Downloaded from hlayiso.com
X@ basic education
Ulaca\y ) Department:
% )} | Basic Education
Sd REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
SENIOR SERTIFIKAAT/
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
ee ee ee ee ee
i TEGNIESE WISKUNDE V2 "
i o
a u
7 NOVEMBER 2020 a
erate el ate etete'= le = aletatateratat="arate = Te = aiataloistatetetotetetetalers 5 fet”
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en 2 inligtingsblaaie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2020 papers 





View all





Technical Mathematics Grade 12 P2 NSC November 2020 QP (Afr)
Grade 12 Technical Mathematics Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.
Technical Mathematics · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Technical Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2020
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 607.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
NSC November Exam 2020
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2 2 DBE/November 2020
SS/NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy die vrae beantwoord.
1.
2.
Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae.
Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.
Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het om jou
antwoorde te bepaal, duidelik aan.
Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.
Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders genoem.
Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.
‘n Inligtingsblad met formules is aan die einde van hierdie vraestel ingesluit.
Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2 3 DBE/November 2020
SS/NSS
VRAAG 1
Die prentjie hieronder toon die driehoekvormige dak van 'n gebou. Die diagram langs die
prentjie stel die drichoekvormige dak in die Cartesiese vlak met oorsprong O voor.
In die diagram is A(-2 ;-1), B(~4;%) en C(2; 1) die hockpunte van AABC met M(-1 ; 2)
die middelpunt van BC.
Die inklinasiehoek, 9, is die hoek tussen AC en die positiewe x-as.
4y
B43)
Yoo M¢1 52)
231)
_ e _| 9 Ke
a pe ~ 9
AC-2;-1)
PRENTJIE
DIAGRAM
11 Bepaal:
1.1.1 Die numeriese waarde van k (2)
1.1.2 Die gradiént van AC (2)
1.1.3 Die grootte van 6 (in grade) (2)
1.1.4 Die vergelyking van reguitlyn BC indie vorm y=... (3)
12 Indien O die middelpunt van AC is, gebruik analitiesemeetkunde-metodes om te
toon dat:
1.2.1 MO || BA G3)
1.2.2 MO => BA QB)
(15)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2 4
SS/NSS
DBE/November 2020
VRAAG 2
2.1 Die diagram hieronder toon 'n sirkel met middelpunt O by die oorsprong.
Punt T(-3 ; 4) 1é op die sirkel. Raaklyn RT aan die sirkel gaan deur T.
y
2.1.1 Bereken die lengte van die middellyn van die sirkel. Q)
2.1.2 Bewys, deur ALLE berekeninge te toon, dat die reguitlyn wat deur die
vergelyking 4y-—3x~-25=0 gedefinieer word en wat deur punt T
gaan, die raaklyn aan die sirkel is. (5)
2.2 Gegee die ellips met die volgende eienskappe:
« Middelpunt by die oorsprong
e Afstand tussen die x-afsnitte is 12 eenhede
e Waardeversameling van -3,5 <y < 3,5
2 2
2.2.1 Skryf die vergelyking van die ellips in die vorm > + a =1 neer. (1)
2.2.2 Skets die grafiek van die ellips. Toon duidelik die afsnitte met die asse. @)
fly]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2 5 DBE/November 2020
SS/NSS
VRAAG 3
3.1 Indien P = 146,31° en Q = 91,58°, bepaal die waarde van a (2)
3.2 Gegee: tan =-} waar cos#>0O en sind = 5 waar A<[90° ; 360°]
Bepaal, met behulp van diagramme en SONDER om 'n sakrekenaar te gebruik, die
waarde van ELK van die volgende:
3.2.1 2cotB+1 (2)
3.2.2 sin B -secO (6)
3.3 Gegee: sinA +2cos’ A =2
3.3.1 Druk die vergelyking hierbo in vereenvoudigde vorm, in terme van sin A,
uit. (3)
3.3.2 Bepaal vervolgens, of andersins, die waarde(s) van A as:
sin A + 2cos’A = 2 vir Ae[0° ; 180°) 6)
[18]
VRAAG 4
4.1 Vereenvoudig ELK van die volgende:
411 1— cos’ (22 - 0) (2)
412 cosa (cota + tana) (4)
4.2 Bewys die volgende identiteit:
l ~ cot? (180° = x) =1 (5)
sin (180° + x)-sin (360° — x)
(11)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2 6 DBE/November 2020
SS/NSS
VRAAG 5
Gegee: Funksies f en g gedefinieer deur f(x)=-—tanx en g(x)=2sinx vir 0° <x <180°
5.1 Teken sketsgrafieke van f en g op dieselfde assestelsel. Dui duidelik AL die
afsnitte met die asse, draaipunte, asimptote en eindpunte aan. (6)
5.2 Skryf neer:
5.2.1 Die waardeversameling (terrein) van f qd)
5.2.2 Die periode van g qd)
5.2.3 Die vergelyking van die asimptoot van h as h(x) = f(x + 30°) qd)
53 Bepaal die waarde(s) van x waarvoor /(x)-g(x)<0 (2)
[11]
VRAAG 6
Die prentjie hieronder toon twee vertikale reghoekige mure wat nie loodreg aan mekaar is nie.
Die diagram langsaan stel die twee reghockige mure, ABCF en CDEF, voor.
Punte A, F en E 1é in dieselfde horisontale vlak en vorm 'n driehoekige gedeelte AFE van
die vloer.
Verder, FAC = 42°, FE = 4,5m en CF= STE
B Cc
fo D
|
Lf
Aa io
4,5 m
E
PRENTJIE VAN TWEE MURE DIAGRAM
6.1 Skryf die lengte van CF neer. (1)
6.2 Bepaal, korrek tot EEN desimale plek:
6.2.1 Die lengte van AF (2)
6.2.2 Die grootte van AFE indien AE=6m (4)
6.2.3 Die opperviakte van AAFE (3)
[LO]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2 7 DBE/November 2020
SS/NSS
VRAAG 7
7 Voltooi die volgende stelling:
Hoeke onderspan deur 'n koord van 'n sirkel, ... , is gelyk aan mekaar. ql)
72 In die diagram hieronder is O die middelpunt van sirkel KLMNP.
KOM is 'n middellyn van die sirkel en koorde LP en PM word geteken.
N =128°
N
Bepaal, met redes, die grootte van ELK van die volgende hoeke:
721 Ki Q)
722 Lo (5)
723 P2 indien P; = 29° (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2 8 DBE/November 2020
SS/NSS
VRAAG 8
8.1 Voltooi die volgende stelling:
Die hoek tussen die raaklyn aan 'n sirkel en die koord getrek vanaf die raakpunt is
gelyk aan ... qd)
8.2 In die diagram hieronder is TVW die raaklyn aan sirkel PRVQ by V.
Koorde PV en QR sny by punt S.
TW |.QR
P=42°
T W
Bepaal, met redes:
8.2.1 VIER ander hoeke elk gelyk aan 42° (6)
8.2.2 Of QR ‘n middellyn van die sirkel is (2)
8.2.3 Die grootte van Q, indien Va = 67° (3)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2 9 DBE/November 2020
SS/NSS
VRAAG 9
9.1 Voltooi die volgende stelling:
Die loodregte halveerlyn van 'n koord van 'n sirkel gaan deur ... (1)
9.2 In die diagram hieronder is O die middelpunt van sirkel ABC en D_ is die
middelpunt van sirkel ACE.
AB en AC is die middellyne van die groter en kleiner sirkels onderskeidelik.
BC is die raaklyn aan die kleiner sirkel by C.
DO =6 eenhede en AC = 8 eenhede.
\ /
re:
9.2.1 Gee TWEE verskillende redes hoekom ACB = 90° (2)
9.2.2 Gee 'n rede hoekom DO || CB. (1)
9.2.3 Bepaal die lengte van middellyn AB. (4)
9.2.4 Bewys dat A ABC ||| A ACE. (3)
9.2.5 Toon dat AC? = ABx AE (1)
9.2.6 Bepaal die lengte van AE. Los jou antwoord in vereenvoudigde
wortelvorm. @)
{15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2 10 DBE/November 2020
SS/NSS
VRAAG 10
10.1 Die prentjie hieronder toon 'n moersleutel wat gebruik word om 'n bout vas te draai
deur dit in 'n kloksgewyse rigting van punt A na punt B te roteer. Die diagram
langs die prentjie stel die rotasie van die moersleutel voor. Punt O, die middelpunt
van die bout, is ook die rotasiemiddelpunt van die moersleutel.
OA verteenwoordig die afstand van die middelpunt van die bout na die punt van die
moersleutel.
A
Refleks- (Inspringende) hock AOB= an en OCLBA.
Booglengte van AB is 7x cm.
PRENTJIE DIAGRAM
A
10.1.1 Skryf, in radiale, die grootte van skerphoek AOB neer. qd)
N
10.1.2 Herlei vervolgens die grootte van skerphoek AOB na grade. (2)
10.1.3 Bepaal die lengte van OA. (3)
10.1.4 Bereken die oppervlakte van hoofsektor AOB. @G)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2 11 DBE/November 2020
SS/NSS
10.2 Die prentjie hieronder toon 'n windturbine wat gebruik word om windkrag aan te
Kopiereg voorbehou
wend om elektrisiteit op te wek.
Die diagram hieronder stel die roterende lemme voor. Die punte van die lemme vorm
'‘n sirkelbaan (rond) wanneer dit roteer. Die kleiner sirkel verteenwoordig die
kragopwekker.
Die drie identiese roterende lemme het elk 'n lengte van 4,95 m (vanaf punt F na die
punt van die lem).
KE =10,5 m_is'n koord van die groter sirkel en ook 'n raaklyn aan die kleiner sirkel
by punt F.
peer
“* “Ss
- *
‘
a
Sirkel-
baan
~.
panes ey
¢
’
*
ing 7
see zn
Kragopwekker
Roterende lem
PRENTJIE VAN 'N WINDTURBINE
Bereken:
10.2.1 Die lengte van die middellyn van die sirkelbaan wat deur die punte van
die roterende lemme gevorm word @)
10.2.2 Die getal omwentelinge per minuut as die omtreksnelheid van die punt
van 'n roterende lem 6,61 meter per sekonde is (4)
[16]
Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2 12 DBE/November 2020
SS/NSS
VRAAG 11
11.1 Die prentjie hieronder toon 'n gedeeltelik geverfde reghoekige muur wat 4 m_ breed
is.
Die diagram hieronder stel die situasie hierbo voor.
Die hoogte van die ongeverfde deel van die muur word in vier gelyke dele verdeel
wat elk 1,5 m lank is, soos in die diagram getoon.
Die ordinate van die dele is:
1,5 m; 2,1 m; 2,4m; 2,8m en 2,7m
» /Geverfde deel
PRENTJIE VAN DIE
Ongeverfde
deel
'¢—— Breedte=4m ——
MUUR DIAGRAM
Die volgende formule kan gebruik word:
Oppervlakte van 'n reghoek = lengte x breedte
11.1.1
11.1.2
11.1.3
Kopiereg voorbehou
Bepaal die hoogte van die muur. qd)
Bereken die geverfde deel van die muur deur die middelordinaatreél
te gebruik. (4)
'n Een liter-blik verf, wat genoeg is om 'n oppervlakte van 3,26 m’
te verf, kos R156,36.
Bepaal of die minimum koste van die verf benodig om die oorblywende
deel van die muur te verf, meer as R600 sal wees.
LET WEL: Die verf word net in een liter-blikke verkoop. (6)
Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2 13 DBE/November 2020
SS/NSS
11.2 Die prentjie hieronder toon 'n trok wat gebruik word om vloeistof in 'n tenk te
vervoer. Die vorm van die tenk bestaan uit 'n regte silindriese deel in die middel met
hemisfere aan beide ente.
Die diagram hieronder toon die syaansig van die tenk wat 6 m_ lank is.
Die silindriese deel van die tenk is 3 m lank en die lengte van die radius van beide
die silindriese en hemisferiese dele van die tenk is aan 1,5 m gelyk.
i
DIAGRAM: Syaansig van die tenk
Die volgende formules kan gebruik word:
Totale opperviakte van 'n regte silinder = 22 r? + 2arh
Oppervlakte van reghoek = lengte x breedte
Volume van 'n regte silinder = (x r?)x hoogte
Buite - oppervlakte van 'n sfeer = 4xr”
4
Volume van 'n sfeer = 37 r
11.2.1 Bereken die totale buite-oppervlakte van die tenk.
11.2.2 'n Regte silindriese tenk het dieselfde volume en dieselfde radius as die
tenk van die trok. Toon of die hoogte van hierdie regte silindriese tenk
meer as drie keer die radius daarvan is.
TOTAAL:
Kopiereg voorbehou
G)
(5)
21]
150
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2 DBE/November 2020
SS/NSS
INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE
—b+y5? —4ac b 4ac —b?
3 iat y=
a 2a ee a 4a
a=b @x=log,b, a>0,a¥lenb>0
A=P(l+ni) A= P(-ni) A=P(-iy" A=P(1+i)"
ieg =(14-4)" 1
(x) = lim LE**-F@)
= lim 2
POT a
ft
fx"dr= +C , n#¥-1
n+1
x
fia=mx+e, x>0 fa*ax-+0 > a>od
x Ina
d=\(x%,-y YP +0,-») M2 it)
2
y27)1
y=mxte YY, =Mx—-x) m=—— m=tan@
2
2 2
x,y |
a ob
a b c
In AABC: sind sinB sinC a =b' +c —2be-cosd
Oppervlakte van AABC = sab ‘sinc
sin? 6+ cos? @=1 1+tan? @ = sec’ @ cot? @+1=cosec’@
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2 DBE/November 2020
SS/NSS
mrad =180°
Hoeksnelheid = @ = 27n = 360°n waar n = rotasiefrekwensie
Omtreksnelheid = v = 2Dn waar D = middellyn en n = rotasiefrekwensie
s=r0 waar r=radius en @ = sentrale hoek in radiale
rs 0 .
Oppervlakte van 'n sektor ae waar r = radius, s = booglengte en
6 = sentrale hoek in radiale
4h? —Adh+x" =0 waar h=hoogte van segment, d= middellyn van sirkel en
x = lengte van koord
Ay =a(m, +m +m3+.. +My) waar a= gelyke dele, my = "15 en
n=aantal ordinate
OF
+0,
ArT 42 5 2 + 09 +03 +04 + -0y) waar a= gelyke dele, 0,=i* ordinaat en
n=aantal ordinate
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Addendum
Technical Mathematics Grade 12 P2 NSC November 2020 Addendum

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2020 QP (Afr)

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 QP

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P2 NSC November 2023 QP (Afr)

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P2 NSC November 2023 QP (Eng)

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P2 NSC November 2022 QP (Eng)
More from Grade 12 Technical Mathematics

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P2 2025 Memo

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P2 2025 Memo

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2025 Memo

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P2 NSC November 2025 Memo

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2025 QP (Afr)

Addendum