Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2022
TEGNIESE WETENSKAPPE V2
PUNTE: 75
TYD: 1½ uur
Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, insluitend 4 gegewensblaaie.
Skip to contentAll 2022 papers 




_hlayiso.com_--672a2441-5c52-410b-b26c-e20e787067bb/v1-4d18227ce1d9c9164865/card.webp)
View all


%202025%20Possible%20Answers--c7c4d69c-4717-4837-816e-1fccc4d1ede2/v1-62e3199d42cbe4f24854/card.webp)
%202025%20Possible%20Answers--50a2cf5c-c602-45e7-a8dc-244289a85556/v1-462c7fccede41f8797cb/card.webp)

Technical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 QP
Grade 12 Technical Sciences Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2022 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.
Technical Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Technical Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2022
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 349.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2022
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 TEGNIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit SEWE vrae. Beantwoord AL die vrae in die
ANTWOORDEBOEK.
2. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK.
3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelstel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
4. Laat EEN reël tussen twee sub-vrae oop, byvoorbeeld VRAAG 2.1 en
VRAAG 2.2.
5. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
6. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.
7. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.
8. Toon ALLE formules en substitusies/vervangings moet in ALLE berekeninge
gewys word.
9. Rond jou FINALE numeriese antwoorde af tot ʼn minimum van TWEE
desimale plekke.
10. Gee kort besprekings, motiverings, ensovoorts, waar nodig.
11. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) TEGNIESE WETENSKAPPE V2 3
VRAAG1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.10) in
die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld. 1.6 D.
1.1 Watter EEN van die volgende algemene formules verteenwoordig alkyne?
A CnH2n-2
B CnH2n-1
C CnH2n
D CnH2n+2 (2)
1.2 Watter EEN van die volgende verbindings stel ʼn ketoon voor?
A H H B H
H C C C H H C O C H
H O H O H
C H D H
H O C C H H C O H
O H H (2)
1.3 Sonselle gebruik p-n verbindings om sonlig direk na ʼn … om te sit.
A magnetiese veld
B elektriese veld
C magnetiese vloed
D elektriese stroom (2)
1.4 In watter EEN van die volgende opsies is die drie verbindings in
toenemende orde van dampdruk gelys?
A propanoësuur, pentaan, butan-1-ol
B propanoësuur, butan-1-ol, pentaan
C pentaan, butan-1-ol, propanoësuur
D butan-1-ol, propanoësuur, pentaan (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 TEGNIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
1.5 Die sel-notasie vir ʼn standaard Zn-Cu elektrochemiese sel is:
A Cu2+(aq) / Cu(s) // Zn(s) / Zn2+(aq)
B Zn(s) / Zn2+(aq) // Cu2+(aq) / Cu(s)
C Cu(s) / Zn2+(aq) // Cu2+(aq) / Zn(s)
D Zn(s) / Zn2+(aq) // Cu(s) / Cu2+(aq) (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) TEGNIESE WETENSKAPPE V2 5
VRAAG 2 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Organiese chemie is die chemie van organiese molekules wat opgedeel is in
homoloë reekse wat deur hulle funksionele groepe geïdentifiseer word.
2.1 Definieer die term koolwaterstowwe. (2)
2.2 Beskou die organiese molekules wat hieronder gelys is:
A B
H H H H
O
heks-2-ene H C C C C C
H
H H H H
C D
H H O
3-Chloro-But-1-ene H C C C O H
H H
2.2.1 Definieer die term isomere in woorde. (2)
2.2.2 Teken die strukturele formule van ʼn posisionele isomeer van A. (2)
2.2.3 Skryf die naam van die homoloë reeks waaraan B behoort neer. (1)
2.2.4 Gee die IUPAC-naam van die ketting isomeer van verbinding C. (2)
2.3 Die diagram hieronder toon ʼn monomeer van die organiese verbinding
wat vir poliëtileen gebruik word. Hierdie is die industriële organiese produk
wat in die voorbereiding van plastiek gebruik word.
H H
A C C A
n
H H
Definieer die term monomeer in woorde. (2)
[11]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 TEGNIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
VRAAG 3 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Die tabel hieronder toon die dampdruk van verskeie organiese verbindings by
25 °C.
Molêre massa Dampdruk
Verbinding
(g mol-1) (x102 Pa)
pentaan 72 573,0
heksaan 86 160,0
propan-1-ol 60 21,0
propan-2-ol 60 44,0
butan-1-ol 74 6,2
butan-2-ol 74 18,3
pentan-1-ol 88 2,2
pentan-2-ol 88 8,04
etanoësuur 60 15,3
propanoon 58 240,0
3.1 Skryf die algemene formule van die homoloë reeks waaraan pentaan
behoort neer. (1)
3.2 Teken die strukturele formule van propanoon. (2)
3.3 Geen die naam van ʼn funksionele isomeer van propanoon. (1)
3.4 Skryf die naam van die intermolekulêre krag neer wat betrokke is in:
3.4.1 Alkohole (1)
3.4.2 Alkane (1)
3.5 Verwys na die tabel van organiese verbinding hierbo om te verduidelik
wat die verwantskap tussen die dampdruk en die sterkte van die
intermolekulêre kragte is. (2)
3.6 Watter verbinding het die hoogste kookpunt:
Etanoësuur of propan-1-ol?
Verduidelik deur na die intermolekulêre kragte en energie te verwys. (3)
[11]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) TEGNIESE WETENSKAPPE V2 7
VRAAG 4 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Pent-1-een kan omgesit word in ander verbindings deur middel van verskillende
organiese reaksies wat deur U, V, W en X, verteenwoordig word soos hieronder
getoon.
U Alkohol
Pent-1-een
X
V
Alkaan W Haloalkaan
Br2
4.1 Skryf neer die TIPE reaksie wat verteenwoordig word deur:
4.1.1 U (1)
4.1.2 W (1)
4.1.3 V (1)
4.2 Tydens reaksie X reageer die alkielhalied (haloalkaan).
4.2.1 Gee die NAAM van ʼn toepaslike basis wat gebruik is. (1)
4.2.2 Noem TWEE reaksie-toestande vir reaksie X. (2)
4.2.3 Skryf die gebalanseerde reaksie neer deur struktuurformules te
gebruik vir die reaksie van pent-1-een met waterstofbromied om ʼn
haloalkaan te vorm. (3)
4.3 Fossielbrandstowwe word deur die natuurlike proses van ontbinding van
organismes onder hitte en druk gevorm. Hulle bevat ʼn hoë persentasie
koolstof en sluit brandstowwe soos steenkool, petrol en natuurlike gasse in.
Alkane is die mees belangrikste fossielbrandstowwe. Die verbranding van
alkane (ook bekend as oksidasie) is hoogs eksotermies.
Skryf ʼn gebalanseerde reaksie vir die volledige verbranding van pentaan. (3)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 TEGNIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
VRAAG 5 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Halfgeleier toestelle soos diodes word algemeen in moderne elektronika gebruik.
Sperlaag
P-tipe N-Tipe
Diode
5.1 Definieer die term halfgeleier in woorde. (2)
5.2 Fosfor word in klein hoeveelhede by silikon gevoeg. Dit word dan gevind
dat die elektriese geleidingsvermoë van silikon verbeter.
5.2.1 Identifiseer die proses wat in die stelling hierbo beskryf word. (1)
5.2.2 Watter tipe halfgeleier materiaal (P-tipe of N-tipe) is tydens
hierdie proses gevorm? Gee ʼn rede vir jou antwoord. (2)
[5]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) TEGNIESE WETENSKAPPE V2 9
VRAAG 6 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
In die elektrolitiese sel wat hieronder verteenwoordig word, word twee
KOOLSTOFSTAWE gebruik as elektrodes en ʼn gekonsentreerde koper (II)
chloride oplossing as die elektroliet.
battery
P Q
CuCℓ2(aq)
Wanneer die sel in werking is, word die volgende waarnemings gemaak:
• ʼn Gas word by elektrode P vrygestel
• Elektrode Q is met ʼn rooi-bruin laag bedek
6.1 Definieer die term elektroliet. (2)
6.2 Skryf die half-reaksie neer om die waarneming te verduidelik by:
6.2.1 Elektrode P (2)
6.2.2 Elektrode Q (2)
6.3 Skryf die energie-omsetting neer wat in hierdie sel plaasvind. (1)
6.4 Watter elektrode, P of Q, is die katode? Gee ʼn rede vir jou antwoord. (2)
6.5 Die koolstofstawe in die sel hierbo word nou met KOPERSTAWE vervang.
Die volgende waarnemings word by elektrode P gemaak:
• Geen gas word vrygelaat nie
• Die oppervlakte van die elektrode lyk grof en geroes
6.5.1 Verwys na die RELATIEWE STERKTES VAN REDUSEER-
MIDDELS om hierdie waarnemings te verduidelik. (3)
6.5.2 Hierdie sel kan vir die elektroplating van ʼn armband in die industrie
gebruik word. Watter elektrode (P of Q) sal met ʼn armband tydens
die elektroplateringsproses vervang word? (1)
[13]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 TEGNIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
VRAAG 7 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Die potensiaalverskil van ʼn galvaniese sel word eksperimenteel gemeet, deur
leerders in ʼn Tegniese Wetenskappe laboratorium en VERGELYK met sy
potensiaalverskil wat onder standaardtoestande bereken is.
Hulle stel die galvaniese sel op soos hieronder getoon.
Soutbrug
Die voltmeter se aanvanklike lesing is 0,19 V.
7.1 Skryf die energie-omsetting neer wat in hierdie sel plaasvind. (1)
7.2 Noem EEN funksie van die soutbrug. (1)
7.3 Skryf die half-reaksie neer wat by die anode plaasvind. (2)
7.4 In watter rigting vloei die elektrone in die eksterne stroombaan wanneer
hierdie sel ʼn stroom lewer?
Skryf neer slegs VAN Sn NA Cd of VAN Cd NA Sn. (1)
7.5 Skryf die gebalanseerde netto sel-reaksie neer. (3)
7.6 Gebruik die tabel van STANDAARD-REDUKSIEPOTENISIALE en
bereken die aanvanklike potensiaalverskil (emk) van die sel hierbo by
STANDAARDTOESTANDE. (3)
7.7 Vanuit die resultate wat die leerders gekry het, kan die leerders aflei dat
die potensiaalverskil wat gemeet is, verskil van die potensiaalverskil wat
bereken is.
Gee TWEE moontlike redes vir hierdie verskil in waardes. (2)
[13]
TOTAAL: 75
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) TEGNIESE WETENSKAPPE V2 11
NATIONAL SENIOR CERTIFICATE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
DATA FOR TECHNICAL SCIENCES GRADE 12
PAPER 2 (CHEMISTRY)
GEGEWENS VIR TEGNIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
VRAESTEL 2 (CHEMIE)
TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES
NAAM/NAME SIMBOOL/SYMBOL WAARDE/VALUE
Standard pressure
p 1,013 × 105 Pa
Standaarddruk
Standard temperature
Tθ 273 K
Standaardtemperatuur
TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES
Eθcell = Eθcathode – Eθanode / Eθsel = Eθkatode – Eθanode
Eθcell = Eθreduction – Eθoxidation / Eθsel = Eθreduksie – Eθoksidasie
Eθcell = Eθoxidising agent – Eθreducing agent / Eθsel = Eθoksideermiddel – Eθreduseermiddel
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
12 TEGNIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS/TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18
(I) (II) (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII)
KEY/ SLEUTEL Atoomgetal
1 Atomic number 2
H He
2,1 29
1 4
3 4 Simbool 5 6 7 8 9 10
Elektronegatiwiteit
Electronegativity 1,9 Cu Symbol
Li Be B C N O F Ne
1,0 1,5 63,5 2,0 2,5 3,0 3,5 4,0
7 9 11 12 14 16 19 20
11 12 13 14 15 16 17 18
Na Mg Benaderde relatiewe atoommassa Aℓ Si P S Cℓ Ar
0,9 1,2 Approximate relative atomic mass 1,5 1,8 2,1 2,5 3,0
23 24 27 28 31 32 35,5 40
19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36
K Ca Sc 1,5 Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br Kr
0,8 1,0 1,3 1,6 1,6 1,5 1,8 1,8 1,8 1,9 1,6 1,6 1,8 2,0 2,4 2,8
39 40 45 48 51 52 55 56 59 59 63,5 65 70 73 75 79 80 84
37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54
Rb Sr Y 1,4 Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I Xe
0,8 1,0 1,2 1,8 1,9 2,2 2,2 2,2 1,9 1,7 1,7 1,8 1,9 2,1 2,5
86 88 89 91 92 96 101 103 106 108 112 115 119 122 128 127 131
55 56 57 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86
Cs Ba La 1,6 Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tℓ Pb Bi Po At Rn
0,7 133 0,9 137 139 179 181 184 186 190 192 195 197 201 1,8 204 1,8 207 1,9 209 2,0 2,5
87 88 89
Fr Ra Ac
0,7 0,9 226 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71
Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu
140 141 144 150 152 157 159 163 165 167 169 173 175
90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103
Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr
232 238
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) TEGNIESE WETENSKAPPE V2 13
TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4A: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE
Half-reactions/Halfreaksies E θ (V)
F2(g) + 2e− ⇌ 2F− + 2,87
3+
Co + e −
⇌ Co 2+
+ 1,81
H2O2 + 2H+ +2e− ⇌ 2H2O +1,77
−
MnO 4 + 8H+ + 5e− ⇌ 2+
Mn + 4H2O + 1,51
Cℓ2(g) + 2e− ⇌ 2Cℓ −
+ 1,36
2−
Cr2O 7 + 14H+ + 6e− ⇌ 3+
2Cr + 7H2O + 1,33
O2(g) + 4H+ + 4e− ⇌ 2H2O + 1,23
MnO2 + 4H+ + 2e− ⇌ Mn2+ + 2H2O + 1,23
Pt2+ + 2e− ⇌ Pt + 1,20
Br2(ℓ) + 2e− ⇌ 2Br− + 1,07
−
NO 3 + 4H+ + 3e− ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96
Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
2+
Hg + 2e −
⇌ Hg(ℓ) + 0,85
Ag+ + e− ⇌ Ag + 0,80
−
NO 3 + 2H+ + e− ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80
Fe3+ + e− ⇌ Fe2+ + 0,77
O2(g) + 2H+ + 2e− ⇌ H2O2 + 0,68
I2 + 2e− ⇌ 2I− + 0,54
+
Cu + e −
⇌ Cu + 0,52
SO2 + 4H + 4e + −
⇌ S + 2H2O + 0,45
2H2O + O2 + 4e− ⇌ 4OH− + 0,40
2+
Cu + 2e − ⇌ Cu + 0,34
2−
SO 4 + 4H+ + 2e− ⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17
Cu2+ + e− ⇌ Cu +
+ 0,16
Sn4+ + 2e− ⇌ Sn2+ + 0,15
S + 2H+ + 2e− ⇌ H2S(g) + 0,14
2H+ + 2e− ⇌ H2(g) 0,00
Fe3+ + 3e− ⇌ Fe − 0,06
Pb2+ + 2e− ⇌ Pb − 0,13
Sn2+ + 2e− ⇌ Sn − 0,14
Ni2+ + 2e− ⇌ Ni − 0,27
Co2+ + 2e− ⇌ Co − 0,28
2+
Cd + 2e − ⇌ Cd − 0,40
3+
Cr + e − ⇌ Cr2+ − 0,41
2+
Fe + 2e −
⇌ Fe − 0,44
Cr3+ + 3e− ⇌ Cr − 0,74
Zn2+ + 2e− ⇌ Zn − 0,76
2H2O + 2e− ⇌ H2(g) + 2OH− − 0,83
2+
Cr + 2e −
⇌ Cr − 0,91
Mn2+ + 2e− ⇌ Mn − 1,18
Aℓ3+ + 3e− ⇌ Aℓ − 1,66
Mg2+ + 2e− ⇌ Mg − 2,36
+
Na + e − ⇌ Na − 2,71
Ca2+ + 2e− ⇌ Ca − 2,87
Sr2+ + 2e− ⇌ Sr − 2,89
Ba2+ + 2e− ⇌ Ba − 2,90
+
Cs + e - ⇌ Cs - 2,92
K+ + e− ⇌ K − 2,93
Li+ + e− ⇌ Li − 3,05
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 TEGNIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4B: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE
Half-reactions/Halfreaksies E θ (V)
Li+ + e− ⇌ Li − 3,05
K+ + e− ⇌ K − 2,93
Cs+ + e− ⇌ Cs − 2,92
Ba2+ + 2e− ⇌ Ba − 2,90
Sr2+ + 2e− ⇌ Sr − 2,89
Ca2+ + 2e− ⇌ Ca − 2,87
Na+ + e− ⇌ Na − 2,71
Mg2+ + 2e− ⇌ Mg − 2,36
Aℓ3+ + 3e− ⇌ Aℓ − 1,66
Mn2+ + 2e− ⇌ Mn − 1,18
Cr2+ + 2e− ⇌ Cr − 0,91
Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
2H2O + 2e− ⇌ H2(g) + 2OH− − 0,83
Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
Zn2+ + 2e− ⇌ Zn − 0,76
Cr3+ + 3e− ⇌ Cr − 0,74
Fe2+ + 2e− ⇌ Fe − 0,44
Cr3+ + e− ⇌ Cr2+ − 0,41
Cd2+ + 2e− ⇌ Cd − 0,40
Co2+ + 2e− ⇌ Co − 0,28
Ni2+ + 2e− ⇌ Ni − 0,27
Sn2+ + 2e− ⇌ Sn − 0,14
Pb2+ + 2e− ⇌ Pb − 0,13
Fe3+ + 3e− ⇌ Fe − 0,06
2H+ + 2e− ⇌ H2(g) 0,00
S + 2H+ + 2e− ⇌ H2S(g) + 0,14
Sn4+ + 2e− ⇌ Sn2+ + 0,15
2+
Cu + e − ⇌ Cu+ + 0,16
2−
SO 4 + 4H+ + 2e− ⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17
Cu2+ + 2e− ⇌ Cu + 0,34
2H2O + O2 + 4e− ⇌ 4OH− + 0,40
SO2 + 4H+ + 4e− ⇌ S + 2H2O + 0,45
Cu+ + e− ⇌ Cu + 0,52
I2 + 2e− ⇌ 2I− + 0,54
O2(g) + 2H+ + 2e− ⇌ H2O2 + 0,68
Fe3+ + e− ⇌ Fe2+ + 0,77
−
NO 3 + 2H+ + e− ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80
+
Ag + e − ⇌ Ag + 0,80
Hg2+ + 2e− ⇌ Hg(ℓ) + 0,85
−
NO 3 + 4H+ + 3e− ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96
Br2(ℓ) + 2e− ⇌ 2Br− + 1,07
Pt2+ + 2 e− ⇌ Pt + 1,20
MnO2 + 4H+ + 2e− ⇌ Mn2+ + 2H2O + 1,23
O2(g) + 4H + 4e + − ⇌ 2H2O + 1,23
2−
Cr2O 7 + 14H+ + 6e− ⇌ 2Cr 3+
+ 7H2O + 1,33
Cℓ2(g) + 2e− ⇌ 2Cℓ− + 1,36
−
MnO 4 + 8H+ + 5e− ⇌ 2+
Mn + 4H2O + 1,51
H2O2 + 2H +2 e + −
⇌ 2H2O +1,77
Co3+ + e− ⇌ Co2+ + 1,81
F2(g) + 2e− ⇌ 2F− + 2,87
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief turn over
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Technical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Technical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 QP

Question paper
Technical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 QP

Memorandum
Technical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo

Question paper
Technical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2023 QP
_hlayiso.com_--672a2441-5c52-410b-b26c-e20e787067bb/v1-4d18227ce1d9c9164865/card.webp)
Question paper
Technical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2020 QP
More from Grade 12 Technical Sciences

Annual teaching plan
Gr 12 Tech Sci ATP 2023 24

Memorandum
Technical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Technical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 Memo
%202025%20Possible%20Answers--c7c4d69c-4717-4837-816e-1fccc4d1ede2/v1-62e3199d42cbe4f24854/card.webp)
Memorandum
Technical Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2025 Memo (Afr)
%202025%20Possible%20Answers--50a2cf5c-c602-45e7-a8dc-244289a85556/v1-462c7fccede41f8797cb/card.webp)
Memorandum
Technical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2025 Memo (Afr)

Errata