu HEEL 2N2d9H W3L OIVMVEG HOIL sinoy € :3INIL SNVVMINAV YIA ASYAS» N3IS 002 :SWYVIN £L0e Advwd YsHSIH éd ONIMVAG IWOINHOSL NOILVNINVXA ALVOISILYSD YOINAS Vold¥dv HLNOS JO DIENdsay uojeonpsz oiseg uawpedeg uo!eonpea dIseq

Study this subject

More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

View all